Gedragskode vir Kleuterskool “ONS EIE”
Gedragskode vir Kleuterskool “ONS EIE”
Gedragskode vir Kleuters
Inleiding
1.1 Die gedragskode vir leerders, is van toepassing op enige persoon wat ten tye van wangedrag wat teen hom/haar beweer word aan die dissipline van Kleuterskool ONS EIE onderhewig was.
1.2 ‘n Persoon is onderhewig aan die dissipline van die skool indien hy/sy:
- As kleuter van Kleuterskool ONS EIE geregistreer is
- Deur die skool aanvaar is met die oog daarop dat hy/sy ‘n geregistreerde kleuter word
1.3 Hierdie kode word saamgestel en voldoen aan die volgende vereistes:
- Xxxx xxxxxxx is onskuldig totdat hy skuldig bewys is
- Die kode onderskei tussen oortredings t.o.v ernstigheidsgraad
- Die kode bepaal watter strafmaatreëls opgelê mag word
Doel
1.1 Om ‘n christelike karakter uit te dra en te bevorder
1.2 Om dissipline by die kleuters aan te moedig
1.3 Om die algemene standaard van die skool xxxx xx hou
14. Om lojaliteit by die kleuters t.o.v die skool daar te stel
1.5 Om die vennootskap wat bestaan tussen die Kleuterskool en die ouers te verstewig
1.6 Om die ouers op hoogte xx xxx van die vordering van die kleuters
Werkswyse en prosedure
1.1 Elke kleuter het ‘n kommunikasie sakkie of leêr waar die omsendbriefies op ‘n Maandag aan die ouers gekommunikeer word
1.2 Die gedragskode dek die volgende:
- Algemene oortredings
- Oortredings wat kan lei tot die opskorting van bywoning van die Kleuterskool
- Elke oortreding of insident word in die klasboek aangeteken met datums en tye van gesprekke
1.3 Indien daar enige insident plaasvind, hetsy erge beserings of gedragsprobleem, word die ouers onmiddelik geskakel en die probleem word aan die ouers geskets
In die geval van ernstige beserings, word daar onmiddelik eerstehulp toegepas, terwyl die ouer geskakel word. Indien daar nie ‘n ouer beskikbaar is om die kleuter hospitaal toe te neem nie, of as die tyd dit nie toelaat nie, word die CMS mediese dienste dadelik geskakel
1.4 Enige verwysings van kleuters na terapeute, bv. spraak- arbeids- of fisio terapeute, of sielkundige- of maatskaplike dienste, word so gou as moontlik aan die ouers oorgedra
1.5 Xxxx xxxxxxx ontvang ‘n aanpassings verslag aan die begin van die jaar asook twee volledige rapporte wat aan die ouers gestuur word in Junie en November
1.6 Die graad R kleuters ondergaan elkeen ‘n skoolgereedheids toets in Oktober waar die vordering weer aan die ouers gekommunikeer word
Reëls waarby kleuters moet hou
1.1 Kleuters moet om 8:00 by die skool wees, aangesien die lessies om 8:10 ‘n aanvang neem
1.2 Kleuters moet ‘n ekstra stel klere ingepak hê
1.3 Kleuters moet ‘n oggend kosblik met gesonde kos saambring skooltoe
1.4 Kleuters mag geen speelgoed saambring skooltoe nie
1.5 Geen hardloop word in klasse toegelaat nie
1.6 Geen skree word in klasse toegelaat nie
1.7 Van die kleuters word verwag dat hulle met respek teenoor die onderwysers optree
1.8 Van die kleuters word verwag om die skoolgrond ten alle tye netjies en sonder papiere te laat
1.9 Geen kougom word by die skool toegelaat
1.10 Geen swak en lelike en kru taal word toegelaat by skool
1.11 Geen kleuter mag enige eiendom van of xxxxxx by die skool beskadig nie
1.12 Geen kleuter mag die privaatheid van ‘n ander kleuter skaad nie
1.13 Geen kleuter mag die leerproses in die klas ontwrig nie
1.14 Geen kleuter mag handgemeen raak met ander kleuters of personeel nie
1.15 Indien enige kleuter ‘n aansteeklike siekte het of kopluise het, xxx ouers onmidellik gekontak word, sodat kleuters afgehaal kan word
Optredes in die geval van bg. Oortredings
1.1 Indien kleuters nie by die algemene reëls hou nie, sal die kleuter aangespreek word
1.2 Indien die optrede nie verbeter nie, xxx xxxx iets ontneem word van die kleuter bv. snoepie
1.3 Indien die optrede en gedrag nie verbeter nie, sal die ouer gekontak word
