P Sa
P Sa
Pongola Swim Academy Coach: Xxxxxx Xxxxxxx
PONGOLA 3170 | TEL: 000 0000000 | |
PERSEEL/PLOT 62 | FAX: 000 0000000 | |
POSBUS/X.X.XXX 62 | CELL: 084heystek |
AFRIGTER / SWEMMER OOREENKOMS Datum:
Hiermee onderneem ek, (indien minderjarig) bygestaan deur my ouer , om
1. Maandelikse fooie te betaal voor of tydens die eerste oefensessie van die maand.
2. Tien minute voor die aanvang van 'n sessie te rapporteer.
3. Swembad slegs binne te gaan nadat toestemming aan my xxxxxxx is.
4. Swembad nie gedurende oefensessie te verlaat nie en xx xxxx vir vloeistof aanvulling met oefening.
5. Die program te volg xxxx xxxx toesighoudende afrigter aangewys is.
6. Geen ander swemmer te verhoed om sy / haar program ten volle uit te voer nie.
7. Eiendom en gevoelens van ander swemmers xxx respekteer.
8. 'n Positiewe houding en spangees te toon.
9. Noukeurig na opdragte te luister en hulle volledig uit te voer.
10. Slegs aanvaarbare taal te gebruik en nie mekaar rond te stamp nie.
11. Alle apparaat xx xxxxx area terug te neem na oefen xxxxxx xxxxx is.
12. Verantwoordelikheid aan die dag lê om nie myself of mede-swemmers in gevaar te stel nie.
13. Dertig xxx xxxxxx xx xxx wanneer ooreenkoms gestaak word met dien verstande dat ooreenkoms ten einde loop op April 2012.
14. Afrigter, in xxxxxx xx stel indien oefening nie bygewoon kan word nie en uit xx xxxx wanneer oefen tye is.
Fooie
Die volgende fooie xxx xxx xxxx xxxx: R 250 per maand - VOORUITBETAALBAAR. Indien per xxxxx 2 swemmers R 200 en 3 swemmers R 150 per swemmer.
Fooie is voluit betaalbaar ongeag van vakansies of afwesigheid xxx xxxx oefeninge ( NB. Geen Fooie terugbetaalbaar xxx xxxx ongeag rede )
Xxxx oefening Maandag tot Donderdag of xxxx ooreengekom Swemmers xxx volgens vaardigheidsvlakke ingedeel word.
Geen ouer die afrigters tydens of tussen oefensessies xxxxxx xxx xxx xxx.
TOESTEMMING EN VRYWARING
Xx, Xxxx xxx (volle name swemmer)
Geboorte datum: Ouderdom: jr
Ouer inligting: Tel no: Adres:
Epos adres : Sell nr:
Neem kennis van bg en aanvaar dat alle aktiwiteite op my seun/dogter se eie risiko onderneem word en ek onderneem om Pongola Xxxx Akademie te vrywaar, skadeloos te stel en kwyt te stel van enige eise hoegenaamd wat inverband met enige verlies of beskadiging van die eiendom van my voormelde kind of enige besering van die persoon van die voormelde kind tydends sodanige aktiwiteit mag ontstaan wetende dat Pongola Xxxx Akademie nietemin alle redelike voorsorg maatreëls ten
opsigte van die veiligheid en welsyn van my kind, xxx xxxx. Ek verstaan die reëls en regulasies van Pongola Xxxx Akademie ten volle en aanvaar dit sonder voorbehoud.
Geteken te PONGOLA die Dag van 20
Handtekening (ouer): Handtekeing (afrigter): .