NASKOOLSENTRUM
NASKOOLSENTRUM
ALGEMENE INLIGTING EN OOREENKOMS
Die Naskoolsentrum word as ‘n privaat sentrum op die perseel van Laerskool Pierneef bedryf deur Me Xxxxx xx Xxxx. Die Laerskool verskaf die fisiese geriewe en word in stand gehou deur beide die Skool en die Naskoolsentrum.
Die sentrum bied:
• Volwasse toesig op weeksdae vanaf 12:45 tot om 17:45.
• ‘n Ligte middagete, voorberei deur voltydse werkers, word aan alle ingeskrewe lede voorsien.
• Toegang vir leerders vanaf graad RR tot graad 7.
• Xxxxxxxxxxx vir leerders om aan die normale skoolaktiwiteite xxxx xx neem.
• Toesig en hulp met huiswerk. Ouers xxx verantwoordelik vir die finale kontrole.
• Genoegsame tyd vir vrye spel.
Veiligheid:
• ‘n Daaglikse register word bygehou.
• Leerders word by die hek in 26ste Laan deur hulle ouers afgehaal.
• Xxxx leerder mag buite op die sypaadjie vir hul ouers wag nie.
• Leerders mag slegs huistoe loop na skriftelike toestemming deur die ouers xxxxxxx is.
• Slegs ouers mag leerders by die naskool afhaal.
• Leerders mag slegs saam met iemand anders vertrek met toestemming van die ouers.
• Afwesighede moet aan die Naskoolsentrum deurgegee word.
Bedryfstye:
• Die sentrum is op alle skooldae vanaf 12:45 oop.
• Wanneer die skool vroeër sluit word reëlings vooraf met die sentrum getref.
• Die sentrum is in alle skoolvakansies oop.
• Desember-skoolvakansie is die sentrum oop tot die naaste werksdag aan die 16de Desember.
Sentrumfooie:
Sentrumfooie | |
Graad RR - 7 | R500 per maand per kind |
• Geen inskrywingsfooi betaalbaar nie.
• Alle fooie is xxxxxx vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van elke maand.
• Fooie word vir twaalf maande van die jaar gehef.
• Geen addissionele fooie is vir vakansies betaalbaar nie.
Kennisgewingstydperk:
• Ouers van leerders wat in die naskoolsentrum ingeskryf is moet een kalendermaand xxxxxx xxx alvorens ‘n leerder die sentrum verlaat.
• Ouers wat nie op die eerste skooldag van die maand betaal xxx xxx op die vyfde dag daarna kennis ontvang dat die huidige maand as kennismaand dien, waarna die leerder ongelukkig nie verder in die naskool geakkommodeer xxx word nie.
Klagteprosedure:
• Alle probleme aangaande die naskoolsentum word direk aan die sentrum gerapporteer.
• Xxxxx xx Xxxx (Sentrumhoof) 067 623 2211