ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
LET WEL: Hierdie dokument vorm xxxx van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van xxxxxxx en moet as sodanig beskou en gelees word.
1. Xxxxxxx is slegs beskikbaar aan studente wat:
➢ in Wes-, Oos-, Noord- en Suid-Kaap en KwaZulu-Natal gematrikuleer het;
➢ voltyds by ‘n instansie studeer wat by die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid geakkrediteer is;
➢ aan die keuringsvereistes van die Direksie voldoen, o.a. akademiese prestasies en sekuriteit.
2. Xxxxxxx is bedoel vir klasgeld, losies en xxxxx en xxx xxx noodwendig voldoende wees om die totale studiekoste te dek nie. Aansoekers moet dus deeglik begroot tov bydraes vir studie uit eie bronne.
3. Leninguitbetalings word by vier geleenthede slegs na ontvangs van 'n opvraging gemaak: (LET WEL: Opvragingstrokies moet deur die student self geteken word, OF die student moet skriftelike volmag aan die borg xxx xx opvragings te teken. Die volmag moet deur die student sowel as die borg onderteken word.)
LET WEL: LAAT VYF WERKSDAE VIR UITBETALINGS TOE NA ONTVANGS VAN DIE OPVRAGING.
EERSTE BETALING: Registrasiegeld en deposito aan die instansie ná ontvangs
van die Desember-uitslae.
TWEEDE BETALING: Die restant van 50% van die leningsbedrag vir die jaar aan
die student/ouer ná ontvangs van bewys van registrasie.
DERDE BETALING: Die eerste bedrag xxxx xxxx die instansie vereis aan die
instansie ná ontvangs van instansie-rekening.
VIERDE UITBETALING: Die restant van die totale leningsbedrag aan die
student/ouer ná ontvangs van die Junie-uitslae. Die student is xxx self vir betaling van die finale instansie- rekening verantwoordelik.
4. Studente moet gedurende hulle studiejare aan die einde van elke semester ‘n amptelike studieverslag indien, ongeag of xxxxxxx xxxxxx onttrek (gaan) word.
5. Indien 'n student, sonder dat 'n aanneemlike rede daarvoor verskaf word, nie sy eksamens slaag nie, of nie die voorwaardes van die lening nakom nie, kan sy/xxxx xxxxxx opgeroep en moet die skuld terugbetaal word op ‘n wyse xxxx xxxx die Helpmekaar- Studiefonds (hierna die HSF genoem) bepaal xxx word.
6. Die rentekoers op lenings tydens studie is gelykstaande aan die ABSA Groep Bpk. se prima-xxxxx minus 1% xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar.
7. Terwyl die student studeer, moet die rente wat op die leningsbedrag gehef word, maandeliks per debietorder in gelyke paaiemente betaal word, xxxx xxxx die HSF bepaal. Indien betaling van die rentepaaiement in enige stadium agterstallig is, xxx xxxx leningsfondse uitbetaal word nie.
8. Wanneer die student sy/haar studie voltooi, word die rente verskuldig, bereken op die totale uitstaande balans teen die prima-xxxxx van die ABSA Groep Bpk. xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar.
9. Na afloop van studie, word xxxxxxx in gelyke maandelikse paaiemente gedelg, xxxx xxxx HSF bepaal, oor ‘n termyn nie xxxxxx nie as dubbel die leningstermyn, maar met ‘n maksimum terugbetalingstermyn van sewe jaar, of xxxx xxxx die HSF bepaal.
10. Lenings moet deur (‘n) borgskap(pe) gedek word asook addisionele sekuriteit. Kyk "OPSIES VIR SEKURITEIT" hieronder.
LET WEL: Indien die student om die een of ander rede nie sy/xxxx xxxxxx volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terug betaal nie, sal die borg(e) daarvoor moet instaan.
11. Alle lenings word outomaties deur ‘n groeplewensversekeringskema wat deur Sanlam onderskryf word, gedek teen 18 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag. Die uitstaande balans van die lening en gevolglik ook die borgverpligting word gedek in geval van dood of ongeskiktheid van die xxxxx. Wanneer die leningskuld vereffen is, verval die versekering outomaties. Die xxxxx xx rekening word maandeliks met die bedrag van die premie gedebiteer.
