OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN LAERSKOOL SELECTIONPARK EN
LAERSKOOL SELECTIONPARK
Posbus 11401, Selcourt, 1567
Telefoon: 011 362 6858
Faks: 086 607 1075
E-Pos: ▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇
NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2021
▇▇▇▇▇▇▇▇: 079 507 9701
OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN LAERSKOOL SELECTIONPARK EN
(VAN EN VOORLETTERS VAN OUER)
VIR BYWONING VAN DIE NASKOOLSENTRUM VAN LAERSKOOL SELECTIONPARK
LEERDERINLIGTING:
VAN | NAAM | GEBOORTEDATUM | GRAAD / KLAS |
/ | |||
/ | |||
/ |
Hiermee onderneem ek, ouers van bogenoemde leerlinge, om my ▇▇ ▇▇▇ by die volgende bepalings van hierdie ooreenkoms:
⮚ Dat my Naskoolsentrumfooie te alle tye op datum betaal ▇▇▇ ▇▇▇▇. Ek is bewus daarvan dat indien my fooie nie by die sewende dag van die maand betaal is nie my kind sonder verdere kennisgewing uit die Naskoolsentrum gesluit ▇▇▇ word
⮚ Indien my kind se gedrag nie ▇▇ ▇▇▇▇▇ is nie ek dit onmiddellik ▇▇▇ aanspreek en toesien dat dit in die toekoms nie ▇▇▇▇ ▇▇▇ gebeur nie. Ek is bewus daarvan dat enige verdere swak gedrag ▇▇▇ meebring dat my kind uitgesluit ▇▇▇ word by die Naskoolsentrum
⮚ Dat ek my kind voor 17:30 in die middag by die Naskoolsentrum moet afhaal. Ek is bewus daarvan dat daar na 17:30 geen toesig meer beskikbaar is nie
⮚ Dat dit nie die Naskoolsentrumpersoneel se verantwoordelikheid is om toe ▇▇ ▇▇▇▇ dat my kind se huiswerk voltooi is wanneer my kind huistoe gaan nie. Ek as ouer sal self seker maak dat my kind se huiswerk vir die volgende dag voltooi is.
⮚ Dat die Naskoolsentrum geen verantwoordelikheid ▇▇▇ aanvaar vir die beskadiging of verlies van selfone, sporttoerusting, tasse, sportsakke of enige ander item wat my kind by die skool het nie
⮚ Dat ek verplig is om een kalendermaand, skriftelik kennis ▇▇ ▇▇▇ indien my kind nie verder die Naskoolsentrum ▇▇▇ bywoon nie
⮚ Dat ek bewus is daarvan dat die Naskoolsentrum gedurende langnaweke en Publieke vakansiedae gesluit ▇▇▇ ▇▇▇▇.
⮚ Dat die Naskoolsentrum my kind van ‘n voedsame maaltyd in die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ voorsien.
⮚ Dat my kind te alle ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ toesig van bekwame Naskoolsentrumpersoneel ▇▇▇ ▇▇▇▇.
⮚ Dat ek bewus is daarvan dat die hulp en toesig tydens studie waargeneem ▇▇▇ word ▇▇▇▇ onderwysstudente in opleiding.
Naskoolsentrumfooie vir 2020:
Fooie is betaalbaar oor 11 maande – Januarie tot November. Die naskoolsentrum is oop gedurende skoolvakansies, maar ▇▇▇ gesluit wees gedurende die Desember skoolvakansie.
⮚ Een kind : R930-00 per maand
⮚ Tweede kind : R860-00 per maand
⮚ Derde kind : R800-00 per maand
⮚ Dagtarief : R80-00 per dag
⮚ Spesiale tarief indien u kind/ers slegs 3 dae per week die Naskool bywoon: Totaal vir een kind : R680-00 per maand
Totaal vir twee kinders : R970-00 per maand Totaal vir drie kinders : R1360-00 per maand
⮚ Spesiale pakket vir Gr RR en Gr R:
Indien u kind by ons ingeskryf ▇▇▇ is die fooi R1800-00 per maand per kind betaalbaar oor 11 maande. Hierdie fooi sluit ▇▇▇ u Naskoolsentrumfooi in
Naskoolfooie kan gedurende die dag by die Algemenekantoor inbetaal word of die fooie kan direk by die Naskoolsentrum inbetaal word. Rekeningnavrae kan slegs by die Naskoolsentrumbestuur gedoen word.
............................................................ ......................................................
HANDTEKENING: OUER DATUM
KONTAKBESONDERHEDE VAN OUER (Voltooi asseblief in drukskrif!)
Volle Name en Van: (Ouer)
OUER SE ADRES:
MEDIESEBESONDERHEDE | |
Naam van Mediesefonds: | |
Lidnommer: | Plan: |
Huisdokter: | |
Telefoonnommer by die Spreekkamers: | |
KONTAKBESONDERHEDE | |
VADER | ▇▇▇▇▇▇ |
Tel. Huis: | Tel. Huis: |
Tel. Werk: | Tel. Werk: |
Selfoon: | Selfoon: |
KONTAKBESONDERHEDE VAN ‘N ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ INDIEN OUER NIE BESKIKBAAR IS NIE |
Naam en Van: |
Tel. Huis: |
Tel. Werk: |
Selfoon: |
