BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN TRANSAKSIE LOPENDE REKENING
BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN TRANSAKSIE LOPENDE REKENING
1 VERTOLKING EN DEFINISIES
In hierdie bepalings en voorwaardes:
1.1 is klousule-opskrifte vir gerief;
1.2 tensy dit uit die konteks xxxxxx xxxx:
1.2.1 sluit die enkelvoud die meervoud in en omgekeerd;
1.2.2 sluit enige geslag die ander geslagte in;
1.2.3 sluit 'n natuurlike persoon 'n regspersoon in en omgekeerd; en
1.2.4 xxx enige getal dae bereken word deur die eerste dag uit te sluit en die laaste dag in te sluit, of wanneer die laaste dag val op 'n dag wat nie 'n sakedag is nie, die volgende sakedag;
1.3 tensy dit uit die konteks anders blyk, beteken die woorde en uitdrukkings hieronder die volgende:
Xxxxx | Xxxxx, koste, diens-, transaksie- en administrasiegelde, en enige ander bedrag wat ten opsigte van die Rekening deur U aan Ons betaalbaar is. |
Goeie Fondse | Slegs kontant gedeponeer of 'n elektroniese deposito of oorplasing in Jou Rekening en/of enige MyPocket vanaf 'n ander Nedbank-Rekening. |
Item | 'n Elektroniese fondsoorplasing, debietorder, aftrekorder, Korporatiewe Betaalstelsel-transaksie, outomatiese betaalorder, kaarttransaksie, affiniteitskenking, NedFleet-transaksie en outomatiese oorplasing. |
Kaart | Die toepaslike magneetstrook- of tjipbankkaart wat aan U uitgereik word en in Ons diskresie die volgende kan insluit of nie: 'n Nedbank Maestro-debietkaart, 'n Nedbank Visa Electron-kaart, 'n Nedbank- of Mastercard-tjekkaart, 'n Nedbank- garagedebietkaart, 'n Nedbank-OTM-kaart, 'n Nedbank Mastercard-debietkaart of 'n Nedbank Visa-debietkaart wat vir kontaklose gebruik geaktiveer kan word. |
Kaarttransaksie | Enige handelstransaksie, insluitende aankope, betalings, tussenrekeningoorplasings, kontantonttrekkings en deposito's wat gedoen word: • met die Kaart ten opsigte van die Rekening deur 'n OTM of SDK of ander elektroniese toestel te gebruik; of • deur die Kaart aan 'n handelaar of verskaffer xx xxx. |
NKS | Die Nedbank Kontaksentrum, nommer 0860 555 111. |
NKW | Die Nasionale Kredietwet, 34 van 2005, xxxx van tyd tot tyd gewysig. |
Ons | Nedbank Beperk, registrasienommer 1951/000009/06, met geregistreerde adres Nedbank 000 Xxxxxxx-xxxxxx, Xxxxxxxxxx 000, Xxxxxxx, Xxxxxxx, 0000, en posadres Posbus 1144, Johannesburg, 2000. |
Xxxxxxxxxx | Die ooreenkoms tussen die Partye xxxx xxxx hierdie bepalings en voorwaardes uitgemaak, saamgelees met die aansoek, die toepaslike Produkspesifikasies en Prysingskedule (xxxx van tyd to tyd gewysig) en enige daaropvolgende ooreenkoms met U met betrekking tot die Gelde (xxxx van tyd tot tyd gewysig). |
OTM | Outomatiese tellermasjien. |
Party | U en/of Ons. |
PIN | Persoonlike identifikasienommer. |
Produkspesifikasies | Spesifieke kenmerke van produkte wat deur Ons aangebied word, insluitende minimum deposito's, minimum saldo's, rentekoerse, koste, gelde en diensgelde. |
Prysingskedule | Jongste blaadjie of enige xxxxx xxxx van inligting waarin die items wat Gelde aantrek, gestipuleer word, asook die ooreenstemmende Gelde wat vir sodanige items gehef word en die effektiewe datum van die prysing. |
Rekening | U transaksie lopende rekening waarop hierdie bepalings en voorwaardes van toepassing is. |
Rustende Rekening | ʼn Rekening ten opsigte waarvan daar vir ʼn tydperk wat Ons gespesifiseer het, geen krediettransaksies uitgevoer is nie. |
SDK | Selfdienskiosk. |
Tjip | Die geïntegreerde xxxxx wat in 'n plastiekkaart vasgelê is en ontwerp is om prosesserings- en/of geheuefunksies te verrig. |
U | Die aansoeker wie se besonderhede in die aansoek uiteengesit word. |
2 GEBRUIK VAN DIE REKENING
U stem hiermee in tot die volgende:
2.1 Ons xxx vir U ʼn bankrekening oopmaak en U xxx die soort Rekening en naam van die Rekening aandui.
2.2 U xxx Ons van die besonderhede van die tekenreëlings (en enige veranderings daaraan) ten opsigte van die Rekening voorsien.
2.3 Ons kan die Rekening met al die bedrae van al u transaksies debiteer, en alle tjeks, promesses, wissels en ander verhandelbare instrumente wat U getrek, gemaak, uitgereik of aanvaar het, betaal, hetsy die Rekening in krediet of is of nie.
2.4 Ons is gemagtig om enige tjek te ontvang en op die Rekening te deponeer, maar die opbrengs daarvan xxx eers beskikbaar wees wanneer die tjek gehonoreer is. As die tjek nie gehonoreer word nie, sal die Rekening dienooreenkomstig gedebiteer word.
2.5 Alle tjekdeposito's is onderworpe aan 'n verrekeningstydperk, wat gewoonlik sewe sakedae is, maar xxx xxxxxx.
2.6 As 'n tjek wat U gedeponeer het, onbetaald teruggestuur word, xxx Ons U binne 'n redelike tydperk in xxxxxx xxxx.
2.7 Verhandelbare instrumente xxx op U risiko aan U teruggestuur word.
2.8 Die gebruik en hantering van die Rekening is onderworpe aan die verrekeningsreëls tussen banke, en tussen banke en die Automated Clearing Bereau, insluitende die reëls van die Betalingsvereniging van Suid-Afrika.
2.9 U het nie die reg om enige betaling aan 'n derde party wat Ons maak of op die punt staan om xx xxxx, xx xxxx nie, en U het ook nie die reg om Ons opdrag xx xxx om 'n betaling ten opsigte van 'n transaksie wat reeds gedoen is, om te swaai nie, behalwe xxxx xxxxxx bepaal deur die wet.
2.10 Ons xxx die gebruik van 'n Rekening beperk as ons regtens verplig is om dit te doen.
2.11 U xxx die Rekening op 'n wyse bestuur wat vir Ons aanvaarbaar is.
2.12 Ons behou die reg om die gebruik van die Rekening te moniteer om voldoening aan en nakoming van die produkreëls te bepaal.
2.13 As U nie meer vir die Rekening kwalifiseer nie, het Ons die reg om U na 'n rekening te skuif ten opsigte waarvan U wel aan die kwalifiseringskriteria voldoen. Sodanige skuif xxx aan U gekommunikeer word en die bepalings en voorwaardes en gelde van daardie rekening xxx xxx geld.
Paraaf
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
2.14 Ons het die reg om enige verskil in die prysing wat op die twee rekenings van toepassing is, van U te eis vanaf die datum waarop U ophou om vir die Rekening te kwalifiseer tot die datum van die skuif.
