VERKLARING EN BEVESTIGING:
BESONDERHEDE, TERME & VOORWAARDES 75% INVORDERINGSOOREENKOMS
KLIENT XX XXXXX NAAM: (hierna “DIE KLIENT”)
(Verstrek volle geregistreerde naam indien Maatskappy / Trust / BK)
HANDELSNAAM:
(Indien van b.g. verskil)
BTW NO:
REG / ID NO:
KONTAKBESONDERHEDE: | ADRES BESONDERHEDE: |
Kontak persoon: | Fisiese adres: |
Huis: | Geregistreerde adres: (indien BK/Trust/Maatskappy) |
Werk: | |
Faks: | Pos adres: |
Sel: | |
E-pos: |
BANK BESONDERHEDE: | |
Bank: Tak: |
|
Rekening naam: Tak kode: |
|
Rekeningnommer: | |
VERKLARING EN BEVESTIGING:
Ek/Ons die ondergetekende(s), behoorlik gemagtig en handelende ten behoewe van gemelde kliënt, verklaar en bevestig hiermee die volgende:
1. PRODEBT Edms (Bpk) (regnr 2014/160802/07) (hierna “PRODEBT”) onderneem om toe xx xxxx tot invordering van DIE KLIËNT se swak skuld wat onder andere insluit:
1.1 Opsporing van skuldenaars.
1.2 Uitstuur van agente na die skuldenaar se woning of werksplek ten einde afbetalingsreëlings te tref.
1.3 Telefoniese en skriftelike aanmaning van die skuldenaar.
1.4 Opstel, uitreik en betekening van Dagvaarding op skuldenaars.
1.5 Neem van verstek vonnis teen skuldenaars.
1.6 Verkryging van ‘n Besoldigingsbeslagbevel teen skuldenaar xx xxxxxxx in terme waarvan skuld in paaiemente van die skuldenaar xx xxxxxxx verhaal word.
1.7 Verkryging van ‘n Lasbrief vir Eksekusie waar daar beslag gelê word op die skuldenaar xx xxxxx.
1.8 Enige ander regsproses wat xxx nodig xxxx van tyd tot tyd tot die invordering van die swak skuld gestaak word.
2. PRODEBT bevestig dat hy optree as behoorlik gevolmagtigde agent en/of verteenwoordiger namens DIE KLIëNT wat xxx toesien dat:
2.1 alle invorderingswerk aan ‘n gepaste prokureur / prokureursfirma oorhandig xxx word.
2.2 die kapitaal en regskostes gevorder word namens DIE KLIëNT xxxx aan PRODEBT oorhandig is.
2.3 addisionele uitgawes aangegaan word xxxx benodig; wat onder andere xxx insluit om opspoorders aan te stel ten einde skuldenare xx xxxxx, eksterne prokureurs aan te stel ten einde hofverskynings te doen asook van enige eksterne bronne gebruik xx xxxx ten einde die skulde te vorder.
2.4 op sy eie diskresie met skuldenare reëlings te tref oor hoe die skuld betaal moet word.
2.5 DIE KLIëNT in xxxxxx xxx stel indien dit blyk dat skulde oninvorderbaar is asook DIE KLIëNT se instruksies te verkry indien die skuldenaar ‘n aanbod maak om die kapitaal te vereffen by wyse van ‘n eenmalige verminderde bedrag.
2.6 aan DIE KLIëNT ‘n gebruikersnaam en wagwoord xxx verskaf waarmee DIE KLIëNT die invorderingsproses aktief kan monitor.
2.7 dat daar voor of op die 7de van elke maand, die voorafgaande maand se gelde gevorder aan DIE KLIëNT oor te betaal xxxx in die bankrekening hierbo xxxxxx xx.
2.8 Gelde gevorder word eerstens aangewend word vir uitgawes en fooie per lêer alvorens verdeling na DIE KLIëNT plaasvind.
2.9 75% kapitaal (rente uitgesluit) terug aan die kliënt waarborg indien die invordering suksesvol is.
2.10 Oninvorderbare sake xx xxxxxx af te skryf indien die klient voldoen aan die bepalings van hierdie ooreenkoms.
3. DIE KLIëNT onderneem om:
3.1 ALLE likiede, gelikwideerde en/of boekskulde UITSLUITLIK aan PRODEBT te oorhandig ten minste elke 2 maande.
3.2 alle gelde wat direk aan DIE KLIëNT betaal is na datum van oorhandiging, aan die prokureur / prokureursfirma oor te betaal binne 48 uur vanaf tydstip wat dit onder
DIE KLIëNT xx xxxxxx gekom het en PRODEBT skriftelik daarvan in xxxxxx xx stel.
3.3 hy so noukeurig moontlik volledige besonderhede van die skuldenaar te neem, wat onder andere xxx insluit, die skuldenaar se:
3.3.1 Volle naam, woonplek, werksplek, huwelikstatus en identiteitsnommer in geval van ‘n natuurlike persoon, alternatiewelik sy geregistreerde naam in geval van ‘n regspersoon.
3.3.2 Aanduiding van regspersoonlikheid asook registrasienommer in geval waar die skuldenaar ‘n Beslote Korporasie, Trust, Publieke of Privaat maatskappy is.
3.3.3 Fisiese besigheidsadres sowel as geregistreerde adres aan te toon waar die skuldenaar ‘n regspersoon is.
3.3.4 Die naam waaronder die entiteit handeldryf.
3.3.5 Aan al die bepalings van die POPI (Protection of Personal Information Act No. 4 of 2013) wetgewing te voldoen tein xxxx inligting xx xxxx met Prodebt .
3.3.6 Aan alle vereistes van PRODEBT TE VOLDOEN MET BETREKKING TOT DOKUMENTASIE BENODIG en/of NOODSAAKLIK IS TENEINDE INVORDERING SUKSESVOL TE DOEN
4 Inwerkingtreding
4.1 Hierdie ooreenkoms tree in xxxxxxx op datum van ondertekening hiervan en xxx geldig wees onderhewig aan klousule 4.4 vir een jaar vanaf datum van ondertekening; waarna dit outomaties hernu xxx word op dieselfde terme en voorwaardes xxxx hierin vervat.
4.2 Sou een van die partye die kontrak wil beëindig, moet hul 3 maande xxxxxx xxx voor die 12 maande periode verstryk deur ‘n skriftelike kennisgewing per geregistreerde pos te versend aan die posadres xxxx vervat in hierdie ooreenkoms van die onderskeie party. Indien geen kennisgewing ontvang is nie, word die kontrak outomaties hernu vir die volgende 12 maande.
4.3 As een van die partye xxxxxx xxx van sy voorneme om die kontrak te beëindig, xxx die ooreenkoms geag kanselleer xx xxxx op die datum waarop die 1 jaar verstreke is.
4.4 Indien ‘n ooreenkoms gekanselleer word, nadat 3 maande van aanvang daarvan, xxx die regsgevolge xxxx uiteengesit onder klousule 6.3 van hierdie ooreenkoms inwerking tree.
4.5 Waar DIE KLIëNT binne 3 maande na aanvang van die ooreenkoms nie tevrede is met die diens van die prokureur / prokureursfirma nie, kan DIE KLIëNT die ooreenkoms skriftelik kanselleer en xxx PRODEBT enige sake wat aan hom toevertrou is terugbesorg aan DIE KLIëNT met geen koste implikasie vir DIE KLIëNT nie.
5. DIE KLIëNT aanvaar aanspreeklikheid vir alle regskostes waar:
5.1 die prokureur / prokureursfirma in xxxxxx xxxxxx het dat die skulde oninvorderbaar is, DIE KLIëNT nieteenstaande daarvan aantoon dat daar voortgegaan moet word met die invordering van gemelde skulde en dit daarna vasgestel word dat die skulde inderdaad oninvorderbaar is.
5.2 Waar DIE KLIëNT foutiewe inligting aan PRODEBT oorhandig, wat veroorsaak dat PRODEBT die xxxx moet terugtrek en van vooraf regstappe moet instel.
5.3 Waar DIE KLIëNT aantoon dat alle regstappe gestop moet word omrede die xxxx foutiewelik oorhandig is.
5.4 Waar DIE KLIëNT in gebreke xxx xx gelde wat ontvang was van die skuldenaar oor te betaal.
5.5 Waar DIE KLIëNT eensydig die ooreenkoms staak en nie aan die voorvereistes vir die staking van hierdie ooreenkoms voldoen nie.
6. Kontrakbreuk
6.1 Indien PRODEBT
6.1.1 nie ‘n bepaling tot hierdie ooreenkoms nakom nie moet DIE KLIëNT dit onder PRODEBT se aandag bring by wyse van ‘n skriftelike kennisgewing, xxxxx kennisgewing versend moet word by wyse van voorafbetaalde geregistreerde pos aan POSBUS 1789, Worcester, 6849, alternatiewelik per hand afgelewer word xx Xxxxxxxxxx 52 Bloomsgebou, Worcester. Sodanige skriftelike Kennisgewing moet PRODEBT aanmaan om die kontrakbreuk reg te stel binne 10 (TIEN) dae vanaf datum van ontvangs van gemelde Kennisgewing.
6.1.2 steeds nie die kontrakbreuk reggestel het binne die voorafgaande 10 dae nie moet DIE KLIëNT ‘n daaropvolgende skriftelike kennisgewing aan PRODEBT oorhandig op dieselfde wyse xxxx gemelde onder klousule 6.1.1 waarin vermeld word dat DIE KLIëNT die kontrak kanselleer.
6.2 Indien DIE KLIëNT
6.2.1 nie ‘n bepaling tot hierdie ooreenkoms nakom nie moet PRODEBT dit onder DIE KLIëNT se aandag bring by wyse van ‘n skriftelike kennisgewing, xxxxx Kennisgewing versend moet word by xxxx xxx xxxxxxxxxxxxxx geregistreerde pos aan die Posadres, xxxx verskaf aan DIE KLIëNT hierbo, alternatiewelik per hand afgelewer by die fisiese xxxxx xxxx hierbo uiteengesit, alternatiewelik by wyse van e-pos om die kontrakbreuk reg te stel binne 10 (TIEN) dae vanaf ontvangs van gemelde Kennisgewing.
6.2.2 steeds nie die kontrakbreuk reggestel het binne die voorafgaande 10 dae nie moet PRODEBT ‘n daaropvolgende skriftelike kennisgewing aan DIE KLIëNT oorhandig op dieselfde wyse xxxx gemelde onder klousule 6.2.1 waarin vermeld word dat PRODEBT die kontrak kanselleer.
6.3 Indien kontrak gekanselleer is, hetsy deur DIE KLIëNT of PRODEBT:
6.3.1 Xxx PRODEBT alle lêers van DIE KLIëNT wat aan PRODEBT oorhandig is beskibaar maak aan DIE KLIëNT vir verkryging daarvan deur DIE KLIëNT, op voorwaarde dat die prokureur / prokureursfirma xx xxxxx regskostes vereffen is, hetsy deur DIE KLIëNT of die skuldenaar.
6.3.2 Tot tyd en wyl die regskostes uitstaande is behou PRODEBT en/of die prokureur / prokureursfirma die reg voor om voort te gaan met die invordering op alle lêers van DIE KLIëNT om sodoende die uitstaande regkostes te dek op al DIE KLIëNT xx xxxxx in die geheel, waarna PRODEBT die lêers beskikbaar xxx xxxx vir lewering aan DIE KLIëNT.
6.3.3 Alternatiewelik tot klousule 6.3.2 kan DIE KLIëNT, PRODEBT versoek vir ‘n uitstaande kosterekening vanaf die prokureur / prokureursfirma; xxxxx kosterekening die kliënt kan vereffen waarna PRODEBT die lêers aan die kliënt xxx oorhandig.
7. Geen verandering
Hierdie kontrak xxx die totale ooreenkoms tussen die partye wees en geen variasie, verandering en byvoeging xxx van enige krag of effek wees, behalwe as dit op skrif gestel is en deur beide partye geteken is nie.
GETEKEN TE HIERDIE DAG VAN 20
HANDTEKENING: (KLIËNT)
GETUIE:
GETEKEN TE HIERDIE DAG VAN 20
HANDTEKENING:
(names Prodebt)
GETUIE: