ALGEMENE REëLS & TOELATINGS VOORWAARDES
ALGEMENE REëLS & TOELATINGS VOORWAARDES
KWARTALE EN URE:
1. Die kwartale en vakansiedae stem ooreen met die van KwaZulu Natal se Onderwys Dept.
2. Kleuters word slegs vanaf 6h30 ontvang om die ouers wat vroeg moet werk tegemoet te kom. Pre-Primêre ure is van 08:00 tot 12:15 – Nasorg is van 12:15 tot 17:15. Die Personeel is om 07:30 in die klasse. Kleuters moet SOGGENS AAN DIE ONDERWYSERES AAN DIENS AFGEGEE WORD. KLEUTERS MAG NIE LATER AS 08:00 BY DIE SKOOL WEES NIE.
3. Die skool sluit elke jaar die 2de week van Desember (±15Des) tot die 2de week van Januarie(±10Jan). VEREISTES: ELKE KIND MOET MET TOELATING DIE VOLGENDE SAAMBRING:
1. ‘n Tassie (by die skool beskikbaar). Navrae by die kantoor.
2. ‘n Stel SKOON KLERE MOET ELKE DAG IN DIE XXXXXX XXXX, en ALLE SKOENE EN KLERE MOET DUIDELIK GEMERK WORD.
3. Gr. R en Jnr. Gr. R fooie is stiptelik in Januarie eenmalig betaalbaar. VERVERSINGSTYD : 09:10 IN DIE OGGEND
1. Stuur ELKE DAG die volgende in ‘n xxxxx plastiese kosblikkie - GEMERK MET U KIND SE NAAM:
• GENOEG SAP + BOTTELTJIE GEVRIESDE WATER, TOEBROODTJIE/ CREAM CRACKER/ PROVITA MET ENIGE VULSEL DAAROP/ XXXXX VRUG,NET ‘N HALWE XXXXX, XXXXXX(afgeskil) of ‘n paar droe vrugte mag ook gestuur word. Ons vra asb dat GEEN LEKKERGOED saamgestuur word skooltoe nie! Kleuters moet asb nie pap of noodles skooltoe bring nie. Indien u pap of noodles saamstuur xxx dit huistoe gestuur word! Die program laat die klasonderwyseres nie toe om oggendkos warm of xxxx xx maak nie.
XXXXXX XXXXXXXXX:
Nasorg/Vakansiesorg funksioneer onafhanklik en is uitsluitlik vir kleuters wat ingeskryf is vir nasorg en die maandelikse nasorgfooi betaal. Geen vergunnings kan gemaak word nie.
1. ‘N EKSTRA HOUER - DUIDELIK GEMERK MET U KLEUTER SE NAAM OP moet vir NASORG gebruik word.
2. HIERDIE HOUER WORD IN DIE YSKAS GEPLAAS – Etes kan warm gemaak word, maar nie gaar gemaak word nie.
3. IDEES VIR LIGTE MIDDAGETE: Xxxxxxxx/rolletjie/kaas/eier/kouevleis/vrug/yoghurt, of oorskietkos van die vorige aand. Kleuters moet asb eie drinkgoed bring.
4. VIR DIE KINDERS WAT TOT LAAT XXX XXX U OOK ‘N EKSTRA “SNACK” SAAMSTUUR VIR 3 UUR . (pakkie chips en `n koekie en lekkerny.)
ALGEMENE REELS:
1. ALLE KLEDINGSTUKKE INSLUITENDE SANDALE, SKOENE, KOUSE MOET DUIDELIK GEMERK WEES. Klere moet eenvoudig, wasbaar en geskik wees vir alle spel aktiwiteite. Ons kleutertjies speel hulself lekker vuil. Doen xxxxx navraag by die kantoor oor ons Woelwater Skoolklere.
2. Kleuters moet KAALVOET skooltoe kom in die somer - kinders word nie toegelaat om op die klimraam xx xxxx met skoene aan nie. Alhoewel uiterste xxxx met besittings geneem word, neem die personeel nie verantwoordelikheid vir enige besittings wat wegraak nie.
