PROGRAM: HUIS ANDREW MURRAY - WELLINGTON
BADISA
Registrasienommer as organisasie sonder winsoogmerk : 011-891
PROGRAM: HUIS XXXXXX XXXXXX - XXXXXXXXXX
FINANSIËLE JAARSTATE - 31 MAART 2023
BADISA
Registrasienommer as organisasie sonder winsoogmerk : 011-891 PROGRAM: HUIS XXXXXX XXXXXX - XXXXXXXXXX FINANSIËLE JAARSTATE - 31 MAART 2023
INHOUD BLADSY
Gekwalifiseerde verslag van die Onafhanklike Ouditeure | 1 | - | 2 |
Verklaring van Beheerraad | 3 | ||
Balansstaat | 4 | ||
Inkomstestaat | 5 | - | 7 |
Ekwiteitstaat | 8 | ||
Kontantvloeistaat | 9 | ||
Aantekeninge tot die finansiële jaarstate | 10 | - | 15 |
GEKWALIFISEERDE VERSLAG VAN DIE ONAFHANKLIKE OUDITEURE AAN DIE VOORSITTER EN LEDE VAN DIE BEHEERRAAD VAN HUIS XXXXXX XXXXXX - XXXXXXXXXX
Mening
Ons het die finansiële state van Huis Xxxxxx Xxxxxx - Xxxxxxxxxx xxxx uiteengesit op bladsy 4 - 15, geoudit. Hierdie finansiële state bestaan uit die balansstaat xxxx op 31 Maart 2023 en die inkomstestaat en kontantvloeistaat vir die jaar wat op daardie datum geëindig het, en aantekeninge tot die finansiële state, insluitend 'n opsomming van beduidende rekeningkundige beleid.
Na ons mening, behalwe vir die moontlike uitwerking van die aangeleentheid beskryf in die Grondslag vir gekwalifiseerde mening afdeling van ons verslag, is die finansiële state, in alle wesenlike opsigte, 'n redelike voorstelling van die finansiële stand van Huis Xxxxxx Xxxxxx - Xxxxxxxxxx en van die program se finansiële prestasie en kontantvloeie vir die jaar wat op daardie datum geëindig het, ooreenkomstig die rekeningkundige beleid xxxx uiteengesit in nota 1 in die finansiële state en die wyse wat deur die Wet op Organisasies sonder Winsoogmerk, vereis word.
Grondslag vir gekwalifiseerde mening
Xxxx in die geval van soortgelyke organisasies, is dit nie vir die program uitvoerbaar om rekeningkundige beheermaatreëls in te stel oor kontant invorderings uit skenkings, fondsinsamelings en ledegelde voor die aanvanklike inskrywing van die invorderings in die rekeningkundige rekords nie. Dienooreenkomstig was dit nie vir ons prakties moontlik om ons ondersoek verder as die ontvangste wat werklik aangeteken is, uit xx xxxx nie.
Ons het ons oudit ooreenkomstig 'International Standards on Auditing' uitgevoer. Ons verantwoordelikhede ingevolge daardie standaarde word verder beskryf in die Ouditeur se verantwoordelikhede vir die oudit van die Finansiële State afdeling van ons verslag. Ons is onafhanklik van die organisasie in ooreenstemming met die 'Independent Regulatory Board for Auditors (IRBA)' se 'Code of Professional Conduct for Registered Auditors ('IRBA Code') en ander onafhanklikheidsvereistes wat van toepassing is op oudits van finansiële state in Suid-Afrika. Ons het ons xxxxx xxxxxx verantwoordelikhede ooreenkomstig die 'IRBA Code' en ooreenkomstig xxxxx xxxxxx vereistes wat van toepassing is op oudits in Suid-Afrika vervul. Die 'IRBA Code' is konsekwent met ooreenstemmende artikels van die 'International Ethics Standards Board for Accountants'' se 'International Code of Ethics for Professional Accountants (including International Independence Standards)'. Ons glo dat die ouditbewyse wat ons verkry het, toereikend en toepaslik is om 'n grondslag vir ons gekwalifiseerde mening xx xxxx.
Verantwoordelikhede van die beheerraad vir die Finansiële State
Die program se beheerraad is verantwoordelik vir die opstel en redelike voorstelling van die finansiële state ooreenkomstig die rekeningkundige beleid xxxx uiteengesit in nota 1 in die finansiële state, die wyse wat deur die Wet op Organisasies sonder Winsoogmerk vereis word en vir sodanige interne beheer as wat die beheerraad nodig ag vir die opstel van die finansiële state wat vry is van wesenlike wanvoorstelling, hetsy weens bedrog of foute.
