STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD
Gladdebek Kommentatorsoektog
Standaard Terme en Voorwaardes
STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD
Xxxx asseblief die onderstaande en teken en xxxxxx dit:
1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer;
1.2 Ek is ’n burger en/of permanente wettige inwoner van die Republiek van Suid-Afrika of alternatiewelik van een van die buurstate van die Republiek van Suid-Afrika en xxx my geldige paspoort by die oudisie(s) toon;
1.3 Indien ek nie ’n permanente wettige inwoner van Suid-Afrika is nie, sal my seleksie as die xxxxxx onderhewig wees daaraan dat ek in ’n redelike tydperk ’n geldige werkpermit xxx xxx om in Suid-Afrika as Kommentator op SuperSport xx xxxx;
1.4 Ek het geen kriminele rekord nie en het KYKNET/SUPERSPORT/xxxxx verwittig van enige hofgedinge (krimineel en siviel) waarin ek betrokke is;
1.5 KYKNET/SUPERSPORT se besluit oor die seleksie van mededingers is finaal en geen redes sal vir sulke besluite aangevoer word nie. Ek stem in om nie sulke besluite teen te staan of daarteen te appeleer nie. Ek aanvaar dat geen korrespondensie oor sulke besluite gevoer xxx word nie;
1.6 Xx xxxxx en stem saam dat ek nie ’n onderhoud of oudisie gewaarborg is deur vir die wedstryd in te skryf nie en dat ek nie geregtig is op enige vergoeding vir skade van enige aard wat ek as gevolg daarvan gely het nie;
1.7 Ek xxx xxx betrokke raak by aktiwiteite wat enige wet xxx oortree nie, aanstoot gee teen openbare sedes, of enigsins ’n verleentheid vir KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx van die wedstryd kan wees nie. Ek, of enige van my kennisse, xxx xxxxxx ook geen onwettige wapens, dwelms of enige ander onwettige items bring na die plek of plekke wat deur KYKNET/SUPERSPORT gereël en verskaf is vir my deelname aan die wedstryd en/of program. Ek en enige van my kennisse onderneem ook om nie betrokke xx xxxx by enige aktiwiteite wat onwettig, obseen, onsedelik, rassisties, aanstootlik of lasterlik is nie, of aktiwiteite wat ’n verleentheid vir die VERVAARDIGERS/SUPERSPORT kan wees nie;
1.8 KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx xxx nie verantwoordelik gehou word vir enige skade of verlies wat uit my inskrywing en deelname aan die wedstryd en/of Program xxx xxxxxx nie. Dit xxx
insluit, maar nie beperk wees tot, skade wat ontstaan weens xxxx, siekte, ongeluk, verlies of diefstal van eiendom tydens oudisies en/of deelname aan die program;
1.9 Deur vir die oudisie op te daag, stem ek in tot die gebruik van my persoonlike inligting wat aan KYKNET/SUPERSPORT verskaf is vir die doeleindes om te besluit of ek ’n geskikte kandidaat is en vir die keuses van deelnemers vir die vervaardiging van die program. As ek vir verdere oudisies genooi word, maar nie as ’n deelnemer gekies is nie, of indien ek wel as ’n deelnemer gekies word, xxx xx hiermee onherroeplik aan KYKNET/SUPERSPORT die hele kopiereg en alle ander regte van watter aard ook al in en om my oudisie(s), deelname en bydrae tot die Gladdebek Kommentatorsoektog, nou of toekomstig, insluitend, sonder enige beperking, my optrede, enige kommentaar wat aan my toegeskryf word, hetsy as xxxx van die oudisie, enige onderhoud, tydens my deelname aan die wedstryd en enige insluiting van my foto’s, gelykenis, profiel, stem, klankeffek, karikatuur, literêre, artistieke en musikale materiaal en dies meer vir die doeleindes van die program en/of enige verwante publisiteit, navorsing en bemarking wat KYKNET/SUPERSPORT aanvaar. KYKNET/SUPERSPORT xxx dus geregtig wees om enige sulke bydraes, in die geheel of gedeeltelik, te gebruik en te ontgin en ook ander te lisensieer xx xxxxx bydraes te gebruik en te ontgin met alle middele en deur al die media, maniere en formate huidiglik bekend of hiernamaals uitgevind oor die hele wêreld heen.
1.10 Ek doen hiermee afstand van al my morele regte wat ek mag hê in my optrede in die Gladdebek Kommentatorsoektog xxxx omskryf in die Wet op Outeursreg No.98 van 1978, en xxxx gewysig.
2. WAARBORGE EN VRYWARINGS
2.1 Ek waarborg dat:
2.2 Ek die terme en voorwaardes van hierdie inskryfvorm verstaan en aanvaar.
2.3 Ek is in staat om vir hierdie wedstryd in te skryf en het geen botsende wetlike verpligtinge nie.
2.4 Ek het die wetlike vermoë om vir hierdie wedstryd in te skryf.
2.5 As ek die kortlys as ’n moontlike deelnemer haal, stem ek in dat KYKNET/SUPERSPORT my agtergrond kan nagaan en enige oorspronklike paspoort dokumente of enige ander nodige dokumente mag aanvra om te bevestig dat die inligting in hierdie inskryfvorm en die inligting wat ek verskaf het, korrek en geen wanvoorstelling is nie.
