Aangegaan tussen ___________________________________________ (hierna verwys as “die Grondeienaar")
BEHUISINGSOOREENKOMS
VIR PERMANENTE BEWONERS
Aangegaan tussen
___________________________________________
(hierna
xxxxxx as “die Grondeienaar")
________________________________________
________________________________________
(Adres)
En
________________________________________
ID
nommer: _____________________________
(
hierna
xxxxxx as “die Huishoof")
Hierdie dokument is onderhewig aan die Wet op Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg 62 van 1997.
1. AANVANGSDATUM
Hierdie ooreenkoms is geldig vanaf ___________________________________.
BEEINDIGING VAN BEHUISINGSOOREENKOMS
Hierdie behuisingsooreenkoms is gekoppel is aan die Huishoof se diensooreenkoms en dus xxx hierdie behuisingsooreenkoms beëindig word wanneer die diensooreenkoms beëindig word.
3. BEWONING VAN HUIS
3.1 Die huis xxx slegs xxxx die Huishoof, sy/haar lewensmaat/eggenoot(e) en hulle afhanklike kinders bewoon word. Enige xxxxx xxxxxxx moet skriftelike toestemming van die Grondeienaar ontvang.
3.2 Die volgende persone het toestemming om die die huis te bewoon weens hulle verwantskap met die Huishoof. Indien die Huishoof se behuisingsooreenkoms beëindig word, beëindig dit ook die toestemming van die bewoners om die huis te bewoon en het die bewoners nie onafhanklike verblyfreg nie (sien klousule 3.3-3.7):
NAAM VERWANTSKAP MET HUISHOOF ID
1. ____________________________________________________________________
2. ____________________________________________________________________
3. ____________________________________________________________________
4. _________________________________________________________________
5. _________________________________________________________________
6. _________________________________________________________________
Indien die Huishoof se diensooreenkoms en/of behuisingsooreenkoms beëindig word, xxx die bewoners ‘n maksimum van 1 (een) maand gegun word om die huis te ontruim.
Indien die Huishoof se diensooreenkoms en/of behuisingsooreenkoms beëindig word, kan enige van die bewoners aansoek doen om ‘n behuisingsooreenkoms. Die keuse berus by die Grondeienaar of hy/sy ‘n behuisingsooreenkoms met die aansoeker gaan onderteken.
Indien die Huishoof ouer as 60 (sestig) jaar is en reeds vir 10 (tien) jaar of xxxxxx op die plaas werk, of arbeidsongeskik of gestremd geraak het en in diens van die Grondeienaar was vir xxxxxx as 10 (tien) jaar word hy/sy as ‘n langtermyn-bewoner beskou. Die werknemer mag permanent op die plaas xxx xxxxxx hy/sy by die behuisingsreëls hou en nie versuim om sy/haar pligte, uiteengesit in hierdie ooreenkoms en/of die behuisingsbeleid na te kom nie.
Indien die Huishoof te sterwe kom terwyl hy/sy steeds in die diens van die Grondeienaar is, xxx die bewoners 'n maksimum van 12 (twaalf) maande gegun word om die huis te ontruim.
Na gelang van die behoeftes van die Grondeienaar en/of die Huishoof en bewoners, behou die Grondeienaar hom/haar die reg voor om 'n Huishoof en bewoners van een huis of tipe huis na 'n ander te verskuif.
4. REGTE VAN BEWONERS
Die Wet (ESTA) gee bewoners die reg om op grond xx xxxx en te gebruik, waarop hulle op, of na, 4 Februarie 1997 gewoon het. Die Grondeienaar mag nie hierdie verblyfreg beëindig sonder om die stappe uiteengesit in die Wet te volg nie. Die Huishoof en ander bewoners wat die Grondeienaar se toestemming het om die huis te bewoon, het die volgende regte:
Die reg om besoekers te ontvang op redelike voorwaardes wat die Grondeienaar mag stel. Die huisbewoner kan verantwoordelik gehou word vir skade wat besoekers aanrig;
Die reg om pos of ander kommunikasie te ontvang;
Die reg tot 'n gesinslewe xxxx xx/sy in sy/haar kultuur gewoond is;
Die reg om nie toegang tot water, onderrig- en gesondheidsdienste geweier te word nie;
Die reg, indien die bewoner toestemming het om diere aan xx xxx, om 72 (twee-en-sewentig) uur kennis van die Grondeienaar te kry dat diere wat oortree geskut xxx word.