As xxxx van die opstel van die finansiële state is die program se beheerraad daarvoor verantwoordelik om die program se vermoë om as ’n lopende xxxx xxxxx te bestaan te beoordeel, en aangeleenthede, xxxx toepaslik, wat verband hou met die lopende xxxx en die gebruik van die lopende-xxxx-grondslag van verslagdoening te openbaar, tensy die beheerraad beplan om die program te likwideer of om bedrywighede xx xxxxx, of geen realistiese alternatief het as om dit te doen nie.
Ouditeur se verantwoordelikhede vir die oudit van die Finansiële State
Ons doelwitte is om redelike gerusstelling te verkry of die finansiële state as ’n geheel vry is van wesenlike wanvoorstelling, hetsy weens bedrog of foute, en om ’n ouditeursverslag uit xx xxxx wat ons mening bevat. Redelike gerusstelling is ’n hoë vlak van gerusstelling, maar is nie ’n waarborg dat ’n oudit wat ooreenkomstig die 'International Standards on Auditing' uitgevoer is altyd ’n wesenlike wanvoorstelling xxx opspoor indien dit bestaan nie. Wanvoorstellings kan ontstaan as gevolg van bedrog of foute, en word individueel of in totaal wesenlik geag indien dit redelikerwys verwag kan word dat sodanige wanvoorstellings die ekonomiese besluite van gebruikers, wat op grond van hierdie finansiële state geneem word, xxx beïnvloed.
As xxxx van ’n oudit ooreenkomstig die 'International Standards on Auditing' oefen ons professionele oordeel uit en handhaaf ons professionele skeptisisme regdeur die oudit. Ons doen ook die volgende:
• Identifiseer en beoordeel die risikos van wesenlike wanvoorstelling van die finansiële state, hetsy weens bedrog of foute, ontwerp en voer ouditprosedures uit na aanleiding van daardie risikos, en verkry ouditbewyse wat voldoende en toepaslik is om ’n grondslag vir ons ouditmening xx xxxx. Die risiko van nie-opsporing van ’n wesenlike wanvoorstelling as gevolg van bedrog is groter as vir ’n wesenlike wanvoorstelling as gevolg van foute, aangesien bedrog samespanning, vervalsing, doelbewuste weglatings, wanvoorstellings, of die omseiling van interne beheer kan behels.
• Verkry ’n begrip van interne beheer relevant tot die oudit ten einde ouditprosedures te ontwerp wat toepaslik is in die omstandighede, maar nie vir die doel om ’n mening uit te spreek oor die effektiwiteit van die program se interne beheer nie.
• Evalueer die toepaslikheid van rekeningkundige beleid wat gebruik is en die redelikheid van rekeningkundige ramings en verwante openbaarmaking wat deur die beheerraad gemaak is.
• Kom tot ’n gevolgtrekking oor die toepaslikheid van die beheerraad se gebruik van die lopende-xxxx- grondslag van verantwoording, en gebaseer op die ouditbewyse verkry, kom tot ’n gevolgtrekking oor die bestaan van 'n wesenlike onsekerheid wat verband hou met gebeure of omstandighede wat beduidende twyfel kan laat bestaan oor die program se vermoë om as 'n lopende xxxx xxxxx te bestaan. Waar ons tot die gevolgtrekking kom dat ’n wesenlike onsekerheid bestaan, word daar van ons vereis om in ons ouditeursverslag aandag te vestig op die toepaslike openbaarmaking in die finansiële state, of, indien sodanige openbaarmaking onvoldoende is, om ons mening te wysig. Ons gevolgtrekkings word gebaseer op ouditbewyse verkry tot en met die datum van my ouditeursverslag. Toekomstige gebeure en omstandighede mag egter daartoe aanleiding gee dat die program ophou om as ’n lopende xxxx xxxxx te bestaan.
• Evalueer die algehele voorstelling, struktuur en inhoud van die finansiële state, insluitende die
openbaarmaking, en of die finansiële state die onderliggende transaksies en gebeure op só ’n xxxxxx weergee dat redelike voorstelling bereik word.
Ons kommunikeer met die beheerraad oor, onder andere, die beplande omvang en tydsberekening van die oudit en beduidende ouditbevindinge, insluitende enige beduidende tekortkominge in interne beheer wat ons tydens ons oudit identifiseer.
…………………………………………………….
