Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittree- annuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele aan die lid te voorsien. Die uittree-annuïteitsfonds is die planhouer en nie die lid nie.
Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde xxxx xxxxxx word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet bydraes regstreeks aan ons betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die bydraes as die betalings vir die plan.
Die plan is 'n versekeringspolis xxxx beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, PLR-A09-01-X, xxxx van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx;
• die staat, xxxx van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie xxxx van die kontrak vorm.
Ons xxx die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die heffings wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, xxx die voorwaardes van die laaste twee geld.
Omsetting
Wanneer ons 'n bestaande plan na hierdie tipe plan omskakel, xxxxxx ons daarna as 'n omsetting. Vir administratiewe doeleindes xxx ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die omsetting. Hierdie eenmalige betaling xxx xxxxx in die opbou van die herhalende fonds ingesluit word en nie in die opbou van die eenmalige fonds nie. Geen eenmalige fonds xxx op die begindatum van die omsetting begin opbou nie.
Die voorwaardes xxxx in die kontrakdokumente uiteengesit xxx slegs vanaf die begindatum van die omsetting geld.
Verduidelikings
Opsiedatum
Dit is die datum wat die einde van die termyn aandui, en word in die staat aangedui.
Oop termyn
Na die gekose termyn verstryk het, word die termyn van die plan as oop beskou. Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal xxx word na die gekose termyn verstryk het nie, maar dat die plan xxx voortgaan tot die planhouer die plan beëindig.
Eenmalige fonds
Dit is die xxxx van die fondswaarde wat opgebou word deur addisionele eenmalige betalings wat na die begindatum van die omsetting gemaak word.
Herhalende fonds
Dit is die xxxx van die fondswaarde wat deur die eenmalige betaling op die begindatum van die omsetting en deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Betalings
Eenmalige betalings
Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, xxxx in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, xxx ons die betaling aanpas om voorsiening xx xxxx vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Herhalende betalings
Herhalende betalings word toegelaat, maar xxx moet dit van die begindatum van die omsetting van toepassing wees. Dit kan nie later bygevoeg word nie. 'n Herhalende
betaling, indien van toepassing, is op dieselfde xxx xxx xxxx maand of jaar verskuldig, xxxx in die staat aangedui.
'n Herhalende betaling bestaan uit 'n spaargedeelte en 'n risikogedeelte. As daar geen betalingkwytskeldingsvoordele op die plan is nie, is die risikogedeelte van die herhalende betaling nie van toepassing nie.
As herhalende betalings per debietorder gemaak word, en die dag wat versoek is waarop ons die betaling moet vorder, nie op 'n werksdag xxx xxx, of 'n maand nie die spesifieke dag het nie, sal ons dit op die volgende werksdag vorder.
Die transaksiedatum vir 'n herhalende betaling is die laaste van die datum waarop die betaling verskuldig is en die werklike betaaldatum. As dit nie 'n werksdag is nie, sal die transaksiedatum die eerste werksdag daarna wees. Ons xxx xxx 'n herhalende betaling wat voor die transaksiedatum gemaak word aanpas om voorsiening xx xxxx vir vroeë betaling nie.
As 'n herhalende betaling nie ten xxxxx xxxxx 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, mag ons die herhalende betaling as gestaak ag. Verder, as betalingkwytskeldingsvoordele van toepassing is, en 'n herhalende betaling nie ten xxxxx xxxxx 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, sal hierdie voordele nie meer dekking bied nie.
Betalingsgroei
As die plan betalingsgroei het, xxx die herhalende betaling volgens die voorwaardes van die tipe betalingsgroei, xxxx gekies, verhoog word.
Ons bied die volgende tipe(s) betalingsgroei:
• Vaste groei
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die gekose vaste persentasie verhoog word.
• Sanlam-inflasie
Die herhalende betaling xxx xxxx jaar met die inflasiekoers, xxxx xxxx ons bepaal, verhoog word. Met die vasstelling van die xxxxx xxx ons die verandering in die verbruikersprysindeks, of enige ander algemeen aanvaarde metode om inflasie te meet wat in daardie stadium van toepassing mag wees, in ag neem. Die Sanlam-inflasiekoers mag as gevolg van verskille in berekeningsmetodes van amptelike koerse verskil. 'n Minimum verhoging, wat van tyd tot tyd mag verander, is van toepassing.