5. PLIGTE VAN BEWONERS
5.1 Daar word van bewoners verwag om die volgende pligte na te kom. Indien bewoners nie hierdie pligte nakom nie kan hulle uitgesit word selfs al is alternatiewe behuising nie beskikbaar nie.
Die plig om nie die Grondeienaar se eiendom te beskadig nie;
Die plig om nie xxxxx xxxxx wat op die grond woon te benadeel nie;
Die plig om nie ander bewoners te bedreig nie;
Die plig om nie ongemagtigde persone xxxx grondbesetters te help om nuwe wonings op die grond op te rig nie;
Die plig om nie die verhouding tussen hulself en die Grondeienaar te skaad sodat dit onherstelbaar is nie;
Die plig om te voldoen aan billike en regverdige materiële voorwaardes van enige ooreenkoms met die Grondeienaar;
Die plig om die basiese regte van die Grondeienaar te respekteer;
Die plig om te verhoed dat besoekers enige skade aanrig en seker xx xxxx dat hulle voldoen aan die Grondeienaar se redelike voorwaardes.
Die Huishoof aanvaar volle verantwoordelikheid vir die netheid van die huis en die onmiddellike omgewing daarvan.
6. REGTE VAN GRONDEIENAARS
6.1 Die Wet gee die Grondeienaar die volgende regte:
Die reg om 'n huisbewoner se verblyfreg te beëindig as dit xxxxxx en regverdig is;
Die reg om by die hof vir 'n uitsettingsbevel aansoek te doen;
Die reg om in sekere gevalle dringende aansoek vir 'n uitsettingsbevel in te dien;
Die reg om billike voorwaardes te stel vir besoeke aan huise van huis-bewoners asook besoekers aan die grond;
Die reg om billike voorwaardes te stel vir besoek aan familiegrafte.
6.2 Die Grondeienaar xxx die reg hê om, indien skade aan die eiendom aangerig is, sodanige skade te herstel op koste van die Huishoof. Sulke xxxxxx xxx van die Huishoof se loon/salaris verhaal word, in xxx met werklike vereistes.
6.3 Die Grondeienaar het die reg om van tyd tot tyd inspeksies van die huis xx xxx. Sodanige inspeksies xxx gedoen word met die nodige kennisgewing aan alle Huishoofde en bewoners, sonder om inbreuk xx xxxx op die privaatheid van bewoners.
7. PLIGTE VAN GRONDEIENAARS
Daar word van Xxxxxxxxxxxxx verwag om die volgende pligte na te kom:
Die plig om alle regte wat deur die Wet aan bewoners gegee word te respekteer;
Die plig om die bepalings van die Wet na te kom indien daar oorweeg word om verblyfreg te beëindig of by die hof aansoek te doen vir 'n uitsettingsbevel.
8. BELEIDE
Die Huishoof en bewoners stem in om hulle aan die volgende Reëls en Beleide, wat op aanvraag beskikbaar is, te onderwerp:
Die Personeelbeleid;
Dissiplinêre Kode en Prosedure;
Griewebeleid en prosedures en
Die Gesondheid- en Veiligheidsbeleid
9. Algemeen
9.1 Enige veranderinge aan die geskrewe ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien dit deur beide partye ooreengekom word.
9.2 Die Huishoof mag geen strukture aanbring of veranderinge aanbring aan bestaande strukture alvorens die toestemming van die Grondeienaar nie verkry is nie.
9.3 Oornag besoekers, handeldryf en onderverhuring mag slegs geskied met die toestemming van die Grondeienaar.
9.4 Elektrisiteit, as voorsien en gemeet word deur ‘n individuele of voorafbetaalde meter, xxx vir die koste van die Huishoof wees.
GRONDEIENAAR: DATUM: __________________
EK, DIE ONDERGETEKENDE, AANVAAR HIERMEE MY BEHUISINGSOOREENKOMS XXXX UITEENGESIT IN HIERDIE DOKUMENT
__ ___
HANDTEKENING VAN HUISHOOF HANDTEKENING VAN XXXXXX
____ __
DATUM VAN HANDTEKENING DATUM VAN HANDTEKENING
4