THERON DU PLESSIS DURBANVILLE ING. 31 Xxxxx 2023
Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA) Durbanville
Geregistreerde Ouditeure
Xxxxxxx Xxxxxxxxxx xx Xxx GR(SA), GO Direkteur
HUIS XXXXXX XXXXXX -WELLINGTON 3
VERKLARING VAN BEHEERRAAD
Daar word van die beheerraad vereis om omvattende rekeningkundige rekords te handhaaf en verantwoordelik xx xxxx vir die inhoud en integriteit van die finansiele jaarstate en verwante finansiele inligting wat by die verslag ingesluit word. Dit is hul verantwoordelikheid om te verseker dat die finansiele jaarstate ter voldoening aan die rekeningkundige beleid, xxxx uiteengesit in nota 1 van die finansiele state, 'n redelike weergawe is van die program se sake aan die einde van die finansiele jaar en die resultate van sy bedrywighede en kontantvloei vir die tydperk wat op daardie tydstip geeindig het.
Die finansiele jaarstate is ooreenkomstig die rekeningkundige beleid opgestel en is gegrond op toepaslike rekeningkundige beleid wat konsekwent toegepas is en waar van toepassing, deu·r redelike en verstandige oordeel en ramings ondersteun is.
Die beheerraad erken dat hulle uiteindelik verantwoordelik is vir die stelsels van interne finansiele beheer wat die program ingestel het en plaas aansienlike xxxx op die handhawing xxx xxxxxx beheer. Sodat die beheerraad die verantwoordelikhede kan nakom, stel die raad standaarde vir interne beheer wat daarop xxxxx is om die risiko van foute of verlies op 'n kostedoeltreffende xxxx xx verklein. Die standaarde sluit in die behoorlike delegasie van verantwoordelikhede binne 'n duidelik gedefinieerde raamwerk, effektiewe rekeningkundige prosedures en toereikende skeiding van pligte om 'n aanvaarbare risikovlak te verseker.
Die beheermaatreels word deur die hele program gemonitor en alle werknemers moet die hoogste etiese standaarde handhaaf om te verseker dat die program se besigheid gedoen word op 'n wyse wat onder alle redelike omstandighede bo verdenking is.
Die program se risikobestuur is xxxxx op die identifisering, evaluering, bestuur en monitering van alle bekende risiko's in die program. Hoewel die bedryfsrisiko nie heeltemal uitgeskakel kan word nie, probeer die program dit tot 'n minimum beperk xxxx xx verseker dat die toepaslike infrastruktuur-, beheer- en ander stelsels en etiese gedrag volgens voorafbepaalde prosedures en beperkings toegepas word.
Die beheerraad is op grond van inligting en verduidelikings wat bestuur verskaf, van mening dat die interne beheerstelsels redelike sekerheid bied dat daar vir die opstel van die finansiele jaarstate op die finansiele rekords gesteun kan word. Enige interne stelsels vir finansiele beheer kan egter slegs redelike, en nie absolute, versekering bied teen enige wesenlike wanvoorstelling of verlies.
Die beheerraad het die program se kontantvloeivooruitskatting vir die jaar tot 31 Maart 2024 geevalueer en is, in die lig hiervan tesame met die huidige finansiele posisie oortuig dat die program toereikende middele het of toegang tot toereikende middele het om sy bedrywighede in die afsienbare toekoms voort te sit.
be4e��:�'" eeme,s """""''"'''"''"' )
Die eksterne ouditeure is verantwoordelik vir die onafhanklike oudit van die program se finansiele jaarstate en om daaroor verslag te doen. 'n Eksterne oudit is uitgevoer op hierdie finansiele jaarstate deur die program se eksterne ouditeure en hul verslag word op bladsy 1-2 aangebied.
Die finansiele jaarstate xxxx uiteengesit en op die lopende saakgrondslag opgestel, is deur die
VO�Si,,SR ' AOM;�,�;.;;e 31 Xxxxx 2023