3. Xxxx voorgeskryf deur die Departement van Gesondheid & Welsyn sowel as die Departement van Onderwys KZN, moet kleuters met ‘N HOES, VERKOUE OF ENIGE AANSTEEKLIKE SIEKTE TUIS XXX totdat hy/sy heeltemal gesond is. Xxxx kleuters moet tuisbly totdat die mediskasie nie meer nodig is nie. Ons is nie by magte om enige medikasie aan kleuters toe te xxxx xxx. In die geval waar ‘n kleuter ‘n allergiese of ander toestand het waar medikasie onmiddelik toegedien moet word, xxx die medisyne tesame met die toestemmingsbrief xxx xxxxxx/ouer by die skool gehou word. Dit xxx waardeer word indien U die skool kan laat weet wanneer u kleuter afwesig is, veral in die geval van aansteeklike siektes. Daar word aanvaar dat die Hoof volgens haar goeddenke kan besluit of ‘n kleuter as gevolg van ‘n siektetoestand skool mag bywoon of nie. Indien ‘n NOODGEVAL OPDUIK en die ouer of huisdokter nie onmiddelik in die hande gekry word nie, mag die HOOF HAAR DISKRESSIE GEBRUIK VIR MEDIESE HULP.
4. GEEN SPEELGOED en xxxxx mag saamkom skooltoe nie, ook NIE gedurende SKOOLVAKANSIES nie.
5. Verjaardag Kringe vorm ‘n integrale xxxx van die skoolprogram aangesien die hele klas die belangrike geleentheid saam met die kleuter in `n spesiale verjaardagkring vier. Ouers word versoek om vooraf die aangeleentheid met die betrokke onderwyseres te bespreek, sodat die program aangepas kan word!. ‘n Gewone koek/”cup cakes” word skooltoe gestuur, ons dagprogram laat nie toe vir volwaardige partytjies nie.
6. Wees asb bedagsaam en maak gebruik van die afgemerkte PARKERING. MOET ASSEBLIEF NIE VOOR DIE INGANG STILHOU NIE! Vergesel u kleuters tot in die klas/kantoor, kleuters mag onder geen omstandighede alleen by die skool inkom nie.
7. NB! Kleuters moet asb. voor 08:00 in die xxxx xxxx en nie voor 12:15 gehaal word nie. Sien Briefie 2 in die verband.
U SAMEWERKING MET DIE UITVOERING VAN DIE EENVOUDIGE REELS VERSEKER DIE SUKSESVOLLE ORGANISASIE VAN DIE SKOOL EN HELP DIE PERSONEEL OM TEN BESTE IN DIE BEHOEFTES VAN ELKE KLEUTER TE VOORSIEN.
Baie dankie vir u samewerking Xxxxx xxx xxx Xxxxx Prinsipaal
Posbus 13
X.X.Xxx 13
Amanzimtoti 4125
Pre-primary School
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Email: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx
Inskrywingsvorm / Enrolment form
R500 Registrasie fooi – Nie-Terug Betaalbaar R500 Registration fee – Non-Refundable
Xxx xxxx ontvang/Reg fee received:
Datum van inskrywing / Date of enrolment Van / Surname Naam van kleuter / Name of Child Ouderdom / Age Geboortedatum / Date of Birth Geslag / Sex Huistaal / Home Language Huis / Home Tel
Straatadres / Street Address Posbus /X.X.Xxx
Xxxxx /Father Xxxxxx/Mother ID Nommer: ID Nommer: Beroep / Occupation Beroep /Occupation Werkgewer/Employer Werkgewer/Employer Werk/Work Tel Werk/Work Tel Sel/Cell Sel/Cell E-pos/E-mail: E-pos/E-mail:
Vorige skool bygewoon/Previous school attended
MEDIESE GESKIEDENIS / MEDICAL HISTORY
Allergië/Allergies Algemene gesondheid / General health Mediese probleme / Medical problems Huisdokter/Family practitioner Tel Mediese Fonds/Medical Aid Nr Hiermee xxx xx toestemming dat my huisdokter gekontak mag word i.g.v. nood Herewith permission to contack my family practitioner in case of emergency.
Signature
Naam van xxxxx xxxxxxx buiten uself wat kleuter by die skool mag kom haal. Name of person other than yourself who is allowed to fetch child from school.
Please note that Xxxxxxxxx’x Mother tongue is Afrikaans and that all meetings and the concert is done in Afrikaans.
Neem kennis dat Xxxxxxxxx se voertaal Afrikaans is en dus geskied alle vergaderings en die konsert in Afrikaans.
Stuur asb! Afskrifte van ID (Ouers), geboortesertifikaat (kind)en immuniseringskaart Please send! Copies of ID(parents, birth certificate (child) and immunisationcard.