2.15 U kan nie enige van U regte of verpligtings ten opsigte van die Rekening (insluitende die fondse wat in die Rekening gehou word) sedeer, oormaak of andersins beswaar sonder Ons vooraf skriftelike toestemming nie, xxxxx toestemming onderworpe kan wees aan enige bepalings en voorwaardes wat Ons in Ons alleendiskresie stipuleer.
2.16 Ons kan opdragte elektronies aanvaar.
2.17 Ons moet aan plaaslike en internasionale wette, regulasies, beleide en vereistes ten opsigte van antigeldwassery, teenterroristefinansiering en sanksies voldoen. Ons kan daarom al U verwante inligting nagaan, verifieer en prosesseer en alle inligting, opdragte en transaksies deur en namens U deurlopend moniteer. Dit kan 'n verbod, vertraging, weerhouding, beperking, afwysing of voorwaardelike goedkeuring ten opsigte van die prosessering van U transaksies of U gebruik van die Rekening en selfs die konfiskering van U fondse en/of die beëindiging van die verhouding tussen U en Ons tot gevolg hê.
3 GEBRUIK VAN KAARTE
3.1 Onderworpe aan Produkspesifikasies kan U en/of U gemagtigde verteenwoordiger kontant op die Rekening deponeer of uit die Rekening onttrek, en in die algemeen die Rekening deur toegang tot 'n OTM, SDK en verkooppunttoestel bedryf deur die Kaart saam met 'n PIN te gebruik, indien dit vereis word.
3.2 U xxx 'n PIN vir U Kaart kies. Dit is 'n geheime nommer wat net U xxx. Hierdie nommer word vir gebruikersidentifikasie gebruik en ons moet die Kaart daarmee enkodeer. Dit is belangrik dat U Kaart nie op 'n bedrieglike xxxxxx gebruik word nie. Daarom moet U:
3.2.1 behoorlike xxxx ten opsigte van die Kaart en u Kaartnommer aan die dag lê;
3.2.2 niemand anders as U gemagtigde verteenwoordiger toelaat om die Kaart en PIN te gebruik nie;
3.2.3 altyd redelike stappe doen om die Kaart veilig en die PIN geheim xx xxx;
3.2.4 nooit vir enigiemand wat hulp aanbied, insluitende enige van Ons werknemers, sê wat die PIN is nie;
3.2.5 nooit die PIN neerskryf of opteken nie.
3.3 U xxx aanspreeklik wees vir enige transaksies wat met die Kaart gedoen is as U die PIN vir iemand xxxxxx xxxxx het.
3.4 Die Kaart is geldig vanaf die tyd wat dit uitgereik word of vanaf die eerste dag van die 'geldig van'-datum op die Kaart, na gelang van die geval, tot dit verval of die Ooreenkoms beëindig word.
3.5 U kan nie enige van U regte of verpligtings ten opsigte van die Kaart of die gebruik daarvan sedeer of delegeer nie.
3.6 Sodra u die Kaart ontvang, moet U dit agterop met 'n balpuntpen teken.
3.7 Ons is die eienaar van die Kaart en wanneer die Rekening gesluit is, moet U die Kaart aan Ons teruggee (of aan enige persoon wat gemagtig is om namens Ons op te tree), of Ons van skriftelike bevestiging voorsien dat U Kaart vernietig is.
3.8 As die Kaart, die Kaartnommer of PIN:
3.8.1 verlore of gesteel raak of onregmatig gebruik word; of
3.8.2 deur enige xxxxx xxxxxxx as U of U gemagtigde verteenwoordiger gebruik word;
moet U Ons dadelik in xxxxxx xxxx xxxx die nommer xx xxxxxx wat op U staat of op die Kaart self voorsien word, of deur enige van Ons takke xx xxxxxx. U moet Ons ook dadelik in xxxxxx xxxx as enigiemand U PIN te wete kom of as U vermoed dat dit gebeur het. U xxx tydens die telefoonoproep van 'n verwyingsnommer voorsien word. U xxx aanspreeklik wees vir alle bedrae wat Ons betaal of moet betaal as die Kaart, Kaartnommer of PIN gebruik is, en moet dit aan Ons terugbetaal, xxxxx xxxx aangemeld is dat dit verlore of gesteel of onregmatig gebruik is. U xxx ook aanspreeklik wees vir enige transaksies wat voor die bostaande kennisgewing gemaak, maar eers daarna geprosesseer is.
3.9 Ons kan U Rekening debiteer met die bedrae van:
3.9.1 alle transaksies wat deur U of met U magtiging deur middel van die Kaart en PIN uitgevoer word; en
3.9.2 alle transaksies wat nie deur U gemagtig is nie, maar wat deur middel van die Kaart en PIN uitgevoer is voor Ons redelike geleentheid gehad het om ná die mondelinge kennisgewing waarna in klousule 3.8 hierbo xxxxxx word, enige verdere ongemagtigde transaksies te voorkom.
3.10 Behalwe waar 'n transaksie deur middel van 'n PIN of per telefoon of op die internet gedoen word, moet U 'n verkoopsbewys of 'n terugbetalingsbewys, na gelang van die geval, teken xxxx xxxx wanneer die Kaart gebruik of die Kaartnommer aan 'n handelaar of verskaffer gegee word. Deur die bewys te teken bevestig U dat die inligting daarop korrek is.
3.11 Tensy U Ons in xxxxxx xxxxxx het dat die Kaart ingevolge klousule 3.8 verlore geraak het of gesteel is, selfs as U nie die toepaslike bewyse geteken het nie, sal U aanspreeklik wees vir alle bedrae wat Ons ten opsigte van U Kaarttransaksies betaal en xxx U dit aan Ons moet terugbetaal.
3.12 U moet voldoen aan al die toepaslike deviesebeheerregulasies wanneer die Kaart buite die gemeenskaplike monetêre gebied gebruik word. Kaarttransaksies wat in buitelandse valuta geskied, xxx in Suid-Afrikaanse rand omgesit word teen 'n xxxxx wat Ons bepaal en in Suid- Afrikaanse rand op U state getoon word. Bykomende gelde kan vir sodanige transaksies deur U betaalbaar wees.
3.13 U mag nie die Kaart vir enige wederregtelike of onwettige transaksie gebruik nie en dit is U plig xx xxxxx xx xxxx dat 'n transaksie xxxxxx is voordat die Kaart gebruik word.
3.14 Die Kaart kan net gebruik word vir betalings en transaksies xxxx in die Produkspesifikasies wat vir daardie soort rekening gespesifiseer word.
3.15 Wanneer U enige elektroniese toestel gebruik, doen U dit op U eie risiko en xxx Ons vir geen verlies of diefstal wat uit die gebruik van enige toestel ontstaan, aanspreeklik wees nie.
3.16 Wanneer daar by XXX'x buite die grense van Suid-Afrika onttrekkings gedoen word, kan die daaglikse onttrekkingsperk verskil van die daaglikse onttrekkingsperk by OTM's in Suid-Afrika.
3.17 U magtig Ons (xxxxx magtiging nie gekanselleer mag word nie):
3.17.1 om vir enige aankope of dienste ten opsigte waarvan die Kaart of die Kaartnommer gebruik word, te betaal en die betrokke bedrag teen U Rekening te debiteer;
3.17.2 om U Rekening te debiteer met die bedrag van die verkoopsbewys of met enige ander kontantbedrag wat onttrek is; en
3.17.3 om die nodige inskrywings met die oog op die bostaande te doen en hierdie inskrywings om te swaai wanneer dit gepas is.
3.18 Ons xxx geensins teenoor U aanspreeklik wees as enige handelaar of verskaffer nie die Kaart of Kaartnommer aanvaar of as Ons xxxxx xx enige Kaarttransaksie te magtig nie.
3.19 As daar enige eise of geskille tussen U en die handelaar of verskaffer bestaan ten opsigte van die aard, gehalte of hoeveelheid van enige goedere of dienste wat U by die handelaar of die verskaffer verkry het of ten opsigte van enige xxxxx xxxx, word Ons reg om betaling van U te ontvang geensins geraak nie, en gee dit ook aan niemand 'n skuldvergelykingsreg of teeneis teen Ons nie. U erken hiermee dat geen handelaar of verskaffer Ons agent is nie.
3.20 As 'n handelaar of verskaffer U terugbetaal, word die terugbetaling op U Rekening gekrediteer net in die geval waar en eers nadat Ons 'n behoorlik uitgereikte kredietbewys van die handelaar of verskaffer ontvang het.
3.21 Deur die Kaart xx xxx en/of dit te gebruik aanvaar U al hierdie bepalings en voorwaardes ten opsigte van die gebruik van die Kaart.
4 KONTAKLOSE TRANSAKSIES
4.1 Vir die doeleindes van hierdie klousule:
Paraaf
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
4.1.1 beteken 'kontaklose betaling' ʼn betaaltransaksie wat ʼn PIN nodig het of nie, wat vir ʼn bedrag onder die kontaklosetransaksie-perk is, en waar die Kaart wat vir kontaklose gebruik geaktiveer is, teen ʼn versoenbare betaaltoestel of naby die kontaklosebetaling-toestel geplaas word.
4.1.2 beteken 'kontaklosebetaling-toestel' ʼn verkooppunttoestel wat geaktiveer is om kontaklose betalings uit te voer.
4.2 ʼn Kaart kan geaktiveer word om kontaklose betalings xx xxxx.
4.3 U mag 'n kontaklose betaling vir 'n bedrag onder die voorgeskrewe xxxxx xxxx xxxxxx xx 'n PIN te gebruik.
4.4 Wanneer U 'n kontaklose betaling maak sonder om 'n PIN te gebruik, het U nie die reg om dié betaling te betwis of dit te laat terugdebiteer nie.
4.5 U kan nie internetaankope maak of kontantonttrekkings by 'n OTM of handelaarverkoopspunte doen deur kontaklosebetaling-tegnologie te gebruik nie.
5 RENTE
5.1 Ons xxx xxxx rente op enige rekening betaal nie, xxxxx xxxx spesifiek skriftelik daaroor ooreengekom is of dit xxxx van die Produkspesifikasies is.
5.2 Waar van toepassing, loop rente op kredietsaldo's op, bereken op die einde-van-die-dag-saldo en maandeliks gekapitaliseer.
5.3 Rentekoerse vir kredietsaldo's xxx die koerse wees wat op xxx.xxxxxxx.xx.xx spesifiseer word of by die NKS of by enige tak beskikbaar is, en word gehef volgens die soort rekening wat U aangedui het of, indien toepaslik, die koerse waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is.
5.4 As die einde-van-die-dag-saldo 'n debietsaldo is, xxx debietrente teen die maksimum rentekoers vir kredietfasiliteite, xxxx van tyd voorgeskryf in die regulasies wat ingevolge die NK gepromulgeer is, teen die Rekening oploop, of, indien toepaslik, teen die xxxxx waaroor daar vervolgens met U ooreengekom is.
5.5 Ons kan die rentekoerse ten opsigte van xxxxxxxxxxxx'x in Ons diskresie verander.
5.6 Rente op debietsaldo's word vanaf die datum waarop die Rekening 'n debiet begin toon, daagliks bereken op die grondslag van 'n jaar met 365 dae, hetsy dit 'n skrikkeljaar is of nie, en maandeliks agterna gedebiteer. Enige rente wat nie voor of op die betaaldatum daarvan betaal word nie, sal verdere rente dra teen die xxxxx wat op hierdie Ooreenkoms van toepassing is.
6 ONTTREKKINGS
6.1 Fondse is op aanvraag beskikbaar, onderworpe aan:
6.1.1 daaglikse ontrekkingsperke by XXX'x;
6.1.2 onttrekkingsperke by tellerterminale; en
6.1.3 verrekening van tjekdeposito's.
7 DEPOSITO'S
Daar is geen perk op die getal en grootte van deposito's wat op die Rekening gemaak kan word nie.
8 GEEN REG OM DIE REKENING TE OORTREK NIE
8.1 U moet seker dat daar genoeg fondse in die Rekening is om enige debiete teen die Rekening te betaal.
8.2 Die Rekening moet altyd 'n nul- of kredietsaldo hê. Ons xxx net aan U krediet toestaan as U om 'n kredietfasiliteit aansoek doen en dit deur Ons goedgekeur word, onderworpe aan afsonderlike bepalings en voorwaardes wat op die kredietfasiliteit van toepassing is.
8.3 As Ons nie aan U 'n kredietfasiliteit toestaan nie, maar die Rekening het 'n debietsaldo, xxx die xxxxx debietsaldo onmiddellik betaalbaar wees. In so 'n geval xxx Ons die Rekening met Ons standaardgelde debiteer en xxx xxxxx ingevolge klousule 5.6 op die debietsaldo gehef word.
9 GEEN-FONDSE WAARSKUWINGSDIENS
9.1 As U Rekening en/of enige MyPocket nie genoeg geld het sodat Ons 'n item(s) kan verwerk nie, sal 'n SMS U hiervan in xxxxxx xxxx en vra om Goeie Fondse in U Rekening en/of enige MyPocket te deponeer.
9.2 Waar moontlik, xxx Ons die Item(s) hou vir die tydperk wat in die SMS getoon word.
9.3 As U nie voor die einde van dié tydperk Goeie Fondse in U Rekening en/of enige MyPocket deponeer nie, sal ons die Item(s) terugstuur.
9.4 Weens stelsels wat regoor die bankwese gebruik word, is dit dalk nie moontlik om debietorders terug xx xxx nie. As daar dus nie genoeg geld in U Rekening en/of enige MyPocket is nie, sal die debietorder nie deurgaan nie.
9.5 Indien 'n SMS meer as 160 karakters het, xxx die boodskap in twee of meer dele opgebreek word en meer as een SMS gestuur word.
9.6 Ons xxx Xxxxx vir dié diens vra xxxx waarvoor ons hierin voorsiening maak.
9.7 As U nie betyds Goeie Fondse in die Rekening en/of enige MyPocket deponeer sodat Ons die Item(s) kan betaal nie, sal Ons U gelde vra vir elke item wat nie betaal word nie.
9.8 Ons kan, sonder om U te laat weet, dié diens opskort en beëindig:
9.8.1 in omstandighede buite Ons beheer, insluitend bywerkings, toevoegings of skrappings, veranderings, instandhouding of inspeksie van Ons stelsels, toerusting of netwerk, of as daar weens kragonderbrekings of natuurrampe 'n onderbreking of oponthoud is;
9.8.2 as Ons rede het om te glo U kontakbesonderhede is nie meer korrek nie; of
9.8.3 as U enige inligting wat onwaar of onakkuraat is, gee, of as Ons redelike gronde het om te vermoed dat die inligting onwaar of onakkuraat is.
9.9 Ons waarborg nie dat:
9.9.1 dié diens aan U vereistes xxx voldoen nie;
9.9.2 dié diens ononderbroke, tydig of veilig xxx xxxx nie;
9.9.3 Ons xxxx xxxx as daar nie genoeg geld in U Rekening en/of enige MyPocket is, 'n SMS xxx stuur dat U U verpligtinge kan nakom nie;
9.9.4 die SMS wat U ontvang, akkuraat en korrek is of by die verskafde selfoonnommer xxx uitkom nie; en
9.9.5 die kennisgewings wat U ontvang met die aktiwiteit op U Rekening en/of enige MyPocket versoenbaar is nie.
9.10 Ons is nie aanspreeklik vir enige verlies of skade weens die volgende nie:
9.10.1 As ons, om enige rede, nie die SMS kan stuur nie.
9.10.2 Enige SMS wat na 'n selfoonnommer gestuur word wat nie meer aan U behoort nie en nie op U profiel verander is nie.
9.10.3 Enige vertragings in SMS-aflewering.
9.10.4 Die verlies of vernietiging van SMS-inligting.
9.10.5 Die wysiging, opskorting of staking van dié diens.
9.10.6 U opdrag om U SMS'e aan te stuur (dws wanneer U die SMS'e na 'n ander selfoonnommer laat stuur).
9.10.7 Enige ander oorsaak buite Ons beheer of die beheer van enige ander derde party wat Ons gebruik om dié diens xx xxxxx.
9.10.8 Enige ander aangeleentheid rakende dié diens, tensy die verlies of skade direk of indirek spruit uit Ons growwe nalatigheid of opsetlike wangedrag (of dié van enige persoon wat namens Ons optree of onder Ons beheer is).
9.11 Dit is U verantwoordelikheid om:
9.11.1 seker xx xxxx dat daar genoeg geld in U Rekening en/of enige MyPocket is om U verpligtinge na te kom;
9.11.2 met U selfoonnetwerkoperateur te reël dat U SMS'e kan ontvang wanneer u nie in die land is nie;
Paraaf
9.11.3 te verseker dat Ons te alle tye U regte selfoonnommer het;
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
9.11.4 te verseker dat U selfoon nie gebruik word om ongemagtigde toegang tot U SMS'e te kry nie; en
9.11.5 waar U dit gemagtig het dat die SMS'e aan 'n werknemer gestuur word, ons betyds te laat weet as die werknemer bedank, aftree of ontslaan word, en ons in te lig oor die besonderhede van enige nuwe werknemer wat SMS'e moet ontvang.
10 GELDE EN BELASTING
10.1 Ons xxx Xxxxx in ooreenstemming met die heersende Prysingskedule vra, of xxxx met U ooreengekom. Sodanige Xxxxx xxx in ooreenstemming met die heersende Produkspesifikasies gedebiteer word.
10.2 Die Prysingskedule wat inligting oor Gelde uiteensit, is by enige tak of by xxx.xxxxxxx.xx.xx beskikbaar.
10.3 U bevestig dat U die Gelde ten opsigte van u Rekening gelees het en dit verstaan.
10.4 U moet alle Gelde aan Ons betaal wanneer dit verskuldig word.
10.5 Ons is geregtig om, in Ons redelike diskresie, Gelde of die items wat sodanige Gelde aantrek, te verander, met dien verstande dat, as die NK op hierdie Ooreenkoms van toepassing is, geen Gelde die maksimum bedrag of geen items wat Gelde aantrek, die stipulasies van die NK, xxxx van tyd tot tyd voorgeskryf, oorskry nie.
10.6 Ons xxx U redelike xxxxxx xxx voor Gelde of die items wat Gelde aantrek, verander.
10.7 Gelde wat belasting op toegevoegde waarde aantrek, xxx belasting op toegevoegde waarde insluit.
10.8 Daarbenewens, as die NK van toepassing is, moet U:
10.8.1 Wanprestasie-administrasiegelde betaal wat Ons oplê om administrasiekoste te dek wat aangegaan is omdat U met betrekking tot 'n verpligting kragtens hierdie Ooreenkoms wanpresteer het; en
10.8.2 invorderingskoste betaal wat Ons mag vra om U geldelike verpligtings kragtens die Ooreenkoms (buiten wanprestasie-administrasiegelde) af te dwing;
mits sodanige vorderings en koste (vir sover die NK op hierdie Ooreenkoms van toepassing is) nie die maksimum wanprestasie- administrasiegelde en invorderingskoste wat van tyd tot tyd in die NK voorgeskryf word, oorskry nie.
10.9 Rente teen die rentekoers wat van tyd tot tyd op hierdie Ooreenkoms van toepassing is, xxx gevra word ten opsigte van enige Gelde wat nie voor of op die betaaldatum daarvan betaal is nie, en dit xxx xxx Ons regte ingevolge enige wanprestasiedaad benadeel, beperk of op enige xxxxxx daaraan afdoen nie.
10.10 Daarbenewens, en vir sover dit deur die NK (indien van toepassing) toegelaat word, xxx alle bedrae wat Ons vanweë U wanprestasie ingevolge die Xxxxxxxxxx betaal of aangaan, deur U op Ons aanvraag betaalbaar wees, insluitende enige bedrag wat werklik deur Ons uitbetaal word wanneer enige betaling wat deur U verskuldig is, ingevorder word, of wanneer Ons enige van Ons regte voortspruitend uit enige nienakoming van U verpligtings ingevolge hierdie Xxxxxxxxxx uitoefen, asook regskoste op die prokureur-en-kliënt-skaal (insluitend opspoorgelde en invorderingskommissie).
10.11 Alle toepaslike staatsheffings ten opsigte van die gebruik van die Rekening word maandeliks teen U Rekening gedebiteer en aan die betrokke staatsliggaam oorbetaal.
11 STATE
11.1 Ons xxx in Ons diskresie en onderworpe aan toepaslike Produkspesifikasies, gereelde state met betrekking tot U Rekening uitreik.
11.2 U kies om state elektronies te ontvang.
11.3 In Ons alleendiskresie mag bykomende koste teen u Rekening gehef word vir papierstate, hetsy die state gepos of by enige tak of deur middel van enige selfhelpdiens of digitale kanaal verkry is.
11.4 As die Rekening oortrokke is en indien die NK op die Ooreenkoms van toepassing is, xxx Ons U voorsien van 'n Rekeningstaat, xxxx xxxx die NK voorgeskryf word.
11.5 Waar die NK van toepassing is, xxx Ons, in ooreenstemming met die vereistes van die NK, U per pos of e-pos van maandstate voorsien.
11.6 Dit is U verantwoordelikheid om U Rekening gereeld na te gaan en enige teenstrydighede binne 30 dae nadat U dit agtergekom het, by Ons aan te meld.
11.7 In geval van 'n geskil met betrekking tot die items wat in die staat verskyn, is Ons rekords prima facie (op die oog af) bewys daarvan.
12 INKOMSTEBELASTINGSERTIFIKATE
12.1 Ná Februarie elke jaar, xxx Ons:
12.1.1 'n IB3(b)-sertifikaat uitreik net as die bedrag rente wat ten opsigte van 'n Rekening verdien is, gelyk is aan of meer is as die minimum bedrag wat van tyd tot tyd deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) voorgeskryf word; en
12.1.2 waar van toepassing, 'n IB3(s)-inkomstesertifikaat uireik.
12.2 Hierdie sertifikate xxx op aanvraag aan U beskikbaar gestel word sodra dit gegenereer is.
12.3 Die sertifikate dui die bedrag rente aan wat in die betrokke belastingjaar opgeloop het en betaal is, ongeag of die rente in dieselfde belastingjaar betaal is.
12.4 Hierdie sertifikate xxx aan SARS gestuur word, ongeag of die rente wat betaal of verdien is, gelyk is aan of meer is as die minimum bedrag rente wat van tyd tot tyd deur SARS voorgeskryf word.
13 MYPOCKET
13.1 Afhangende van die Produkspesifikasies van U Rekening, kan U 'n MyPocket-spaarsakkie hê wat aan U Rekening gekoppel is, in xxxxx geval die volgende reëls van toepassing is:
13.1.1 U Rekening word outomaties met een MyPocket-sakkie uitgereik en U kan nog nege MyPocket-sakkies oopmaak.
13.1.2 U kan 'n naam vir elke MyPocket-sakkie kies en dit hernoem soveel keer as wat U wil.
13.1.3 Fondse kan net deur Nedbank se digitale kanale na of van 'n MyPocket-sakkie na of van U Rekening oorgeplaas word. Fondse kan nie direk as kontant of 'n tjekdeposito op 'n MyPocket-sakkie gedeponeer word nie.
13.1.4 Fondse in 'n MyPocket-sakkie is altyd beskikbaar en U xxx onmiddellike toegang hê tot fondse wanneer die fondse na U Rekening oorgeplaas is.
13.1.5 U kan nie 'n MyPocket-sakkie by 'n OTM of verkooppunttoestel gebruik nie, en geen kaarte of tjekboeke word ten opsigte van 'n MyPocket- sakkie uitgereik nie.
13.1.6 U kan egter derdepartybetalings direk uit 'n MyPocket-sakkie doen.
13.1.7 'n MyPocket-sakkie kan nie oortrek word nie.
13.1.8 Omdat 'n MyPocket-sakkie aan U Rekening gekoppel is, xxx U gekoppelde MyPocket-sakkie(s) ook rustend of gesluit word as u Rekening rustend of gesluit word. Enige fondse in enige rustende or geslote MyPocket-sakkie(s) xxx xxx na U Rekening oorgeplaas word.
13.1.9 'n MyPocket-sakkie kan nie in 'n ander soort rekening omskep word nie.
13.1.10 U kan enige MyPocket-sakkie enige tyd sluit.
13.1.11 eKennisgewings en geenfondse-waarskuwings word nie ten opsigte van 'n MyPocket-sakkie uitgereik nie, en 'n MyPocket-sakkie is nie aan Nedbank Greenbacks of die Nedbank Verwantskap-program gekoppel nie.
13.1.12 Xxxxx xxx op die kredietsaldo in 'n MyPocket-sakkie oploop, op die einde-van-die-dag-saldo bereken en maandeliks gekapitaliseer word.
13.1.13 Afhangende van die saldo in 'n MyPocket-sakkie, xxx U op 'n eskalerende grondslag rente ontvang tot die maksimum wat van tyd tot tyd deur Ons voorgeskryf word. Wanneer hierdie maksimum bereik is, xxx xxxxx op 'n dalende grondslag oploop.
13.1.14 Inligting oor die rentekoerse en die maksimum saldo is by xxx.xxxxxxx.xx.xx, by die NKS of enige tak beskikbaar.
Paraaf
13.1.15 Ons kan die rentekoerse ten opsigte van xxxxxxxxxxxx'x in Ons diskresie verander.
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
13.1.16 'n IB3(b)-sertifikaat xxx net uitgereik word as die bedrag rente wat ten opsigte van 'n MyPocket-sakkie verdien is, gelyk is of meer is as die minimum bedrag wat van tyd tot tyd deur SARS voorskryf word.
13.1.17 Die Rekeningstaat waarna daar in klousule 10 hierbo xxxxxx word, xxx xxx die saldo's in MyPocket-sakkie(s) insluit nie. State vir MyPocket- sakkie(s) kan by enige Nedbank-tak verkry word of daar kan op Nedbank se digitale kanale daarna gekyk word.
13.1.18 Die Prysingskedule met inligting van die Gelde wat op 'n MyPocket-sakkie van toepassing is, is by enige tak of by xxx.xxxxxxx.xx.xx beskikbaar.
13.1.19 U bevestig dat U die Gelde vir U MyPocket-sakkies gelees het en dit verstaan.
13.2 U hoef nie die MyPocket-sakkie wat outomaties saam met U Rekening oopgemaak word, te gebruik as U nie wil nie. As U nie die MyPocket- sakkie gebruik nie, xxx X xxxx Gelde betaal nie, en dit xxx U Rekening geensins beïnvloed nie.
14 VERTROULIKHEID EN OPEBARING VAN INLIGTING
14.1 U persoonlike inligting word as vertroulik behandel en xxx xxx geopenbaar word nie, behalwe in die volgende omstandighede:
14.1.1 wanneer Ons regtens verplig is om dit te doen;
14.1.2 wanneer dit in die openbare belang is om dit te doen; en
14.1.3 wanneer Ons belange openbaring vereis; of
14.1.4 wanneer openbaring op U versoek of met U skriftelike toestemming geskied.
14.2 Ons kan inligting met betrekking tot U persoonlike skulde aan Ons aan kredietverwysingsagentskappe openbaar:
14.2.1 as U met die terugbetaling van U skuld agter geraak het en nie alternatiewe bevredigende reëlings met Ons getref het nie (as die bedrag wat verskuldig of agterstallig is, in geskil is, xxx hierdie xxxx ook geopenbaar word, maar nie die bedrag self nie); of
14.2.2 as U skriftelik toestemming xxxxxxx het.
15 AANSPREEKLIKHEID
15.1 Behalwe waar skade of verlies direk of indirek spruit uit Ons opsetlike wangedrag of growwe nalatigheid (of dié van enige persoon wat namens Ons optree of deur Ons beheer word), xxx Ons nie teenoor U aanspreeklik wees vir enige skade of verlies wat U as gevolg van die volgende mag ly nie:
15.1.1 enige aksie wat ingevolge klousule 2.17 hierbo ingestel is;
15.1.2 U gebruik van elektroniese middele om met Ons te kommunikeer;
15.1.3 die verkryging van ongemagtigde toegang tot enige inligting of data deur enige persoon;
15.1.4 die verstrekking van verkeerde inligting aan Ons of enige persoon, insluitend enige kredietburo; en
15.1.5 'n vertraging, onklaarraking of foutiewe xxxxxxx van enige OTM, SDK of ander toestel (elektronies of manueel) wat U gebruik om kaarttransaksies ten opsigte van die Rekening uit te voer.
16 RUSTENDE REKENINGS
16.1 Ons kan steeds Gelde ten opsigte van 'n Rustende Rekening hef.
16.2 Sodra ʼn Rekening rustend is, xxx U net krediettransaksies ten opsigte van die Rekening kan uitvoer, en nie debiettransaksies nie.
16.3 Om die rustende status ten opsigte van die Rekening op te hef, moet U die NKS kontak.
16.4 Ons kan, ná skriftelike kennisgewing aan U, in Ons alleendiskresie 'n Rekening sluit wat rustend was vir sodanige tydperk wat Ons van tyd tot tyd kan bepaal.
16.5 Ons xxx U 60 dae xxxxxx xxx dat die Rustende Rekening gesluit xxx word.
16.6 Sodra die Rustende Rekening gesluit is, loop rente nie meer teen die Rekening op nie.
16.7 As U enige kredietsaldo van ʼn Rustende Rekening wat gesluit is, xxx xxx, moet U die NKS of enige van Ons takke skakel oor die proses wat gevolg moet word.
17 AANMANINGS
17.1 Die volgende is eisgebeurtenisse en elkeen daarvan is skeibaar en onderskeibaar van die ander:
17.1.1 as U versuim om die Rekening te bedryf op 'n xxxxxx wat vir Ons aanvaarbaar is;
17.1.2 as U toelaat dat die Rekening oortrokke raak en versuim om die oortrokke bedrag op aanvraag reg te stel;
17.1.3 as U enige voorwaarde wat in hierdie Ooreenkoms vervat is of 'n voorwaarde in enige ander ooreenkoms met Ons verbreek (xxxxx verbreking 'n verbreking van hierdie Ooreenkoms xxx uitmaak);
17.1.4 as U 'n insolvensiedaad of 'n daad soortgelyk daaraan, xxxx in die Insolvensiewet van 1936 (xxxx gewysig) gedefinieer, of 'n daad ingevolge artikel 344 van die Maatskappywet van 1973 (xxxx gewysig) indien toepaslik, begaan;
17.1.5 as U nie in staat is nie of ophou om die besigheid wat U bedryf, op 'n gewone en reëlmatige xxxxxx xx bedryf, indien van toepassing;
17.1.6 as daar xxxxxxxx 'n lasbrief vir eksekusie op enige van U wesenlike xxxxx beslag gelê word; of
17.1.7 as U vrywillig of verpligtend gesekwestreer word, as U boedel gelikwideer word of as U met enige van U krediteure 'n skikking tref, 'n akkoord aangaan of 'n reëling tref.
17.2 Waar 'n eisgebeurtenis plaasvind, kan Ons (sonder beperking van enige ander reg wat Ons kan hê) onmiddellike terugbetaling eis van alle bedrae wat kragtens hierdie Ooreenkoms uit watter oorsaak ook al in verband daarmee verskuldig is, en alle sodanige xxxxxx xxx onmiddellik verskuldig en betaalbaar word, tesame met rente bereken volgens die toepaslike xxxxx en gehef xxxx waaroor daar ingevolge hiervan ooreengekom is.
17.3 Geen vergunning of tydsverlenging wat Ons aan U xxxxxxx, moet geag word 'n afstanddoening van enige van Ons regte xx xxxx nie.
18 BEËINDIGING
18.1 Hierdie Xxxxxxxxxx mag eensydig deur enigeen van die Partye beëindig word.
18.2 U mag hierdie Ooreenkoms sonder vooraf kennisgewing aan Ons kanselleer, maar Ons xxx, onderworpe aan klousule 15, redelike vooraf xxxxxx xxx van Ons voorneme om die Rekening te sluit, behalwe as bedrog of vermoedelike bedrog ten opsigte van die Rekening plaasvind of plaasgevind het, in xxxxx geval Ons die Rekening sonder vooraf kennisgewing kan sluit.
18.3 By beëindiging van hierdie Ooreenkoms eindig U reg om enige Kaart wat ten opsigte van die Rekening aan U uitgereik is, te gebruik. U moet onmiddellik die Kaart aan Ons terugbesorg by die adres wat in klousule 18.1 uiteengesit word of die Kaart vernietig om verdere gebruik te verhoed.
19 REGSKENNISGEWINGS
19.1 Vir alle doeleindes kragtens hierdie Ooreenkoms kies die Partye die volgende adresse as hulle onderskeie domicilia citandi et executandi:
Ons: Nedbank 000 Xxxxxxx-xxxxxx, Xxxxxxxxxx 000, Xxxxxxx, Xxxxxxx.
U: die laaste bekende fisiese adres wat U voorsien het.
19.2 Enige regskennisgewing wat aan enige Party beteken moet word, mag beteken word by die adres wat vir sodanige Party in hierdie klousule gespesifiseer word.
19.3 Regskennisgewings is net geldig en effektief as dit skriftelik gegee en per hand of geregistreerde pos afgelewer word.
19.4 Indien die kennisgewing per hand afgelewer word, word die kennisgewing geag ontvang xx xxxx op die dag van aflewering, mits dit aan 'n verantwoordelike persoon tydens gewone sake-ure gelewer is.
Paraaf
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
19.5 As dit per voorafbetaalde geregistreerde pos afgelewer word, word die kennisgewing geag ontvang xx xxxx sewe xxx xxxxx dit gepos is, tensy die teendeel bewys word.
19.6 Ondanks enige andersluidende bepaling in hierdie klousule is 'n skriftelike kennisgewing of ander mededeling wat werklik deur enige Party ontvang is, toereikende skriftelike kennisgewing of mededeling aan sodanige Party, selfs al is die kennisgewing nie na die Party se gekose adres gestuur of daar afgelewer nie.
19.7 'n Party mag vir die doel van hierdie klousule deur skriftelike kennisgewing aan die ander Party sy adres na enige ander adres (behalwe 'n poskantoorbusnommer) verander, mits die verandering op die sewende sakedag ná ontvangs van die kennisgewing van krag word.
19.8 Dit is U verantwoordelikheid om te verseker dat Ons van enige verandering van U persoonlike inligting, insluitende U adres- en kontakbesonderhede, op die hoogte gehou word.
20 SERTIFIKAAT
Vir sover die NK dit toelaat, word die aard en bedrag van U verskuldigheid en die toepaslike rentekoers bepaal en bewys deur 'n sertifikaat of enige ander skriftelike bewys ('sertifikaat') wat voorgee onderteken xx xxxx xxxx 'n Nedbank-bestuurder, wie se hoedanigheid of magtiging nie bewys xxxx xx word nie. Tensy die teendeel bewys word, xxx die sertifikaat by die blote voorlegging daarvan prima facie-bewys wees van die inhoud daarvan en van die xxxx dat die bedrag verskuldig en betaalbaar is. Die sertifikaat xxx in enige bevoegde hof as 'n likiede dokument (of as bewys van 'n gelikwideerde bedrag) of vir enige xxxxx xxxx geldig wees.
21 TOEWYSING VAN BETALINGS
Elke betaling wat ingevolge hierdie Xxxxxxxxxx deur U gedoen word, xxx eerstens toegewys word aan enige verskuldigde of onbetaalde rentekoste, tweedens aan enige verskuldigde of onbetaalde Gelde, en laastens ter vermindering van die uitstaande kapitaalbedrag.
22 JURISDIKSIE
Na Ons keuse mag enige eis wat hierkragtens ontstaan, ongeag die bedrag van die eis, in enige landdroshof met jurisdiksie verhaal word, en U xxxxxxx hiermee toestemming tot die jurisdiksie van daardie hof.
23 ALGEMENE BEPALINGS
23.1 Voor Ons 'n Rekening oopmaak, is Ons geregtig om Ons te vergewis van U geskiktheid om ʼn rekeninghouer xx xxxx.
23.2 Ons mag xxxxx xx 'n Rekening oop xx xxxx of 'n deposito te aanvaar.
23.3 U stem in dat Ons enige of alle rekenings wat U by Ons het, kan saamvoeg sonder om U daarvan in xxxxxx xx stel. As Ons egter net sommige van hierdie rekenings saamvoeg, het Ons nogtans die reg om van U enige bedrag te eis ten opsigte van 'n rekening wat nie xxxx van die saamgevoegde rekenings is nie.
23.4 Die Ooreenkoms is die hele ooreenkoms tussen die Partye met betrekking tot die Rekening.
23.5 Ons xxx u xxxxxx xxx van enige wysigings ten opsigte van die Xxxxxxxxxx.
23.6 Geen vergunning, toegewing of tydsverlenging wat Ons U gun, maak 'n novasie of afstanddoening van Ons regte ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes uit nie. Die versuim deur enige Party om enige bepaling van hierdie Ooreenkoms af te dwing, raak geensins daardie Party se reg om enige tyd in die toekoms te vereis dat die bepaling nagekom word nie.
23.7 Geen wysiging van die Ooreenkoms maak 'n novasie van die Ooreenkoms of van enige van U vorige verpligtings teenoor Ons uit nie.
23.8 Indien enige bevoegde hof bevind dat enige bepaling van hierdie Ooreenkoms defektief of onafdwingbaar is, xxx die oorblywende bepalings van hierdie Ooreenkoms steeds ten volle van xxxx xxxx.
23.9 Die Ooreenkoms word deur die wette van Suid-Afrika gereël.
24 ALTERNATIEWE GESKILOPLOSSING
24.1 U kan 'n xxxx van 'n besondere krediet- of debietinskrywing op die Rekening ingevolge hierdie Xxxxxxxxxx of die hele inskrywing betwis deur Xxx skriftelik in xxxxxx xx stel. Ons xxx U 'n skriftelike kennisgewing gee wat die inskrywing in redelike besonderhede verduidelik of bevestig dat die staat in sy geheel of gedeeltelik foutief was en die hersiene inskrywing xxx daarin uiteengesit word.
24.2 Indien U nie tevrede is met die antwoord waarna hierbo gewys word nie, het U die reg om die Ombudsman vir Banksake xx xxxxxx by: Tel: 0000 000 000/x00 (0)00 000 0000
Faks: x00 (0)00 000 0000
Fisiese adres: Verdieping 0, Xxxxxxxx Xxxxx, Xxxxxxxxx 00, Xxxxxxxx Xxxxxxxx: Posbus 00000, Xxxxxxxx, 0000
24.3 Daarbenewens, vir sover die NK op hierdie Ooreenkoms van toepassing is, het U die reg om:
24.3.1 'n klagte deur middel van alternatiewe geskiloplossing op te los;
24.3.2 'n klagte by die Nasionale Kredietreguleerder te lê;
24.3.3 by die tribunaal aansoek te doen, mits sodanige reg in ooreenstemming met die NK uitgeoefen word.
24.4 Daar kan met die Nasionale Kredietreguleerder in verbinding getree word by: Tel: x00 (0)00 000 0000/0000 000 000
Faks: x00 (0)00 000 0000
Fisiese adres: 00xx xxx 000, Xxxxxxxxxxxx, Halfway House, 1685 Posadres: Posbus 209, Halfway House, 1685
24.5 Daar kan met die Nasionale Verbruikerstribunaal in verbinding getree word by: Tel: x00 (0)00 000 0000
Faks: x00 (0)00 000 0000
Fisiese adres: Grondverdieping, Blok B, Lakefield-kantoorpark, Xxxxxxxx 000, xx Xxx- xx Xxxxxxxxxxx Xxxxx, Xxxxxxxxx Posadres: Privaat Sak X 110110, Centurion, 0046
25 BEPERKING INDIEN DIE NKW VAN TOEPASSING IS
Klousules 25 tot 27 is net van toepassing as die NK op hierdie Ooreenkoms van toepassing is.
26 KREDIETBURO-INLIGTING
26.1 Ons xxxx U hiermee mee dat Ons verbruikerskredietinligting aan die kredietburo's verskaf en in hierdie verband:
26.1.1 bevestig U dat Ons inligting oor die aansoek, en die oopmaak en sluiting van 'n rekening deur U aan die kredietburo's kan verstrek;
26.1.2 erken U dat inligting oor nienakoming van die bepalings en voorwaardes van hierdie Ooreenkoms aan die kredietburo's verstrek word; en
26.1.3 verskaf die kredietburo's 'n kredietprofiel en moontlik 'n krediettelling van U kredietwaardigheid, onderworpe aan die kredietrekord.
26.2 Ons xxx, voordat enige voorgeskrewe nadelige inligting oor U aan 'n kredietburo verstrek word, U ingevolge die NK eers daarvan in xxxxxx xxxx en 'n afskrif van daardie inligting op skriftelike versoek aan U voorsien.
26.3 U het die reg om die kredietrekord te laat openbaar en onjuiste inligting reg te stel.
Paraaf
26.4 U kan die kredietburo's kontak by:
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
26.4.1 TransUnion
Tel: 0000 000 000/x00 (0)00 000 0000
Faks: 0866 701 737
E-pos: xxxxxxxxxxx@xxxxxxxxxx.xx.xx
Fisiese adres: Wanderers-kantoorpark, Xxxxxxxxxxxxx 00, Xxxxxx, Xxxxxxxxxxxx, 0000 Posadres: Posbus 4522, Johannesburg, 2000
26.4.2 Experian (Edms) Bpk (Hoofkantoor)
Tel: 0000 000 0000
Fisiese adres: Experian House, Ballyoaks-kantoorpark, Ballyclarerylaan 00, Xxxxxxxxx, 0000 Posadres: Posbus 98183, Sloane Park, 2152
27 AANSOEK OM SKULDHERSIENING
27.1 Sonder om af te doen aan Ons reg in die geval van wanprestasie of om dit op enige xxxxxx xx beperk, word U aandag gevestig op artikel 86 van die NK, wat U in sekere omstandighede geregtig maak om op die voorgeskrewe xxxxxx en in die voorgeskrewe vorm by 'n skuldberader aansoek te doen om oorverskuldig verklaar te word.
27.2 Daar mag nie ingevolge artikel 86 van die NK ten opsigte van hierdie Xxxxxxxxxx aansoek gedoen word nie, en so 'n aansoek xxx xxx vir hierdie Ooreenkoms geld indien Ons op die tydstip waarop daar aansoek gedoen word, oorgegaan het tot stappe wat in klousule 27 beoog word om hierdie Ooreenkoms af te dwing nie.
27.3 'n Skuldberader wat 'n aansoek ingevolge artikel 86 aanvaar, moet op die voorgeskrewe xxxxxx en binne die voorgeskrewe tyd bepaal of U blyk oorverskuldig xx xxxx.
27.4 Na gelang van die bevindings van die skuldberader, kan die aansoek verwerp word of kan daar aanbeveel word dat U en die onderskeie kredietverskaffers 'n skuldherreëlingsplan vrywillig oorweeg en daartoe instem of, as die skuldberader tot die gevolgtrekking kom dat U oorverskuldig is, kan 'n voorstel uitgereik word waarin aanbeveel word dat die landdroshof met betrekking tot die kwessie van enige plan of skuldherreëlings 'n bevel uitreik, xxxx in artikel 86(7) van die NK bedoel word.
27.5 As 'n aanbeveling van 'n skuldberader deur U en elke kredietverskaffer aanvaar word, moet sodanige aanbeveling in die vorm van 'n bevel opgeteken word en, indien U en elke betrokke kredietverskaffer daartoe toestem, ingevolge 138 van die NK as 'n toestemmingsbevel deur die skuldberader op lêer geplaas word.
27.6 As 'n aansoek wat in artikel 86(7)(a) van die NK bedoel word, deur 'n skuldberader verwerp word, mag U, met die verlof van die landdroshof, direk op die voorgeskrewe xxxxxx en in die voorgeskrewe vorm by die landdroshof aansoek doen om 'n bevel wat in artikel 86(7)(c) bedoel word.
27.7 As U ten opsigte van hierdie Ooreenkoms wanpresteer en hierdie Ooreenkoms ingevolge artikel 86 van die NK hersien word, mag Ons op die voorgeskrewe xxxxxx aan U, die skuldberader en die Nasionale Kredietreguleerder wat in die NK bedoel word, xxxxxx xxx om die hersiening te beëindig. Sodanige xxxxxx xxx enige tyd minstens 60 sakedae ná die datum waarop U om die skuldhersiening aansoek gedoen het, gegee word.
27.8 As Ons kennis vir die beëindiging van 'n hersiening gee, xxxx in klousule 26.7 bedoel, en voortgaan om hierdie Ooreenkoms af te dwing, mag die landdroshof wat die xxxx aanhoor, beveel dat die skuldhersiening xxxxxx word op enige voorwaardes wat die hof in die omstandighede regverdig ag.
28 VEREISTE PROSEDURE VOOR SKULDBEKRAGTIGING
28.1 As u ten opsigte van hierdie Ooreenkoms wanpresteer, kan Ons:
28.1.1 'n skriftelike kennisgewing van wanprestasie aan U gee en voorstel dat U hierdie Ooreenkoms na 'n skuldberader, alternatiewe geskilbeslegtingsagent, verbruikershof of ombud met jurisdiksie xxxxxx, met die doel dat die Partye enige geskil kragtens hierdie Ooreenkoms besleg of 'n plan ontwikkel en daartoe instem om die betalings kragtens hierdie Ooreenkoms in te haal, en Ons mag nie met enige regsverrigtinge begin om hierdie Ooreenkoms af te dwing voor sodanige xxxxxx xxxxx is nie; of
28.1.2 in omstandighede waar hierdie Ooreenkoms ingevolge artikel 86 van die NK hersien word, enige tyd minstens 60 sakedae ná die datum waarop U om skuldhersiening aansoek gedoen het, aan U, die skuldberader en die Nasionale Kredietreguleerder op die voorgeskrewe xxxxxx xxxxxx xxx xx die hersiening te beëindig, mits die vereistes wat in hierdie subklousule uiteengesit word, nie geld in omstandighede waar hierdie Xxxxxxxxxx onderworpe is aan 'n skuldherstruktureringsbevel of aan verrigtinge in 'n hof wat sodanige bevel tot gevolg kan hê nie.
28.2 Ons kan die hof net om 'n bevel ter afdwinging van hierdie Ooreenkoms xxxxx as U op daardie tydstip wanpresteer en minstens 20 sakedae kragtens hierdie Ooreenkoms wanpresteer het en:
28.2.1 minstens 10 sakedae verstryk het sedert Ons 'n kennisgewing aan U gelewer het, xxxx in klousule 27.1.1 bedoel;
28.2.2 in geval van 'n kennisgewing in klousule 27.1.1 bedoel, U –
28.2.2.1 nie op daardie kennisgewing gereageer het nie; of
28.2.2.2 gereageer het op die kennisgewing deur Xxx voorstelle te verwerp.
28.3 Ondanks enige andersluidende wetlike of kontrakbepaling mag die hof, waar daar met verrigtinge in sodanige hof ten opsigte van hierdie ooreenkoms begin is, die xxxx net beslis as die hof oortuig is dat:
28.3.1 die prosedures wat in klousule 27.2 bedoel word, gevolg is;
28.3.2 geen aangeleentheid voortspruitend uit hierdie Ooreenkoms en hangende voor die Nasionale Verbruikerstribunaal, gestig ingevolge artikel 26 van die NK, bestaan wat 'n bevel tot gevolg kan hê wat die kwessies wat deur die hof beslis moet word, xxx xxxx nie; en
28.3.3 Ons nie die hof genader het nie –
28.3.3.1 gedurende die tyd wat die aangeleentheid voor 'n skuldberader, alternatiewe skuldbeslegtingsagent, verbruikershof of die ombud met jurisdiksie was;
28.3.3.2 ten spyte daarvan dat U –
28.3.3.2.1 ingestem het tot 'n voorstel wat ingevolge artikel 129(1)(a) van die NK aan die hand gedoen is en xx xxxxxx trou ter vervulling van daardie Xxxxxxxxxx opgetree het;
28.3.3.2.2 aan 'n Ooreengekome plan, xxxx in artikel 129(1)(a) van die NK bedoel, voldoen het; of
28.3.3.2.3 die betalings kragtens hierdie Ooreenkoms ingehaal het, xxxx in artikel 129(1)(a) van die NK bedoel word.
28.4 In enige verrigtinge wat in artikel 130 van die NK bedoel word, as die hof bepaal dat:
28.4.1 hierdie Ooreenkoms onderworpe is aan 'n hangende skuldhersiening ingevolge xxxx D van hoofstuk 4 van die NK, kan die hof –
28.4.1.1 die xxxx verdaag in afwagting van 'n finale uitslag van die skuldhersieningsverrigtinge;
28.4.1.2 die skuldberader gelas om direk aan die hof verslag te doen en daarna 'n bevel uit xx xxxx wat in artikel 85(b) van die NK bedoel word; of
28.4.1.3 as hierdie Ooreenkoms die enigste kredietooreenkoms is waarby U 'n party is, die skuldberader gelas om die skuldhersieningsverrigtinge xx xxxxx en 'n bevel uit xx xxxx wat in artikel 85(b) van die NK bedoel word;
28.4.2 daar 'n xxxx hangende is voor die tribunaal xxxx in artikel 130(3)(b) van die NK bedoel, mag die hof –
28.4.2.1 die xxxx voor xxx verdaag in afwagting van 'n uitslag van die verrigtinge voor die genoemde tribunaal; of
28.4.2.2 gelas dat genoemde tribunaal die verrigtinge voor hom verdaag en die aangeleentheid na die hof vir beslissing xxxxxx; of
Paraaf
28.4.3 hierdie Ooreenkoms hetsy opgeskort moet word of die onderwerp van 'n herreëlingsbevel of -ooreenkoms moet uitmaak, en U aan daardie bevel of Xxxxxxxxxx voldoen, moet die hof die aangeleentheid van die hand wys.
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).
28.5 Die bepalings van hierdie klousule geld net vir hierdie Ooreenkoms vir sover hierdie Ooreenkoms aan die NK onderworpe is.
29 ERKENNING
29.1 U waarborg dat U volledig en eerlik geantwoord het op alle vrae en gereageer het op versoeke om inligting deur Ons met betrekking tot hierdie Ooreenkoms.
29.2 U bevestig dat U die risiko's en koste verbonde aan hierdie Ooreenkoms, asook U regte en verpligtings ingevolge die Xxxxxxxxxx, besef en verstaan.
Paraaf Geteken te op / /
Plek Dag Maand Jaar
Handtekening van kliënt Handtekening van kliënt
Hoedanigheid (indien van toepassing) Hoedanigheid (indien van toepassing)
Paraaf
Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16).