BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP
BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP
1. Alle lede van Solidariteit MWU (“Solidariteit”) is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.
2. ‘n Afskrif van Solidariteit se Grondwet is op aanvraag beskikbaar aan ‘n lid / lede.
3. ‘n Lid / lede van Solidariteit verklaar dat hy/sy/hulle bewus is van die toepaslike inhoudelike van alle geldende en toepaslike wetsbepalings wat dit het oor die verhouding tussen ‘n lid en vakbond en in besonder dat die Wet op Arbeidsverhoudinge, Nr 66 van 1995 (xxxx gewysig) en artikel 97(2) onder andere bepaal dat die xxxx dat ‘n persoon ‘n lid is van ‘n geregistreerde vakbond nie daardie persoon aanspreeklik maak vir enige van die verpligtinge of laste van die vakbond nie.
4. Aansoeke om lidmaatskap xxx oorweeg en hanteer word ingevolge die toepaslike bepalings van Solidariteit se Grondwet. Lidmaatskap xxx aan ‘n lid toegestaan word, ná oorweging van ‘n lid se volledige lidmaatskapaansoek.
5. Volwaardige Lede
5.1. ‘n Aansoeker word ‘n Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een
(1) maand se ledegeld ontvang is.
5.2. ʼn Aansoeker word ʼn Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een
(1) maand se ledegeld ontvang is.
5.2.1. indien die basis waarop die voornoemde hulp of bystand gegrond is, ontstaan het nadat hy as lid van die Vakbond toegelaat is;
5.2.2. tensy die Hoofraad anders besluit;
5.2.3. tensy ʼn beleidsbeginsel ter sprake is;
5.2.4. tensy die lid ʼn individuele lid is, in xxxxx geval die voorgaande bepalings geld en die lid drie (3) maande volopbetaalde lidmaatskap geniet.
5.3. Toepassing van regte en voordele van lidmaatskap:
5.3.1. Waar Solidariteit/MWU as bedingingsagent erkenning geniet, is die lid wat aanvaar word onmiddellik geregtig op bystand indien hy van ʼn ander vakbond af kom; met dien verstande dat waar so ʼn lid by aanvaarding reeds in litigasie of ʼn geskil xxx xxxxx aard ook al betrokke is, die voordele van lidmaatskap deur die Hoofraad na goeddunke beperk kan word.
5.3.2. ʼn Aansoeker wat lid van ʼn ander Vakbond is, wat as sodanig geregistreer is al xxx xxx, word as ʼn lid van die Vakbond toegelaat maar kwalifiseer nie xx xxxxx een (1) jaar as ampsdraer op die Vakbond se rade te xxxx xxx, xxxxx die Hoofraad anders besluit, of tensy die Vakbond met een of meer ander vakbonde amalgameer. In laasgenoemde geval xxx oorgangmaatreëls, xxxx in die grondwet bepaal word, geld.
5.3.3. Geen aansoeker mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal, met die uitsluitlike doel om bystand van die Vakbond te verkry nie.
5.3.4. Geen voordele xxxx in hierdie grondwet bedoel word, ontstaan waar die rede(s) vir sodanige versoek verband hou met ʼn besering, ongeluk of ernstige siekte wat voorgekom het voordat die persoon as ʼn lid van die Vakbond aanvaar is nie.
5.3.5. Persone wat as afhanklikes kwalifiseer vir die doeleindes van ʼn voordeel wat die Vakbond bied, sluit afhanklike kinders in wat uit hoofde van die lid se verbintenis met sy genomineerde xxxx, gebore is.
5.3.6. Elke lid moet die lede-administrasie skriftelik in xxxxxx xxxx van sy posadres, en binne veertien (14) dae na die datum van ʼn verandering kennis van sodanige verandering gee.
5.3.7. ʼn Lid wie se ledegeld, heffings of ander verpligtinge teenoor die Vakbond agterstallig is, word geag nie ʼn volwaardige lid van die Vakbond xx xxxx nie.