XXXXX | Aant | 2023 R | 2022 R | |
Nie-bedryfsbates | 4 310 192 | 2 499 919 | ||
Vaste xxxxx | 2 | 1 151 960 | 857 434 | |
Beleggings | 3 | 3 158 232 | 1 642 485 | |
Bedryfsbates | 413 889 | 645 746 | ||
Rekeninge ontvangbaar | 4 | 216 612 | 407 601 | |
Kontant en kontantekwivalente | 5 | 190 182 | 232 806 | |
Kontant voorhande | 7 095 | 5 339 | ||
4 724 081 | 3 145 665 | |||
EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEID | ||||
Kapitaal en reserwes | 2 995 616 | 2 014 723 | ||
Xxxxxxxxxxxx surplus | 1 488 692 | 727 702 | ||
Spesiale reserwefondse (Bylae 1) | 1 506 924 | 1 287 021 | ||
Bedryfslaste | 1 728 465 | 1 130 942 | ||
Rekeninge betaalbaar | 6 | 1 728 465 | 1 130 942 | |
4 724 081 | 3 145 665 |
INKOMSTE | ||||
DONASIES EN BEMAKINGS | 852 485 | 1 654 717 | ||
Individue | 587 | 12 054 | ||
Gemeentes | 68 717 | 40 828 | ||
Erflatings | - | 257 500 | ||
Goedere in natura | 783 181 | 1 344 335 | ||
DIVERSE INKOMSTE | 25 158 | 32 720 | ||
ETI INKOMSTE | 12 408 | - | ||
FONDSINSAMELING | 3 000 285 | 2 774 465 | ||
HUUR ONTVANG | 11 800 | 3 950 | ||
XXXXXXX / (AFNAME) IN MARKWAARDE VAN AANDELE | 11 359 | 34 052 | ||
RENTE EN DIVIDENDE ONTVANG | 191 745 | 78 572 | ||
VERSEKERINGSEISE ONTVANG | 15 574 | 22 321 | ||
WINS MET VERKOOP XXX XXXXX | - | 67 433 | ||
SUBTOTAAL | 4 120 814 | 4 668 230 | ||
Staatsubsidies | 7 | 7 739 448 | 7 110 179 | |
BEDRYFSINKOMSTES TOTAAL | 11 860 262 | 11 778 409 | ||
UITGAWES | ||||
SALARISSE | 6 454 522 | 6 419 956 | ||
Administratief | 1 584 007 | 1 744 960 | ||
Huishoudelik | 1 052 204 | 893 465 | ||
Professioneel | 2 538 686 | 2 788 967 | ||
Bonusse | 406 680 | (3 246) | ||
Mediesefondsbydraes | 153 350 | 189 208 | ||
Pensioenfondsbydraes | 494 904 | 527 406 | ||
Werkloosheidsversekeringsfonds | 48 361 | 46 940 | ||
Vergoedingskommissaris | 32 043 | 23 748 | ||
Toename/(Afname) in verlofvoorsiening | 114 615 | 180 787 | ||
Personeelontwikkeling | 28 962 | 21 321 | ||
Selfoon toelae | 710 | 6 400 | ||
Subtotaal oorgedra | 6 454 522 | 6 419 956 |
Subtotaal oorgebring | 6 454 522 | 6 419 956 | |
VERVOERUITGAWES | 332 759 | 247 770 | |
Brandstof | 194 551 | 127 005 | |
Onderhoud voertuie | 95 302 | 86 770 | |
Xxxx- en verblyfkoste | 25 839 | 13 239 | |
Versekering en lisensies | 13 779 | 15 486 | |
Kindersvervoer | 2 483 | 5 270 | |
Voertuig opspoorder | 805 | - | |
KANTOORUITGAWES | 283 488 | 329 107 | |
Drukwerk en skryfbehoeftes | 130 236 | 164 202 | |
Heffings, registrasie en affilliasie | 52 334 | 69 730 | |
Onderhoud kantoortoerusting | 65 149 | 55 454 | |
Telefoon en posgeld | 35 769 | 39 721 | |
GROND EN GEBOUE | 1 101 320 | 1 156 628 | |
Instandhouding | 320 495 | 421 118 | |
Munisipale dienste en ander uitgawes | |||
- Elektrisiteit en gas | 326 526 | 293 109 | |
- Water en sanitasie | 286 339 | 313 492 | |
- Vullisverwydering | 56 069 | 51 908 | |
Versekering | 111 891 | 77 001 | |
HUISHOUDELIKE UITGAWES | 2 222 853 | 2 786 826 | |
Was en skoonmaak | 220 786 | 153 800 | |
Kruideniersware | 1 322 893 | 1 413 194 | |
Linne | - | 18 140 | |
Klerasie | 164 583 | 336 146 | |
Medies | 77 955 | 110 364 | |
Onderwys, uitstappies en ontspanning | 411 482 | 685 583 | |
Sakgeld | 21 227 | 41 545 | |
Vervangings | 3 927 | 28 054 | |
SPESIALE DIENSTE | 288 275 | 383 635 | |
Bankkoste | 43 089 | 39 521 | |
Fondsinsameling | 46 485 | 140 129 | |
Konsultasie en professionele fooie | 4 340 | - | |
Openbare skakeling en bemarking | 58 314 | 35 355 | |
Rente betaal | 10 | 6 045 | |
Korting ontvang | (2 697) | (3 003) | |
Twyfelagtige skulde | 138 734 | 165 588 | |
UITGAWES VOOR WAARDEVERMINDERING | 10 683 217 | 11 323 922 |
UITGAWES VOOR WAARDEVERMINDERING | 10 683 217 | 11 323 922 | |
WAARDEVERMINDERING | 181 902 | 109 792 | |
Xxxxxxx en toerusting | 93 795 | 59 227 | |
Rekenaartoerusting | 19 478 | 23 210 | |
Motorvoertuie | 68 629 | 27 355 | |
BEDRYFSUITGAWES TOTAAL | 10 865 119 | 11 433 714 | |
NETTO SURPLUS / (TEKORT) VIR DIE JAAR | |||
BEDRYFSURPLUS / (TEKORT) VIR DIE JAAR | 995 143 | 344 695 | |
KAPITALE BESTEDING | (14 250) | (111 994) | |
BEDRYFSURPLUS / (TEKORT) NA KAPITALE BESTEDING | 980 893 | 232 701 | |
BEWEGINGS IN SPESIALE RESERWEFONDSE | |||
Verhalings uit: | 11 900 | 1 096 201 | |
- Instandhoudingsfonds | 592 | 539 | |
- Ameublementvervangingsfonds | 3 806 | 3 476 | |
- Motorvervangingsfonds | 1 933 | 83 623 | |
- Algemene reserwefonds | 2 385 | 1 005 623 | |
- Mediese terapeutiese fonds | 3 184 | 2 940 | |
Bydraes tot: | (231 803) | (553 655) | |
- Instandhoudingsfonds | (4 150) | (3 409) | |
- Ameublementvervangingsfonds | (26 482) | (84 872) | |
- Motorvervangingsfonds | 158 179 | (84 552) | |
- Algemene reserwefonds | (137 171) | (83 793) | |
- Mediese terapeutiese fonds | (222 179) | (297 029) | |
NETTO SURPLUS / (TEKORT) VIR DIE JAAR | 760 990 | 775 247 |
HUIS XXXXXX XXXXXX - WELLINGTON | 8 | |||||||||||||
EKWITEITSTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 MAART 2023 | ||||||||||||||
Instand- Ameublement- | Motor- | Algemene- | Mediese | Reserwefondse | Onaangewende | |||||||||
houdings- vervangings- | vervangings- | Reserwe- | Terapeutiese | Totaal | Surplus | Totaal | ||||||||
fonds fonds | fonds | fonds | fonds | |||||||||||
R R | R | R | R | R | R | R | ||||||||
Saldo op 1 April 2021 | 53 731 | 282 747 | 329 176 | 1 154 195 | 9 718 | 1 829 567 | (47 545) | 1 782 022 | ||||||
Bydraes | - | - | - | - | - | - | - | |||||||
Billike waarde aanpassing | 2 870 | 18 032 | 13 949 | 31 221 | 13 052 | 79 124 | 79 124 | |||||||
Rente | - | 63 364 | (13 020) | 46 949 | 281 037 | 378 330 | 378 330 | |||||||
Herklassifikasie | - | - | - | - | - | - | - | |||||||
Onttrekkings | - | - | - | (1 000 000) | - | (1 000 000) | (1 000 000) | |||||||
Vorige jaar regstelling Surplus / (Tekort) vir die jaar | - 775 247 | - 775 247 | ||||||||||||
Saldo op 31 Maart 2022 | 56 601 | 364 143 | 330 105 | 232 365 | 303 807 | 1 287 021 | 727 702 | 2 014 723 | ||||||
Saldo op 1 April 2022 | 56 601 | 364 143 | 330 105 | 232 365 | 303 807 | 1 287 021 | 727 702 | 2 014 723 | ||||||
Bydraes | - | - | 80 000 | 120 000 | 200 000 | 400 000 | 400 000 | |||||||
Billike waarde aanpassing | 582 | 3 422 | 814 | 3 777 | 3 550 | 12 144 | 12 144 | |||||||
Rente | 3 568 | 23 060 | 10 587 | 13 828 | 18 630 | 69 673 | 69 673 | |||||||
Herklassifikasie | - | - | 420 | (420) | - | - | - | |||||||
Onttrekkings | (592) | (3 806) | (251 933) | (2 398) | (3 184) | (261 913) | (261 913) | |||||||
Vorige jaar regstelling Surplus / (Tekort) vir die jaar | - 760 990 | - 760 990 | ||||||||||||
Saldo op 31 Maart 2023 | 60 160 | 386 820 | 169 993 | 367 151 | 522 802 | 1 506 925 | 1 488 692 | 2 995 617 |
• Die doel van die Instandhoudingsfonds is xx xxxxxx beskikbaar te stel vir die instandhouding van grond en geboue.
• Die Ameublementvervangingsfonds word aangewend vir die vervanging van meubels en toerusting in die versorgingseenhede en adminstratiewe gebou.
• Die Motorvervangingsreserwe is xx xxxxxx beskikbaar te stel vir kort en lang termyn oorbrugging en kontantvloei probleme.
• Die Algemene reserwe is xx xxxxxx beskikbaar te stel vir kort en lang termyn oorbrugging en kontantvloei probleme.
• Die Mediese terapeutiese fonds word beskikbaar gestel vir mediese onkoste.
Aant | 2023 R | 2022 R | ||
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE | 1 951 308 | (15 154) | ||
Kontantontvangste vanaf kliënte en befondsers | 11 955 502 | 11 812 218 | ||
Kontantbetalings aan werknemers en leweransiers | (10 195 929) | (11 899 899) | ||
Kontant deur bedrywighede voortgebring | 1 | 1 759 573 | (87 681) | |
Beleggingsinkomste | 191 745 | 78 572 | ||
Rente betaal | (10) | (6 045) | ||
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE | (1 992 176) | 295 757 | ||
Aankoop van vaste xxxxx | (476 429) | (375 057) | ||
Opbrengs met verkoop xxx xxxxx | - | 95 652 | ||
Afname / (Toename) in beleggings | (1 515 747) | 575 162 | ||
NETTO TOENAME / (AFNAME) IN KONTANT EN | (40 868) | 280 603 | ||
KONTANTEKWIVALENTE | ||||
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE BEGIN VAN JAAR | 238 145 | (42 458) | ||
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE EINDE VAN JAAR | 197 277 | 238 145 | ||
1 REKONSILIASIE VAN KONTANT DEUR | ||||
BEDRYWIGHEDE VOORTGEBRING MET NETTO | ||||
SURPLUS / (TEKORT) VIR DIE JAAR | ||||
Netto surplus / (tekort) vir die jaar | 760 990 | 775 247 | ||
Aansuiwerings vir : - Waardevermindering | 181 902 | 109 792 | ||
- Beleggingsinkomste | (191 745) | (78 572) | ||
- Wins met verkoop xxx xxxxx | - | (67 433) | ||
- Rente betaal | 10 | 6 045 | ||
- Bewegings op reserwefonds | 219 903 | (542 546) | ||
Bedryfsurplus / (tekort) voor bedryfskapitaalveranderinge | 971 060 | 202 533 | ||
Bedryfskapitaalveranderinge | ||||
- (Toename) / Afname in debiteure | 190 989 | (132 874) | ||
- Toename / (Afname) in krediteure | 597 524 | (157 340) | ||
Kontant deur bedrywighede voortgebring | 1 759 573 | (87 681) |
1. REKENINGKUNDIGE BELEID
1.1 Aanbieding van finansiële state
Die finansiële state is op die historiese koste grondslag opgestel en word in Suid-Afrikaanse Rand aangebied. Die rekeningkundige beleid stem ooreen met dié van die vorige tydperk. Die volgende is die hoof rekeningkundige beleid wat gebruik word.
1.2 Xxxxx xxxxx
Vaste xxxxx is tasbare items wat:
• Gehou word vir gebruik in die produksie of verskaffing van goedere en dienste, vir verhuring aan ander of vir administratiewe doeleindes; en
• xxx na verwagting in meer as een tydperk gebruik word.
Voertuie en toerusting word xxxxx teen kosprys minus opgehoopte waardevermindering en opgehoopte waardedalings verliese. Xxxxx xxxxx as skenkings of bemakings ontvang, word teen nominale waarde getoon.
Koste sluit in alle koste wat aangegaan is om die bate by die plek af xx xxxxx en die toestand wat nodig is om dit in staat te stel om te funksioneer op die wyse wat deur bestuur beoog is.
Waardevermindering op voertuie en toerusting word voorsien volgens metodes wat geskik is om die afskryfbare bedrag van die xxxxx oor hul ekonomiese lewensduur af te skryf. Die volgende waardeverminderingsmetodes en ekonomiese lewensdure is aan die onderskeie xxxxx toegeken:
• Meubels en toerusting - 10% volgens die verminderde saldo-metode;
• Rekenaartoerusting - 33.33% volgens die reguitlyn-metode;
• Voertuie - 20% volgens die verminderde saldo.
Bykomend tot die bogenoemde:
• aankope van tasbare xxxxx met 'n koste van R3,000 en minder word erken as 'n uitgawe in die periode aangegaan;
• aankope van tasbare xxxxx met 'n koste van tussen R3,000 en R7,000 word wel gekapitaliseer,
maar die volle bedrag word as waardevermindering afgeskryf in die jaar van aankope;
• kapitale verbeteringe aan geboue onder huurkontrak word direk in die surplus of tekort vir die jaar waarin dit aangegaan is erken.
Surplus of tekort met verkope word bereken deur die opbrengs met die drabedrag te vergelyk en word in surplus of tekort in die tydperk erken.
1.3 Finansiële instrumente Aanvanklike meting
Finansiële instrumente word aanvanklik gemeet teen die transaksie prys. Dit sluit transaksiekoste in, behalwe vir finansiële instrumente wat gemeet word teen billike waarde deur surplus of tekort.
