Aansoekvorm: Kos- en Kunsstalletjies
Aansoekvorm: Kos- en Kunsstalletjies
Uitstallingdatums: 27 Junie tot 29 Junie 2024
ALGEMENE VOORWAARDES EN REËLS VIR UITSTALLERS
1. OPENINGSDATUM: HIERDIE IS BAIE BAIE BELANGRIK!!!!!
Aansoeke open 1 Januarie 2024. Baie belangrik: Klere en juwele gaan uiters xxxxxx beoordeel word. Handvervaardigde klere- en juweelstalletjies xxx voorkeur trek. Om teleurstelling te voorkom, xxxx xxx aansoek so spoedig moontlik in. Ons wil graag nuwe uitstallers ook die kans gun xx xxxx xx xxxx van Innibos. Alle aansoeke xxx xxxx ‘n keuringsproses gaan.
2. PLASING
Voorlopige plasings word gedoen xxxx en wanneer aansoeke ontvang word, maar Xxxxxxx hou die reg voor om enige stalletjie in belang van die fees te verskuif. Aansoekers xxx deurlopend in xxxxxx xxxxxx word na mate aansoeke goed- of afgekeur word. Dit is dus belangrik om so vroeg as moontlik aansoek te doen om teleurstelling te voorkom. Geen stalletjie word toegelaat xx xxxxxx toestemming van plek te verwissel of met ander stalletjies uit te ruil nie!
3. EVALUASIE
Aansoeke moet van DUIDELIKE KLEURFOTO’S en VOLLEDIGE PRODUKBESKRYWING vergesel word. Daarsonder xxx aansoeke nie oorweeg word nie.
Die xxxxxxx xxx voorkeur xxxxxxx aan UNIEKE HAND- EN KUNSVERVAARDIGDE produkte wat kreatiwiteit en oorspronklikheid toon. Klere en juwele moet verkieslik handvervaardig wees.
Die beslissing van die komitee is finaal en geen debat sal daaroor gevoer word nie.
2024 – Wenresep
Kosstalletjies moet aan die plaaslike munisipaliteit se brand- en gesondheidsregulasies voldoen. Indien keuring toegestaan word xxx laasgenoemde dokument aangeheg word saam met die goedkeuringsbrief.
Kosstalletjies moet voorsiening maak vir verkoelings-toerusting vir bederfbare produkte.
Die plaaslike brandweerhoof dring daarop aan dat elke stalletjie (Kos- en Kunsstalletjies) oor ‘n brandblusser moet beskik. Dit is dus noodsaaklik om jou eie brandblusser xxxx xx bring. Kunsstalletjies – Minimum 4,5Kg en kosstalletjies minimum 9 Kg.
Kosstalletjies word beperk tot die spesifieke produkte wat aan hulle toegestaan en goedgekeur is.
4. BETALING: MOET ASSEBLIEF GEEN BETALING MAAK VOOR XX XXX DIE GOEDKEURINGSBRIEF ONTVANG HET NIE!!! JY MOET JOU FAKTUURNOMMER AS VERWYSING GEBRUIK WANNEER BETALING GEDOEN WORD.
Suksesvolle uitstallers moet voor of op 3 Junie 2024 die VOLLE verskuldigde bedrag in Innibos se bankrekening inbetaal. Probeer om die verskuldigde bedrag in paaiemente te betaal. Ons kan regtig geen laat betalings aanvaar nie. Die bankbesonderhede xxx in jou bevestigings/goedkeuringsbrief aangedui word.
5. HANDELSURE: 10H00 – 20H00
Die fees open op Donderdag 27 Junie 2024 om 10H00.
Die verpligte daaglikse handelsure is 10H00 – 20H00 saans. Stalletjies mag handel dryf tot die feesterrein laat-nag (23H00) sluit maar mag onder geen omstandighede voor 20H00 saans sluit nie. Uitstallers kan daagliks vanaf 07H00 stalletjies voorberei. Xxxx voertuie xxx vanaf Donderdag 27 Junie op die stalletjieterrein toegelaat word nie. (Meer inligting hieroor xxx in die goedkeuringsbrief deurgegee word) Geen uitstaller mag op Saterdag-aand oppak nie. Uitstallers mag van 06H00 Sondagoggend, 30 Junie 2024 hulle voertuie inbring en oppak. Xxxx voertuie xxx op die feesterrein toegelaat word voor Xxxxxx-oggend om 06H00 nie!!!. Saterdagaand is ons besigste aand en voertuie kan nie in die terrein toegelaat word nie.
6. SIGBARE LOGO’S
Die gebruik van die Innibos logo of naam op produkte is xxxxxx verbode sonder die goedkeuring van die Bemarkingsbestuurder. Aansoeke in die verband kan direk aan Xxxxxx, die Bemarkingsbestuurder xxxxx word by 082 853 7885.
7. SEKURITEIT
Xxxxxxx verskaf voltydse sekuriteit maar kan nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige verliese of skade nie. ʼn Persoonlike wag vir u stalletjie kan met die amptelike Innibos sekuriteitsdiens gereël word vir u eie rekening . Xxxxxx asseblief vir Xxxxxx in die verband. Sy nommer is 082 901 0812.
8. VERBLYF
Uitstallers is verantwoordelik vir hul eie xxxx- en verblyfreëlings. Vir hulp in dié verband xxxxxx Xxxxxx by 082 460 3855 of besoek die webwerf, xxx.xxxxxxx.xx.xx .
Geen persone word toegelaat om op die terrein te oornag nie.
9. REGISTRASIE: BAIE BAIE BAIE BELANGRIK!!!!!
Registrasie vir uitstallers vind plaas op Dinsdag, 25 Junie 2024 vanaf 11H00 tot 17H00 en op Woensdag, 26 Junie 2024 vanaf 08H00 tot 15H00 te Bergvlam Hoërskool (Feesterrein) Indien xx xxx self kan registreer nie, moet jy asseblief iemand/medeuitstaller/vriend/vriendin/familielid vra om namens jou te registreer en jou toegangs- en parkeerkaartjies vir jou xx xxx.
By registrasie word die nodige registrasie/toegangsdokumente aan jou uitgereik. Die fees xxxx xx op 27 Xxxxx 2024 en omdat die hekke die oggend van 27 Junie 2024 vanaf 06H00 gesluit is, kan geen uitstaller op Donderdag 27 Junie 2024 registreer nie! Uitstallers wat nie op hierdie dae registreer nie, verbeur hul fooie/stalletjies en Innibos xxx dit herverhuur.
10. ALGEMEEN
Geen troeteldiere word by stalletjies toegelaat nie.
Uitstallers is verantwoordelik vir die netheid van hul stalletjies.
Innibos behou die reg voor om uitstallers te skors vir enige wangedrag, bv. geen harde musiek wat steurend kan wees word toegelaat nie.
Geen onderverhuring word toegelaat nie!
Alle stalletjies word van een 15amp kragpunt voorsien.
Uitstallers is verantwoordelik daarvoor om hulle eie krag-verlengingskoorde te verskaf.
Xxxxxxx aanvaar nie verantwoordelikheid vir produk(te) wat nie verkoop nie.
11. GROOTTE VAN KOS- STALLETJIES
Stalletjies xxxxxx van grootte (beskikbaar op aanvraag) en word van geen raamwerk voorsien nie. Jy moet jou eie waentjie/tent/gazebo saambring. Elke stalletjie word van ‘n 1 x 15amp kragpunt voorsien.
12. GROOTTE VAN TENTSTALLETJIES IN DIE BOSMOL (KUNSMARK)
Stalletjies is 3mx3m of 3mx4m groot en word van 2 meter hoë seil afskortings voorsien. Dit het geen dwarspype of grondbedekking nie. Die raamwerk dra slegs 30kg. Indien jy ‘n waentjie saambring om jou produkte in xx xxxxx – om dit vir jou gerieflik xx xxxx voorsien ons parkering vir jou waentjie baie naby aan jou stalletjie.
13. TOEGANGSKAARTJIES
Uitstallers word van 2 toegangskaartjies en 1 parkeringspermit per dag voorsien. Vir ons kosstalletjies xxxxxx die hoeveelheid toegangkaartjies na gelang van die grootte van die stalletjie.
IMMIGRASIE REËLS MET BETREKKING TOT FEESTE
Alle Immigrante wat stalletjie-eienaars en werknemers is moet in xxxxx xxxx van 'n werk / besigheid, of Asiel permit of bewys van permanente verblyf.
Xxxx xxxxxxxxxx-eienaar of werknemer mag op ‘n besoekers (vakansie) permit werk nie xxxx gestipuleer in Artikel 11(2) van die Immigrasie Wet 13 van 2002. (Die houer van 'n besoeker permit mag nie toegelaat word om xx xxxx, xxxxx gemagtig deur die Direkteur-generaal in die voorgeskrewe wyse en onderworpe aan die voorgeskrewe vereistes en voorwaardes)
As 'n Immigrant by enige stalletjie gevind word sonder 'n werk of 'n Asiel
permit, xxx die stalletjie eienaar / werkgewer in hegtenis geneem en aangeklae word volgens Artikel 49 (3) van die Wet op Immigrasie (Enigeen wat xxxxxxx en wetens 'n onwettige vreemdeling of 'n Immigrant in diens het in oortreding van hierdie Wet oortree, is skuldig aan 'n misdryf en by skuldigbevinding strafbaar met 'n boete of met gevangenisstraf van hoogstens een jaar)
As 'n Immigrant by enige stalletjie gevind word sonder 'n werk of Asiel permit xxx die hy/sy in hegtenis geneem, vervolg en gedeporteer word.
Baie sterkte met jou aansoek.
Epos asseblief die onderstaande aansoek met kleurfotos na xxxxxx@xxxxxxx.xx.xx.
VOLTOOI ONDERSTAANDE AANSOEKVORM ASSEBLIEF DEEGLIK!
LW: Moet asb. nie die voorwaardes en reëls gedeelte terugstuur nie.
AANSOEKVORM – 27 Junie tot 29 Junie 2024
InniBos Kunsmark & Kosstalletjies
Vir watter kategorie doen jy aansoek? Vul onderstaande asb. in drukskrif in.
1. Kunsmark en Visuele Kunste
2. Kosstalletjie
Maak asseblief seker dat u die reëls deurgelees het voordat u aansoek doen en voltooi asseblief in drukskrif.
Kontakpersoon:
Naam en van: | |
Maatskappy: | |
BTW Nr: | |
Posadres: | |
Dorp/Stad: | |
Voorstad: | |
Provinsie: | |
Kode: | |
Sel: | |
E-Pos: | |
Wanneer verjaar jy: |
JOU STALLETJIE INLIGTING
Handelsnaam:………………………………………………………………………..
Wat wil jy verkoop? Meld asseblief AL jou produkte!
1. .....................................................
2. .....................................................
3. .....................................................
4. .....................................................
5. .....................................................
6. .....................................................
7. .....................................................
Beskryf jou produk(te) volledig. (sluit foto’s in)
.....................................................................................................................................

Beskryf jou spyskaart volledig. (Kosstalletjie)

Wat is die koswa/karavaan se presiese lengte, breedte en hoogte. (Net indien xx xxx verkoop uit ‘n karavaan of koswa.)
....................................................................................................................................

1. Hoe word die meerderheid van jou produkte vervaardig? | ||||||
Handvervaardig | Masjienvervaardig | Ingevoer | ||||
2. Benodig jy ʼn tweede kragpunt | ||||||
Tweede kragpunt @ R500 | ||||||
4. Oorweeg jy om die Innibos logo op jou handelsware te gebruik? | ||||||
Xx | Xxx |
STALLETJIE PRYSE
Stalletjies in tente – BTW INGESLUIT | Merk | ||
3m x 3m | Beligting en krag (1x15amp) ingesluit | R 4,200.00 | |
3m x 4m | Beligting en krag (1x15amp) ingesluit | R 4,595.00 | |
Prima stalletjies in tente – BTW INGESLUIT | |||
3m x 3m (Hoekstalletjie) | Beligting en krag (1x15amp) ingesluit | R 4,428.00 | |
3m x 3m (Prima Hoekstalletjie) | Beligting en krag (1x15amp) ingesluit | R 4,550.00 | |
Kosstalletjies (teerpad en elders) | Merk | ||
Kosstalletjie (verskil- xxxxx groottes) | 1x15 amp kragpunt ingesluit. Addisionele krag 1x 15amp @ R 500.00 (Geen 3-fase krag beskikbaar nie!!) | Beskikbaar op aanvraag –xxxxxx xx gelang van grootte en ligging. |
ALGEMENE INLIGTING |
1. Maak seker dat jy al die vrae ingevul het. |
2. Sluitingsdatum vir inskrywings: NVT (Doen asseblief vroeg aansoek!!) |
3. Navrae kan gedurende kantoorure xxxxx word aan: Xxxxxx 082 460 3855 |
5. Suksesvolle aansoekers xxx deurlopend in xxxxxx xxxxxx word. |
Aansoeke open | 1 Januarie 2024 |
Sluitingsdatum | NVT |
Verwittiging | Deurlopend |
KONTRAK | ||
Ek aanvaar al die voorwaardes wat in hierdie dokument vervat is. | ||
Geteken | Naam en Van (in drukskrif) | Datum |