5.3.8. ʼn Volwaardige of voortgesette lid is nie geregtig op finansiële voordele van die Vakbond nie, as hy meer as drie (3) maande agterstallig met sy ledegeld of ander verpligtinge teenoor die Vakbond is .
5.3.9. ʼn Lid is nie geregtig op voordele of bystand wat voortspruit uit ʼn gebeurtenis wat plaasgevind het terwyl hy nie ʼn volwaardige lid was nie.
5.4. Vorme van lidmaatskap in Solidariteit is as volg:
5.4.1. Lid wat per aftrekorder betaal deur die betaalrol van die maatskappy xxxx bepaal deur Wet 66 van 1995, Wet op Arbeidsverhoudinge.
5.4.2. Lid wat per debietorder betaal deur die vereiste Bank regulasies van Suid-Afrika.
5.5. Binne hierdie twee betaalmetodes bestaan daar vier tipes lidmaatskap in Solidariteit naamlik:
5.5.1. Aftrekorder lid by aftrekorder maatskappy.
5.5.2. Debietorder lid wat individueel of binne ‘n aftrekorder maatskappy kan val.
5.5.3. Voortsettingslede wat na afsterwe van eggenoot/eggenote voortgaan met hooflid se lidmaatskap.
5.5.4. Ondersteuningslede wat slegs die beginsels van die Vakbond ondersteun.
5.5 Lidmaatskap:
5.5.1 Kollektiewe lede
5.5.1.1 Kollektiewe lidmaatskap is van toepassing op alle lede wat binne ‘n maatskappy werk waar daar sekere of alle organisatoriese en kollektiewe regte bestaan xxxx bepaal deur Wet 66 van 1995, Wet op Arbeidsverhoudinge.
5.5.2 Voortgesette Lidmaatskap
5.5.2.1 Die toelatingsvereistes en prosedures vir voortgesette lidmaatskap is dieselfde as vir gewone lede [sien klousule vyf (5)]. Aansoek vir sodanige lidmaatskap moet gedoen word binne een (1) maand nadat ʼn persoon vir hierdie vorm van lidmaatskap kwalifiseer.
5.5.2.2 ʼn Persoon wat vroeër geag is ʼn voortgesette lid van die Vakbond xx xxxx, kwalifiseer om as sodanig toegelaat te word.
5.5.2.3 ʼn Persoon wat ʼn volwaardige lid van die Vakbond is of was en op die voorgeskrewe wyse aansoek gedoen het, moet as ʼn voortgesette lid aanvaar word as hy/sy:
a) aftree-ouderdom xxxx van toepassing by die betrokke werkgewer of bedryf bereik; en
b) vir ʼn tydperk van minstens vyftien (15) ononderbroke jaar ʼn volwaardige lid van die Vakbond was, met dien verstande dat iemand wat nie vyftien (15) jaar xxxx xxxxx lid van die Vakbond was nie, vir voortgesette lidmaatskap kwalifiseer indien lidmaatskap tot vyftien (15) jaar opbetaal word; en
c) die voorgeskrewe ledegeld betaal vanaf die datum waarop hy/sy op voortgesette lidmaatskap geregtig is; of
d) permanent arbeidsongeskik verklaar is en nie meer in ʼn bedryf werksaam is nie.
e) voort gaan met die lidmaatskap van die hooflid, na afsterwe van eggenoot/eggenote
5.5.2.4 Die doel van voortgesette lidmaatskap is om lede toe te laat om vir die basiese begrafnisvoordele wat op volwaardige lede van toepassing is, te kwalifiseer.
5.5.2.5 Anders as ʼn verteenwoordiger vir voortsettingslede, xxx x xxxxxxx wat as ʼn voortgesette lid kwalifiseer, nie geregtig wees om te stem of tot ʼn amp in die Vakbond verkiesbaar xx xxxx nie.
5.5.2.6 Vir die doeleindes van die Wet word die aantal voortgesette lede nie geag xxxx van die Vakbond se ledetal xx xxxx nie.
5.5.3 Erelede
5.5.3.1 Die Nasionale Xxxx xxx iemand as ʼn Erelid benoem uit erkenning vir waardevolle en/of uitmuntende diens of bystand aan die Vakbond, met dien verstande dat daar op geen tydstip meer as sewe (7) Erelede xxx xxxx nie.
5.5.3.2 Erelidmaatskap kan te eniger tyd deur die Nasionale Raad opgeskort word as twee-derdes (⅔) van die lede ten gunste daarvan stem.
5.5.3.3 ʼn Erelid is geregtig op dieselfde regte as volwaardige lede maar is nie stemgeregtig of verkiesbaar vir ʼn amp in die Vakbond nie, anders as ʼn verteenwoordiger van voorgesette lede.
5.5.4 Ondersteuningslede
5.5.4.1 Hierdie kategorie van lidmaatskap het betrekking op persone wat die visie van die Vakbond ondersteun, maar nie vir een van die ander kategorieë van lidmaatskap kwalifiseer nie. Individuele lede wat by aansluiting ouer as 50 jaar is, xxx as ondersteuningslede kwalifiseer. Ondersteuningslede geniet sekere
voordele, met die uitsondering van voordele van kollektiewe bedinging, permanente ongeskiktheid, bevallingsvoordele en sterftevoordele.
5.5.4.2 Ondersteuningslede is nie stemgeregtig of tot ʼn amp in die Vakbond verkiesbaar nie.
5.5.5 Individuele lede
5.5.5.1 Individuele lede is lede wat by aansluiting jonger as 50 jaar is en by ʼn werkgewer werk waar daar nie ʼn erkenningsooreenkoms bestaan nie en wat nie deur Solidariteit as kollektief beskou word nie. ʼn Individuele lid wat na aansluiting 50 jaar oud word, xxx ʼn individuele lid. Individuele lede kwalifiseer vir alle voordele.
6. Lidmaatskap van Solidariteit maak ‘n lid en, waar toepaslik, ‘n lid se spesifiek genomineerde xxxx geregtig op sekere voordele verbonde aan lidmaatskap en is ‘n lid se afhanklike(s) geregtig, waar toepaslik, op sekere voordele verbonde aan die lidmaatskap van ‘n lid. Enige voordeel(e) voortspruitend vanuit lidmaatskap van Solidariteit wat ‘n lid en of dié se genomineerde xxxx en/of dié se afhanklike(s) mag toeval word voorsien en/of verskaf en/of beskikbaar gestel deur òf Solidariteit, waar toepaslik, en/òf een of meerdere van Solidariteit se filiaalmaatskappye.
7. Waar ‘n voordeel voorsien en/of verskaf en/of gelewer en/of toegepas word deur een of meer as een filiaalmaatskappy van Solidariteit vestig daar geen aanspreeklikheid deur en tussen Solidariteit: teenoor ‘n lid / lede / spesifiek genomineerde xxxx / afhanklike(s) nie en xxx die toepaslike filiaalmaatskappy(e) van Solidariteit die aanspreeklike regspersoon(e) wees vir alle doeleindes in sover dit voorsiening en/of verskaffing en/of aanbieding en/of vestiging van ‘n voordeel(e) voortspruitend vanuit lidmaatskap aanbetref.
8. Alle lede en afhanklikes is voorts onder andere onderworpe aan die bepalings van artikel 97 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Nr 66 van 1995 (xxxx gewysig) (“die Wet”), ongeag of die inhoudelike van hierdie artikel xxxx wat dit bestaan in die toekoms weggelaat en/of gewysig mag word tot die effek dat geen ampsdraer en/of beampte van Solidariteit en/of vakbond verteenwoordiger van Solidariteit persoonlik aanspreeklik xxx xxxx vir enige verlies en/of skade wat deur iemand, insluitende ‘n lid en/of dié se spesifiek genomineerde xxxx en/of dié se afhanklike(s), gely mag word as gevolg van ‘n handeling(e) wat deur sodanige ampsdraer, beampte of vakbond verteenwoordigers by die uitoefening of verrigting van enige werksaamhede vir of namens die vakbond ingevolge die Wet verrig of nagelaat is nie.