12. Die maksimum leningsbedrae wat vir die normale duur van ‘n kursus toegeken word, is: Medies R55 000 x.x.
Ingenieurswese (universiteite) R55 000 x.x.
Tandheelkunde R55 000 x.x.
Xxxxx universiteitskursusse R50 000 x.x.
Xxxxx tersiêre instellings R40 000 x.x. Ingenieurswese (univ. v. tegnologie) R45 000 x.x.
13. Xxxxxxx word nie vir ekstra/herhaaljare van studie toegeken nie en vir nagraadse studie slegs vir spesifieke beroepsgerigte kursusse, bv. BRek Hon., LLB, B. Psig Hon., NOS, ens.
Meer inligting oor enige van die bostaande kan van ons kantoor bekom word. Telefoon: 021 930 8155 / 930 3195
Epos: xxxx@xxxxxxxxxxxxxxx.xxx Webblad: xxx.xxxxxxxxxxxxxxx.xxx
Die Helpmekaar-Studiefonds xx xxxxxx is oor die jare met groot toewyding opgebou. Daar is geen aandeelhouers of persone met privaatbelange nie. Die enigste mense wat voordeel trek uit die Fonds, is studente en van hulle word verwag om hulle verpligtinge getrou na te kom sodat diegene wat ná hulle kom, ook uit hierdie bron gehelp kan word.
30/06/2012
AANSOEKVORM: STUDIELENING
(SLEGS PER HAND OF PER POS – NIE PER FAKS OF EPOS NIE)
Sluitingsdatum: 30 September 2012 (LET WEL: GEEN LAAT AANSOEKE XXX OORWEEG WORD NIE.)
AFDELING A: PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT)
Vul asseblief alle velde in waar van toepassing
Volle naam
Van
Bank
Soort rekening Rekeningnommer
ID-nommer Bankbesonderhede
E-posadres Selfoonnommer
AFDELING B: GESINSBESONDERHEDE | ||||||
Voorletters | Van | Beroep | Bruto | inkomste | p.m. | |
Vader Xxxxxx | R | , | ||||
R | , |
Huwelikstatus van broodwinner
Ongetroud Wewenaar/Weduwee
Getroud Geskei
* Indien getroud, xxx verder asseblief alle xxxx-informasie op die vorm in.
Is daar enige spesiale omstandighede (finansieel of andersins) wat u graag onder ons aandag wil bring? (Hierdie inligting xxx as xxxxxx vertroulik hanteer word.)
_ _ _ _
_ _ _ _
_ _ _ _
_ _ _ _
_ _ _ _
_ _ _ _
_ _ _ _
2.
AFDELING C: STUDIE-INLIGTING
Skool bygewoon Wanneer gematrikuleer?
Xxxxx in ‘n beroep – gee besonderhede
Waar gaan u studeer? (instansie) Studentenommer
Beoogde kursus? (naam) Lengte van kursus
Hoogste kwalifikasie sover behaal
Reeds voltooi (jare)
Totale bedrag waarvoor aansoek gedoen word (hele kursus)
AFDELING D: BORGBESONDERHEDE EN VERKLARING
Volle naam Geboortedatum ID-nommer
Getroud
Huisadres
Posadres
E-posadres
Enkelouer
buite gemeenskap van goedere
binne of
Poskode
Poskode
Telefoonnommer by huis (kode) 000 0000 Selfoonnommer
Werksadres
Telefoonnommer by werk (kode) 000 0000 Werkgewer
Beroep
Huidige betrekking sedert (Maand/Jaar) Verwantskap aan xxxxx
BESONDERHEDE VAN XXXX
Xxxxx naam Geboortedatum ID-nommer Selfoonnommer E-posadres Werksadres
Telefoonnommer by werk (kode) 000 0000 Werkgewer
Poskode
Poskode
Nie van toepassing nie (indien ongetroud of enkelouer)
STAAT VAN INKOMSTE EN UITGAWES
Maandelikse inkomste | Bedrag (R) |
Salaris - self | |
Motortoelaag | |
Behuisingsubsidie | |
Mediese Fondssubsidie | |
Gemiddelde kommissie | |
Rente-/dividende-opbrengs uit beleggings | |
Annuïteite | |
Huurinkomste | |
Xxxxxxx - xxxx | |
Ander inkomste xxx xxxx (xxxx hierbo gevra tov self – gee slegs totaal) | |
Enige ander inkomste nie hierbo gevra (spesifiseer) |
TOTALE INKOMSTE |
Maandelikse uitgawes | Bedrag (R) |
Belasting - LBS/SIBW | |
Pensioen | |
Werkloosheidsversekering | |
Mediese fonds (bydrae uit eie sak) | |
Huur/Verband | |
Paaiemente vir huurkoopooreenkomste (voertuie, meubels) | |
Persoonlike lenings/Kredietkaart | |
Korttermynversekering | |
Lewensversekering | |
Munisipale rekening (water, elektrisiteit, belasting ingesluit) | |
Telefoon – tuis en selfoon | |
Klere | |
Opvoeding (skoolgeld, tersiêre inrigting(s) xx xxxxx, ens. Uit eie sak) | |
Kruideniersware | |
Dokter/Apteek (uit eie sak) | |
Huishulp/Tuinier | |
Vervoer (brandstof, bus-/treingeld, parkering, ens.) | |
Vermaak | |
Huurgeld vir TV/M-Net | |
Ander (spesifiseer – bv. Onderhoud indien geskei) | |
Ander (spesifiseer) |
TOTALE UITGAWES |
SURPLUS/TEKORT (maandelikse inkomste minus maandelikse uitgawes) |
XXXXX ( xxx xxxx én xxxx indien van toepassing)
1. VASTE EIENDOM
(a) Stad-/dorpseiendomme
Erfnommer | Stad/Dorp | Koopprys (R) | Datum aangekoop | Huidige waarde (R) |
(b) Plaas-/ploteiendomme
Plaasnaam | Distrik | Hektaar | Koopprys (R) | Huidige waarde (R) |
2. GENOTEERDE AANDELE
Huidige waarde (R) | |
3. BELEGGINGS (Bewys van instansie tov waarde(s) van belegging(s) MOET aangeheg word)
FINANSIËLE INSTANSIE | Huidige waarde (R) |
4. VERSEKERINGSPOLISSE (Bewys van instansie tov afkoopwaarde(s) MOET aangeheg word)
Versekerde bedrag | Versekeringsmy. | Aan wie gesedeer | Afkoopwaarde (R) |
5. XXXXX XXXXX
Huidige waarde (R) | |
TOTALE XXXXX |
6.
LASTE
Laste xxx Xxxx | |
Beskrywing | Uitstaande balans (R) |
Oortrokke rekening | |
Kredietkaart | |
Persoonlike lening | |
Voertuigfinansiering | |
Huisverband - meld instansie | |
Ander (spesifiseer) |
TOTAAL
Laste xxx Xxxx | NVT | ||
Beskrywing | Uitstaande balans (R) | ||
Oortrokke rekening | |||
Kredietkaart | |||
Persoonlike lening | |||
Voertuigfinansiering | |||
Huisverband - meld instansie | |||
Ander (spesifiseer) |
TOTAAL
TOTALE LASTE (BORG EN XXXX)
7.
AFDELING E: BAIE BELANGRIK: OPSIES VIR SEKURITEIT
Om die afhandeling van die aansoek te bespoedig moet die aansoeker reeds in die aansoek aandui watter een van die onderstaande opsies hy/sy gaan uitoefen.
Merk dus asseblief die blokkie by die opsie wat u gaan gebruik hieronder en stuur hierdie bladsy saam met u aansoek.
➢ Die xxxxxx xxx xxxxxxx / beleggings
Dit is die maklikste opsie. Hierdie proses het geen koste-implikasies nie en raak net ter sprake as iemand (die borg of die student uiteindelik) nie betaal nie. Indien hierdie opsie oorweeg word, moet die bewys van die afkoop- of kontantwaardes xxx xxxxxxx (nie die fondswaardes nie) en/of die waardes van die beleggings by die aansoek aangeheg word (kyk punt 3 en 4 op p. 5 van die aansoekvorm).