Finansiële instrumente teen geamortiseerde koste
Skuldinstrumente, wat lenings betaalbaar en ontvangbaar asook debiteure en krediteure insluit, word gevolglik gemeet teen geamortiseerde koste met gebruik van die effektiewe rentekoers metode. Skuldinstrumente wat geklassifiseer word as bedryfsbates of bedryfslaste, word gemeet op die onverdiskonteerde bedrag van die kontant wat na verwagting ontvang of betaal xxx word.
Aan die einde van elke verslagdoeningsdatum word die drabedrae xxx xxxxx gehou in hierdie kategorie hersien, om te bepaal of daar enige objektiewe bewyse van waardedaling is. Indien wel, word 'n waardedalingsverlies erken.
1.3 Finansiële instrumente (Vervolg)
Finansiële instrumente teen kosprys
Verpligtinge om 'n xxxxxx xx kry word gemeet teen kosprys minus enige waardedaling.
Ekwiteitsinstrumente wat nie in die openbaar verhandel word nie en waarvan die billike waarde andersins nie betroubaar gemeet kan word nie, word gemeet teen kosprys minus enige waardedaling. Dit sluit in ekwiteitsinstrumente gehou in ongenoteerde beleggings.
Finansiële instrumente teen billike waarde
Alle ander finansiële instrumente word gemeet teen billike waarde deur surplus of tekort.
1.4 Spesiale reserwefondse
Die bedrae getoon verteenwoordig kapitaal en opgehoopte beleggingsopbrengs van die fondse waarvan die hele opbrengs vir gespesifiseerde doeleindes aangewend mag word.
1.5 Korttermyn werknemervoordele
Die koste van korttermyn werknemervoordele (dié wat betaalbaar is binne 12 maande nadat sodanige diens gelewer is xxxx betaalde verlof) word erken in die tydperk waarin die diens gelewer word en word nie verdiskonteer nie.
1.6 Staatstoekennings
Toekennings wat nie gespesifiseerde toekomstige prestasie voorwaardes vereis nie, word erken in inkomste wanneer die toekenning opbrengs ontvangbaar is. Toekennings wat gespesifiseerde toekomstige prestasie voorwaardes vereis, word erken in inkomste slegs wanneer die prestasie voorwaardes nagekom is. Toekennings wat ontvang is voor die inkomste-erkenningskriteria nagekom is, word erken as ‘n las. Toekennings word gemeet teen die billike waarde van die bate ontvang of ontvangbaar.
1.7 Inkomste erkenning
Inkomste word bereken teen die billike waarde van die teenprestasie wat ontvang is of ontvangbaar is en verteenwoordig die ontvangbare bedrae vir goedere en dienste wat in die normale gang van sake verskaf word, na aftrekking van handelskortings en hoeveelheid skorting en belasting op toegevoegde waarde.
Inkomste word erken by aflewering van produkte en kliënte-aanvaarding, netto van belasting op toegevoegde waarde en afslag.
Ander inkomste wat verdien word, word op die volgende basisse erken:
• Rente inkomste xxxx dit oploop (met inagneming van effektiewe opbrengs op bate) tensy invorderbaarheid twyfelagtig is.
• Skenkings, bemakings en fondsinsamelings - wanneer die bedrae fisies ontvang word.
• Huur/losies inkomste - xxxx dit oploop, ooreenkomstig die ooreenkoms voorwaardes.
• Admin- en diensfooie - in die tydperk wat die diens gelewer word.
1.8 Leenkoste
Leenkoste word in die tydperk waarin dit aangegaan word as ’n uitgawe erken.
1.9 Waardedaling xxx xxxxx
Op xxxx verslagdoeningsdatum word daar ge-evalueer of daar enige aanduiding is dat 'n bate se waarde gedaal het. Indien daar enige aanduiding is dat ’n bate se waarde kon gedaal het, word die verhaalbare bedrag vir die individuele bate bepaal. Indien die verhaalbare bedrag van die individuele bate nie bepaal kan word nie, word die verhaalbare bedrag van die kontantgenererende eenheid waarby die bate hoort bepaal.
Indien ’n waardedalingsverlies gevolglik omgeswaai word, word die drabedrag van die bate (of groep verwante xxxxx) tot die gewysigde bepaling van sy verhaalbare bedrag verhoog, maar nie meer as die bedrag wat bepaal sou word indien geen waardedalingsverlies in vorige jare vir die bate (of bategroep) erken is nie. Die omswaai van ’n waardedalingsverlies word onmiddellik in surplus of tekort erken.
2023 R | 2022 R | ||
2 VASTE XXXXX | |||
2.1 MEUBELS EN TOERUSTING | |||
Xxxxxxx begin van die jaar | 1 089 992 | 880 153 | |
Plus: Aankope | 261 483 | 209 840 | |
Kosprys einde van die jaar | 1 351 475 | 1 089 993 | |
Min: Opgelope waardevermindering | (542 951) | (449 156) | |
Boekwaarde einde van die jaar | 808 524 | 640 837 | |
2.2 MOTORVOERTUIE | |||
Xxxxxxx begin van die jaar | 638 148 | 701 001 | |
Plus: Aankope | 214 946 | 165 217 | |
Min: Verkope / Skrappings | - | (228 070) | |
Xxxxxxx einde van die jaar | 853 094 | 638 148 | |
Min: Opgelope waardevermindering | (524 840) | (456 210) | |
Boekwaarde einde van die jaar | 328 254 | 181 938 | |
2.3 REKENAARS | |||
Xxxxxxx begin van die jaar | 248 098 | 248 098 | |
Min: Opgelope waardevermindering | (232 916) | (213 439) | |
Boekwaarde einde van die jaar | 15 182 | 34 659 |
2.4 VASTE EIENDOM
Die perseel en geboue van Huis Xxxxxx Xxxxxx - Xxxxxxxxxx is die eiendom van die Goeie Hoop Behuisingsmaatskappy (GHBM) en word in die finansiële state van die GHBM getoon.
TOTALE XXXXX | ||
Xxxxxxx begin van die jaar | 1 976 238 | 1 829 252 |
Plus: Aankope | 476 429 | 375 057 |
Min: Opgelope waardevermindering | (1 300 707) | (1 118 805) |
Boekwaarde einde van die jaar | 1 151 960 | 857 434 |
2023 R | 2022 R | ||
3 BELEGGINGS | |||
Xxxxx Xxxx Xxxxxxxxxxxxxxx* | 1 506 924 | 1 287 021 | |
Investec Geldmark | 1 651 308 | 355 464 | |
3 158 232 | 1 642 485 | ||
* Beleggings word getoon teen markwaarde. | |||
Toegedeel as volg: | |||
Huis Xxxxxx Xxxxxx - Wellington | 1 651 308 | 355 464 | |
Spesiale reserwefondse (Sien bylae 1) | 1 506 924 | 1 287 021 | |
Instandhoudingsfonds | 60 160 | 56 601 | |
Ameublementvervangingsfonds | 386 819 | 364 143 | |
Motorvervangingsfonds | 169 992 | 330 105 | |
Algemenevervangingsfonds | 367 151 | 232 365 | |
Mediese terapeutiesefonds | 522 802 | 303 807 | |
3 158 232 | 1 642 485 | ||
4 REKENINGE ONTVANGBAAR | |||
Rekeninge ontvangbaar | 111 386 | 206 626 | |
Voorsiening vir oninbare skulde | (111 014) | - | |
372 | 206 626 | ||
Korttermynlenings ontvangbaar | 83 657 | 73 307 | |
BTW ontvangbaar | 97 583 | 92 342 | |
Deposito's betaal | 35 000 | 35 000 | |
Badisa Bestuursprogram | - | 326 | |
216 612 | 407 601 | ||
5 KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE | |||
Bank | 190 182 | 232 806 | |
Kleinkas | 7 095 | 5 339 | |
197 277 | 238 145 |
2023 R | 2022 R | ||
6 REKENINGE BETAALBAAR | |||
Rekeninge betaalbaar | 431 148 | 165 551 | |
Voorsiening vir verlof | 310 177 | 244 555 | |
Voorsiening vir bonusse | 138 986 | 92 917 | |
BTW betaalbaar | - | 74 002 | |
Projekfondse voorhande mentorskap en studiefonds | 761 591 | 422 684 | |
Projekfondse voorhande sports trust | - | 26 212 | |
Sakgeld | 40 599 | 44 382 | |
Algemene Instandhoudings | 45 960 | 28 688 | |
Projekfondse voorhande ouboet projek | - | (1 960) | |
Vakansie program | - | 18 930 | |
Ortodontiese behandeling | - | 446 | |
Salaris kontrole | - | 13 500 | |
Projekfondse voorhande skoolverlaterskamp | - | 1 030 | |
1 728 461 | 1 130 937 | ||
7 STAATSUBSIDIES | |||
- Departement Maatskaplike Ontwikkeling | 7 739 448 | 7 110 179 | |
(Subsidie ten opsigte van April 2022 - Maart 2023) | 7 739 448 | 7 110 179 | |
Departement Maatskaplike Ontwikkeling verdeel as volg: Provinsiale administrasie - Xxx-Kaap | 7 739 448 | 7 110 179 | |
7 739 448 | 7 110 179 |