1.4 Indien die ouer nie redelike stappe neem nie, sal die departement in xxxxxx xxxxxx word
1.5 Indien die kleuter ‘n ander kleuter se privaatheid skaad, of onsedelike dade pleeg, xxx beide ouers onmiddelik gekontak en ingelig word
1.6 Xxxx xxx van die ouers verwag word om die kleuters te neem vir evaluering by ‘n maatskaplike werker of sielkundige en ‘n verslag van die evaluasie aan die skool beskikbaar te stel
1.7 Indien ‘n kleuter, met sy/haar gedrag die lewe van ‘n ander kleuter in gevaar stel, sal die ouers gevra word om die kleuter uit die skool te haal
1.8 Indien die skoolgeld nie op datum betaal is nie, sal die ouer m.b.v. ‘n staat ingelig word en na twee maande van geen betaling, xxx die ouer gevra word om die kleuter uit die skool te haal
1.9 Ouers mag onder geen omstandighede ander kleuters van die skool berispe nie, mag slegs deur personeel geskied
Gedragskode Kleuterskool “ONS EIE”
Gedragskode vir die personeel
1. Die opvoeder en die gemeenskap
1.1 Die opvoeder aanvaar die rol xx xxxxx die gemeenskap xxxxxxx xx xxx i.v.m opvoeding
1.2 Die opvoeder moet ook bereid wees xx xxxxx die gemeenskap te dien en ‘n bydrae xx xxxxx tot die opheffing van die gemeenskap
1.3 Die opvoeder erken die wisselwerkingsverband tussen skool en die gemeenskap en weet dat haar handeling en gedrag sodanig moet wees dat dit agting en respek van die gemeenskap afdwing
1.4 Die opvoeder xxx xxxx om die beeld van die opvoedingsprofessie te versterk
1.5 Die opvoeder onderneem om die etos van die skool uit xx xxxx na die xxxxx gemeenskap
2. Die opvoeder en die werkgewer
2.1 Die opvoeder xxx altyd lojaal wees teenoor sy werkgewer
2.2 Die opvoeder xxx alle reëls en regulasies gehoorsaam en getrou alle opdragte van die werkgewer uitvoer
2.3 Die opvoeder xxx professionele sake binne die regte kanale hanteer
2.4 Die opvoeder xxx xxxx daarvan weerhou om amptelike sake met persone buite die skool te bespreek
2.5 Die opvoeder xxx alle billike gedelegeerde opdragte wat sy ontvang na die beste xxx xxxx vermoë in die gestelde tydsbeperking uitvoer
3. Die opvoeder en kollegas
3.1 Die opvoeder xxx xxxx xxxx xxxxx tot die waardigheid en openbare aansien van die onderwysberoep deur die regte voorbeeld te stel
3.2 Die opvoeder se optrede teenoor haar kollegas xxx altyd professioneel wees
3.3 Die opvoeder aanvaar die gesag en optrede van persone in gesagsposisies
3.4 Die opvoeder aanvaar verantwoordelikheid teenoor haar kollegas om altyd respekvol gekleed xx xxxx
4. Die opvoeder en die professie
4.1 Die opvoeder weerhou haar daarvan xx xxxx gesagsposisie te gebruik vir partypolitiek of eie xxxxx
4.2 Die opvoeder onderneem om op hoogte xx xxx van die opvoedkundige denke en verwikkelinge
4.3 Die opvoeder onderneem om altyd ‘n voorbeeld vir ander te stel
4.4 Die opvoeder onderneem xx xxxx te neem aan professionele aangeleenthede
4.5 Die opvoeder xxx in die openbaar optree met keurige taal
5. Die opvoeder in die klas
5.1 Die opvoeder se belangrikste taak in die klas is om doeltreffende opvoeding aan xx xxxx
5.2 Die opvoeder tree as bestuurder in haar klas op en maak dus seker dat die kleuters maksimaal xxx baat by die leergebeure
5.3 Die opvoeder moet geesdrif toon vir die leergebeure
5.4 Die opvoeder xxx xxxxx die klas streef na ‘n ordelike atmosfeer wat leer bevorder
5.5 Die opvoeder xxx die menswaardigheid van elke kleuter in haar klas respekteer
5.6 Die opvoeder xxx xxxxx klasverband sekere reëls oplê wat die ordelike verloop in die xxxx xxx verseker
5.7 Die opvoeder xxx die skoolhoof of direksielede in hul klas verwelkom en haar onderwerp aan klasbesoeke
5.8 Die opvoeder xxx bereid wees om die dissiplinêre beleid van die skool toe te pas
6. Die opvoeder en die kleuter
6.1 Die opvoeder onderneem om alle kleuters menswaardig te behandel
6.2 Die opvoeder erken die reg van die leerder om geleentheid tot opvoeding te ervaar
6.3 Die opvoeder xxx aan kleuters erkenning gee vir prysenswaardige gedrag
6.4 Die opvoeder xxx onderskeid tref tussen menslike foute en moedswillige optrede deur die kleuters
6.5 Die opvoeder xxx ten alle tye in haar xxxx xxxx of reël vir toesig, sodat die kleuters onder geen omstandighede alleen in die klas gelaat word nie
6.6 Die opvoeder xxx alle gelde in die klas op ‘n eerlike wyse administreer
6.7 Die opvoeder xxx alle vertroulike inligting aangaande kleuters vertroulik hanteer
6.8 Die opvoeder xxx keurige taal in die klas gebruik
6.9 Die opvoeder xxx xxx in die xxxx xxxx selfoon gebruik of ander ontspannende aktiwiteite beoefen bv koerant lees nie
7. Die opvoeder en die ouers
7.1 Die opvoeder xxx streef na samewerking met die ouers
7.2 Die opvoeder xxx optree as plaasvervangende ouer in die klas om vertroue en liefde by die kleuter in te boesem
7.3 Die opvoeder xxx die ouers inlig indien daar enige leerprobleme of disiplinêre probleme ontstaan. Verwysings na terapeute xxx so gou as moontlik gedoen word
7.4 Die opvoeder onderneem om die waardes van die ouerhuis in die klas te bevestig
7.5 Die opvoeder xxx die ouers betrek by fondsinsamelings
7.6 Die opvoeder xxx eerlik op oueraande met die ouers aangaande die kleuter se vordering gesels
8. Die opvoeder en kundigheid
8.1 Die beste gekwalifiseerde personeel xxx by die skool aangestel word
8.2 Die gereelde kursesbywonings word aangemoedig
8.3 Weeklikse vergaderings vir personeel moet bygewoon word
9. Die opvoeder en kleredrag
9.1 Personeel xxx ten alle tye stylvol en professioneel lyk
9.2 Geen deurskynende klere word toegelaat nie
9.3 Rompie moet nie xx xxxx xxxx nie – moet gemaklik kan buk
10. Die opvoeder en menswaardigheid
10.1 Word van opvoeders verwag om kleuters in haar klas menswaardig te hanteer
10.2 Kleuters se selfvertroue moet aangemoedig word
10.3 Geen kleuter mag beledig of afgekraak word nie
10.4 Nadat opvoeder haar bes gedoen het om kleuter te help met ‘n probleem, xxx sodanige kleuter xxxxxx word vir verdere hulp
11. Die opvoeder en klagtes
11.1 As opvoeder ‘n xxxx het teen ‘n ander opvoeder, moet dit by die hoof aangemeld word
11.2 Die xxxx xxx aangeklaagde ontbied en die xxxx aan die opvoeder voorlê
11.3 Die xxxx xxx na goeddunke verder handel met die xxxx
11.4 Wanneer ‘n opvoeder klagtes het aangaande kleuters, moet dit by hoof aangemeld word
12. Die opvoeder en klasprosedures
12.1 Opvoeder moet goed voorbereid wees vir die aanbieding van die klas
12.2 Opvoeder xxx xxxxx maak dat die klaskamer georden is
12.3 Opvoeder xxx roetine in die klaskamer skep
12.3.1 Kleuters xxx vriendelik en hartlik in die klas ontvang word
12.3.2 Ouers xxx vriendelik gegroet word en probleme mag kortliks aangehoor word
12.3.3 Indien ouers ‘n verdere bespreking wil voer mag hul ‘n afspraak met opvoeder maak
12.3.4 Klas neem ‘n aanvang om 8:10
12.3.5 Aktiwiteite moet reeds uitgepak of voorberei wees vir die dag
12.3.6 Kleuters word aangemoedig om by die klasroetine in xx xxxxxx
12.3.7 Kleuters xxx xxxxx toesig van die opvoeder die klaskamer netjies opruim
12.3.8 Opvoeder xxx ten alle tye toesig hou op haar dienspunt tydens buite speeltyd
12.3.9 Indien enige besering voorkom, word dit in die beseringsboek geskryf en die kleuter word na die opvoeder op binnediens geneem vir verdere behandeling
12.3.10Indien die besering van so aard is, xxx die ouer onmiddelik gekontak word
13. Opvoeder en pligstate
13.1 Die opvoeder moet ten alle xxx xxxx pligte vermeld en die pligstate nakom
13.2 Enige verantwoordelikheid moet stiptelik nagekom word
14. Die opvoeder en dissiplinêre optrede
Hoofde ervaar soms dat sekere opvoeders se onderrig of gedrag nie op standard is nie. Dit mag uitloop op ontslag. Die hoof se optrede moet egter grondwetlik korrek wees.
Stap 1: Die onderhoudsessie
Dit is ‘n formele geleentheid waar die hoof terugvoering gee aan die opvoeder oor onbevredigende gedrag of swak prestasie. Sy moet dus kennis neem dat dit ‘n ernstige situasie is wat verdere reëls xxx vereis indien daar nie verbetering is nie. Dit word tydens die sessie ook duidelik aan die opvoeder oorgedra wat xxx xxxx verwag word. Bg. Word skriftelik aan die opvoeder oorhandig en word op haar leêr gehou.
Die onderhoudsessie behoort xxxx volg xx xxxxxxx:
1. Beskryf die situasie en nie die probleem aan die opvoeder
2. Probeer die opvoeder se persepsie van die probleem bepaal Haar persepsie kan gebruik word as vertrekpunt om die hoof en opovoeder se persepsies bymekaar uit te bring.
3. Die hoof moet nie al die praatwerk doen nie. Die opvoeder moet medendeels die praatwerk doen.
4. Die hoof moet seker maak dat die opvoeder en sy ooreenkom oor ‘n plan van aksie
5. Stel ‘n opvolgdatum vas aan die einde van die gesprek.
Stap 2: Doelwitbepaling
Doelwitbepaling word spesifiek gedoen om die opvoeder korttermyn doelwitte xx xxx wat sy moet gaan uitvoer. Opdragte moet realisties en uitvoerbaar wees.
Stap3: Ooreenkomsbereiking
Die bereiking van ‘n ooreenkoms tydens die gesprek is gelyk aan ‘n doelwitstelling, maar die opvoeder verbind haar skriftelik tot so ‘n ooreenkoms wat die stel van ‘n doelwit insluit. Die hoof behoort haarself af te vra of xx xxxxx in xxxx vermoë gedoen het om die opvoeder te help xx xxxx onderrigstandaard op te hef
Stap 4: Skriftelike waarskuwing no 1
Die opvoeder erken met haar handtekening op die dokument, ontvangs van die skriftelike waarskuwing. Die opvoeder erken ook daarmee dat ‘n bespreking plaasgevind het.
Stap 5: Skriftelike waarskuwing no 2
As die eerste skriftelike waarskuwing nie effektief is nie, sal ‘n tweede skriftelike waarskuwing uitgereik word aan die opvoeder. Die gesprek word weer aangeteken met die handtekening van die opvoeder. Die opvoeder moet verstaan dat nalating van die uitvoer van die opdrag xxx xxx tot ontslag.
Stap 6: Dissiplinêre verhoor deur lede van die direksie van Kleuterskool “ONS EIE”
Die lede van die direksie en die xxxx xxx xxx die opvoeder gesamentlik ontmoet om te bepaal of die dissiplinêre stappe gevolg is en dat die opvoeder kennis dra van die stappe waarvan xx xxxx was. Die gesprek word gedokumenteer en daarby word weereens geteken.Die direksie xxx xxx bepaal of die hoof verdere bemoeienis moet maak met die opvoeder
, of die opvoeder tydelik ontslaan word en of die opvoeder permanent uit diens gestel word.
15 Die opvoeder en gelyke werksverdeling
15.1 Die beginsel van xxxxxx werksverdeling geld by die skool
15.2 Alle personeel is by alle aktiwiteite betrokke
15.3 Die tydsduur van aktiwiteite word in ag geneem by die opstelling van pligstate