2.6 Hiermee vrywaar ek KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx, xxx filiaal- en geaffilieerde maatskappye, hul beamptes, agente, direkteure en werknemers teen enige koste of skade (insluitend gevolglike skade en suiwer ekonomiese verlies) wat KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx aangaan xxxxx xxxx of xxxxx
wat gemaak word teen KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx (hetsy in die geval van ‘n derde party of myself) vir die skending van enige reg – hetsy die eis of optrede spruit uit ’n onregmatige daad of kontrak, of enige oortreding van enige aard hoegenaamd, wat voortspruit uit, of die gevolg is van, KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx of myself se uitoefening van hulle/sy/haar/my regte, of die vervulling al xxx xxx xxxx myself van my verpligtinge in terme van die Soektog na ’n Gladdebek Kommentator. Die vrywaring xxx geld vir redelike kostes wat KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx moet aangaan vir die verdediging van enige aksie wat teen enige van hulle onderskeidelik ingestel word.
2.7 Xx xxx KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx die onherroeplike reg tot al my optredes en gee KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx die reg om my optredes wat verband hou met die Gladdebek Kommentatorsoektog te fotografeer, verfilm, op te neem, te wysig, uit te saai en her-uit te saai, selfs vir promosie doeleindes, sonder enige vergoeding.
2.8 Sou KYKNET/SUPERSPORT na eie goeddunke en vir watter rede ookal besluit om nie voort te gaan met die Gladdebek Kommentatorsoektog nie, mag KYKNET/SUPERSPORT in hul uitsluitlike diskresie verkies om hierdie inskryfvorm te beëindig sonder vergoeding aan enige van die deelnemers.
3. DISKWALIFISERING
3.1 Ek xxx gediskwalifiseer word as ek ’n werknemer is van KYKNET/SUPERSPORT of enige van hul uitsending-vennote of enige van hul agente verwant aan hierdie wedstryd en/of program. Sou ek gekies word, xxx ek in geen stadium van die program ’n werknemer van KYKNET/SUPERSPORT wees nie en xxx ek as sodanig nie geregtig wees op enige voordele wat aan hul werknemers beskikbaar is nie.
3.2 KYKNET/SUPERSPORT mag my as deelnemer of xxxxxx van die program sonder vergoeding diskwalifiseer as ek, op enige stadium, onwaar, onakkurate of misleidende persoonlike besonderhede of inligting verskaf het; die reëls oortree het; of onbevoeg bevind is tydens of voor die produksie van die wedstryd en/of program.
3.3 Sou ek enige van hierdie standaard terme en voorwaardes verbreek, mag KYKNET/SUPERSPORT my as deelnemer en/of xxxxxx op enige stadium van die wedstryd en/of program sonder vergoeding diskwalifiseer.
4. VERTROULIKHEID
4.1 Sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van KYKNET/SUPERSPORT, mag xx xxxx inligting aan enige derde party bekendmaak met betrekking tot die wedstryd en/of program, die aansoek/keuringsproses, my voorkoms in die wedstryd en/of program, enige van die produksiespan of enige ander deelnemer, of enige ander inligting wat onder my aandag gekom het met betrekking tot KYKNET/SUPERSPORT/Xxxxx of iemand andersins verbonde aan die wedstryd en/of program, buiten vir die inligting wat reeds openbare kennis is. Sou xx xxxxxxx
of geskakel word deur ’n media-instelling (hetsy pers, radio of televisie) en/of enige derde party wat geensins met die wedstryd en/of program betrekking het nie, stem ek in dat ek nie geregtig is om kommentaar xx xxxxx, te antwoord, of my opinie uit te spreek rakende enige navraag oor die wedstryd en/of program nie en onderneem om xx xxxxx navrae na KYKNET/SUPERSPORT xx xxxxxx.
4.2 Ek bevestig dat ek hierdie wedstryd se reëls en die Standaard Terme en Voorwaardes hierin gelees en verstaan het en aanvaar dat ek daardeur gebind is en verstaan verder dat, deur hierdie inskryfvorm in te dien, ek instem tot die gebruik van my persoonlike inligting – insluitend die inligting vervat in hierdie inskryfvorm – deur KYKNET/SUPERSPORT Gladdebek Kommentatorsoektog-wedstryd en/of program.
4.3 Ek bevestig verder dat net KYKNET/SUPERSPORT geregtig xxx xxxx om kommentaar xx xxxxx, te antwoord op, of menings uit te spreek met betrekking tot enige navrae wat verband hou met die wedstryd en/of program en dat enige verbreking van hierdie bepalings deur enige deelnemer ’n wesenlike oortreding is en dat KYKNET/SUPERSPORT geregtig is om enige deelname van so ’n deelnemer aan die wedstryd en/of program te beëindig en om verder enige verdere regte wat hul wetlik het, toe te pas.
ALDUS GEDATEER EN GETEKEN DEUR MY OP DIE …….. VAN …………… 20.. TE …………….
…………………………………………………………… NAAM: ………………………………………………….. VAN:……………………………………………..
DATUM: …………………………………………………..
GETUIE: ………………………………………………..
GETUIE: ……………………………………………….
1