➢ 'n Tweede borg
Hierdie opsie is dikwels teen beginsels of is nie bekombaar/beskikbaar nie. Indien dit wel oorweeg word, moet die eerste (ouer) sowel as die tweede borg 'n aansoekvorm voltooi en aan ons stuur: Die tweede borg voltooi Afdeling A, net die naam en van van die student, Afdeling B en xxx vanaf Afdeling D en verder volledig.
LET WEL: Dieselfde vereistes ten opsigte van sekuriteit xxxx hierbo en hieronder gestel, kan ook van ‘n tweede borg vereis word.
➢ Die registrasie van ‘n borgverband op eiendom
Indien nie een van die bostaande opsies beskikbaar is / uitgeoefen kan of wil word nie, is hierdie die laaste opsie en ongelukkig die een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van u eie of van ons regsadviseurs gebruik gemaak indien so verkies. Die koste van die registrasie van die borgverband sowel as die kansellasie daarvan (uiteindelik)
is vir die rekening van die borg.
LET WEL: ‘n Xxxxxx xxx eers finaal goedgekeur word sodra enige van die bostaande vorm van sekuriteit verskaf is (indien vereis).
8.
AFDELING F: VEREISTE DOKUMENTASIE
X.X. XXXXXX DIE ONDERSTAANDE DOKUMENTE XXX U AANSOEK NIE OORWEEG WORD NIE.
Merk die blokkie by elke dokument wat u by die aansoekvorm aanheg of merk die blokkie by "NVT" xxxx van toepassing.
Fotostaat van die ID van: Die student Die xxxx Xx/xxxx xxxx
Die jongste eksamenuitslae van:
Leerder se Graad 12-uitslae van Junie-eksamen
Student se Junie-uitslae van die instansie waar hy studeer
Die jongste belastingaanslag waarop die belasbare inkomste aangedui word, van:
Die borg NVT
Sy/haar gade NVT
Indien werkloos, ’n beëdigde verklaring waarin die volgende verklaar word:
Onderhoud Rente-inkomste
Beleggingsinkomste Skenkings
WVF-toelaag Ander
NVT
Pensioenuitbetalingstrokies NVT
Ek neem kennis van die dokumentasie wat benodig word en xxx dit saam met die aansoek pos aan:
Posbus 1223 Parow
7499
AFDELING G: DIE NASIONALE KREDIETWET, NR 39 VAN 2005, XXXXXX:
Die Nasionale Kredietwet, nr 39 van 2005, vereis dat die volgende inligting verskaf word:
XXX
XX
1. Is u al voorheen deur ‘n hofbevel as sielkundig onbevoeg verklaar?
XXX
XX
2. Is u tans onder administratiewe bestuur geplaas?
Indien u op enige van die vrae hierbo “Ja” geantwoord het, kwalifiseer u, in terme van die Kredietwet, nr 39 van 2005, ongelukkig nie vir ‘n lening nie.
9.
AFDELING H: VERKLARING DEUR AANSOEKER
1. Ek/ons bevestig dat die inligting wat ek/ons verskaf het, die grondslag vorm waarop my/ons aansoek oorweeg xxx word en dat alle sodanige inligting van wesenlike belang is en regstreeks betrekking het op die oorweging van my/ons aansoek.
2. Ek/ons waarborg dat al die inligting wat ek/ons verskaf het, na my/ons beste wete in elke opsig waar en korrek is en ek/ons nie bewus is van enige ander inligting wat, indien die Helpmekaar-Studiefonds (hierna genoem "die Fonds") daarvan te wete sou kom, die oorweging van my/ons aansoek enigsins xxx beïnvloed nie.
3. Ek/ons stem in dat die Fonds navrae mag doen om enige inligting te bevestig wat ek/ons verskaf en dat die Fonds enige inligting van enige kredietburo kan bekom wanneer my/ons aansoek beoordeel word of te eniger tyd tydens die bestaan van ons rekening.
_ _
Handtekening van Xxxxxxxxx (Student)
_ _ _ _
Handtekening xxx Xxxx Handtekening xxx Xxxx
_ _