• Flexi-groei
Flexi-groei is slegs beskikbaar vir 'n plan wat xxxx van 'n skema vorm. Die herhalende betaling xxx op versoek verhoog word. Enige aantal verhogings per jaar mag versoek word. Enige bedrag of persentasie mag vir 'n verhoging versoek word, onderworpe aan 'n minimum wat van tyd tot tyd mag verander.
Die tipe betalingsgroei wat op 'n plan van toepassing is, word in die staat aangedui.
Belegging
Ons belê 'n eenmalige betaling en die spaargedeelte van 'n herhalende betaling minus heffings, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx beskikbaar.
Leeftyd beleggingsopsie
As die Omvattende R28-opsie met 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, xxxx ons die belegging toe aan die beleggingsfondse wat in die staat aangedui word. Ons xxx die toedeling van die belegging op 'n deurlopende basis bestuur. Die xxxxxxx van die gekose leeftyd beleggingsopsie word in die staat beskryf.
Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê?
Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Eenheidsprys
'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds.
Die volgende heffings word in aanmerking geneem wanneer die prys vir 'n spesifieke fonds bereken word:
• belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie;
• die batebestuursheffing;
• 'n prestasieheffing vir die fondsbestuurder, as dit op die beleggingsfonds van toepassing is;
• direkte beleggingskoste, byvoorbeeld kollektiewe belegging aanvangsgelde, makelaarsloon, ouditgelde, bankheffings en trusteegelde.
Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.
Vir die Vestigende Bonusfonds is die volgende van toepassing, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik:
• Gereelde volle vestigende bonusse word verklaar om die fonds 'n egalige groei xx xxx.
• 'n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers xx xxxxxxx.
• Die bonuskoers word volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds bereken, met inagneming van die maandelikse verandering in markwaarde.
Die eenheidsprys van die eenhede van die Vestigende Bonusfonds word gewaarborg om nie mettertyd te verminder nie.
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?
Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse xxxxx onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke
beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, xxx ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds xx xxxx wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word,
en om ons van die keuse in xxxxxx xx stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die xxxx van die plan wat geraak word te belê.
Omskakeling van beleggingsfondse
Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons xxx eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en xxx eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek.
Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, xxx xxx in hierdie beleggingsfondse xxx.
As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, xxx die opsie gekanselleer word.
Xxxxx xx beleggingsfondse om xx xxxxxx
Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar xxx ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal xxx word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, xxx gratis wees. Geen transaksieheffing xxx gehef word nie.
Verhandeling xxx xxxxx
Ons mag die xxxxx in die beleggingsfondse vir transaksies xxxx skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, xxx vir ons eie rekening wees, en xxx dus nie die planvoordele raak nie.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondswaarde slegs op enige van die volgende datums gelyk wees aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan:
• die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe, of
• die opsiedatum, of
• 'n datum elke vyf jaar na die opsiedatum.
Op enige ander datum xxx die fondswaarde gelyk wees aan die laagste van die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan en die markwaarde van die onderliggende xxxxx, wat mettertyd mag vermeerder of verminder. As 'n voordeel betaal word, of as 'n heffing vir vermindering of staking van die herhalende betaling gehef word, op 'n tydstip wanneer die markwaarde van die onderliggende xxxxx die laagste van die twee waardes is, xxx 'n markwaarde-aanpassing op die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds toegepas word. Dit xxx gedoen word deur 'n aantal eenhede gelyk in waarde aan die verskil tussen die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys en die markwaarde van die onderliggende xxxxx xx verkoop. Die oorblywende eenhede in die Vestigende Bonusfonds, indien enige, xxx dus laer wees as wat dit sou gewees het as die voordeel betaal is op 'n tydstip toe die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys laer as of gelyk aan die markwaarde van die onderliggende xxxxx was.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Echo Bonus
Die Echo Bonus is 'n addisionele bedrag wat by die voordeel betaalbaar by beëindiging of aftrede gevoeg word. Hoe xxxxxx die versekerde lewe betalings gemaak het en hoe hoër die bedrag van die betalings oor die termyn van die plan, hoe xxxxxx xxx die Echo Bonus gewoonlik wees.
Vir die doel van die berekening van die Echo Bonus word die betalings in dele verdeel wat betalingslae genoem word. Op die begindatum van die omsetting word 'n aparte betalingslaag gevorm deur die eenmalige betaling en deur die herhalende betaling, indien van toepassing. Daarna word vir elke verhoging in herhalende betaling, hetsy op versoek van die versekerde lewe of as gevolg van betalingsgroei op die plan, asook vir elke addisionele eenmalige betaling, 'n nuwe betalingslaag bygevoeg. Die nuwe betalingslaag word gevorm deur die verhoogde xxxx van die herhalende betaling of deur die addisionele eenmalige betaling. Die Echo Bonus vir die plan is die som van die Echo Bonusse vir al die
betalingslae.
Vir elke betalingslaag word 'n aparte Echo Bonus bereken. Die Echo Bonus is 'n persentasie van die som van die versekerde lewe se betalings wat belê is vir elke betalingslaag en die beleggingsopbrengs tot op die tydstip van die berekening van die Echo Bonus, vermenigvuldig met 'n faktor. Die vermenigvuldiging met 'n faktor geld slegs vir 'n plan met herhalende betalings.
Die persentasie waarna hier xxxxxx word, word die Echo Bonus-persentasie genoem, en hang af van die termyn waarvoor die betalingslaag in xxxxxxx was op die tydstip van die berekening. Hoe xxxxxx hierdie termyn, hoe xxxx xxx die Echo Bonus-persentasie wees. Die Echo Bonus-persentasies vir verskillende termyne word in die staat aangedui.
Die beleggingsopbrengs weerspieël die prestasie van die onderliggende beleggingsfondse van die plan. Die beleggingsopbrengs maak ook voorsiening vir enige heffings of fooie wat van die fondswaarde van die plan afgetrek word, asook enige afslag wat by die fondswaarde van die plan gevoeg word. Die som van die versekerde lewe se betalings wat belê is vir alle betalingslae en die beleggingsopbrengs is gelyk aan die fondswaarde van die plan.
Vir die herhalendebetalingslaag op die begindatum van die omsetting is die faktor wat in die berekening van die Echo Bonus gebruik word, gelyk aan een. Vir elke daaropvolgende herhalendebetalingslaag tot by die opsiedatum is die faktor gelyk aan die som van die herhalende betalings wat tot op die tydstip van berekening gemaak is, gedeel deur die som van die herhalende betalings wat ons verwag het gemaak sou word oor die termyn van die begindatum van elke betalingslaag tot die opsiedatum. Die faktor vir elke daaropvolgende herhalendebetalingslaag xxx toeneem vir solank as wat die versekerde lewe aanhou om herhalende betalings xx xxxx. As die versekerde lewe herhalende betalings verminder of xxxxx, xxx die faktor vir elke daaropvolgende herhalendebetalingslaag teen 'n laer xxxxx toeneem of ophou om toe te neem. Die faktor word tot 'n maksimum van een beperk.
Vir die berekening van die Echo Bonus by die dood van die versekerde lewe, wanneer die versekerde lewe voor sy of haar 55ste verjaarsdag vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, en vir herhalendebetalingslae wat na die opsiedatum begin, xxx die faktor as gelyk aan een geag word.
Heffings
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees:
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word.
• 'n Betalingsheffing, wat van die spaargedeelte van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die spaargedeelte van die herhalende betaling bereken.
• 'n Maandelikse Regulasie 28-administrasieheffing om die plan te monitor en, indien nodig, om te verseker dat die plan aangepas word om aan Regulasie 28 te voldoen. Die heffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Dit word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
As die Omvattende R28-opsie gekies word, xxx die plan altyd aan Regulasie 28 voldoen aangesien al die beleggingsfondse wat vir die Omvattende R28-opsie beskikbaar is, aan Regulasie 28 voldoen. Dus xxx die Regulasie 28-administrasieheffing nie van toepassing wees op die Omvattende R28-opsie nie.
As gevolg van spesiale omstandighede mag die plan op die begindatum van die omsetting nie aan Regulasie 28 xxxx xx voldoen nie. Die Regulasie
28-administrasieheffing xxx xxx xxx van toepassing wees nie.
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat as 'n persentasie van die fondswaarde bereken word. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing is egter onderworpe aan 'n minimum maandelikse randbedrag wat van tyd tot tyd xxxxxxx xxx word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Die heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die persentasie deur 12 gedeel word om die maandelikse bedrag te bereken. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die bemarkings-en-administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder mag een of meer van die volgende vir 'n beleggingsfonds hef. Hierdie word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken.
• 'n Jaarlikse batebestuursheffing, wat 'n persentasie van die plan xx xxxx van die markwaarde van die xxxxx in 'n beleggingsfonds is. Hierdie heffing word op 'n daaglikse basis bereken, wat beteken dat die persentasie deur 365 gedeel word om die daaglikse bedrag te bereken. Die huidige heffing vir 'n beleggingsfonds word in die staat aangedui.
• 'n Prestasieheffing, wat gehef word as die beleggingsfonds beter as die maatstaf presteer. Die huidige minimum en maksimum heffings asook die huidige maatstaf vir 'n beleggingsfonds word in die staat aangedui, as 'n prestasieheffing op 'n beleggingsfonds van toepassing is. Besonderhede oor die maatstaf, en hoe die heffing bereken word, is van die batebestuurder beskikbaar.
• Direkte beleggingskoste, byvoorbeeld kollektiewe belegging aanvangsgelde, makelaarsloon, ouditgelde, bankheffings en trusteegelde.
Batebestuursafslag
Sommige batebestuurders voorsien 'n afslag op die batebestuursheffing omdat ons hulle beleggingsfondse vir hierdie tipe plan aanbied en aan hulle voorwaardes voldoen. Die grootte van die afslag mag tussen beleggingsfondse verskil en kan mettertyd verander.
Een xxxxxx waarop 'n batebestuurder die afslag mag voorsien, is om die batebestuursheffing van 'n beleggingsfonds met die afslag te verminder. Die waarde van die afslag word dus deurgegee na die fondswaarde van die plan. In hierdie geval is die batebestuursheffing wat in die staat vir die spesifieke beleggingsfonds aangedui word, reeds met die afslag verminder.
Anders mag die batebestuurder die randwaarde van die afslag aan die einde van elke maand aan ons betaal. In hierdie geval gee ons die afslag deur na die fondswaarde van die plan deur addisionele eenhede op 'n maandelikse basis by te voeg. Dit beteken dat die jaarlikse afslagpersentasie wat in die staat aangedui word, indien van toepassing, deur 12 gedeel word om die maandelikse bedrag te bereken.
Transaksieheffing
Ons xxx 'n transaksieheffing vir elk van die volgende wysigings voor die opsiedatum hef:
• Vermindering of staking van die herhalende betaling;
• Neem van 'n vroeë aftreevoordeel;
• Beëindiging van die plan.
Die bedrag van hierdie transaksieheffing word deur middel van regulatoriese maatreëls bepaal en dit xxx in die toekoms verander as sodanige regulatoriese maatreëls of wetgewing verander.
Ons xxx ook 'n transaksieheffing vir omskakeling van beleggingsfondse hef. Hierdie transaksieheffing xxx xxx xxx tot tyd verhoog word om vir inflasie, xxxx xxxx ons bepaal, voorsiening xx xxxx. Ons xxx aanhou om die transaksieheffing vir omskakeling van beleggingsfondse na die opsiedatum te hef.
Elke transaksieheffing xxx van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Beëindigingsheffing en betalingverminderingsheffing
Ons mag 'n beëindigingsheffing vir die neem van 'n vroeë aftreevoordeel of beëindiging van die plan voor die opsiedatum hef. Hierdie heffing word op die begindatum van die omsetting bepaal en xxx mettertyd tot nul afneem. Die beëindigingsheffing word in die staat aangedui.
Ons mag 'n betalingverminderingsheffing vir vermindering of staking van die herhalende betaling hef. Hierdie xxxxxxx xxx gegrond wees op 'n persentasie van die beëindigingsheffing op daardie datum. Die betalingverminderingsheffing wat in die staat aangedui word, geld slegs vir die herhalende betaling op die begindatum van die omsetting. Enige verhoging in die herhalende betaling na die begindatum van die omsetting xxx xxx onderhewig wees aan 'n betalingverminderingsheffing as die verhoogde xxxx van die herhalende betaling daarna verminder word nie.
Na 'n betalingverminderingsheffing vir vermindering of staking van die herhalende betaling gehef is, xxx die verminderde beëindigingsheffing in die staat aangedui word.
Die beëindigingsheffing wat in die staat aangedui word, is nie teen enige toepaslike wettige beperking getoets nie, maar dit xxx gedoen word wanneer 'n beëindigingsheffing of betalingverminderingsheffing gehef word.
Die beëindigingsheffing en die betalingverminderingsheffing xxx van die fondswaarde afgetrek word deur eenhede te verkoop. Die waarde van die verkoopte eenhede plus die Echo Bonus op hierdie waarde xxx gelyk xxxx aan die waarde van die heffing.
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS
Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, xxx hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Die fooi moet elke drie jaar heronderhandel word.
Hierdie beleggingsadvies is 'n opsionele diens wat die versekerde lewe mag versoek, en word voorsien deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is 'n gespesialiseerde diens wat addisioneel is, en nie xxxx is van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie.
Die fondsgebaseerde fooi vir hierdie beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die persentasie deur 12 gedeel word om die maandelikse bedrag te bereken. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking ter waarde van die maandelikse fooi van die fondswaarde afgetrek. Die bedrag van die fondsgebaseerde fooi is aan die fondswaarde gekoppel en xxx dus daarmee xxxx xxxxxx, byvoorbeeld, 'n fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Vir die Vestigende Bonusfonds xxx die fondsgebaseerde fooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Vermindering of staking van die herhalende betaling
Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is.
Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die transaksieheffing en betalingverminderingsheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui.
As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die transaksieheffing en beëindigingsheffing, indien van toepassing.
Aftreevoordeel
Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer xxxx gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die transaksieheffing en beëindigingsheffing, indien van toepassing, is.
Hoe xxx die aftreevoordeel voorsien word?
Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n xxxx van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe xxx xxxx dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Hoe xxx die gereelde pensioenbetalings voorsien word?
As die Omvattende R28-opsie gekies is, mag die aftreevoordeelbedrag belê xxx in die plan, terwyl gereelde pensioenbetalings voorsien word. Geen betalings mag terselfdertyd gemaak word nie.
Xxxxxx xxx hierdie plan eindig en 'n lyfrenteplan mag uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Die lyfrenteplan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat as 'n langtermynversekeraar onder die Langtermynversekeringswet, 1998 geregistreer is.
Xxxxxxxxx op aftreevoordeel
Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede,
• kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere xxxxx xxxx, en
• xxx gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Voordeel betaalbaar by dood
Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe.
Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. 'n Lyfrenteplan xxx uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat as 'n langtermynversekeraar onder die Langtermynversekeringswet, 1998 geregistreer is.
Xxx xxx die voordeel betaalbaar by dood ontvang?
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word
• aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of
• as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is xxx, xxx aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes.
Hoeveel xxx aan elke afhanklike of genomineerde betaal word?
Die trustees van die FONDS xxx besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Xxxxx xxx dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes xxx xxxx.
Wie is 'n afhanklike?
• Die xxxx van die versekerde lewe.
• 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Is dit nodig om genomineerdes aan xx xxx?
Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n xxxx daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, xxx xxx weet wat die versekerde lewe xx xxxxx is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word?
'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Xxxxxx Xxxxxx xx hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is xxxx xxxx die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis.
• As betalingkwytskeldingsvoordele gekies is, xxxxxx xx die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking.
• Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium.
• Ons waarborg nie die prestasie van die beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die xxxxx in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.
• Ons xxx slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.