9. ‘n Lid en dié se spesifiek genomineerde xxxx en afhanklike(s) is alleenlik ná een maand se volopbetaalde lidmaatskap (waar een maand xxxxxx xx ‘n volledige kalendermaand) geregtig op enige voordele verbonde aan lidmaatskap, onderworpe aan die toepaslike kategorie van lidmaatskap van ‘n lid / lede en xxxx en afhanklike(s) en die spesifieke reëls van die voordele. Enige uitsondering(s) op pasvermelde bepaling word vervat in en gereguleer deur die inhoud van Solidariteit se Grondwet.
10. Enige voordeel voortspruitend vanuit Solidariteit lidmaatskap, hetsy dit ‘n lid / lede en/of genomineerde xxxx en/of afhanklike(s) toeval, mag te enige tyd deur Solidariteit, by wyse van die meerderheidsbesluit van Solidariteit se Nasionale Xxxx xxxx wat dit daar mag uitsien van tyd tot tyd, gewysig en/of aan toegevoeg en/of verander word insluitende:
a. ‘n terugtrekking en/of skrapping en/of vermindering van ‘n voordeel(e) wat voorsien word en/of verskaf word en/of toegepas word of mag word in die toekoms deur Solidariteit en/of enige van Solidariteit se filiaal privaatmaatskappye en/of enige xxxxx xxxxxxx / entiteit / regspersoon, alleenlik wanneer die meerderheid van Solidariteit se Nasionale Raad by wyse van ‘n stemming tot die gevolgtrekking kom dat sodanige vermindering en/of skrapping en/of terugtrekking van ‘n voordeel(e) in sy geheel gesien tot voordeel van Solidariteit en/of tot voordeel van die meerderheid lede van Solidariteit is of xxx xxxx.
11. Indien enige voordeel(e) waarop ‘n lid / lede en/of dié se genomineerde xxxx en/of die se afhanklike(s) geregtig mag word voortspruitend vanuit Solidariteit lidmaatskap, wat gebaseer is op ‘n bestaande of toekomstige kontraktuele verhouding aangegaan deur en tussen Solidariteit en ‘n diensverskaffer(s) (en/of ‘n versekeraar(s) en/of enige ander derdeparty wat die voordeel(e) voorsien en/of verskaf en/of bemiddel) xxx en in daardie geval xxx die voortgesette toekomstige verskaffing en/of voorsiening en/of toepassing en/of bemiddeling van die voordeel(e) wat ‘n lid en/of xxxx en/of afhanklike toekom of in die toekoms mag toekom, afhanklik wees en onderworpe wees aan die bepalings en voorwaardes van sodanige kontraktuele verhouding wat mag bestaan tussen Solidariteit en ‘n ander party en/of ‘n kontraktuele verhouding wat mag bestaan tussen Solidariteit en een of meerdere van Solidariteit se filiaalmaatskappye en/of ‘n ooreenkoms wat mag bestaan deur en tussen enige een of meer van Solidariteit se filiaalmaatskappye en ‘n ander entiteit en/of maatskappy en/of regspersoon.
12. Indien enige voordeel(e) wat ‘n lid en/of xxxx en/of afhanklike(s) mag toekom voortspruitend vanuit lidmaatskap, mee weggedoen word of verminder word of ingeperk word of geskrap word of verander word in enige wyse en/of in enige mate hoegenaamd,
voortspruitend vanuit ‘n verandering(e) in ‘n bestaande en/of toekomstige kontraktuele verhouding deur en tussen Solidariteit en ‘n ander party en/of deur en tussen een van Solidariteit se filiaalmaatskappye en ‘n ander party en/of ‘n ooreenkoms wat huidiglik of in die toekoms mag bestaan deur en tussen Solidariteit en een of meer van sy filiaalmaatskappye, xxx en in daardie geval xxx Solidariteit en/of die toepaslike filiaalmaatskappy(e) van Solidariteit nie teenoor ‘n lid en/of genomineerde xxxx en/of afhanklike(s) aanspreeklik wees vir betaling van enige skadevergoeding en/of vir voortgesette voorsiening en/of verskaffing en/of aanbieding en/of bemiddeling van sodanige voordeel(e) as wat in die geval geaffekteer mag word nie.
13. Alle geldige eise op voordele waarvoor die lid, die genomineerde xxxx en of afhanklikes kwalifiseer moet volgens die heersende prosedure binne ses (6) maande deur die lid of gemagtigde geëis word. Enige sodanige voordeel xxx verbeur word indien ‘n eis nie binne ses (6) maande by die Vakbond ingedien word nie.
14. Elke lid en genomineerde xxxx en afhanklike(s) onderneem om xx xxx by en/of te voldoen aan die bepalings van Solidariteit se Grondwet en die bepalings en voorwaardes verbonde aan lidmaatskap en enige reël en/of reëls verbonde aan lidmaatskap xxxx van tyd tot tyd uiteengesit in die dokument getiteld “‘n Gids tot Solidariteit-lidmaatskap” en onderneem ‘n lid om die maandelikse (en/of pro rata maandelikse) lidmaatskap-gelde, xxxx toepaslik, aan Solidariteit te betaal.
15. ‘n Lid en/of die xx xxxx en/of afhanklike(s), xxxx gespesifiseer in die lidmaatskap- aansoekvorm, is alleenlik geregtig op voorsiening en/of verskaffing en/of bemiddeling en/of toepassing van enige voordeel en/of voordele verbonde aan lidmaatskap deur die betrokke diensverskaffer(s) met wie Solidariteit en/of die toepaslike filiaal-maatskappy van Solidariteit op daardie tydstip wat ‘n voordeel en/of voordele mag toeval, aanbetref ‘n ooreenkoms het ten aansien van die voorsiening en/of verskaffing en/of bemiddeling en/of toepassing van sodanige voordeel en/of voordele en nie van ‘n diensverskaffer(s) van die keuse van ‘n lid en/of xxxx en/of afhanklike(s) nie.
16. Addisioneel tot die inhoudelike van Solidariteit se Grondwet asook voormelde Gids tot Solidariteit-lidmaatskap, wat aanbetref die begrafnisvoordeel wat ‘n lid en/of xxxx en/of afhanklike(s) mag toekom word die volgende bepalings en voorwaardes van sodanige voordeel bepaal naamlik:
16.1. ‘n Lid moet aktiewe volopbetaalde lidmaatskap status geniet ten einde ‘n lid en/of die se genomineerde xxxx en/of afhanklike(s) te kwalifiseer vir die voordeel;
16.2. Daar moet van die bepaalde begrafnisondernemer, met wie Solidariteit op daardie tydstip ’n diensvlakooreenoms het, gebruik gemaak word;
16.3. In die geval van ‘n individuele lid moet die lid met aansluiting jonger as 50 jaar wees
om te kwalifiseer vir die begrafnisvoordeel.;
16.4. Met betrekking tot kollektiewe lede is daar geen ouderdomsbeperking nie;
16.5. Individuele lede bo die ouderdom van 50 jaar, op datum van ondertekening van die Solidariteit-lidmaatskapaansoekvorm, is nie op die begrafnisvoordeel geregtig nie en sodanige lid se genomineerde xxxx en afhanklike(s) is ook nie op die begrafnisvoordeel geregtig nie;
16.6. Vir doeleindes van bepaling of die begrafnisvoordeel ‘n lid en/of genomineerde xxxx en/of afhanklike(s) toeval word die lidmaatskap-aanvangsdatum as die effektiewe datum geag;
16.7. Voortsettingslede kwalifiseer vir alle toepaslike voordele verbonde aan Solidariteit- lidmaatskap insluitende die begrafnisvoordeel;
16.8. Vir doeleindes van bepaling of volopbetaalde status betreffende lidmaatskap-gelde erken word, word alleenlik ondersoek ingestel na die vraag of ‘n lid se betaalbare lidmaatskapgelde op datum van afsterwe van ‘n lid en/of die se genomineerde xxxx en/of afhanklike(s) volop betaal is;
16.9. ‘n Afhanklike kind / kinders kwalifiseer alleenlik vir die begrafnisvoordeel voor bereiking van die ouderdom van 21 jaar.
Gestremde kinders wat ten volle afhanklik van sy/haar ouers is, xxx xxxxxxx geniet , ongeag die ouderdom.
Studente wat afhanklik is van hulle ouers xxx kwalifiseer as afhanklike kinders tot met ouderdom 25 jaar.
16.10. Die begrafnisvoordeel dek slegs twee suksesvolle eise vir afhanklike kinders. Na die tweede suksesvolle eis, is die voordeel ten opsigte van afhanklike kinders uitgeput.
16.11. Met betrekking tot die kontantvoordeel verbonde aan die begrafnisvoordele van
lidmaatskap:
a. by afsterwe van ‘n lid wie se ledegeld ten volle betaal is, word die kontantbedrag aan die genomineerde xxxx of indien geen sodanige xxxx in xxxx is op die relevante tydstip nie en/of indien geen xxxx genomineer is nie aan die afhanklike(s) se wettige voog en/of kurator betaal.
b. by afsterwe van ’n lid se genomineerde xxxx en/of afhanklike kind word die kontantbedrag aan die lid betaal.
c. By afsterwe van ’n lid wie se ledegeld ten volle betaal is en daar geen genomineerde xxxx en/of afhanklike kinders is nie, word die kontantbedrag aan die lid se boedel betaal.
17. Enige voornemende lid kan telefonies skakel na Solidariteit se inbelsentrum by telefoonnr. 0000-00-00-00 en sonder dat fisiese aansoekvorms ingevul word, die vereiste inligting en ondernemings voorsien word. Na aanvaarding van sodanige Aansoeker se aansoek om lidmaatskap, xxx die Grondwet van Solidariteit asook hierdie bepalings en voorwaardes verbonde aan lidmaatskap van toepassing wees.
18. Die Aansoeker is bewus daarvan en stem daartoe in dat enige aanvulling en/of wysiging en/of byvoeging tot en/of verandering aan die bepalings en voorwaardes van hierdie lidmaatskapooreenkoms wat deur die Aansoeker met Solidariteit asook deur en tussen die Aansoeker en Solidariteit se verskillende filiaalmaatskappye aangegaan word, alleenlik kan plaasvind indien dit op skrif gestel word en deur die Aansoeker asook deur ‘n verteenwoordiger van Solidariteit en/of ‘n verteenwoordiger van die toepaslike filiaal- maatskappy(e) van Solidariteit onderteken word. Hierdie klousule is ook van toepassing op die inhoudelike van hierdie klousule. Hierdie klousule is egter geensins van toepassing op enige optrede wat deur Solidariteit en/of enige van die filiaalmaatskappye van Solidariteit geneem mag word kragtens klousule 10 van hierdie Solidariteit lidmaatskap bepalings en voorwaardes nie.
19. Enige toegewing en/of afstanddoening en/of aanvaarding van optrede strydig met die bepalings en voorwaardes hierin vervat xxx xxx dien as en/of geag word xx xxxx ‘n afstanddoening en/of vermindering deur Solidariteit en/of enige van die toepaslike filiaalmaatskappye van Solidariteit, van enige regte en/of voorregte en/of belange wat Solidariteit en/of sodanige filiaalmaatskappy(e) oor mag beskik uit hoofde van die inhoudelike van hierdie bepalings en voorwaardes nie. Die Aansoeker en sy spesifiek genomineerde xxxx asook enige afhanklike(s) is te alle relevante tye verplig om volledig en behoorlik te presteer ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes.