OOREENKOMS
OOREENKOMS
OOREENKOMS TUSSEN SNOETJIES EN SPROETJIES KLEUTERSKOOL
(hierna genoem die Kleuterskool) en
(hierna genoem die Ouer)
Aangesien die Ouer begerig is dat sy/haar Kleuter/Baba bedags ‘n opvoedkundige program xxxxx xxxxxxx van die Kleuterskool bywoon en versorg word, EN AANGESIEN DIE KLEUTERSKOOL begerig is om die Kleuter aan die opvoedkundige program toe te laat en te versorg teen ‘n bepaalde tarief:
NOU DERHALWE KOM DIE PARTYE AS VOLG OOREEN:
1. DIE KLEUTERSKOOL ONDERNEEM:
1.1 Om die Kleuter/Xxxx genaamd ‘n opvoedkundige program te laat volg en/te versorg.
1.2 Om ‘n genoegsame sekerheidsarea te voorsien waarin die opvoedkundige program en versorging aangebied xxx word.
1.3 Om ‘n program aan die Kleuter/Baba xx xxxx wat opvoedkundig van aard is.
1.4 Om die Ouer onmiddellik telefonies xx xxxxxx in geval van siektetoestand en/of besering van die Kleuter/Baba.
1.5 Om minstens elke ses (6) maande ‘n vorderingsverslag van die Kleuter aan die Ouer te voorsien/of ses (6) maandelikse mondelikse onderhoude met die Ouer te hê, indien so versoek.
1.6 Om Kleuters op opvoedkundige uitstappies te neem of dit by die skool te laat aanbied.
2./
2. DIE OUER ONDERNEEM:
2.1 Om die inskrywingsvorm volledig in te vul en aan die Kleuterskool te voorsien, binne 7 dae na die Kleuter ingeskryf is by die skool.
2.2 Om stiptelik by die xxx xx hou xxxx xxxx die Kleuterskool neergelê. Kleuters kan vanaf 6:00vm by die skool afgelaai word. Die finale afhaal tyd van Xxxxxxxx is 17:00 vir 17:30nm. Na 17:30 word boete gehef.
2.3 Dat die Kleuter/Xxxx se mediserings en inentings volgens wetlike voorskrifte nagekom is/en xxx word.
2.4 Indien ‘n Kleuter/Baba medikasie ontvang moet die ouer dit by die onderwyseres inhandig en die medisyneregister voltooi. Geen aanspreeklikheid word deur die Kleuterskool aanvaar indien die ouer nagelaat het om die medisyneregister te voltooi/foutief voltooi het nie.
2.5 Om die ooreengekome tarief voor of op die eerste (1ste) van elke maand, maandeliks vooruit in kontant, per tjek of elektronies aan die Kleuterskool oor te betaal.
2.6 Om in die geval van ernstige aansteeklike siekte op die Ouer se eie onkoste alternatiewe reëlings vir die Kleuter/Baba te tref, en in so ‘n geval nie Kleuterskool toe xxx bring nie.
2.7 Om die Kleuter/Baba te voorsien van die items wat in bylaag 1 vereis word. Die Kleuterskool stel ‘n pakket aan u beskikbaar en kan by die kantoor gekoop word. Benodighedelys xxx ook in u Kleuter/Baba se boekie wees.
2.8 Indien iemand anders, behalwe die persone xxxx aangedui op die inskrywingsvorm die Baba/Kleuter kom afhaal moet die Ouer/Voog, met die Kleuterskool vooraf reël.
3. TARIEWE:
3.1 Die volgende tarieweskedule is van toepassing.
3.2 Neem ook kennis dat ouers wat kleuters vir ‘n interrum tydperk uit die skool haal steeds verantwoordelik xxx vir die betaling van die skoolgeld of xxx betaling van die kennisgewing tydperk xxxx per kontrak bepaal.
3./. . .
HALFDAG (met ontbyt) | VOLDAG (ontbyt en middagete) | ||
Inskrywingsfooi | R700-00 | R700-00 | |
5 Dae per week | Babas Kleuters | R1350-00 R1300-00 | R1400-00 R1350-00 |
4 Dae per week | Babas Kleuters | R1300-00 R1250-00 | R1350-00 R1300-00 |
3 Dae per week | Babas Kleuters | R1250-00 R1200-00 | R1300-00 R1250-00 |
Dagbesoekers | Babas Kleuters | R120-00 R120-00 | R150-00 R150-00 |
Laatbetalings | R50-00 p.d. na betaaldatum | R50-00 p.d. na betaaldatum | |
Boete vir laat afhaal van kleuters | R50-00 vir elke halfuur of gedeelte | R50-00 vir elke halfuur of gedeelte |
Die baba-tarief geld totdat die Kleuter selfstandig toilet kan gebruik.
3.3 Bogemelde tariewe is oor 12 maande betaalbaar. Kleuters wat Oktober en November skool bywoon se ouers xxx steeds verantwoordelik vir Desember se skoolgeld xx xxx xxxxx xxxxxx.
3.4 Skoolgeld is betaalbaar voor of op die eerste van die maand. Elektroniese oorbetalings moet so gedoen word dat die fondse teen die eerste (1ste) van die maand beskikbaar is.
3.5 Die Kleuterskool behou die reg om toegang van ‘n kind xx xxxxx indien skoolgelde nie betaal is nie, en alternatiewe reëlings nie met die Skoolhoof getref is nie.
4. VERLOF:
4.1 Die Kleuterskool xxx gesluit wees tydens die amptelike skoolvankansies xxxx bepaal deur die Gautengse Onderwysdepartement/maar xxxx xxx toesig vir die Kleuters/Babas wees, of xxxx xxxx die Kleuterskool gereël.
4.2 Die Kleuterskool xxx op openbare vakansiedae gesluit wees.
4.3 Die onderwyseres is geregtig op 11 betaalde werksdae
4./. . .
siekteverlof per jaar, met dien verstande dat ‘n mediese sertifikaat tot die beskikking van die Ouers xxxxxx xxx word op aanvraag.
4.4 Die Kleuterskool xxx gesluit wees die laaste week van die Xxxxx- xxxxxxxx/of xxxx xxxx die Kleuterskool met u gereël.
4.5 Die kleuterskool xxx in Desember 1 week na die departementele skole sluit en in Janaurie 1 week voor die departementele skole open/of xxxx vroegtydig deur die Kleuterskool met u gereël.
5. TOESTEMMING:
5.1 Die Ouer gee hiermee toestemming dat die Kleuterskoolonderwyseres(se) die Kleuter/Baba na die naaste mediese praktisyns kan neem of Paramedici kan ontbied, indien nodig en dat die Kleuter/Baba mediese behandeling op die onkoste van die Ouer mag ontvang indien die Ouer nie telefonies gekontak kan word nie en in geval van nood.
5.2 Die Kleuterskool mag Kleuters dissiplineer, alhoewel geen lyfstraf ooit toegedien mag word nie.
6. KANSELLASIE:
6.1 Die partye is geregtig om hierdie ooreenkoms wedersyds te kanselleer by wyse van twee (2) kalendermaande skriftelike kennis, met dien verstande dat, indien die Ouer sou versuim om aan die bepalings van hierdie ooreenkoms te voldoen, die Kleuterskool geregtig xxx xxxx om die Ouer skriftelik in xxxxxx xx stel om sodanige gebrek binne drie (3) dae te herstel, by gebreke waarvan die Keuterskool geregtig xxx xxxx xx xxxxxx enige verdere kennisgewing, hierdie ooreenkoms summier te kanselleer en sodanige skade wat gely is van die Ouer xx xxxxxxx, en die Kleuter/Baba dus nie xxxxxx versorg word nie en geweier kan word om verder die Kleuterskool by xx xxxx.
6.2 Indien ‘n kind se optredes/gedrag van so aard is dat hy/sy ‘n gevaar vir die ander kinders word, behou die Kleuterskool die reg voor om die ooreenkoms met onmiddellike effek te kanselleer, nadat daar met die Ouers beraad is. Indien daar opsetlike saakbeskadiging deur 'n kleuter is xxx die ouers verantwoordelik gehou word vir die skade se herstel.
5/. . .
7. INVORDERING:
7.1 Die Ouers stem hiermee toe dat indien hy/sy versuim om enige betaling voor of op die betaaldatum xx xxxx en die Kleuterskool oorhandig sodanige uitstaande bedrag aan ‘n prokureur of invorderings maatskappy vir invordering, die Ouer aanspreeklik xxx xxxx vir alle kostes op ‘n prokureur-kliënteskaal, invorderingskommissie teen tien persent (10%) asook alle opsporingsfooie, indien enige, te betaal.
8. KLERASIE:
8.1 Die Ouer sal toesien dat alle klerasie en/of persoonlike items van die Kleuter/Baba op ‘n duidelike en leesbre xxxxxx gemerk word. Sou die Ouer versuim om aan hierdie voorwaarde te voldoen, xxx die Kleuterskool hoegenaamd nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies daarvan nie.
9. REGSAANSPREEKLIKHEID
9.1 Die Kleuterskool xxx xxx aanspreeklik gehou word vir enige skade, insluitend gevolg skade wat deur die Ouer, Kleuter/Baba of enige xxxxx xxxxxxx gely mag word en wat voortspruit uit enige gebeurlikheid wat verband hou met die “Kleuterskool/Kleuterverhouding versorging” nie.
9.2 Die Ouer doen afstand van enige eise teen die Kleuterskool voortspruitend uit liggaamlike beserings deur die Kind opgedoen terwyl onder die xxxx van die Kleuterskoolpersoneel, of op die Kleuterskoolperseel.
10. VOLLE OOREENKOMS
10.1 Die partye plaas op rekord dat hierdie ooreenkoms tesame met die Bylae wat geag word ‘n integrale xxxx van die ooreenkoms tussen die partye xx xxxx, die xxxxx ooreenkoms tussen die partye behels en dat geen ander ooreenkoms van enige xxxx xxx xxxx xxxxx dit op skrif is en deur al die partye onderteken is nie.
10.2 Geen waarborge, ondernemings of voorstelling xxxxx xxx die vervat in hierdie ooreenkoms is deur die partye gegee of gemaak nie.
11. DOMICILUM
11.1 Die partye kies as hulle onderskeie domicilium citandi et executandi, waar sodanige party betekening van enige kennisgewing en/of prosesstuk in terme van hierdie ooreenkoms xxx aanvaar, die onderstaande adresse:
Die Kleuterskool:
Snoetjies en Sproetjies Kleuterskool Xxxxxxxxxxx 000
SINOVILLE 0182
Die Ouer:
Straatadres Posadres
12. INTERPRETASIE:
12.1 Die partye stem toe dat, tensy die teendeel duidelik uit die samehang blyk, die manlike/vroulike en onsydige insluit en omgekeer, die enkelvoud en meervoud en omgekeer, en ‘n natuurlike persoon, ‘n regspersoon en omgekeer. Met verwysing na die Ouer sluit ook in die wettige voog(de) van ‘n kind.
13. AFSTANDDOENING:
13.1 Geen toegewings en/of verslappings deur die een party aan die ander toegestaan, xxx geag word as ‘n afstanddoening xx xxxx van sodanige party se reg om stiptelike en spesifieke nakoming van ieder en elke bepaling van hierdie ooreenkoms te vereis nie. In die besonder kom die partye ooreen dat dit nie geag xxx word ‘n novasie van hierdie ooreenkoms xx xxxx nie en xxx dit geen basis vorm vir die wysiging van hierdie ooreenkoms nie.
14. TAAL:
14.1 Die partye hiertoe erken dat hierdie ooreenkoms in die taal van hule keuse opgestel is en dat hulle ten volle bewus is van die inhoud, betekenis en uitwerking van hierdie ooreenkoms.
ALDUS GEDOEN EN GETEKEN TE PRETORIA OP HIERDIE DAG VAN
.
HOOF: KLEUTERSKOOL GETUIE
VADER GETUIE
XXXXXX
Bankbesonderhede
X.X. Xxxxxxxx Absa Sinoville Tjek Rekening No 5260150806 Sel 0825724865