Contract
12 Die Burger Geklassifiseerd Vrydag 27 Oktober 2023
SLUITING, VERVREEMDING EN OORDRAGTE
Wysiging van bestaande kontrakte
Kennisgewing geskied hiermee ingevolge artikel 116(3) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003 (MFMA) dat die Stad Kaapstad (“die Stad”) van voorneme is om die ondergemelde kontrak te wysig:
Tendernommer en Kontrak 155S/2020/21
-beskrywing
Huidige vervaldatum 31 Desember 2023
van kontrak
Projekbeskrywing Instandhouding en operasionele
ondersteuning van die MyCiTi-
Die Stad se eenheid vir openbare deelname xxx persone wat nie xxx xxxx of skryf nie, persone met spesiale behoeftes en diegene uit benadeelde groepe wat nie in staat is om skriftelike kommentaar in te xxxx xxx, help xx xxxxx insette en kommentaar xxxx xx skryf en aan die Stad voor te lê.
Indien u hierdie hulp benodig, kontak die Stad Kaapstad se eenheid vir openbare deelname: Xxxxxx Xxxxxx
by 021 400 9809 of 0800 212 176 of e-pos Xxxxxx.Xxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx.
Vir meer besonderhede oor die wysiging van die bestaande kontrak, tree per e-pos in verbinding met die projekbestuurder
konsepooreenkomste opsom, is ter insae beskikbaar by die burgersentrum (adres hier onder) asook by alle subraadskantore en munisipale biblioteke, en xxx ook op xxx.xxxxxxxx.xxx.xx/xxxxxxxxxxx (amptelike webwerf van die munisipaliteit) toeganklik wees.
(c) Verdere besonderhede en duidelikheid kan per e-pos versoek word van Xxxxx.Xxxxx0@xxxxxxxx.xxx.xx en XxxxxxxxXxxxxx.Xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx en xxx op die bovermelde webwerf beskikbaar gestel word.
Straatadres Posadres
Die stadsbestuurder Xxxxx Xxxxx
Tenderno. & beskrywing
Huidige vervaldatum van kontrakte Projekbeskrywing
Rede vir wysiging
459C/2010/11: Verskaffing van professionele dienste: Buitewerkingstelling van die Athlone-kragstasie
28 Maart 2024
Buitewerkingstelling van die Athlone-kragstasie Tydsverlenging, xxxxx omvangsverandering en kontrakwaarde hoër as
die bedragperk
Rede vir wysiging
gevorderde openbarevervoer- bestuurstelsel (APTMS).
Die Stad is besig met die verkryging
van 'n vervangingskontrak vir die
Xxxxx Xxxxxx by Xxxxx.Xxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx.
Kennisgewing ingevolge artikel 33 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale
Tenderverspreidingskantoor
2de verdieping, Xxxxxxx-xxxxxxxxx 00, Xxxxxxxx
Stad Kaapstad
Volhoubare-energiemarkte Posbus 82
Kaapstad 8000
Ingevolge artikel 21 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000, word die plaaslike gemeenskap en ander belanghebbende persone genooi om kommentaar of vertoë oor die voorgestelde wysigings by die
instandhouding en operasionele ondersteuning van die MyCiTI- gevorderde openbarevervoer- bestuurstelsel. Oponthoude in die verkryging van die vervangingstender het tot die behoefte aan 'n kontrakverlenging aanleiding gegee.
Die plaaslike gemeenskap en ander belangstellendes word ingevolge artikel 21 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000 uitgenooi om in verband met die voorgestelde wysigings kommentaar of vertoë aan die Stad te rig.
Hierdie kommentaar of vertoë moet teen 6 November 2023 per elektroniese pos ontvang of by die straatadres hieronder afgelewer word. Voorleggings moet duidelik xxxx volg gemerk word: “Amendment of existing contracts” en CONTRACT 155S/2020/21
Straatadres: Direktoraat stedelike mobiliteit: openbare vervoer, 1ste verdieping, vervoerbestuursentrum, hoek xxx Xxxxxx- en Hugostraat, Goodwood.
