Vertroulik
Absa Investment Management Services
Die Een Belegging-aansoek – Regsentiteit
Vorm vir nuwe besigheid
Vertroulik
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”) is ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer (“FDV”) ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (“FAT-wet”) en is voorts gemagtig as ’n administratiewe FDV. Al hierdie besonderhede is beskikbaar op die webwerf van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (“GOFS”) indien nodig. Alle toepaslike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief
alle opsies wat gekies word met ’n regmerkie (✓) aan. Die entiteit moet parafeer langs enige wysigings wat op die vorm aangebring word. Stuur asseblief ‘n volledig voltooide opdrag aan xxxxxx@xxxx.xx.xx
Bestaande Absa Bank-kliënt | Xx | Xxx |
Ons benodig minstens die volgende dokumente saam met hierdie vorm, na gelang van u profiel:
Indien ’n Saamvat- of Persoonlike Aandeleportefeulje (“PAP”) gekies word, moet ’n diskresionêre mandaat geteken word en saam met die aansoekvorm ingedien word. Alle PAP-oordragte word deur middel van kontant en nie eenhede gedoen nie. |
Vereiste dokumente van verwante partye. |
Kopie van onlangse bewys van handels- of geregistreerde adres wat u huidige woonadres bevat (bv. gewaarmerkte kopie van munisipale ligte-, water en erfbelastingrekening, telefoonrekening en winkelrekeningstaat). |
Bewys van deposito. |
Kopie van trustakte of entiteit se registrasiedokumente (maatskappy, BK, ens.). |
Belastingnommer van regsentiteit. |
Vereiste bankrekeninghouerdokumente vir derde party(e). |
Verklaring van dividendbelasting (indien toepaslik). |
Magtigingsbesluit (persoon wat entiteit verteenwoordig). |
Afdeling 1 – Produk en minimum enkelbedrag
Produk:
Gestruktureerde Produk (Trusts) | Beskermde Groei (Trusts) minimum R150 000 | |
Tipe opdrag: | Nuwe besigheid |
Let wel:
• Dit is verpligtend om 'n belastingnommer te verskaf.
• Xxxxxx xx die tersaaklike brosjure en beleggingskwotasie vir die minimum beleggingsbedrag vir Gestruktureerde Produkte.
Afdeling 2 – Die regsentiteit
Regsentiteitbelegger se besonderhede
Geregistreerde entiteit se naam en handelsnaam | ||||||||||
Registrasienommer | Aanvangsdatum (dd/mm/eejj) | |||||||||
Land van bedryf | Land van registrasie | |||||||||
Land van inkorporasie | ||||||||||
Taal: | Xxxxxx | Afrikaans | ||||||||
Tipe belegger: | Openbare maatskappy | Private maatskappy | Trust | NWO | Ander | |||||
Indien “Ander”, spesifiseer asseblief | ||||||||||
Xxxxx waarmee handel gedryf word/transaksies gedoen word (indien toepaslik) | ||||||||||
Xxxx xxx xxxxxx: | Skenking | Erflating | Teruggehoue inkomste | Ander | ||||||
Indien “Ander”, spesifiseer asseblief | ||||||||||
Bedryf | ||||||||||
Aard van besigheid |
1
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd Reg no 1980/002425/07 ’n Gemagtigde FDV – FDV-no 524 Posbus 974, Johannesburg, 2000
Standaardbedryfklassifikasie- (“SIC”-) kode Kanaal
Produk of diens
Xxxx xxx xxxxxxxx: | Spaargeld | Opbrengs van ‘n polis | Opbrengs van ‘n belegging | Verkoopsopbrengs |
Erflating | Skenking | |||
Ander | Indien “Ander”, spesifiseer asseblief |
Foonnommer | E-posadres | ||||
Xxxxxxx | |||||
Xxxxxxx |
Xxxxxxxx se adresbesonderhede
Kontakbesonderhede:
Geregistreerde adres Voorstad
Dorp/Stad Land Handelsadres Dorp/Stad
Kennisgewingvoorkeur: SMS E-pos Kommunikasievoorkeur: E-pos
Regsentiteit se bankbesonderhede
Rekeningnommer | Takkode |
Let wel: Bankbesonderhede in hierdie afdeling moet uitsluitlik dié van die regspersoon wees en nie dié van ’n derde party nie aangesien geen betalings in derdepartybankrekenings toegelaat word nie.
Rekeningnaam Bank se naam
Tipe rekening: Lopend Xxxxx
Enkelbedragbeleggingsportefeulje
Indien u nie ’n fondsklas aandui nie, sal ons die geld in die Premiereeksfondsklas belê. Indien u in ’n Gestruktureerde Produk belê, mag geen xxxxx xxxxxx gekies word nie. Maak asseblief seker dat alle %-toewysings altesaam 100% beloop.
Hoeveel wil u graag belê?
• U moet ’n enkelbedrag van minstens R20 000 belê en/of u verbind tot ’n debietorder van minstens R500 per maand.
• Debietorders word beperk tot ’n maksimum van R1 000 000 per debiet.
Enkelbedrag | R |
en/of maandelikse debietorderbedrag | R |
Xxx wil u graag u geld belê?
U moet u enkelbedrag in een of meer fondse aandui. Dui die randbedrag/persentasie per effektetrust in die onderstaande tabel aan:
Fondsnaam Fondskode Enkelbedragtoewysing
R | |||
R | |||
R | |||
R | |||
R | |||
R | |||
R | |||
R | |||
R | |||
R |
%
%
%
%
%
%
%
%
%
%
Maak asseblief seker dat die bedrae of persentasies wat oor effektetrusts heen toegewys word, altesaam u totale enkelbedrag of 100% beloop.
Enkelbedragbetaalmetode
Elektroniese oorplasing
Regsentiteit se belastingbesonderhede
Is u vrygestel van dividendweerhoubelasting? | Xx | Xxx |
Let wel: In die geval van ‘n buitelandse deelburger of as u in die buiteland woon, vul asseblief die Belastingselfsertifiserings- en verklaringsvorm in (Absa 6280 AX).
Verstek [Lopende Betaalstelsel ("LBS")] of | |||
Voorkeurbelastingkoers (belastingvoorskrif) | Voorkeurbelastingkoers | % | |
Let wel: Waar ’n voorkeurkoers gekies word, vereis ons ’n kopie van die belastingvoorskrif. | |||
BTW-registrasienommer (indien toepaslik) |
*Inkomstebelastingnommer
Rede waarom belastingnommer nie verskaf is nie [merk (✓) asseblief die toepaslike blokkie]:
Nie-winsgewende Organisasie |
Verdienste is onder die belasbare drempel |
Watter tipe belasting betaal u?
Weerhoubelasting en buitelandse rente Dividendbelasting
Suid-Afrikaanse belastinginwoner Buitelandse belastinginwoner
Uitkerings
Herbelê (dieselfde fonds) - verstek | Betaal uit | Herbelê (kontantbedrag) |
Herbeleggings toewysing (kontantrekening)
Xxx asseblief in die tabel onder aan na watter fonds(e) die geld in die kontantrekening toegewys moet word:
Fondsnaam | Fondskode | Bedrag | % |
R | % | ||
R | % | ||
R | % | ||
R | % | ||
R | % | ||
R | % | ||
R | % |
Fooiaftrekkingsprofiel – dui asseblief met ’n regmerkie (✓) aan hoe fooie van u portefeulje afgetrek moet word.
AIMS-uitkeerfonds | Pro rata oor belegging heen |
Let wel: Uitkerings wat op Beursverhandelde Fondse (“BVF’e”) verdien word, word in die AIMS Kliëntkontantbewegingsrekening herbelê. |
Gereelde Inkomste-portefeulje (indien toepaslik)
Pro rata oor fondskeuses heen (verstekopsie) Spesifieke fondse
Fondskode Fondsnaam Premiereeks (✓) %
100% |
Inkomstebedrag per frekwensie | R | of inkomste- % | Eerste inkomstebetaling (25/mm/eejj) | 2 | 5 | |||||||
Inkomstefrekwensie: | Maandeliks |
Afdeling 3 – Verwante party(e) se inligting
Let wel: Indien toepaslik, voltooi asseblief alle verwanteparty-inligting vir trustees, skenkers, trustbegunstigdes, direkteure, aandeelhouers, ondertekenaars en volmaghouers (bv. volmaghouers, skenkers, administrateurs, kurator van xxxxxxx en voogde). Indien ’n Gemagtigde party, heg asseblief bewys van magtiging aan. “A” xxxxxx xx die eerste verwante party, gevolg deur “B” as die tweede, ens.
Verwante party A se kontakbesonderhede
Voornaam en van Verwantskap
Poskode
Identiteits-/Registrasienommer Fisiese adres
Tipe verwante party: Land van oorsprong Land van verblyf Telefoon (H) Selfoon
E-pos
Is u ’n Gemagtigde persoon?
Individu
Ander Indien “Ander”, dui aan
(W)
Faks
Xxx
Xx
Xxxxxxx | |||||||||||||||||||||
xxx | |||||||||||||||||||||
(W) Faks | |||||||||||||||||||||
Verwante party B se kontakbesonderhede
Voornaam en van Verwantskap
Identiteits-/Registrasienommer Fisiese adres
Tipe verwante party: Land van oorspr Land van verblyf Telefoon (H)
Selfoon E-pos
Is u ’n Gemagtigde persoon?
Individu
Ander Indien “Ander”, dui aan
Xxx
Xx
Verwante party C se kontakbesonderhede
Voornaam en van Verwantskap
Poskode
Identiteits-/Registrasienommer Fisiese adres
(W)
Faks
Indien “Ander”, dui aan
Ander
Individu
Tipe verwante party: Land van oorsprong Land van verblyf Telefoon (H) Selfoon
Xxx
Xx
E-pos
Is u ’n Gemagtigde persoon?
Verwante party D se kontakbesonderhede
Voornaam en van Verwantskap
Poskode
Identiteits-/Registrasienommer Fisiese adres
Tipe verwante party: Land van oorsprong Land van verblyf Telefoon (H)
Selfoon E-pos
Is u ’n Gemagtigde persoon?
Individu
Ander Indien “Ander”, dui aan
(W)
Faks
Xxx
Xx
Verwante party E se kontakbesonderhede
Poskode | |||||||||||||||||||||
arty: Individu Ander Indien “Ander”, dui aan | |||||||||||||||||||||
ong | |||||||||||||||||||||
(W) Faks | |||||||||||||||||||||
Voornaam en van Verwantskap
Identiteits-/Registrasienommer Fisiese adres
Tipe verwante p Land van oorspr Land van verblyf Telefoon (H) Selfoon
E-pos
Xxx
Xx
Is u ’n Gemagtigde persoon?
Afdeling 4 – Beleggingsbesonderhede
Belangrike kennisgewing:
Tipe belegging: Beleggingsbedrag
Enkelbedrag
Herhalend
Kombinasie
R
Afdeling 5 – Besonderhede van versekerde lewe en begunstigdes
Versekerde Lewe
Vir uitkoms-produktereeks: Die Versekerde Lewe-afdeling geld slegs vir beleggers wat trusts is en natuurlike persone as begunstigdes het.
Vir beleggings in ’n Gekoppelde Uitkeerpolis mag alle entiteite die afdeling voltooi.
Indien alle Versekerde Xxxxxx xxxxx, xxx hierdie belegging tot ’n einde kom en die opbrengs xxx aan die regsentiteit terugbetaal word.
Versekerde Lewe 1
Voorletters
Titel Van
Voornaam/-name
Geslag: |
Identiteits-/Paspoortnommer Nasionaliteit
Geboortedatum (dd/mm/eejj)
Versekerde Lewe 2
Titel
Voornaam/-name
Identiteits-/Paspoortnommer Geboortedatum (dd/mm/eejj)
Van
Manlik
Geslag: |
Nasionaliteit
Manlik
Vroulik
Voorletters
Vroulik
Versekerde Lewe 3
Voorletters
Titel Van
Voornaam/-name
Geslag: |
Identiteits-/Paspoortnommer Nasionaliteit
Geboortedatum (dd/mm/eejj)
Manlik
Vroulik
Afdeling 6 – Finansiëlediensteverskaffer se fooie en besonderhede
Let wel: Alle fooipersentasies (%) moet sonder BTW vasgelê word.
Aanvanklike adviesfooi vir enkelbedrag | % | Jaarlikse adviesfooi | % | Debietorderadviesfooi | % | |||
Finansiëlediensteverskaffers-/Makelaarskode | ||||||||
Verteenwoordiger se naam | ||||||||
PRI-nommer (slegs vir Absa se gebruik) |
Verteenwoordigerskode
Afdeling 7 – Verklaring deur FDV en belegger
Verklaring deur Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger
• Ek het die bepalings en voorwaardes met betrekking tot die gekose belegging gelees en verstaan dit.
• Ek waarborg dat alle stellings wat in dié vorm gemaak word, in alle opsigte waar en korrek is.
• Xx xxxxx en sertifiseer dat ek persoonlik al die eienskappe en bepalings van die produk aan die belegger verduidelik het.
• Xx xxxxx dat ons en/of ’n derdepartydiensverskaffer wat ons aangestel het, die belegger ingevolge ons bepalings en voorwaardes xxx xxxx en ’n
profiel xxx xxxxxxxx.
• Xx xxxxx dat ek persoonlik al die fooie, koste en kommissie wat vir hierdie belegging geld aan die belegger verduidelik het.
• Xx xxx bevestig dat ek behoorlik ingevolge die FAT-wet gelisensieer is en dat die FDV aan my die mandaat gegee het om die belegger oor hierdie produk te adviseer.
• Ek waarborg dat enige elektroniese handtekening wat die belegger verskaf het, voldoen aan GOFS Kommunikasie 12 van 2021 oor die Gebruik van Elektroniese Handtekeninge en Voorafgepopuleerde Dokumente en die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, 2002.
Die Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger verklaar en bevestig voorts ingevolge die FIS-wet dat:
• Ek alle redelike stappe gedoen het om die identiteit van die belegger vas te stel voordat ’n besigheidsverhouding met die belegger aangegaan is
of ’n enkele transaksie met die belegger gesluit is.
• Ek die belegger se inligting nagegaan het in ooreenstemming met die vereistes wat uiteengesit word in Artikel 21 van die FIS-wet.
• Ek kopieë bekom het van die belegger se identiteitsdokument en enige ander verifikasiedokumente xxxx vereis ingevolge Artikel 22 van die FIS-wet en ’n rekord xxx xxx van die vereiste dokumente nadat die oorspronklike dokumente gesien is.
• Ek xxx kopieë van alle verifikasiedokumente wat ingevolge Artikel 22 van die FIS-wet by die belegger verkry is, by indiening van hierdie aansoekvorm aan AIMS verskaf.
Geteken te | op |
Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se handtekening
Xxxxxxxx se verklaring
U of waar toepaslik u Gemagtigde ondertekenaar, verklaar hiermee dat:
• Xx xxxxx dat ek bewus is van die fooie, koste en kommissie wat vir hierdie belegging geld en dit verstaan.
• Ek die bepalings en voorwaardes met betrekking tot die gekose belegging, insluitende die regsbepalings, gelees het en dit verstaan.
• Ek waarborg dat alle verklarings in die aansoekvorm in alle opsigte waar en korrek is.
• Xx xxxxx dat u en/of ’n derdepartydiensverskaffer wat u aangestel het, my ingevolge u bepalings en voorwaardes xxx xxxx en ’n profiel xxx saamstel.
• Ek bevestig dat hierdie vorm deur my persoonlik geteken is, insluitend gevalle waar ek ‘n elektroniese handtekening gebruik het.
• Deur hierdie vorm te teken, ek AIMS vrywaar van enige verlies, skade of koste wat kan voortspruit uit my versuim om hierdie vorm persoonlik te teken.
Verklaring ten opsigte van minderjarige (van toepassing op aansoeke deur minderjariges en begunstigdes)
Ek waarborg en stel voor dat xx xxxxx en begryp dat minderjariges moontlik nie oor die nodige handelingsbevoegdheid mag beskik om self wetlik bindende kontrakte aan te gaan nie en ek bevestig dat ek namens die minderjarige optree in die hoedanigheid as:
Ouer | Wettige xxxx | Xxxxx | (Indien “Ander”, spesifiseer asseblief) |
Xx xxx vrywillig toestemming vir die verwerking van die minderjarige se persoonlike inligting met die doel om die produk of dienste te verskaf wat hierin beskryf word.
Toestemming vir bemarking
Om Absa Groep Beperk (“AGB”) in staat te stel om u ’n volledige reeks dienste en produkte aan xx xxxx wat by u behoeftes pas, het ons u toestemming nodig om u persoonlike inligting binne AGB te gebruik en om deurlopend met u te kommunikeer. Ek stem in om Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”), ’n entiteit van AGB, onmiddellik in xxxxxx xx stel indien die inligting op hierdie aansoekvorm verander.
Dui asseblief met ‘n regmerkie (✓) die toepaslike blokkies aan:
Ek stem hiermee tot bogenoemde in. | Ek wil nie inligting oor verwante produkte en dienste wat AGB aanbied, elektronies ontvang nie, insluitend promosies en spesiale aanbiedinge en xxx AGB nie aanspreeklik hou vir enige geleenthede wat ek moontlik kan misloop as gevolg van my besluit nie. |
Kies asseblief u kommunikasievoorkeur:
SMS | Telefoon | E-pos | |
Die belegger stel die FDV/verteenwoordiger aan met: | *Diskresionêre mandaat |
*Indien toepaslik, is die perke op die FDV/verteenwoordiger se diskresie xxxx uiteengesit in die goedgekeurde mandaat wat by hierdie aansoekvorm aangeheg en deur die belegger geteken is.
• Ek stem in dat, indien ek ook verantwoordelik is vir betalings in hierdie belegging, AIMS geld uit my rekening(s) kan invorder en dat ek die Gemagtigde ondertekenaar vir die bankrekening(s) is.
• Ek weet dat my finansiële adviseur behoorlik by die Registrateur van Pensioenfondse gelisensieer moet wees. Indien my finansiële adviseur vir my besluite neem as ’n gelisensieerde Kategorie II Diskresionêre FDV, gelas ek u om:
Die instruksies te aanvaar wat my finansiële adviseur namens my teken. | Slegs instruksies te aanvaar wat my handtekening bevat. |
Indien enige van u inligting verander, moet u ons laat weet.
Geteken te | op |
Xxxxxxxx se handtekening (of behoorlik Gemagtigde persoon/persone, waar toepaslik) | Xxxxxxxx se handtekening (of behoorlik Gemagtigde persoon/persone, waar toepaslik) |
Dien getekende en voltooide instruksies in by xxxxxx@xxxx.xx.xx
Privaatheidskennisgewing
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”), ’n entiteit van Absa Groep Beperk (“AGB”), in ons hoedanigheid as ’n
Kategorie III-finansiëlediensteverskaffer en Artikel 13B-administrateur, tesame met die versekeraar namens wie ons voorlopige kontrak- en uitkontrakteringsfunksies verskaf, versamel, verwerk en xxxx net u persoonlike inligting sodat ons die beleggingsdiens of beleggingsproduk waarvoor u aansoek doen, aan u kan verskaf. Ons xxx u toestemming verkry vir enige ander verwerking wat nie met hierdie doel verband hou nie. Raadpleeg asseblief die bepalings en voorwaardes om ons gedetailleerde Privaatheidskennisgewing xx xxxx.
Afdeling 8 – Inligting oor AIMS
Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer Registrasienommer: 1980/002425/07
Hoofkantoor | Posadres | Webwerf | Kliëntediens | E-posadres |
4de Verdieping Toringblok Noord Xxxxxxxxxxxxxxxxxx 000 0000 | Posbus 974 Johannesburg 2000 | xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx | 0860 000 005 | Nuwe instruksies: xxxxxx@xxxx.xx.xx Navrae: xxxxxxxxxxxxx@xxxx.xx.xx |
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”) is ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer (“FDV”) wat ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (“FAT-wet”) Gemagtig is en is voorts ook as ’n administratiewe en diskresionêre FDV Gemagtig. Al hierdie besonderhede is op die webwerf van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (“GOFS”) beskikbaar indien nodig.
Klagteproses
1 Dien asseblief ’n klagte skriftelik in by AIMS, xxxxx aan ons Kliëntediensdepartement, by die adresse wat onder aangegee word.
2 Die klagte moet die kliënt se besonderhede, besonderhede oor die klagte en enige dokumentêre bewys, waar toepaslik, insluit.
3 Sodra AIMS die bogenoemde inligting ontvang, xxx u klagte erken word deur die AIMS-werknemer wat xxx help om u klagte op te los.
4 Waar moontlik, poog AIMS om u klagte binne 10 (tien) sakedae na ontvangs van u klagte op te los met inagneming van die aard van die klagte en die tipe produk. Ons xxx x xxxxxx indien ons gedurende die loop van die ondersoek agterkom dat verdere inligting of dokumente nodig is. In so ’n geval mag dit ietwat xxxxxx neem om die xxxx xx besleg. Indien u nie tevrede is met die antwoord nie, kan u die xxxx xx AIMS se Voldoeningsbeampte xxxxxx. Indien ons binne ’n tydperk van 6 (ses) weke nie die klagte tot u tevredenheid kan oplos nie, kan u die xxxx xxxxx ’n verdere tydperk van 6 (ses) maande na Die Kantoor van die Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers xxxxxx. Indien die klagte met ’n produk verband hou, kan u die xxxx xxxxx ’n verdere 6 (ses) maande na die Ombud vir Langtermynversekering xxxxxx word.
5 AIMS xxx vir sodanige tydperke as wat tersaaklike wetgewing voorskryf, ’n volledige rekord hou van elke klagte wat ontvang word en van alle daaropvolgende korrespondensie.
6 AIMS moet altyd die geleentheid gegun word om die klagte op te los. Indien u egter ontevrede is met AIMS se antwoord, kan u die klagte xxxxxx xx die Ombudsman of Beregter, na gelang van die aard van die klagte, xxxx xxxxx in meer besonderhede uiteengesit word.
7 Klagtes wat verband hou met tussengangerdienste wat AIMS verskaf
Slegs klagtes wat verband hou met tussengangerdienste wat AIMS as ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer lewer, kan aan die Ombud vir Finansiële Advies- en Tussengangersdienste (“FAT-wet-ombud”) xxxxx word. Die FAT-wet-ombud tree onafhanklik en objektief op. Let asseblief daarop dat AIMS nie advies gee nie en enige klagtes wat met advies verband hou, is nie op AIMS van toepassing nie. In klagtes wat aan die FAT-wet-ombud voorgelê word, word van die xxxxx en enige ander party tot die klagte verwag om xxx xxxxx samewerking te verleen om die klagte binne ’n redelike tyd af xx xxxxxx. Vir hierdie doel sluit ’n xxxxx xxx regsopvolger in titel in of ’n persoon wat as begunstigde benoem is ingevolge die finansiële produk wat aan die betrokke eis onderworpe is.
Die Ombudsman vir Langtermynversekering xxx xxxxxxx word vir klagtes wat verband hou met lewende annuïteits- en uitkeerverwante produkte. Die rol van die Ombudsman is om toe xx xxxx dat die regte van die kliënt beskerm word en om ’n geskil te bemiddel indien nodig.
8 Waar die produk deur ’n lewensversekeringsmaatskappy onderskryf word, kan die xxxx xx ons versekeraar xxxxxx word. Die versekeraar se besonderhede verskyn in die polisbepalings en -voorwaardes en xxx verskaf word wanneer ’n eis hanteer word.
Ons verskaf toepaslike kontakbesonderhede onder:
Hoofkantoor | Pos-/Fisiese adres | Kliëntediens | E-posadres | Faksnommer |
Kliëntediens/ Voldoeningsbeampte | Posbus 974 Johannesburg 2000 | 0860 000 005 | 0861 339 265 | |
Die Kantoor van die Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers | Posbus 74571 Lynnwoodrif 0040 | 0860 FAISOM (0860 324 766) | x00 00 000 0000 | |
Die Ombud vir Langtermynversekering | Privaatsak X45 Claremont Kaapstad 7735 | x00 00 000 0000/ 0000 000 000 | x00 00 000 0000 | |
Die Pensioenfondsberegter | 4de Verdieping, Blok A Riverwalk-kantoorpark Xxxxxxxxxxxxxx 00 Xxxxxx Xxxxxxx, 0000 | + 27 12 748 4000 | 086 693 7472 |