Handtekening van ouer/voog:…………………… Signature of parent/guardian:……………..…
Pre-primêre Skool Pre-primary School
Posbus 13
X.X.Xxx 13
Amanzimtoti 4125
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Email: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx
VRYWARINGSVORM / INDEMNITY FORM
ONS, die ondertekendes,
WE, the undersigned
XXXXX (Volle name en van)
FATHER (Full names and surname)
XXXXXX (Volle name en van)
MOTHER (Full names and surname)
Van /of
Xxxxx name van xxxxxxx
Full names of child
hiermee vrywaar en stel skadeloos / hereby indemnify and hold harmless
Woelwater Pre-Primêre skool (insluitende die personeel, werknemers, agente, beheerraad en kontrakteurs) van enige eise, verliese, skade en kostes wat ontstaan weens die dood of besering van my kind, en van enige verliese of skade aan eiendom van watter aard ookal en hoedanig ookal opgedoen, insluitende gevolgskade, terwyl my kind hom/haar mag bevind onder die beheer ent toesig van Woelwater Pre-Primêre skool.
Woelwater Pre Primary school (including personnel, employees, agents, governing body and contractors) against any claims, losses, damages, costs or demand arising from the death of or injury to my child or any loss of or damage to property, of whatsoever nature and howsoever sustained, including consequential loss, whilst my child is in the care and under the control of Woelwater Pre Primary school.
OUER HANDTEKENING /PARENT’S SIGNATURE
XXXXX/FATHER ID NR:
XXXXXX/MOTHER ID NR:
DATUM/DATE
Posbus 13
X.X.Xxx 13
Amanzimtoti 4125
Pre-primary School
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Email: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx
SKOOLFONDSBETALING ONDERNEMINGSVORM
1. Hiermee onderneem ek: Vader: ,(Volle name en van)
ID nommer: , en
Xxxxxx: _,(Volle name en van)
ID nommer: , om die skoolfooie, xxxx xxxx die Beheerraad vasgestel, per debiet order en maandeliks vooruit en nie later as op die 1ste dag van die maand vir elke daaropvolgende maand te betaal solank as wat my/ons kleuter by Woelwater Pre-Primêr skoolgaan.
2. Ek stem in om een (1) kalendermaand skriftelik kennis xx xxx, sou my kleuter die skool verlaat en aanvaar dat ek ook verantwoordelik is vir die betaling van skoolfooi vir die kennis maand.
3. Ek bevestig ook dat xx xxxxxx dra van die rëel dat indien my skoolfooie nie ten volle tot op datum betaal is voor of op die 7de van elke maand nie, my kleuter sy/haar plek in die skool met onmiddelike effek xxx verloor totdat alle agterstallige fooi opbetaal is.
4. Xx xxx hiermee toestemming dat Woelwater Pre-Primêre Skool my persoonlike details asook die besonderhede van hoe ek die betaling van my kind se skoolfonds en ander finansiële verpligtinge teenoor Woelwater Pre-Primêre Skool nagekom het, mag oordra en kommunikeer aan enige geregistreerde kredietburo, in die geval van wanbetaling. Xx xxx ook hiermee toestemming dat sodanige inligting deur alle sodanige geregistreerde kredietburos gedeel mag word asook deur enige xxxxx xxxxxxx xxxx bedoel in die Nasionale Kredietwet (34/2005)
5. Xx xxx hiermee toestemming aan Woelwater Pre-Primêre Skool om jaarliks my debietorder aan te pas ooreenkomstig die eskalasie van die skoolfooie.
Geteken te (plek) op (datum)
Handtekening van Vader Handtekening xxx Xxxxxx
Pre-primêre Skool Pre-primary School
Posbus 13
X.X.Xxx 13
Amanzimtoti 4125
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Email: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx
ACKNOWLEDGEMENT FOR PAYMENT OF SCHOOLFEES
1. I, Father: , (Full names & surname)
ID number: , and
Mother: , (Full names & surname)
ID number: , hereby undertake to, pay the school fees, per debit order, as stipulated by the School’s Governing Body, and monthly in advance and not later than on the 1st day of the month for every consecutive month for as long as my/our child is enrolled in Woelwater Pre-Primary School.
2. I agree to give one (1) month’s written notice should my child leave Woelwater Pre-Primary School and agree to pay the one month’s school fee in advance for the notice month.