Projekbestuurder: Xxxxx Xxxxxx
Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003
Kennisgewing geskied hiermee ingevolge artikel 33 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003 dat die Stad Kaapstad metropolitaanse munisipaliteit (“die Stad”) van voorneme is om ’n kontrak(te) aan te gaan ten opsigte van aanvraagreaksie-aggregasiedienste van tot 60 MW vir die Stad van Kaapstad. Die kontrak(te) xxx finansiële verpligtinge aan die munisipaliteit oplê vir ’n tydperk wat xxxxxx is as die drie (3) boekjare wat in die jaarlikse begroting vir die boekjaar 2023/2024 gedek is.
Kennisgewing geskied verder ingevolge artikel 21A en artikel 21 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000 dat –
(a) die plaaslike gemeenskap en ander belanghebbendes genooi word om kommentaar of vertoë ten opsigte van die voorgestelde konsepkontrakte aan die munisipaliteit te rig. Hierdie kommentaar of vertoë moet teen nie later nie as 24 November 2023 per elektroniese pos by onderstaande e-posadres ontvang of by die onderstaande adres afgelewer word.
(b) Afskrifte van die konsepkontrak en inligtingsverklaring wat die munisipaliteit se verpligtinge ingevolge die
Voorleggings moet xxxx volg gemerk word:
TENDER NUMBER: 150S/2022/23: DEMAND RESPONSE AGGREGATOR SERVICES OF UP TO 60MW FOR THE CITY OF CAPE TOWN
Persone wat liggaamlik gestremd is of nie kan skryf nie maar wat aan die proses wil deelneem, kan gedurende kantoorure by die Stad se ondergemelde kantore aanmeld waar ’n personeellid hulle behulpsaam xxx xxxx om die tersaaklike kommentaar of vertoë xxxx xx skryf.
Xxxxx Xxxxx
4de verdieping, Stad Kaapstad, hoofkantoor van elektrisiteit Volhoubare-energiemarkte
Bloemhofweg Bellville 7530
Tel. 000 000 0000
Straatadres
Wysiging van bestaande kontrak
Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 116(3) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003, (MFMA) dat die Stad Kaapstad (“die Stad”) van voorneme is om die kontrak in die onderstaande tabel te wysig:
munisipaliteit in te dien.
Sodanige kommentaar of vertoë moet teen 6 November 2023 per e-pos ontvang word of by die onderstaande straatadres afgelewer word. Vertoë moet duidelik gemerk wees: “Amendment of existing contracts” gevolg deur die toepaslike kontraknommer.
Straatadres: Elektrisiteitsopwekking en-verspreiding, gasturbinekantoor (weeksdae 08:00-16:00) uit Bhungalaan, Athlone-kragstasie, Kaapstad.
Persone wat liggaamlik gestremd is of nie kan skryf nie, maar aan die proses wil deelneem, kan gedurende kantoorure die kantore hierbo besoek, waar ’n personeellid xxxxx xxx help om die tersaaklike kommentaar of vertoë xxxx xx skryf. Kontak die eenheid vir openbare deelname by 0800 212 176 met navrae oor openbaredeelnameprosesse.
Vir meer besonderhede oor die wysiging van die bestaande kontrak, kontak die projekbestuurder by XX.Xxxxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx.
LUNGELO MBANDAZAYO STADSBESTUURDER
27 Oktober 2023
Maak vooruitgang moontlik. Tesame.
Kennisgewing van Ledevergadering |
Die Pinelands CID NPC hou ‘n Ledevergadering. Alle belanghebbende persone word genooi na ‘n oorsig van die jaar se bedrywighede en beplanning vir 2024/25. Datum: 23 November 2023 Tyd: 18h00 Plek: Pinelands Biblioteek Xxxx, Xxxxxx Centre, Xxxxxxx Way, Pinelands Slegs bona fide-lede van die Pinelands CID(PLCID) kan stem by ‘n Ledevergadering. Alle eienaars van eiendom wat binne die PLCID val, kan lede word sonder enige koste daaraan verbonde, maar moet registreer voor 14 November 2023. Vir meer besonderhede oor registrasie en dokumentasie gaan na htps://xxxxxxxxxxxx.xx.xx, stuur ‘n epos aan xxxx@xxxxxxxxxxxx.xx.xx of skakel 079 652 9939. |
PAROW INDUSTRIA IMPROVEMENT DISTRICT ASSOCIATION NPC (CID/SRA)
Registration number: 2001/027476/08
Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering
Die Parow Industria Improvement District NPC (PIID) gaan ’n algemene jaarvergadering hou. Alle belanghebbendes word genooi na ’n oorsig van die afgelope boekjaar se aktiwiteite en die beplanning vir 2024/2025.
Datum: Plek:
23 November 2023
Tyd: 16:00
CFW Industries raadsaal,
0X Xxxxx Xxxx, Xxxxx Industria
Net bona fide-lede van die Parow Industria Improvement District (PIID) kan oor die resolusies voorgelê by die ledevergadering stem. Hierdie lidmaatskap is gratis beskikbaar aan alle eienaars van nieresidensiële eiendom in die Parow Industria Improvement District (PIID) se gebied, maar hulle moet voor 16 November 2023 registreer.
’n Spesiale resolusie word vereis vir die wysiging van die nuwe akte van oprigting (MOI) xxxx beoog in artikel 16(5)(a) van die Maatskappywet, Wet 71 van 2008.
Vir meer inligting, dokumentasie en hoe om te registreer, gaan na xxx.xxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx, e-pos xxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx of xxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx of bel 021 932 4799
X1XX07BH-DB271023
00000000-DB271023
AAAAAA-DB271023
DIEBURGER-DB271023
Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering (AJV)
Datum: 22 November 2023
Tyd: 18:00
Plek: LO Xxxx saal, Laerskool Brackenfell
Vir meer inligting, dokumentasie en hoe om te registreer, gaan na xxx.xxxx.xx.xx of e-pos xxxxxxx@xxxx.xx.xx of bel 021 981 4909.
KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING
Die KEEP THE DREAM 307 NPC (Xxxxxxxxxx Peninsula CID) gaan ’n algemene jaarvergadering hou. Alle belanghebbendes word genooi na ’n oorsig van die afgelope boekjaar se aktiwiteite en die beplanning vir 2024/2025.
Datum: 21 November 2023
Tyd: 18:30
Plek: Zeekoevlei Yacht Club
Net bona fide-lede van die Zeekoevlei Peninsula CID kan oor die resolusies voorgelê by die ledevergadering stem. Hierdie lidmaatskap is gratis beskikbaar aan alle eienaars residensiële eiendom in die Zeekoevlei Peninsula CID se gebied, maar hulle moet voor 14 November 2023 registreer.
’n Spesiale resolusie word vereis vir die wysiging van die nuwe akte van oprigting (MOI) xxxx beoog in artikel 16(5)(a) van die Maatskappywet, Wet 71 van 2008.
Vir meer inligting, dokumentasie en hoe om te registreer, gaan na xxx.xxxxxxxx.xxx.xx of e-pos xxxxxx@xxxxx.xxx of bel 021 7052925
Het jy ongebruikte artikels wat net plek in jou huis opneem? Ons help jou graag om dit te verkoop!
Gratis Snuffels word Vrydae geplaas!
SMS die woord SNUFFEL, gevolg deur die artikel, kort beskrywing (kleur, grootte) en kontaknommer na 38218
Reëls: • Slegs artikels met ’n prys onder R3 000 • Slegs EEN artikel per SMS • Standaardkoste vir SMS’e geld – xxxxxxx aanvaar geen gratis SMS’e nie
• Onvolledige SMS’e wat nie die woord SNUFFEL en ’n telefoonnommer bevat nie, xxx xxx geplaas word nie
• Gratis Snuffels word nie per telefoon of per e-pos aanvaar nie
Gratis Snuffels word gepubliseer op ’n Vrydag xxxx en wanneer daar spasie beskikbaar is en is nie gewaarborg om in die week gepubliseer te word wat jy die SMS stuur nie.