EIKESTAD NASORG
Liewe Nasorgouers
Betaling van Nasorggelde 2025
EIKESTAD NASORG
Januarie 2025
Xxxxxxxx Xxxxxx se maandelikse Nasorggeld van R1300 is betaalbaar vir elke leerling. Betalings hiervan is onderhewig aan die volgende bepalings/voorwaardes:
Beide die vader en xxxxxx (waar van toepassing), asook enige voog van elke leerling is aanspreeklik, gesamentlik en afsonderlik, vir betaling van Nasorggelde.
• Xxxxxxxx geskied oor 11 maande van die jaar.
• Gelde is stiptelik vooruitbetaalbaar en voor die 5de van elke maand. Voorbeeld: Indien u vir Januarie betaal moet die gelde voor/op die 5de Januarie betaal word.
• Gelde kan op die volgende maniere betaal word:
• Kontant
• EFT ( U kind se naam moet asb as verwysing dien) Bankbesonderhede: ABSA
Rekeningnommer: 9120689238
• Gelde vir Vakansiesorg is addisioneel tot maandelikse fooie. Dit is R100,00 per dag per kind en is vooruitbetaalbaar. Indien u kind se Nasorggelde agterstallig is, xxx u kind nie by Vakansiesorg toegelaat word nie.
• Inligting is ook op xxx.xxxx.xx.xx xxxxx “nasorg” beskikbaar.
Indien u nie voor/op die 5de van elke maand betaal nie, word u betalings as agterstallig beskou. Indien u enige ander reëlings ivm betaling tref, moet u dit asb nakom en by u ooreenkoms hou.
Die volgende xxxxxx xxx gevolg word om agterstallige gelde in te vorder:
• U kind xxx xxx verder in die Nasorg toegelaat word nie.
• U xxx oorhandig word aan prokureurs om agterstallige gelde in te vorder.
• Uself xxx verantwoordelik gehou word vir invorderingskostes – insluitende prokureursfooie.
U moet ook ’n kwartaal xxxxxx xxx indien u kind/kinders nie meer van die Nasorgdienste gebruik gaan maak nie.
EK VERSOEK U VRIENDELIK OM DIE VORM TE ONDERTEKEN EN DADELIK TERUG TE STUUR.
Baie dankie
Xxxxxx xxx xxx Xxxxx
Skeur af en stuur asb dadelik terug
Ek onderneem om my kind/kinders se Nasorggelde voor/op die 5de van elke maand te betaal.
Handtekening van ouer:
Datum: Selnommer: _