3. I acknowledge the rule that if the school fees for my child is not paid on or before the 7th of the month, my child will loose his/her place at the school with immediate effect until all arrear fees are paid up.
4. I hereby consent to Woelwater Pre-Primary School transmitting details of how I have performed in paying my child’s school fees and in meeting my other financial obligations to Woelwater Pre-Primary, including personal information, to all registered credit bureau, in the case of non-payment of school fees; and I hereby consent that such information may be shared by all such registered credit bureau and any other person as contemplated by in the National Credit Act (34/2005), for the prescribed purposes of the Act.
5. I/we hereby give consent to Woelwater Pre-Primary School to annually adjust my debit order amount in accordance with the escalation of the school fees.
Signed at (place) on (date)
Signature of Father Signature of Mother
Posbus 13 Amanzimtoti 4125
Pre-primary School
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Faks: 031 904 1853
E-pos: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Webtuiste: xxx.xxxxxxxxx.xx.xx
REGISTRASIE VORM
MAGTIGING VAN ALTERNATIEWE PERSOON OM MY/ONS KLEUTER(S) NAMENS MY/ONS TE KOM AFHAAL BY DIE SKOOL
Hiermee xxx xx,…………………………………… en …………………………………………..
(Naam van Xxxxx) (Naam xxx Xxxxxx)
toestemming dat my/ons kleuter(s):
……………………………………………………. ………………………………………..…… Naam van kleuter Groep
…………………………………………………….. …………………………………………… Naam van kleuter Groep
…………………………………………………….. …………………………………………… Naam van kleuter Groep
saam met die volgende Persoon/Persone mag saam gaan; indien ek self nie betyds xxx xxxx om my kleuter(s) by die skool te kom oplaai nie:
Genomineerde Persoon:
Naam & Van: ……………………………………. ID Nr.: ………………………………………….
Naam & Van: ……………………………………. ID Nr.: ………………………………………….
Ek sluit hiermee ‘n afskrif van die Genomineerde persoon/persone se ID dokument in.
Geteken te …………………………….. op hierdie ……………….van ……………… 20……. .
Pre-primêre Skool
Posbus 13 Amanzimtoti 4125
Pre-primary School
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Faks: 031 904 1853
E-pos: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Webtuiste: xxx.xxxxxxxxx.xx.xx
REGISTRATION FORM
NOMINATION OF AN ALTERNATIVE PERSON TO COLLECT MY/OUR CHILD/CHILDREN FROM SCHOOL ON MY/OUR BEHALF
I/We,…………………………………… and …………………………………………..
(Name of Father) (Name of Mother)
Hereby give consent that my/our child/children:
……………………………………………………. ………………………………………..…… Name of child Group
…………………………………………………….. …………………………………………… Name of child Group
…………………………………………………….. …………………………………………… Name of child Group
May be collected by the nominated person/s on my behalf from School in the case where I/we can not be there to collect my/our child/children by myself/ourselves. I/We hereby nominate the following person(s) to do so on my/our behalf:
Nominated Person:
Name & Surname: ……………………………………. ID Nr.: …………………………………….
Name & Surname: ……………………………………. ID Nr.:…………………………………….
I hereby attached hereto a copy of the above mentioned nominated person’s ID document. Signed at …………………………….. on this day the …….of ……………… 20……. .
Pre-primary School
Posbus 13
X.X.Xxx 13
Amanzimtoti 4125
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Fax: 000 000 0000
Email: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx
Naam van rekening: Woelwater Pre-Primêre Skool Name of account: Woelwater Pre-Primary School
ABSA bank: Amanzimtoti
Account Nr: 3300145786
Branch Nr: 632 005
Account type: Cheque
Reference: Xxxxx’x surname & name
School fees are payable by debit order, monthly in advance and not later than on the 1st day of the month for every consecutive month for as long as your child is enrolled in Woelwater Pre-primary School.
Thank you.
Posbus 13 Amanzimtoti 4125
Pre-primary School
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Faks: 031 904 1853
E-pos: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Webtuiste: xxx.xxxxxxxxx.xx.xx
Geagte Xxxxx/Voogde
SKOOLFONDS OOREENKOMS – 2016
Xxxxxx 'n begrotingsvergadering gehou met ouers op 23 November 2015 is 'n voorstel aanvaar dat die jaarlikse skoolfooie vir die 2016 skooljaar met 9.25% xxx xxxxxxx. Die skoolfooie struktuur xxx xxxx volg xxxx:
Halfdag Jaarfooi | Halfdag Fooi (betaalbaar oor 11 maande) | Voldag Jaarfooi (Nasorg Ingesluit) | Voldag fooi (Nasorg, ingesluit; betaalbaar oor 11 maande) | |
Babas (3mnde tot 24mnde) | R 22 825.00 | R 2 075.00 | R 29 425.00 | R 2 675.00 |
1ste Kind | R 17 633.00 | R 1 603.00 | R 24 233.00 | R 2 203.00 |
2de Kind | R 16 203.00 | R 1 473.00 | R 21 703.00 | R 1 973.00 |
3de Kind | R 14 608.00 | R 1 328.00 | R 20 108.00 | R 1 828.00 |
Nasorg (1ste Kind) (12:15-17:15) | R 600.00 |
Nasorg (2de Kind)(12:15 – 17:15) | R 500.00 |
Nasorg Oggend fooi gedurende Skoolvakansies: Ekstra fooi (06:30-12:15 gedurende skoolvakansies) (Slegs Woelwater kleuters wat ‘n nasorg fooi betaal, mag vakansiesorg bywoon) | R 40.00 per oggend |
Die skoolfooie is ten volle betaalbaar op die eerste skooldag van die skooljaar (13 Januarie 2016).
Ten einde u as ouers tegemoet te kom, word hierdie skoolfooie verhaal oor 11 paaiemente, by xxxx van 'n verpligte debietorder, beginnende op 1 Januarie 2016 en eindig op 1 November 2016.
Indien u die volle jaarlikse skoolfooie voor of op 31 Januarie 2016 betaal xxx u 'n korting van 5% ontvang.
Die volgende skoolgelde is eenmalig betaalbaar voor of op 31 Januarie 2016 en maak nie xxxx uit van die skoolfooie nie:
Waslap & Beker fooi | R 30.00 |
Instappies vir die jaar | R 180.00 (2jaar tot 6jaar) |
Boodskapboek & Oortreksel | R 30.00 |
Woelwater Skool hemp | R 80.00 |
Totale bedrag betaalbaar: (eenmalig voor of op 31 Januarie 2016) | R 320.00 per kind |
Skoolgereedheid: Gr. 0 en Gr. 00 Kleuters: | |
(Kleuters kan nie met skoolgereedheid begin voordat die onderstaande fooi betaal is nie). | |
Gr 0 fooi (eenmalig): | R 450.00 per kind |
Gr 00 fooi (eenmalig): | R 400.00 per kind |
*Fondsinsamelingsfooi eenmalig betaalbaar op die 28ste Februarie 2016: | R 500.00 per kind |
*Gebruiksgoedere fooi eenmalig betaalbaar op die 28ste Februarie 2016: | R 200.00 per kind |
Totale eenmalige bedrag betaalbaar per kind voor of op die 28ste Februarie 2016: | R 700.00 per kind. |
* Nadat daar in die verlede slegs 'n gedeelte van die ouers betrokke was by fondsinsamelings en die voorsiening van goedere xxxx bv. toiletpapier en snesies, is daar besluit, xxxxx besluit aanvaar is, om die eenmalige fondsinsamelings- en gebruiksgoedere fooie in te stel ten einde die verantwoordelikheid vir fondsinsamelings en gebruikersgoerdere eweredig tussen al die ouers te versprei
NASORG:
Hiermee stel ek/ons die skool in kennis dat my/ons kleuter(s) die nasorg gaan bywoon/nie gaan bywoon nie:
Ja, ek/ons skryf ons kleuter(s) by nasorg in en xxx die voldag skoolfooi betaal. | Nee, ek/ons skryf nie my kleuter(s) vir nasorg in nie en xxx die halfdag fooi betaal. |
(Merk asseblief die toepaslike blokkie met ‘n “X”)
TERME EN VOORWAARDES:
1 Ek (Xxxxx/voog) (volle name en van), Id nr. , en
ek (Xxxxxx/xxxx) van), Id nr. ,
as ouer(s)/voog(de) van NAAM VAN KIND(ERS):
(volle name en
1. GEBOORTE DATUM:
2. GEBOORTE DATUM:
3. GEBOORTE DATUM:
onderneem en verbind my daartoe:
(a)
Opsie 1 | Om die skoolgelde vir 2016 met 'n eenmalige bedrag van R per kind voor of op 31 Januarie 2016 te betaal. | |
