WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT
WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT
Weskus Distriksmunisipaliteit strewe na dinamiese en effektiewe dienslewering aan die gemeenskap van die Distriksmunisipaliteit. As ‘n Gelyke Indiensneming-werkgewer, beskik ons tans oor die onderstaande vakatures vir toepaslike gekwalifiseerde en ervare persone.
(KONTRAK POS)
DEPARTEMENT: ADMINISTRASIE & GEMEENSKAPSDIENSTE AFDELING: RAMPBESTUUR
ADMINISTRATIEWE ASSISTENT (1 POS)
Vereistes:
• Kennis van die xxxxxxx van Plaaslike Munisipaliteite, Distriksmunisipaliteite, Provinsiale Departemente asook die Nasionale Departemente.
• Kennis van die Rampbestuur wetgewing
• Praktiese ervaring in die opstel van planne in Rampbestuur
• Rekenaar geletterd (Windows, MSOffice, MSWord, XX Xxxxxx & Powerpoint)
• Tikvaardigheid van ten minste 15 wpm
• Vermoë om onafhanklik xx xxxx
• Xxxxxx magtig wees
• Xxxx met vertroulike inligting kan werk
Pligte:
Gebasseer op die Rampbestuur risiko analise van 2013, om 23 geprioritiseerde risikos as volg te hanteer:
• Opdatering van die bestaande gebeurlikheidsplanne.
• Die nuwe risiko’s se gebeurlikheidsplanne op te stel.
• Opgradering van die rampbestuurplan van die Weskus.
• Opgradering van die raamwerk van die Weskus.
Sleutelprestasiegebiede:
• Gebruik die inligting wat van toepassing is om die bestaande gebeurlikheidsplanne van die Weskus Distriksmunisipaliteit op xx xxxxxx.
• Gebruik die inligting om gebeurlikheidsplanne te skryf vir die risiko’s wat nog nie gebeurlikheidsplanne het nie.
• Gebruik die inligting uit die gebeurlikheidsplanne om die Weskus Rampbestuurplan op xx xxxxxx.
• Skep ‘n jaarprogram vir opdatering van toekomstige planne.
Standplaas : Moorreesburg
Salaris : R 6000.00 per maand (Kontrak eindig 30 Junie 2018) Verw. Nr. : Admin1
Sluitingsdatum : Woensdag - 08 November 2017 @ 16h00
Die voorgeskrewe aansoekvorms is gedurende kantoorure beskikbaar by Me. P Boer, Tel: 022 - 000 0000 of op die webtuiste xxx.xxxxxxxxxxx.xx.xx/xxxxxxxxx.xxxx. Voltooide aansoekvorms, vergesel van ‘n omvattende CV en gewaarmerkte afskrifte van diplomas/sertifikate/registrasies; ID en rybewys xxx xxxxx word aan Weskus Distriksmunisipaliteit, Menslike Hulpbronne: Werwing en Keuring, Posbus 242, Moorreesburg, 7310.
Let Wel: Die Raad behou die reg voor om geen aanstelling xx xxxx nie. Geen laat aansoeke of aansoeke per faks of e-pos xxx aanvaar word nie. CV’s xxx xxx aan kandidate terugbesorg word nie. Gunswerwing xxx kandidate diskwalifiseer.
Indien geen terugvoer binne 60 dae na die sluitingsdatum van hierdie kantoor ontvang is nie, kan aanvaar word dat ‘n aansoek onsuksesvol was.