OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN
TEL: ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ POSBUS 614
IFAFI 0260
OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ as ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ KLEUTERS en
(Volle name van ▇▇▇▇)
Bogenoemde partye kom ▇▇▇▇ volg ooreen:
1. BROEDIE KLEUTERS ONDERNEEM:
1.1 Om na die kleuter, (Volle name van ▇▇▇▇▇▇▇) om ▇▇ ▇▇▇▇ tydens die vasgestelde ure, nl. 07:00 tot 13:30.
1.2 Om ‘n opvoedkundige program in Afrikaans aan ▇▇ ▇▇▇▇ en te alle ▇▇▇ ▇▇ poog om die Christelike geloof, norme en waardes aan die kleuters oor te dra.
1.3 Om die OUER telefonies ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in die geval van ‘n siektetoestand en/of besering van die betrokke kleuter.
1.4 Om halfjaarliks ‘n vorderingsverslag van die kleuter aan die OUER te voorsien en mondelings gesprekke met die OUER te voer.
1.5 Om die kleuter op uitstappies te neem met skriftelike toestemming van die ouer.
2. DIE OUER ONDERNEEM:
2.1 Om die Christelike Afrikaanse karakter van die Kleuterskool te aanvaar en ondersteun.
2.2 Om Bylaag 1 hiertoe volledig te voltooi en aan BROEDIE KLEUTERS te voorsien.
2.3 Om stiptelik by die vasgestelde ure ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ met die hoof of onderwyseres van die KLEUTERSKOOL.
2.4 Om die ooreengekome tarief (sien par. 3) voor of op die derde werksdag van elke maand, maandeliks vooruit in kontant, aan BROEDIE KLEUTERS te betaal of direk te deponeer in P ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ Tjekrekening by STANDARD BANK NR. 410064947 TAKKODE 013445. Geen tjeks word aanvaar nie.
2.5 Om ‘n boete van R50-00 per week te betaal indien gelde laat inbetaal word.
2.6 Om in die geval van ‘n aansteeklike siekte en kindersiekte alternatiewe reëlings vir die kleuter te tref op die OUER se eie onkoste.
2.7 Om die kleuter van verversings te voorsien. (Broodjie en koeldrank). Geen lekkergoed van Maandae tot Donderdae!
2.8 Om alle klere en/of persoonlike besittings van die kleuter op ‘n duidelike en leesbare ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇.
2.9 ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat u kleuter deur ‘n personeellid van BROEDIE KLEUTERS ontvang word.
2.10 ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ dat u kleuter afgehaal word en die personeel van die KLEUTERSKOOL in te lig wie die kleuter mag oplaai.
2.11 Die nodige reëlings te tref met die personeel van die KLEUTERSKOOL indien die kleuter nie op die vasgestelde tyd af- of opgelaai kan word nie.
2.12 Om die personeel in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel van alternatiewe reëlings bv. Bus ry of deur ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ afgehaal word.
2.13 Toe ▇▇ ▇▇▇▇ dat die kleuter geen speelgoed saambring na die Kleuterskool nie.
2.14 Een keer per kwartaal ‘n skenking maak van items ▇▇▇▇ gevra bv. Toiletpapier, titues of pleisters.
3. TYE EN TARIEWE:
3.1 BROEDIE KLEUTERS funksioneer van Maandag tot Vrydag.
3.2 Die ure is 07:00 tot 13:30 – Maandag tot Donderdag en 07:00 tot 13:00 Vrydae. Ons ure verskil van die Laerskool!!
3.3 Gelde is betaalbaar oor 11 maande nl.R920-00 per maand per kind. (Januarie tot November).
3.4 ‘n Nie-terugbetaalbare registrasiefooi van R500-00 deur die OUER aan die KLEUTERSKOOL betaalbaar .
3.5 BROEDIE KLEUTERS word slegs bedryf gedurende die Gauteng Kwartale en nie gedurende skoolvakansies of Openbare vakansiedae nie.
3.6 Indien u gelde nie op die 3e van die maand vereffen is nie, en daar nie met die Hoof persoonlik ‘n reëling getref is nie, sal u ‘n boete kry van R50-00 per week.
3.7 Indien u agterstallig ▇▇▇ ▇▇▇ u onmiddelik skriftelike kennis ontvang om u kind uit die Kleuterskool te neem - selfs vakansiemaande.
3.8 Geen Tjeks ▇▇▇ aanvaar word nie.
3.9 Elektroniese betalings word ▇▇▇▇ op ▇▇▇▇ gestel aangesien dit baie veiliger is.
4. TOESTEMMING:
Die OUER gee hiermee toestemming dat enige personeellid van BROEDIE KLEUTERS die kleuter na die naaste beskikbare mediese praktisyn kan neem en dat die kleuter mediese behandeling op die onkoste van die ouer mag ontvang indien die ouer nie telefonies gekontak kan word nie.
5. KANSELLASIE:
5.1 Beide die partye is geregtig om wedersyds hierdie ooreenkoms te kanselleer by wyse van een kalendermaand skriftelik kennis ▇▇ ▇▇▇.
5.2 Indien die OUER sou versuim om aan die bepalings van hierdie ooreenkoms te voldoen, ▇▇▇ BROEDIE KLEUTERS geregtig wees om die OUER skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel om sodanige gebrek binne drie dae te herstel, by gebreke waarvan ▇▇▇▇▇▇▇ KLEUTERS geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ verdere kennisgewing, hierdie ooreenkoms summier te kanselleer en die skade wat gely is van die OUER ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
6. REGSAANSPREEKLIKHEID:
Geen personeellid van BROEDIE KLEUTERS ▇▇▇ aanspreeklik gehou word vir enige skade, insluitende gevolgskade wat deur die OUER, KLEUTER of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ gely mag word en wat voortspruit uit enige gebeurlikheid wat verband hou met BROEDIE KLEUTERS aktiwiteite. Die personeel onderneem egter om te alle tye na die beste van hul vermoë na die kleuters om ▇▇ ▇▇▇▇.
ALDUS GEDOEN EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG
VAN 201 .
OUER OUER
M.P.E. ▇▇▇▇▇▇▇▇▇
BYLAAG 1
▇▇▇▇▇▇▇ SE NOEMNAAM EN VAN: ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇ NAME: GEBOORTEDATUM:
GESLAG:
ALLERGIë:
PA: | MA: | |
NOEMNAAM EN | VAN: |
|
BEROEP: |
|
|
WERK TEL: |
|
|
HUISTEL: |
|
|
SEL NR: |
|
|
E-POS ADRES |
|
|
KINDERSIEKTES REEDS GEHAD: IS IMMUNISERING VAN DIE KLEUTER OP DATUM? OPERASIES REEDS GEHAD:
HUWELIKSTATUS VAN OUERS: _ WOONADRES: POSADRES: KLEUTER SE RAS
HOEVEEL KM VAN DIE SKOOL ▇▇ ▇▇▇ DIE KLEUTER? km
HOEVEEL KM VAN DIE SKOOL ▇▇ ▇▇▇▇ U AS OUER? km ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ TAAL PRAAT KLEUTER IN DIE HUIS? KERKVERBAND:
HUISDOKTER:
MED. FONDS: NR.
KONTAKPERSOON IN GEVAL VAN NOOD (NIE DIE OUERS NIE): VERWANTSKAP:
NAAM:
TEL:
ENIGE ANDER OPMERKING:
