DIE “GROOT VYF” SERTIFIKATE VAN VOLDOENING IN EIENDOMSTRANSAKSIES
DIE “GROOT VYF” SERTIFIKATE VAN VOLDOENING IN EIENDOMSTRANSAKSIES
Koopooreenkomste kan voorsiening maak vir tot vyf verskillende soorte voldoeningsertifikate wat deur die verkoper verkry moet word voor ’n eiendomstransaksie
geregistreer word. Hierdie sertifikate mag in beide gewone en deeltitel transaksies vereis word.
Hiermee ’n opsomming van die belangrike aspekte van elke voldoeningsertifikaat.
1. ELEKTRIES
• SerĠfiseer dat die elektriese installasie op die eiendom aan die vereiste standaard voldoen.
• Gereguleer deur die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid No. 85 van 1993.
• Geldig indien dit minder as twee jaar voor registrasie uitgereik was met dien verstande dat, as enige verandering aan die installasie aangebring is na uitreiking
van die serĠfikaat, ’n nuwe serĠfikaat verkry moet word.
• Ten beste moet die inspeksie en enige herstelwerk so gou doenlik nadat die transaksie beklink is, uitgevoer word en voordat die koper inflrek.
2. ELEKTRIESE XXXXXXX
• Die serĠfikaat moet verkry word by installasie en, as daar sederdien enige verandering of aanpassing was, moet ’n nuwe serĠfikaat verkry word.
• SerĠfiseer dat die elektriese xxxxxxx aan die vereiste veiligheidstandaarde voldoen.
• Gereguleer deur die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid No. 85 van 1993.
• ’n Bestaande serĠfkaat mag deur die verkoper aan die koper oorgedra word. ’n Verkoper het slegs nodig om ’n nuwe serĠfikaat aan die xxxxx xx verskaf as ’n
verandering aangebring is nadat die huidige serĠfikaat uitgereik is.
• Die vereiste is ook van toepassing op deelĠtel eenhede as daar ’n elektriese xxxxxxx op die gemeenskaplike eiendom is.
3. GAS
• Hierdie serĠfikaat moet by installasie verkry word en indien daar enige verandering
of aanpassing gemaak is, moet ’n nuwe serĠfikaat verkry word.
• SerĠfiseer dat die gas-installasie op die eiendom aan die vereiste veiligheidstandaarde voldoen.
• Gereguleer deur die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid No. 85 van 1993.
• ’n Nuwe serĠfikaat moet verkry word by elke verandering van eienaarskap.
• Die verkoper is verplig om die serĠfikaat voor oordrag te verkry.
4. WATERPYPE
• SerĠfiseer dat die waterpype installasie op die eiendom voldoen aan munisipale- en bouriglyne.
• Gereguleer deur die Stad Kaapstad Water Verordening. Slegs van toepassing op oordragte van eiendomme binne die jurisdiksie van die Stad Kaapstad.
• ’n Nuwe serĠfikaat moet verkry word met elke verandering van eienaarskap.
• Partye kan nie uit hierdie vereiste uitkontrakteer of ooreenkom om van hierdie vereiste afstand te doen nie.
• Verkoper moet die serĠfikaat aan die Stad Kaapstad munisipaliteit xxxxx voor oordrag.
5. XXXXX
• Gewoonlik slegs geldig vir 3 tot 6 maande.
• Wanneer daar ’n verandering van eienaar is, word hierdie serĠfikaat dikwels vereis; dit is nie verpligtend nie.
• SerĠfiseer dat die toeganklike hout van permanente strukture op die eiendom nie met houtvernieĠgende kewers besmet is nie.
• Nie gereguleer deur enige spesifieke wetgewing nie, maar ’n praktyk wat oor jare ontwikkel het.
• Partye kan uitkontrakteer uit hierdie vereiste, maar indien die partye ooreenkom dat geen serĠfikaat nodig is nie en ’n bank vereis dit vir die koper se verbandfinansiering, is dit vir die koper se onkoste.
xxxx.xx.xx
Commercial Law | Conveyancing | Development Law | Labour Law | Estates | Family Law | LiĠgaĠon | Personal Injuries & Third Party Claims
Cape Town Claremont Fish Hoek Helderberg
T: 021 406 9100
T: 021 673 4700
T: 021 784 1580
T: 021 850 6400
Blouberg Tyger Valley Illovo Fourways
T: 021 521 4000
T: 021 943 3800
T: 011 219 6200
T: 010 001 2632
Centurion Bedfordview East London
T: 012 001 1546
T: 011 453 0577
T: 043 721 1234
0121