Opsie 2 | Om die skoolgelde vir 2016 per debiet order met 'n maandelikse paaiement van R te betaal, vooruit op die eerste dag van die maand, beginnende 1 Januarie 2016 en xxx xxxx eerste dag van die maand vir elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op 1 November 2016 |
(b) (indien u opsie 2 hierbo kies), om die aangehegde debietorder vorm (indien u nie reeds die debietorder vorm ingevul het nie) korrek en volledig in te vul en nie later as op 1 Desember 2015 by die skool se administrasie kantoor terug te besorg,
(c) (indien u opsie 2 hierbo kies) dat ek hiermee toestemming gee dat Woelwater Pre- Primêre Skool my debietorder jaarliks kan aanpas ooreenkomstig die eskalasie van die skoolgelde xxxx xxxx Woelwater Pre-Primêre Skool vasgestel,
(d) dat ek hiermee toestemming gee dat Woelwater Pre-Primêre Skool my persoonlike details asook die besonderhede van hoe ek die betaling van my kind se skoolfonds en ander finansiële verpligtinge teenoor Woelwater Pre-Primêre Skool nagekom het, mag oordra en kommunikeer aan enige geregistreerde kredietburo, in die geval van wanbetaling. Xx xxx ook hiermee toestemming dat sodanige inligting deur alle
sodanige geregistreerde kredietburos gedeel mag word asook deur enige persoon xxxx bedoel in die Nasionale Kredietwet (34 van 2005)
(e) om een kalendermaand skriftelik kennis xx xxx (nasorg ingesluit) indien my kind vir xxxxx rede ookal die skool sou verlaat en dat ek verantwoordelik is vir die betaling van die skoolgelde vir die kennisgewingsmaand.
(f) dat indien enige paaiement(e) volgens hierdie ooreenkoms nie voor of op die bepaalde datum verskuldig, betaal is nie, die skool hierdie ooreenkoms onmiddellik nietig kan verklaar, en dat die volle uitstaande balans onmiddellik betaalbaar is.
Geteken te (plek) op (datum)
Vader/Voog Xxxxxx/Xxxx
Geteken te (plek) op (datum)
Prinsipaal
Pre-primêre Skool
Posbus 13 Amanzimtoti 4125
Pre-primary School
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Faks: 031 904 1853
E-pos: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Webtuiste: xxx.xxxxxxxxx.xx.xx
Dear Parents/Guardians
SCHOOL FEES AGREEMENT - 2016
During a budget meeting held with parents on the 23rd of November 2015, a proposal was agreed upon that the annual school fees for the 2016 school year will increase with 9.25%. The school fee structure will be as follows:
Halfday Annual Fee | Halfday Fee (payable over 11 months) | Full day Annual Fee (Aftercare included) | Fullday Fee (Aftercare included; payable over 11 months) | |
Babies (3mnths to 24mnths) | R 22 825.00 | R 2 075.00 | R 29 425.00 | R 2 675.00 |
1st Child | R 17 633.00 | R 1 603.00 | R 24 233.00 | R 2 203.00 |
2nd Child | R 16 203.00 | R 1 473.00 | R 21 703.00 | R 1 973.00 |
3rd Child | R 14 608.00 | R 1 328.00 | R 20 108.00 | R 1 828.00 |
Aftercare (1st Child) (12:15-17:15) | R 600.00 |
Aftercare (2nd Child)(12:15 – 17:15) | R 500.00 |
Holiday care morning fee during school holidays – Extra fee (06:30-12:15 during school holidays) (Only Woelwater children who pays for aftercare are allowed to attend Holiday care) | R 40.00 per morning |
The school fees is payable in full on the first school day of the school year (13 January 2016).
In order to accommodate parents, the school fee can be payable monthly in 11 instalments, by way of compulsory debit order, starting on the 1st of January 2016 and ending on the 1st of November 2016.
If you pay the annual school fee in full on or before 31 January 2016, you will receive a discount of 5%.
The following fees is payable once off on or before the 31st of January 2016 and is not part of the school fees:
Facecloth & Mug fee | R 30.00 |
Presentations for the year | R 180.00 (2jaar tot 6jaar) |
Communication book & cover | R 30.00 |
Woelwater School Shirt | R 80.00 |
Total amount payable: (once off on or before the 31st of January 2016) | R 320.00 per child |
School readiness: Gr. 0 and Gr. 00 Children: | |
(Children cannot start with school readinessif the following fee has not been paid). | |
Gr 0 fee (once off): | R 450.00 per child |
Gr 00 fee (once off): | R 400.00 per child |
*Fundraising fee once off payable on or before the 28th of February 2016: | R 500.00 per child |
*Consumables fee once off payable on or before the 28th of February 2016: | R 200.00 per child |
Total once off payment per child payable on or before the 28th of February 2016: | R 700.00 per child |
* In the past it was found that only a small number of parents are involved in fundraising efforts and contribute consumables such as toilet paper, tissues etc. It was therefore decided and agreed to raise a fundraising and consumables fee in order to spread the responsibilities of fundraising and consumables amongst all parents.
AFTERCARE:
I/we hereby notify the school that my/our child(ren) will/will not be attending aftercare:
Yes, I/we am/are enrolling my/our child(ren) to attend aftercare and will be paying the full day fee. | No, I/we am/are not enrolling our child(ren) to attend aftercare and we will be paying the half day fee. |
(Please indicate your choice with an “X” in the appropriate block).
TERMS AND CONDITIONS:
1 I (Father/guardian) and surname), with Id nr. , and
(Full name
I (Mother/guardian) surname), with Id nr. ,
as xxxxxx(s)/guardian(s) of NAME OF CHILD(REN):
(full name and
1. DATE OF BIRTH:
2. DATE OF BIRTH:
3. DATE OF BIRTH:
Undertake and bind myself:
(a)
Option 1 | To pay the school fees for 2016 with a once-off payment of R per child on or before 31 January 2016. | |
Option 2 | To pay the school fees for 2016 per debit order with a monthly instalment of R , in advance on the first day of every month, starting on 1 January 2016 and then every first day of the month for each following month, with the last instalment on 1 November 2016 |
(b) (if you choose option 2 above), to correctly complete the attached debit order form (if you have not completed the debit order form yet) and to return it by no later than 1 December 2015 to the school’s administration office,
(c) (if you chose option 2 above) that I hereby give permission that Woelwater may adjust my debit order annually according to the escalation of school fees as determined by Woelwater Pre-Primary School.
(d) that I hereby consent to Woelwater Pre-Primary School transmitting details of how I have performed in meeting my obligations in terms of school fees payable to Woelwater Pre-Primary, including personal information, to all registered credit bureaux and I hereby consent that such information may be shared by all such registered credit bureaux and any other person as contemplated by in the National Credit Act (34 of 2005), for the prescribed purposes of the Act.
(e) to give one calendar months’ notice in writing (aftercare included) should my child for any given reason leave the school and that I will be responsible for the payment of the school fee for the notice month.
(f) that in the case where any instalment(s) according to this agreement is not paid on or before the specific date, the school will void this agreement straightaway and that the full outstanding amount will be payable immediately.
Signed at (place) on (date)
Father/Guardian Mother/Guardian
Signed at (place) on (date)
Principal
Pre-primêre Skool Pre-primary School
Posbus 13 Amanzimtoti 4125
Debiet Order Vorm
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Faks: 031 904 1853 / 086 5400 460
E-pos: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Webtuiste: xxx.xxxxxxxxx.xx.xx
PERSOONLIKE BESONDERHEDE VAN OUER | |||||||||||||||||
Van / Besigheid naam: | |||||||||||||||||
Volle name / Handelsnaam: | |||||||||||||||||
ID nommer / Registrasie nommer: | |||||||||||||||||
Fisiese adres: | |||||||||||||||||
Posbus Adres: | |||||||||||||||||
Kontak Nommers: | HUIS | WERK | SELFOON | e-POS | FAKS | ||||||||||||
Ouer verwysings nommer: (Xxxxxxx naam & van) | |||||||||||||||||
BANK BESONDERHEDE VAN OUER | |||||||||||||||||
Naam van rekeninghouer: | |||||||||||||||||
Rekening tipe: | TJEK | TRANSMISSIE | XXXXX | XXXXX | |||||||||||||
Naam van Bank: | |||||||||||||||||
Rekening nommer: | |||||||||||||||||
Tak naam: | |||||||||||||||||
Tak kode: | |||||||||||||||||
Kredietkaart tipe: | MASTER | VISA | |||||||||||||||
Laaste 3 syfers agter op Kredietkaart: | VERVALDATUM | ||||||||||||||||
TREKKINGS INSTRUKSIE – merk as van toepassing | |||||||||||||||||
Eenmalige Aftrekkings | x | Indien eenmalig, voltooi alleenlik datum van 1ste aftrekking | d | d | m | m | j | j | |||||||||
Herhaaldelike Aftrekkings | x | Datum van 1ste aftrekking | d | d | m | m | j | j | Bedrag R | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | |
Datum van 2de aftrekking | d | d | m | m | j | j | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | ||||
Herhaaldelike bedrag om afgetrek te word per maand na 2de agtereenvolgende maand hierbo genoem | Bedrag R | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | |||||||||
Hoeveel suksesvolle maande van aftrekkings na die 2de agtereenvolgende maand hierbo genoem | of tot gekanselexer | ||||||||||||||||
Aftrekkingsdag van die maand (Datum moet tussen die 25ste van ‘n maand en die 1ste van die daaropvolgende maand wees) | dag(25ste -1ste) | ||||||||||||||||
Indien van toepassing, laaste aftrekkings datum | d | d | m | m | j | j |
jaarliks aangepas word met die
Hierdie debietorder is aaneenlopend (“recurring”) xxxxxx xxxx wat u kind(ers) by Woelwater Pre-Primêr skoolgaan en xxx eskalasie van die skoolfooie.
