KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE
KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE
1. PARTYE:
Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen:
THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED
Registrasienommer: 2005/018832/07 Hierin verteenwoordig deur
X X XXX XXXXXX
Behoorlik daartoe gemagtig kragtens ‘n besluit gedateer en geteken te
VAN:
(Hierin nagenoem die VERKOPER/ONTWIKKELAAR)
EN
Identiteitsnommer:
En
Identiteitsnommer:
Getroud binne/buite gemeenskap van goedere met mekaar
VAN:
(Hierin nagenoem die KOPER)
EN
Registrasienommer:
Hierin verteenwoordig deur X X XXX XXXXXX
Behoorlik daartoe gemagtig
(Hierinna genoem die MAATSKAPPY)
AANGESIEN die VERKOPER die geregistreerde eienaar is van :
GEDEELTE 4 van die Plaas BOSCHKOP 445 Registrasie Afdeling KQ LIMPOPO
GROOT: 342,6107 (DRIE VIER TWEE komma SES EEN NUL SEWE)
hektaar
waarop die THANI-ZIMBI ONTWIKKELINGS gedoen word. (Hierinna genoem die EIENDOM)
EN AANGESIEN die MAATSKAPPY die voordelige eienaar is van:
(a) EENHEID xxxx aangetoon en volledig beskryf op Deelplan
Nommer in die Skema bekend as THANI-ZIMBI ten opsigte van die grond en gebou of geboue geleë te GEDEELTE 4 van die Plaas BOSCHFONTEIN 445 REGISTRASIE AFDELING K.Q. LIMPOPO, PLAASLIKE OWERHEID THABAZIMBI
GROOT: vierkante meter;
(b) ‘n Onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom in die Skema aan genoemde xxxx toegedeel ooreenkomstig die deelnemingskwota xxxx op genoemde deelplan aangeteken:
GEHOU kragtens ST
EN AANGESIEN die VERKOPER die Deeltitelskema THANI ZIMBI ontwikkel het deur die bou van chalets daarop wat saam met die gemeenskaplike eiendom die THANI-ZIMBI ONTWIKKELING SKEMA daarstel;
EN AANGESIEN daar ‘n reg van uitbreiding op gemelde deeltitelskema bestaan ten opsigte vaarvan 24 eenhede verder ontwikkel kan word, xxxx meer ten volle blyk uit die voorgelegde ontwikkelingsplan.
EN AANGESIEN die VERKOPER die aandele in die MAATSKAPPY bemark op die beginsel dat die persentasie van die uitgereikte aandele wat deur die VERKOPER verkoop word aan die KOPER, dieselfde persentasie okkupasie tyd verteenwoordig waarmee die KOPER die vaste eiendom in die maatskappy kan okkupeer xxxx gereguleer deur ‘n aandeelhouersooreenkoms hierby aangeheg;
EN AANGESIEN die MAATSKAPPY uit hoofde van sy aandeelhouding in die Deelskema, die KOPER die reg xxxxxxx om in sy okkupasie tyd permanente toegang tot die gemeenskaplike eiendom verkry vir wildbesigtiging en ontspanningsdoeleindes onderhewig aan die reëls en regulasies van die Beheerliggaam.; Die KOPER erken die xxxx dat alle wild op die plas aan die VERKOPER of sy genomineerde behoort.
EN AANGESIEN die VERKOPER nie minder as 4% van die uitgereikte aandele en leningsrekening in die MAATSKAPPY besit waarby ingesluit is enige eise wat dit teen die MAATSKAPPY besit;
NOU DERHALWE KOM DIE PARTYE AS VOLG OOREEN:
1.
Die VERKOPER verkoop aan die KOPER wat xxx xxx xxxx 4 (VIER PERSENT) van die uitgereikte aandele in die MAATSKAPPY waarby ingesluit is 4 (VIER PERSENT) van sy leningsrekening.
2.
KOOPPRYS EN BETALING:
Die koopprys van die aandeelhouersbelang beloop die bedrag van R ( ) en is xxxx volg betaalbaar:
2.1 ‘n Deposito/volle koopprys by ondertekening hiervan deur die KOPER in die bedrag van R
( );
2.2 paaiemente van R
( ) per maand by wyse van ‘n maandelikse aftrekorder vanaf die KOPER se genomineerde rekening, waarvan die eerste betaalbaar is op ; Rente is betaalbaar op die
balans uitstaande, maandeliks vooruit berekenbaar en betaalbaar teen die prima rentekoers van ABSA BANK BEPERK;
2.3 Alle betalings kragtens hierdie ooreenkoms xxx gemaak word aan die VERKOPER xxxx volg:
2.3.1 Tjeks – uitgemaak ten gunste van: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LTD
2.3.2 Aftrekorders – gedeponeer te word in volgende rekening: ABSA BANK – REKENING – THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LTD - REKENINGNOMMER
2.4 Nieteenstaande die bepalings van klousule 2.1 en 2.2 hierbo, xxx die XXXXX geregtig wees om groter betalings xx xxxx en xxx sodanige delging in ag geneem word by die berekening van die oorblywende paaiemente.
Indien registrasie van die EENHEID op datum van sluiting hiervan nie reeds in die MAATSKAPPY se naam geregistreer is nie, sal alle betalings in trust betaal word by die volgende prokureurs :
XXXXXX XXX XXX XXXXXXXXXX EN XXXXXXXXXX ING. ABSA BANK BEPERK
REKENINGNOMMER:
wie dit aan die VERKOPER xxx oorbetaal op datum van registrasie van die EENHEID in die naam van die MAATSKAPPY.
3.
WAARBORGE EN BASIS VAN DIE OOREENKOMS:
3.1 Die VERKOPER gee die waarborge en onderneming uiteengesit in Bylae “1”, en maak die voorstellings vervat in die ooreenkoms (sulke waarborge, ondernemings en voorstellings hierin xx xxxxxx as “waarborge”) ten gunste van die KOPER en die maatskappy op die volgende basis –
(a) Elke waarborg xxx ‘n afsonderlike waarborg wees en xxx xxx beperk word deur verwysings na, of afleidings van, die terme van enige ander waarborg of enige ander woorde in die ooreenkoms nie;
(b) Tensy die teendeel uitdruklik bepaal word, word elke waarborg xxxxx xxxx op die ondertekeningsdatum, die bepaalde datum en die oordragdatum;
(c) Indien enige regsmiddel uitgeoefen moet word as gevolg van die verbreking van enige waarborg, xxx die XXXXX geregtig wees om te besluit of die regsmiddel deur die matskappy of deur die KOPER self uitgeoefen xxx word mits dit ‘n maatskappy besluit is;
(d) Elke waarborg xxx geag word wesentlik tot die ooreenkoms xx xxxx en die KOPER tot die aangaan van die ooreenkoms te beweeg het;
3.2 Die aandele en die leningsrekening word aan die KOPER verkoop op die basis dat:
(a) op die oordragsdatum die volgende die maatskappy se enigste xxxxx xxx xxxx –
(i) die eiendom
(ii) alle meubels en toerusting in die eiendom;
(b) op die oordragdatum die maatskappy se enigste verpligtinge die volgende xxx xxxx –
(i) die leningsrekening;
(ii) verband t.g.v. geen;
(c) die ooreenkoms in wese ‘n voetstoots verkoping van die eiendom aan die KOPER is, en dat die KOPER en die MAATSKAPPY gevolglik geen eis teen die VERKOPER xxx hê as gevolg van enige gebrek (hetsy latent of andersins) in die eiendom nie, behalwe waar uitdruklik tot die teendeel bepaal;
(c) behalwe xxxx uiteengsit in Bylae “1” en die ooreenkoms, die VERKOPER geen voorstelling maak, en dat die VERKOPER geen waarborge gee, met betrekking tot die aandele, die maatskappy, die eise of die eiendom nie.
4.
LEWERING VAN OORDRAG:
Die oordragdatum is die datum waarop die koopprys ten volle betaal word en die VERKOPER die volgende aan die KOPER lewer –
4.1 Die xxx geldende oorspronklike aandeelsertifikaat ten opsigte van die aandele, tesame met aandeeloordragvorms behoorlik deur die VERKOPER ten gunste van die KOPER onderteken, ten einde die KOPER in staat te stel om oordrag van die aandele op sy naam te registreer.
4.2 ‘n Skriftelike sessie van die eise aan die KOPER;
5.
ALGEMEEN:
5.1 Die VERKOPER mag op geen stadium nou of in die toekoms gedurende die ontwikkeling en afhandeling van die totale skema, enige verband teen
die eiendom van die MAATSKAPPY registreer of dit op enig ewyse beswaar of as sekuriteit aan bied nie.
5.2 Die KOPER se aandag wor d daarop gevestig dat die MAATSKAPPY as ‘n eienaar in die Deeltitelskema, ‘n lid is van die beheerliggaam van THANI ZIMBI BEHEERLIGGAAM waaruit ‘n Raad van Trustees gevorm xxx word uit hoofde van die bepalings van die Wet op Deeltitels, Wet 95/1986. Die KOPER is bewus daarvan dat hy in besit gestel is van die Reëls en Regulasies uitgevaardig kragtens die bepalings van gemelde Wet. Die mede-aandeelhouers in die MAATSKAPPY xxx by besluit ‘n persoon aanwys wie hulle verteenwoordig in die Beheerliggaam. Dit is ‘n term van hierdie ooreenkoms dat totdat die ontwikkeling voltooi is, die VERKOPER geregtig is dat hy ‘n Trustee op die raad van Trustees mag nomineer.
5.3 Die KOPER kry die reg om die maatskappy se eiendom te okkupeer kragtens die aangehegte okkupasie en samewerkingsooreenkoms gemerk Aanhangsel “B” hierby aangeheg. Die XXXXX xxx vanaf datum van betaling van die deposito of die koopprys, na gelang van die geval geregtig wees op okkupasie xxxx in die ooreenkoms uiteengesit.
5.4 Die KOPER is bewus daarvan dat die Beheerliggaam heffings hef kragtens die bepalings van die Deeltitelwet, en sodanige heffings is
maandeliks betaalbaar deur die MAATSKAPPY aan die Beheerliggaam. Die XXXXX xxx verplig wees om ongeag sy datums van okkupasie, om pro-rata sy maandelikse bydrae tot die MAATSKAPPY xx xxxx, xxxxx bedrag in betaal word by die Beheerliggaam wie dit namens die MAATSKAPPY xxx administreer.
Die huidige heffings beloop R per maand, per aandeel.
5.5 Die Ontwikkelaar xxx vir die huidige en voor die daarstelling van behoorlike administrasie strukture toesien dat die eiendom behoorlik onderhou en beheer word. Die Ontwikkelaar xxx xxx geregtig wees om enige personeel aan te stel wie se diens nie beëindig kan word met ‘n maand kennis.
6.
VRYWARING:
6.1 Sonder benadeling van die waarborge en voorstellings in die ooreenkoms vervat, of die regte en regsmiddele tot die beskikking van die KOPER en/of MAATSKAPPY, vrywaar die VERKOPER hiermee die KOPER teen
–
(a) enige verpligting van die MAATSKAPPY, wat op enige wyse bestaan of ontstaan voor of ten opsigte van die periode voor die ondertekenings datum;
(b) alle eise, verpligtinge, skade, verliese en/of tekorte wat deur die KOPER en/of die MAATSKAPPY gely is of word deur ‘n verbreking en/of nie-nakoming van enige van die waarborge en/of ander voorstellings in die ooreenkoms vervat;
(c) alle belastings, insluitende boete- en renteverpligtinge, xxx xxxxx aard ookal, wat deur die MAATSKAPPY (of die KOPER as aandeelhouer van die MAATSKAPPY) betaalbaar word of teen hulle gehef word as gevolg van die her-opening deur die Kommissaris van Binnelandse Inkomste van enige belastingaanslag xxx xxxxx aard ookal teen die MAATSKAPPY ten opsigte van enige tydperk voor die ondertekenings datum;
(d) alle koste, op prokuruer-en-kliënt skaal, van enige verset ingevolge paragraaf 6.2 teen betaling van sodanige eise en/of belasting.
7.
VOORRANG BO AKTE EN STATUTE:
Indien enige van die bepalings van die ooreenkoms bots met die bepalings van die Akte van Oprigting en/of Statute van die MAATSKAPPY, xxx die bepalings van die ooreenkoms voorkeur geniet, en, indien daartoe versoek deur die XXXXX,xxx die VERKOPER die stappe neem wat binne sy beheer is en wat
nodig mag wees om die Akte van Oprigting en Statute van die MAATSKAPPY so te wysig dat die uitvoering van die bepalings van die ooreenkoms moontlik is.
8.
KONTRAKBREUK:
Indien enige van die partye die bepalings van die ooreenkoms verbreek, en versuim om sodanige verbreking reg te stel binne 7 (SEWE) dae na afsending van ‘n skriftelike aanmaning per vooruitbetaalde geregistreerde pos daartoe deur enigeen van die ander partye, xxx die onskuldige partye geregtig wees om, na eie keuse –
8.1 sodanige skade as wat hy mag ly te is; en
8.2 die ooreenkoms te kanselleer, met dien verstande dat die reg tot kansellasie beperk xxx xxxx tot gevalle waar die verbreking wesentlik is; of
8.3 in die alternatief tot paragraaf 8.1 en 8.2 nakoming van die verpligting wat verbreek is, af te dwing.
Die regte ingevolge hierdie paragraaf beding xxx xxxxxx benadeling van, en addidioneel tot, enige ander regte waaroor die partye mag beskik, wees.
9.
Die partye kies as adres waarheen alle briewe, kenisgewings, pleitstukke en dokumentasie in verband met enige dispuut voortspruitend uit hierdie ooreenkoms versend mag word as hulle onderskeie domicilium citandi et executandi vir enige aksie wat direk of indirek uit hierdie ooreenkoms mag voortspruit of uit kansellasie hiervan, die volgende adresse :
9.1 Die VERKOPER te :
XXXXXXXX XXXXXXXXXX EERSTE VLOER ARCADIASTRAAT 1068
XXXXXXXX 0083
9.2 Die XXXXX xx:
9.3 Die MAATSKAPPY te :
XXXXXXXX XXXXXXXXXX EERSTE VLOER ARCADIASTRAAT 1068
XXXXXXXX 0083
9.4 Die partye xxx geregtig wees om van tyd tot tyd hulle onderskeie domicilia citandi et executandi te verander na ander adresse binne die Republiek van Suid-Afrika (xxxxx adresse nie posadresse mag wees nie) deur skriftelike xxxxxx xx dien effekte aan die ander party xx xxx, xxxxx kennisgewings van xxxx xxx word by ontvangs daarvan deur die ander partye.
9.5 Enige kennisgewing wat kragtens die ooreenkoms gegee moet word, xxx skriftelik geskied en xxx of per hand afgelewer of by wyse van vooruitbetaalde geregistreerde pos versend word, in xxxxx laasgenoemde geval die kennisgewing geag xxx word, totdat die teendeel bewys is, ontvang te gewees het op die sewende dag nadat dit in die pos gedoen is.
10.
KOSTE:
Alle koste met betrekking tot die voorbereiding en opstel van hierdie ooreenkoms asook konsultasies in verband daarmee, xxx xxxx die XXXXX betaal word en op aanvraag deur PROKUREURS XXXXXX XXX XXX XXXXXXXXXX EN
XXXXXXXXXX ING. Die XXXXX xxx alle seëlregte met betrekking tot die oordrag van die aandele en die sessie van die leningsrekening aan die VERKOPER betaal.
11.
AGENTEKOMMISSIE
Die VERKOPER xxx aanspreeklik wees vir agentekommissie betaalbaar ten opsigte van die transaksie kragtens die ooreenkoms.
12.
GESKILLE
12.1Indien daar enige geskil ontstaan tussen enige van die partye ten opsigte van:
(a) die uitleg van: of
(b) die inwerkingstelling van ; of
(c) die partye se onderskeie regte en verpligtinge voortspruitend uit; of
(d) die regstelling van; of
(e) die beëindiging, of wat ontstaan uit die beëindiging van
hierdie ooreenkoms, word daardie geskil deur arbitrasie besleg.
12.2Die arbitrasie word gehou –
(a) te Pretoria;
(b) op ‘n informele grondslag met slegs die partye en hulle onderskeie regsverteenwoordigers aanwesig;
(c) andersins ingevolge die Arbitrasiewet, Nr. 42 van 1965.
en die partye se bedoeling is dat die arbitrasie, indien moontlik, afgehandel xxx word binne 21 (EEN EN TWINTIG) dae nadat dit aangevra is.
12.3Die arbiter xxx, indien die aangeleentheid in geskil hoofsaaklik –
(a) van ‘n regsaard is, ‘n praktiserende prokureur of advokaat met nie minder nie as 15 (VYFTIEN) jaar ondervinding wees;
(b) van ‘n rekenkundige aard is, ‘n praktiserende geoktrooieerde rekenmeester met nie minder nie as 15 (VYFTIEM) jaar ondervinding xxx xxxx;
(c) van enige ander aard is, enige onafhankilkie persoon hoegenaamd wees.
12.4Indien die partye nie binne 7 (SEWE) dae nadat die arbitrasie aangevra is kan ooreenkom of die geskil hoofsaaklik van ‘n regs-, rekenkundige- of ander aard is xxx, xxx word die geskil geag van ‘n regsaard xx xxxx.
12.5Indien die partye tot die geskil nie binne 7 (SEWE) dae nadat die arbitrasie aangevra is op die keuse van ‘n arbiter kan ooreenkom nie, word die arbiter aangewys deur die xxx dienende President van die prokureursorde van Noordelike Provinsies, op versoek van enige van die partye tot die geskil.
12.6Die beslissing van die arbiter is finaal en bind die partye tot die geskil.
13.
ALGEMEEN:
Hierdie ooreenkoms stel die hele ooreenkoms tussen die partye ten opsigte van die sake daarin genoem, daar, en die partye boekstaaf dat daar geen verstandhoudings, waarborge of verbintenisse bestaan wat nie in die ooreenkoms uiteengesit is nie.
13.1 Geen wysiging van die ooreenkoms is van xxxx xxxxx dit op skrif gestel en deur die partye onderteken word nie.
13.2 Geen vergunning of tegemoetkomendheid wat enige party aan enige ander party mag betoon ten opsigte van die nakoming deur daardie ander party van enige van sy verpligitinge ingevolge die ooreenkoms, benadeel of stel ‘n afstanddoening of novasie van die eersgenoemde party se regte ingevolge die ooreenkoms daar nie.
13.3 Die partye xxx xxxxx doen, en alle dokumente onderteken, wat nodig is om gevolg xx xxx aan die bepalings van die ooreenkoms.
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op hierdie dag van 2007.
AS GETUIES :
1.
VERKOPER
2.
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op hierdie dag van 2007.
AS GETUIES :
1.
KOPER
2.
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op hierdie dag van 2007.
AS GETUIES :
1.
MAATSKAPPY
2.