Gekoppelde Belegging Planbeskrywing
Gekoppelde Belegging Planbeskrywing
Die plan belê in beleggingsfondse wat deur kollektiewe beleggingsmaatskappye bestuur word, en is 'n kontrak tussen die planhouer en Sanlam Linked Investments (Pty) Ltd (SanLink).
SanLink is 'n administratiewe finansiële diensverskaffer wat, ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangersdienste, 2002 (FAIS), deur die Financial Sector Conduct Authority (FSCA) gelisensieer is. SanLink het ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), gekontrakteer om alle administratiewe aangeleenthede, insluitend alle kommunikasie, namens hulle te hanteer.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, LDI-A03-01, xxxx van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx;
• die staat, xxxx van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie xxxx van die kontrak vorm.
Ons xxx die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die planhouer ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing en 'n staat vir 'n plan is, xxx die voorwaardes van die staat geld.
Xxxxx
Sanlam Lewens
Ons rol namens SanLink is om
• betalings in 'n bankrekening te ontvang;
• betalings betyds en in ooreenstemming met geldige instruksies te belê;
• enige verdere redelike en geldige instruksies uit te voer;
• oor die plan verslag xx xxxxx, xxxx xxxx wetgewing vereis word;
• heffings te hef;
• 'n stem namens die planhouer uit te oefen in 'n stemming wat deur 'n batebestuurder gehou word;
• die planvoordele op versoek te betaal, onderworpe aan enige wetlike beperkings.
Tussenganger
Die rol van die tussenganger is om
• aan die bepalings van FAIS te voldoen;
• inligting oor die aard van die plan, die onderliggende beleggingsfondse en die betrokke heffings aan die planhouer te voorsien;
• die planhouer oor die plan en die onderliggende beleggingsfondse te adviseer.
Verduidelikings
Batebestuurder
Batebestuurder xxxxxx xx 'n bestuurder van 'n kollektiewe beleggingskema.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Betalings
Eenmalige betalings
Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, xxxx in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, xxx ons rente vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum byvoeg.
Herhalende betalings
'n Herhalende betaling is op dieselfde xxx xxx xxxx maand of jaar verskuldig, xxxx in die staat aangedui.
As herhalende betalings per debietorder gemaak word, en die dag wat versoek is waarop ons die betaling moet vorder, nie op 'n werksdag xxx xxx, of 'n maand nie die spesifieke dag het nie, sal ons dit op die volgende werksdag vorder.
Die transaksiedatum vir 'n herhalende betaling is die laaste van die datum waarop die betaling verskuldig is en die werklike betaaldatum. As dit nie 'n werksdag is nie, sal die transaksiedatum die eerste werksdag daarna wees. Ons xxx xxx rente byvoeg as 'n herhalende betaling voor die transaksiedatum gemaak word nie.
As 'n betaling nie ten xxxxx xxxxx 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, mag ons die herhalende betaling as gestaak ag.
Betalingsgroei
As die plan betalingsgroei het, xxx die herhalende betaling volgens die voorwaardes van die tipe betalingsgroei verhoog word.
Ons bied die volgende tipe(s) betalingsgroei:
• Flexi-groei vir doelwit
Solank die plan aan 'n doelwit gekoppel is, xxx die herhalende betaling elke jaar verhoog word om te verseker dat die plan goed vorder om die doelwit te bereik.
• Vaste groei
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die gekose vaste persentasie verhoog word.
• Sanlam-inflasie
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die inflasiekoers, xxxx xxxx ons bepaal, verhoog word. Met die vasstelling van die xxxxx xxx ons die verandering in die verbruikersprysindeks, of enige ander algemeen aanvaarde metode om inflasie te meet wat in daardie stadium van toepassing mag wees, in ag neem. Die Sanlam-inflasiekoers mag as gevolg van verskille in berekeningsmetodes van amptelike koerse verskil. 'n Minimum en maksimum verhoging, wat van tyd tot tyd mag verander, is van toepassing.
Die tipe betalingsgroei wat op 'n plan van toepassing is, word in die staat aangedui.
Belegging
Ons belê 'n betaling minus heffings, indien van toepassing, in die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Leeftyd beleggingsopsie
As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxxx ons die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Ons xxx die toedeling van die belegging op 'n deurlopende basis bestuur. Xxxxx aan die teikenspaardatum xxx ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om xx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx dat die belegging ten volle in stabiele beleggingsfondse teen die teikenspaardatum belê is. Wanneer ons beleggingsfondse omskakel, verkoop ons eenhede van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en koop eenhede van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word.
Hoe word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om eenhede in daardie beleggingsfonds te koop. Die eenhede word namens die planhouer in die naam van 'n onafhanklike benoemde, Afflulink Nominees (Edms) Bpk, gehou.
Wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Die beleggingsdatum vir 'n bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, is gewoonlik die eerste werksdag na die transaksiedatum. Die belegging vind plaas teen die eenheidsprys wat op die beleggingsdatum van toepassing is. As meer as een werksdag
tussen die transaksiedatum en die beleggingsdatum verloop as gevolg van omstandighede buite ons beheer, xxx ons rente, xxxx xxxx Sanlam Lewens bepaal, voeg by die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is. Hierdie xxxxx xxx bereken word vanaf die datum waarop die belegging xxxx plaasvind tot die werklike beleggingsdatum.
Klaringstydperk
Betalings is aan 'n klaringstydperk van 30 dae onderhewig, en geen verkoop van eenhede wat die gevolg is van 'n onverrekende betaling xxx tydens hierdie tydperk toegelaat word nie.
Eenheidsprys
Die eenheidsprys van 'n spesifieke beleggingsfonds word deur die batebestuurder bepaal. 'n Prys is gewoonlik eers beskikbaar een of twee dae na die dag waarop dit van toepassing is. Daarom xxx dit 'n xxxx xxx duur voordat 'n transaksie op die staat weerspieël.
Besonderhede van die berekening van eenheidspryse is op versoek van die batebestuurders beskikbaar.
Wat gebeur as inkomste vir 'n beleggingsfonds verklaar word?
Die inkomste, wat rente en dividende mag insluit, word outomaties herbelê in die beleggingsfonds waarvoor die inkomste verklaar is. Dit vind plaas op die datum waarop die inkomste betaal word, wat later mag wees as die datum waarop die inkomste verklaar is.
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?
Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse xxxxx onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, xxx ons die planhouer versoek om 'n ander beleggingsfonds xx xxxx wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in xxxxxx xx stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die xxxx van die plan wat geraak word te belê.
Omskakeling van beleggingsfondse
Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word.
Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx.
As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, xxx die opsie gekanselleer word.
Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx
Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie.
Wanneer xxx die verkoop en koop van eenhede vir omskakeling plaasvind? Om 'n omskakeling te doen, verkoop ons die vereiste aantal eenhede van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word. Met die opbrengs van die verkoopstransaksie, minus die transaksieheffing, koop ons eenhede van die
beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons verkoop en koop gewoonlik op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. As ons nie op daardie dag die eenhede kan verkoop nie, word die koop van eenhede uitgestel tot ons die eenhede kan verkoop. As die verkoop egter plaasvind, maar die koop word uitgestel as gevolg van omstandighede buite ons beheer, xxx ons rente voeg by die opbrengs van die verkoopstransaksie, nadat die transaksieheffing afgetrek is. Hierdie xxxxx xxx bereken word vanaf die datum waarop die koop xxxx plaasvind tot die datum waarop ons werklik die eenhede koop.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Heffings
BTW
BTW xxx op alle heffings hieronder gehef word.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees:
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van elke betaling afgetrek word, na gelang van die vlak van fooie wat onderhandel is.
• 'n Betalingsheffing, wat van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die herhalende betaling bereken.
• 'n Maandelikse doelwitadministrasieheffing om die doelwit te administreer solank die plan aan 'n doelwit gekoppel is. Hierdie heffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat as 'n persentasie van die fondswaarde bereken word. Hierdie heffing is onderworpe aan 'n minimum maandelikse randbedrag wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die persentasie deur 12 gedeel word om die maandelikse bedrag te bereken. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende xxxxx van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.
Transaksieheffing
Ons xxx 'n transaksieheffing vir die omskakeling van beleggingsfondse hef. Hierdie transaksieheffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx.
Xxxx transaksieheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die planhouer en die tussenganger
Die planhouer mag ons versoek om 'n fondsgebaseerde fooi vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar belegging te betaal. BTW xxx op hierdie fooi gehef word. Ons xxx hierdie fooi maandeliks betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien.
Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die planhouer aangewys is. Dit is nie xxxx van die tussengangerdienste waarvoor ons fooie betaal nie.
Die fondsgebaseerde fooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die planhouer moet die persentasie spesifiseer. Die fondsgebaseerde fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die fondsgebaseerde fooi op die fondswaarde gebaseer word, xxx die randwaarde van die fooi xxxxxx. Byvoorbeeld, 'n fondsgebaseerde fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Realisering van die planvoordele
Die planvoordele mag gerealiseer word op een van die maniere wat hieronder beskryf word. Om 'n voordeel te realiseer, xxx ons eenhede verkoop op die eerste werksdag na die dag waarop ons die versoek ontvang. Oordrag van eenhede xxx xxxxxx neem om te finaliseer.
Beëindiging van die plan
'n Plan mag op versoek beëindig word. Die fondswaarde xxx aan die planhouer betaal word wanneer die plan beëindig word.
Die plan mag op die beëindigingsdatum geregtig wees op inkomste wat reeds verklaar maar nog nie belê is nie. Sodra alle verklaarde inkomste belê is, xxx die eenhede verkoop
word. Die opbrengs xxx na aftrekking van 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, aan die planhouer betaal word. Die heffing se huidige vlak word in die staat aangedui.
Oordrag van eenhede uit die plan
Eenhede mag na 'n ander finansiële diensverskaffer of na die planhouer oorgedra word. Die fondswaarde xxx verminder met die waarde van die eenhede wat oorgedra word.
'n Ad hoc-onttrekking op die plan
Die planhouer mag 'n ad hoc-onttrekking op die plan maak, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. Aangesien hierdie voorwaardes van tyd tot xxx xxx verander, xxx dit gekommunikeer word wanneer die planhouer om 'n ad hoc- onttrekking aansoek doen. Ons xxx die nodige aantal eenhede verkoop om vir die onttrekkingsbedrag te betaal. Die fondswaarde xxx verminder met die waarde van die eenhede wat verkoop is.
Wat gebeur met die plan by die dood van die planhouer?
'n Persoon of 'n entiteit mag benoem word om na die dood van die planhouer die nuwe planhouer te word. Die benoemde mag 'n benoeming eers na die dood van die planhouer aanvaar of afwys.
As die benoemde nie die benoeming aanvaar nie, of as niemand benoem is nie, sal die plan 'n bate in die boedel van die planhouer wees.
Mag die benoeming verander word?
'n Benoeming mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die planhouer onderteken wees, en moet die Xxxxxx Xxxxxx hoofkantoor voor die dood van die planhouer bereik.
Xxx die benoeming verval?
Ja, dit xxx verval as die plan sedeer word, hetsy algeheel of as sydelingse sekuriteit.
Belasting
Die planhouer xxx verantwoordelik wees vir die belastingaanspreeklikheid wat op die plan ontstaan. Ons xxx xxxx jaar 'n belastingsertifikaat voorsien wat die inkomste van die plan asook enige plaaslike of buitelandse terughoubelasting wat daarop van toepassing is, en die kapitaalwins op die plan, uiteensit. Enige verkoop van eenhede, insluitend dit wat verkoop word om vir heffings en plaaslike terughoubelasting te betaal, xxx 'n kapitaalwins of -verlies tot gevolg hê wat 'n belastingimpak mag hê.
'n Belastingaanspreeklikheid mag ook ontstaan wanneer die planhouer verander, byvoorbeeld as die plan algeheel sedeer word.
Xxx daar 'n vertraging met die uitvoer van versoeke wees?
In sommige omstandighede mag ons nie in staat wees om versoeke binne die normale tydstandaarde uit te voer nie. 'n Voorbeeld sou wees waar 'n ongewone gebeurtenis plaasvind wat aansienlike markaktiwiteit veroorsaak, xxxx die uitvloei wat op
11 September 2001 ondervind is. 'n Batebestuurder mag ook tydelik die verkoop van eenhede opskort. Ons xxx xxx versoeke op die vroegste moontlike geleentheid uitvoer.
Uitsluiting van aanspreeklikheid
Ons, in ons eie hoedanigheid en as agent van XxxXxxx, en SanLink xxx xxx verantwoordelik gehou word nie, en nie aanspreeklikheid aanvaar nie, vir enige skade of verliese, insluitend voortvloeiende verliese, wat deur die planhouer gely word wat ontstaan of veroorsaak word deur
• xxxxx, optrede of versuim van derde partye wat die belegging voorsien wat onderliggend aan die plan is;
• enige tydberekeningstandaarde, -praktyke en -prosedures van hierdie partye, of hul vertraging van verkope of weiering om verkope op 'n spesifieke datum of teen 'n spesifieke prys toe te laat;
• enige belasting of heffing van watter aard ook al wat opgelê word deur enige plaaslike, provinsiale, nasionale of ander owerheid;
• die uitvoering van enige instruksies wat per telefoon, faks, elektroniese pos of die Internet oorgedra is op voorwaarde dat ons redelike xxxx uitgeoefen het om die geldigheid van die instruksie vas te stel.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium.
• Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie. Inkomste of die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.
• Ons xxx kommunikasie, instruksies of betalings wat voor 16:00 op 'n werksdag ontvang word, beskou as op daardie werksdag ontvang. As dit na 16:00 ontvang word, mag ons dit beskou as op die volgende werksdag ontvang.