Ek/Ons, die klient of behoorlike gemagtigde verteenwoordiger, gee hiermee goedkeuring aan StratCol BPK om d.m.v. ń elektroniese debietorder van die bogenoemde rekening te vorder, en om genoemde gelde oor te betaal aan die begunstigde hiervan.
In die geval waar die relevante rekening nie genoegsame beskikbare fondse het om enige debiet te dek nie, bevestig ek dat ń fooi van R 20.00 gehef xxx word teen my rekening.
HANDTEKENING: DATUM:
0 | 0 | 0 | 0 |
STRATCOL VERW. NR:
Pre-primêre Skool Pre-primary School
Posbus 13 Amanzimtoti 4125
DEBIT ORDER FORM
Tel: 000 000 0000
Cell: 000 000 0000
Faks: 031 904 1853 / 086 5400 460
E-pos: xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx Webtuiste: xxx.xxxxxxxxx.xx.xx
PERSONAL DETAILS OF PARENT | |||||||||||||||||
Surname / Company Name: | |||||||||||||||||
Full names / Trading Name: | |||||||||||||||||
ID number / Registration Number: | |||||||||||||||||
Physical Address: | |||||||||||||||||
Postal Address: | |||||||||||||||||
Contact details: | HOME | WORK | MOBILE | FAX | |||||||||||||
Parent reference number: (Xxxxx’x name & surname) | |||||||||||||||||
BANK DETAILS OF PARENT | |||||||||||||||||
Name of Account Holder: | |||||||||||||||||
Account Type: | CHEQUE | TRANSMISSION | SAVINGS | OTHER | |||||||||||||
Name of Bank: | |||||||||||||||||
Account Number: | |||||||||||||||||
Branch Name: | |||||||||||||||||
Branch Code: | |||||||||||||||||
Credit Card type: | MASTER | VISA | |||||||||||||||
Last 3 digits of credit card: | EXPIRY DATE | ||||||||||||||||
COLLECTION INSTRUCTION - please tick the applicable | |||||||||||||||||
Once-Off Deductions | x | If once-off, complete only date of 1st deduction | d | d | m | m | y | y | |||||||||
Recurring Deductions | x | Date of 1st Deduction | d | d | m | m | y | y | Amount R | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | |
Date of 2nd Deduction | d | d | m | m | y | y | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | ||||
Recurring amount to be deducted per month after the 2nd deduction above | Amount R | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | |||||||||
How many successive months after the 2nd deduction above | or untill cancelled | ||||||||||||||||
Deduction day in the month (Date to be between the 25th of the month and the 1st of the following month) | day (25th -1st) | ||||||||||||||||
If applicable, last deduction date | d | d | m | m | y | y |
This debit order is recurring for as long as your child(ren) attends Woelwater Pre-Primary School and will be amended annually with the escalation of the school fees.
I, the above mentioned and undesigned, hereby authorises StratCol Ltd to collect by debit order from the above mentioned bank account, all amounts due in terms hereof and to pay same to the beneficiary entitled hereto.
In the event of the relevant account not having sufficient cleared funds to meet any debit, I agree that a penalty fee of R 20.00 may be debited against my account.
SIGNATURE: DATE:
0 | 0 | 0 | 0 |
STRATCOL USER NO: