Vertroulik
Absa Investment Management Services
Die Een Belegging-aansoek – Individu
Vorm vir nuwe besigheid
Vertroulik
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”) is ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer (“FDV”), gemagtig ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (“FAT-wet”) en is voorts gemagtig as ’n administratiewe FDV. Al hierdie besonderhede is beskikbaar op die webwerf van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (“GOFS”) indien nodig.
Alle toepaslike afdelings moet volledig voltooi word. Xxx asseblief alle opsies wat gekies word met ’n regmerkie (✓) aan. Die belegger moet parafeer langs enige wysigings wat op die vorm aangebring word.
Stuur asseblief ‘n volledig voltooide instruksie aan xxxxxx@xxxx.xx.xx
Bestaande Absa Bank-kliënt | Xx | Xxx |
Ons benodig minstens die volgende dokumente saam met hierdie vorm, na gelang van u profiel:
Gewaarmerkte kopie van identiteitsdokument (“ID”) of paspoort (gewaarmerkte kopie indien die belegger nie ‘n adviseur het nie, d.i. ’n direkte belegger). |
Bewys van huidige woonadres nie ouer as 3 (drie) maande nie (bv. kopie van gewaarmerkte munisipale ligte-, water- en erfbelastingrekening; telefoonrekening; winkelrekeningstaat). |
Bewys van deposito. |
Voltooide vorm vir oordrag van effektetrustfondse/sekuriteite (indien toepaslik). |
Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”). |
Verklaring van Dividendbelasting (indien toepaslik). |
Indien ’n Saamvatfonds of Persoonlike Aandeleportefeulje (“PAP”) gekies word, moet ’n diskresionêre mandaat geteken word en saam met die aansoekvorm ingedien word. |
Vereiste dokumente van verwante party(e). |
Vereiste bankrekeninghouerdokumente vir derde party(e).
Office use
National Distribution Administration Capability (“NASDAC”) pass (Absa Adviser only). |
Tier two pass (Absa Adviser only). |
Group Introductory Certificate (“GIC”) (Wealth Adviser only). |
Afdeling 1 – Produk en minimum enkelbedrag
Diskresionêre produkte:
Beleggingsrekening minimum R50 000 | Beskermde Inkomste minimum R150 000 | Belastingvrye Spaarrekening minimum R5 000 | Islamic Beleggingsplan minimum R50 000 |
Gekoppelde Uitkeerpolis minimum R50 000 | Buitelandse Beleggingsrekening minimum R100 000 | Gestruktureerde Produk | Cash Invest Tracker (“CIT”) minimum R250 000 |
Kontraktuele produkte:
Lewende Annuïteit minimum R75 000 | Voorsorgbewaringsfonds minimum R25 000 | Pensioenbewaringsfonds minimum R25 000 | Aftreeannuïteitsfonds minimum R25 000 | |
Tipe opdrag: | Nuwe besigheid | Eenheidoordrag | Artikel 50 (oordragte van toepassing op Lewende Annuïteite) | Artikel 14 (oordragte van toepassing op Aftreeannuïteitsfonds, Voorsorgbewaringsfonds en Pensioenbewaringsfonds) |
Oordrag van Belastingvrye Spaarrekening |
Let wel:
• Dit is verpligtend om 'n belastingnommer te verskaf.
• Raadpleeg die tersaaklike brosjure en beleggingsbylae vir die minimum beleggingsbedrag vir Gestruktureerde Produkte.
• Alle produkte wat die PAP’s aanbied, het minimums wat geld, na gelang van die gekose PAP (xxxxxx xx die PAP-fondslys en -fooie), wat op aanvraag beskikbaar is.
1
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd Reg no 1980/002425/07 ’n Gemagtigde FDV – FDV-no 524 Posbus 974, Johannesburg, 2000
Webwerf: xxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx Absa 6916 AX (15/02/2022)
Afdeling 2 – Die Belegger
Individuele belegger se besonderhede
Titel Voornaa | Voorletters | Van | |||||||||
m/name | Geboortedatum |
Xxxxxxxx Xxxx-werknemer AIMS-werknemer BRID-nommer van Xxxx-werknemer
ID-/Paspoortnommer
Nie-XX xxxxxx
Indien paspoort, verstrek rede: Verlore ID Gesteelde ID Land van oorsprong Land van verblyf
Land van nasionaliteit
(dd/mm/eejj)
Taal:
Xxxxxx
Afrikaans Geslag:
Manlik
Vroulik
Huwelikstaat: Xxxx xxx xxxxxx:
Getroud Skenking
Spaargeld/Beleggings
Enkel Toelae Ander
Geskei Erflating
Indien “Ander”, spesifiseer
Ander Indien “Ander”, spesifiseer
Pensioen
Salaris
Xxx
Xx
Is u binne gemeenskap van goed getroud?
Xxx
Xx
Indien “Ja”, het u xxxx u toestemming, insluitend skriftelike toestemming, waar nodig, gegee om hierdie belegging xx xxxx en/of
’n ander begunstigde as u xxxx aan xx xxx?
Xxxx xxx xxxxxxxx:
Spaargeld
Opbrengs van ‘n polis
Opbrengs van ‘n belegging
Verkoopopbrengs
Aftreespaargeld | Xxxxxxxxx | Egskeidingskikking | Donasie |
Ander | Indien “Ander”, spesifiseer asseblief |
Xxxxxxxx se adresbesonderhede
Poskode | |||||
Woonadres Voorstad Dorp/Stad Land
Posadres dieselfde as woonadres
Indien posadres nie dieselfde as woonadres is nie, posadres:
Poskode |
Xxxxxxxx se kontakbesonderhede
Telefoon (H) (W)
Selfoon E-pos
Kennisgewingvoorkeur: E-pos SMS Kommunikasievoorkeur: E-pos Pos
Belastingbesonderhede
Let wel: In die geval van buitelandse entiteite, vul asseblief die BTW-selfsertifiserings- en verklaringsvorm in (Absa 6279 AX).
*Inkomstebelastingnommer
Rede waarom belastingnommer nie verskaf is nie [merk (✓) asseblief die toepaslike blokkie]:
Minderjarige |
Verdienste is onder die belasbare drempel |
Watter tipe belasting betaal u?
Weerhoubelasting en buitelandse rente | Dividendbelasting | |
Slegs belastinginwoner van Suid-Afrika | Buitelandse belastinginwoner |
Werksbesonderhede
Beroepstatus: | Voltyds | Deeltyds/Tydelik | |
Pensioenaris/Afgetree | Werkloos | Student/Skolier |
In eie diens
Indien “Ander”, spesifiseer
Maandelikse bruto inkomste Beroep
Ander
Belegger se bankbesonderhede
Let wel: Bankbesonderhede in hierdie afdeling moet uitsluitlik dié van die belegger wees en nie dié van ’n derde party nie aangesien geen betalings in derdepartybankrekenings toegelaat word nie.
Rekeninghouer se naam en van | ||||
Bank se naam | Rekeningnommer | Takkode | ||
Tipe rekening: | Lopend | Xxxxx | Transmissie |
Enkelbedragbeleggingsportefeulje
Indien u nie ’n fondsklas aandui nie, sal ons die geld in die Premiefondsreeksklas belê. Indien u in ’n Gestruktureerde Produk belê, mag geen xxxxx xxxxxx gekies word nie. Maak asseblief seker dat alle persentasietoewysings altesaam 100% beloop.
Hoeveel wil u graag belê?
• U moet ’n enkelbedrag van minstens R20 000 belê en/of u verbind tot ’n debietorder van minstens R500 per maand.
Tipe belegging: | Enkelbedrag | Herhalend | Kombinasie |
Enkelbedrag | R | ||
en/of maandelikse debietorderbedrag | R |
As u nie 'n fondsklas aandui nie, sal ons die gelde in die Premiefondsreeksklas belê.
Xxx wil u graag u geld belê?
U moet u enkelbedrag en/of maandelikse debietorder in een of meer fondse aandui. Dui die randbedrag/persentasie per effektetrust in die onderstaande tabel aan:
Fondsnaam Fondskode Enkelbedragtoewysing Maandelikse debietordertoewysing
R |
R |
R |
R |
R |
R |
R |
R |
R |
R |
R |
% of %
% of %
% of %
% of %
% of %
% of %
% of %
% of %
% of %
% of %
Gebruik dieselfde besonderhede vir debietorder as vir enkelbedrag.
Xxxx asseblief dat die bedrae of persentasies wat toegewys word aan effektetrusts die totale enkelbedrag of maandelikse debietorderbedrae of 100% beloop.
Enkelbedragbetaalmetode
Elektroniese fondsoorplasing | Direkte debiet (nie van toepassing by Gewaarborgde en Gestruktureerde produkte nie) |
Let wel: Indien direkte debiet gekies word, moet die volgende besonderhede gegee word:
Enkelbedrag deur direkte debiet | R |
Die volle enkelbedrag deur direkte debiet ingevorder is beperk tot ’n maksimum van R1 000 000 per dag vir elke opeenvolgende dag, totdat
die volle bedrag ingevorder is. Indien u deur ’n debietorder of direkte debiet belê het, verwerk ons slegs ’n opdrag (terugkoop, oordrag, volkome sessie, ens.) van u 40 (veertig) dae na die datum van die belegging, aangesien ’n belegger 40 (veertig)dae tyd het om ’n invordering by sy/haar bank
te betwis.
Bankbesonderhede vir direkte debiet
Let wel: Indien die direkte debitering uit ’n derdepartyrekening is, sluit asseblief stawende dokumente in xxxx vereis deur die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum (“FIS-wet”):
• ’n Natuurlike persoon moet die volgende verskaf: ID-kopie met drie voorbeeldhandtekeninge, bewys van adres nie ouer as 3 (drie) maande nie en kontakbesonderhede.
• Indien dit ’n regsentiteit is, verskaf asseblief die volgende: Dokumente van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (“KMIE”) nie ouer as 6 (ses) maande nie, maatskappyresolusiebrief wat die gemagtigde individu bevestig en dokumente wat die FIS-wet vir die gemagtigde individu vereis.
Datum van direkte debitering (dd/mm/eejj)
Xxxxxxxx of derdeparty se bankbesonderhede vir direkte debiet
Rekeninghouer se naam en van
Naam van bank Rekeningnommer
Takkode Rekening-tipe: Lopend Xxxxx Transmissie Kontaktelefoonnommer
Debietorder datum (dd/mm/eejj) Woonadres
Poskode
Identiteitsnommer
Magtiging vir belegger/derde party se direkte debiet
Ek/Ons stem hiermee in tot die volgende handelings/stellings:
• Ek/Ons gelas en magtig AIMS, sy opvolgers of regverkrygendes hiermee om uit my/ons rekening by bogenoemde bank (of enige bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas) te onttrek.
• Ek/Ons begryp dat al sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening hanteer xxx word asof dit deur my/ons persoonlik gemagtig is.
• Ek/Ons stem in om enige bankkoste en koste verbonde aan die debietordermagtiging, insluitende debietorderafkeuringsfooie, te betaal.
• Ek/Ons erken dat ek/ons hierdie magtiging kan kanselleer deur AIMS minstens 10 (tien) kalenderdae voor die debietorderdatum skriftelike kennis xx xxx.
• Ek/Ons stem in dat ontvangs van hierdie opdrag deur AIMS beskou xxx word as ontvangs daarvan deur my/ons bank.
• Ek/Ons verstaan dat, om die debietorder te aktiveer, AIMS die aansoekvorm minstens 14 (veertien) dae voor die eerste debietorderdatum moet ontvang.
• Ek/Ons verstaan dat waar die direkte debietopdrag deur u bank afgekeur word, die belegger of derde party ’n elektroniese fondsoorplasing xxx moet doen.
• Waar van toepassing, verstaan ek/ons dat ek/ons as ’n derde party nie magtiging het om namens die belegger op te tree nie tensy ’n Volmagvorm
ingedien is.
Handtekening van bankrekeninghouer | Datum (dd/mm/eejj) |
Bevestiging van gevestigde en nie-gevestigde belang
Gevestigde belang | Waarde |
Gevestigde belang: Xxxxxxxxx kan steeds tot 100% van hul beleggingswaarde wat as "gevestig" beskou word, onttrek. Gevestigde belang xxxxxx xx beleggingswaardes voor 1 Maart 2021, insluitend alle groei wat daarna op hierdie waarde plaasvind.
en
Nie-gevestigde belang | Waarde |
Nie-gevestigde belang: Die xxxx van die nie-gevestigde belang van ‘n Belegger se belegging is nou onderhewig aan die een-derde-/twee-derdes-reël by aftrede. Nie-gevestigde belang sluit enige bykomende bydraes in wat na 1 Maart 2021 gemaak is.
*Geld slegs vir Artikel 14-oordragte en Nuwebesigheidsoordragte weens bedanking, afdanking, aflegging en egskeiding.
Dra oor na
Dui asseblief die toepaslike oordragopsie met ’n regmerkie (✓) aan:
aatskappy se naam) | ||||||||||||||||
Artikel 14-oordraginstruksie Beleggingsnommer
Produknaam Portefeuljenommer Oordrag na AIMS vanaf (m Fondsnaam Fondsregistrasienommer Fondsreëlnommer
Dui asseblief die toepaslike oordragopsie met ’n regmerkie (✓) aan: Oordragtipe:
Kontantoordrag | Xxxxxxxx oordragwaarde |
of
Effektetrustoordrag | Xxxxxxxx oordragwaarde |
Ek gelas die Bestuursmaatskappy hiermee om die eenhede oor te dra, xxxx hieronder aangedui.
Fondskode | Fondsnaam | Persentasie | Eenhede | Rekeningnommer |
Let wel:
1 Hierdie oordrag xxx, waar toepaslik, slegs suksesvol wees onderworpe aan die goedkeuring van die Registrateur van Pensioenfondse. Alle dokumente moet binne 180 (een honderd en tagtig) dae vanaf die inwerkingtredingsdatum van die oordrag by die Registrateur van Pensioenfondse ingedien word. Sodra die Registrateur van Pensioenfondse goedkeuring xxxxxxx het, moet die xxxxx xxxxx 60 (sestig) dae oorgedra word.
2 Indien die kliënt na indiening by die Registrateur van Pensioenfondse versoek dat die oordragsinstruksie gekanselleer moet word, word ’n fooi vir
hierdie kansellasie gehef.
3 Sodra alle dokumente ontvang is, xxx AIMS die Artikel 14-dokument by die oordragfonds aanvra.
4 Indien albei Fondse vrygestel is van waardasie, is geen goedkeuring van die Registrateur van Pensioenfondse nodig nie.
5 Waar ’n PAP gekies word, word die portefeulje binne ons tydstandaarde afgelos. Dit kan tot 60 (sestig) besigheidsdae neem om die opbrengs van die aflossing aan AIMS te betaal, met dien verstande dat die aandele of ander belegging in die PAP likied is.
Dui asseblief die toepaslike oordragopsie met ’n regmerkie (✓) aan:
Dra oor na
Artikel 50-oordraginstruksie Beleggingsnommer
Produknaam Portefeuljenommer
Dra oor na AIMS Lewende Annuïteit van (maatskappy se naam) Fondsnaam
Fondsregistrasienommer
Xxx asseblief die toepaslike oordragopsie met ‘n regmerkie (✓) aan:
Oordragtipe:
Kontantoordrag | Xxxxxxxx oordragwaarde |
of
Effektetrustoordrag | Xxxxxxxx oordragwaarde |
Ek gelas die Bestuursmaatskappy hiermee om die eenhede oor te dra, xxxx hieronder aangedui.
Fondskode | Fondsnaam | Persentasie | Eenhede | Rekeningnommer |
Let wel:
1 Sodra alle dokumente ontvang is, xxx AIMS die bylaes van die Oordraggewerfonds aanvra.
2 Indien die xxxxx nie betyds vir die annuïteitslopie oorgedra word nie, sal die oordraggewer verantwoordelik wees vir die kliënt se annuïteitsbetaling.
3 Inkomste kan net op die jaardag van die polis verander word en nie by oordrag nie.
4 Die Finansiële Adviseur mag geen aanvangsfooi op hierdie oordrag hef nie.
5 Geen oordrag xxx vanaf Beursverhandelde Fondse (“BVF’e”) na die Lewende Annuïteit toegelaat word nie weens regulatoriese vereistes wat annuïteitsbetalings reguleer.
Faseer belegging in
Neem asseblief kennis dat infasering nie op ’n PAP, CIT, Gestruktureerde Produkte, die Beskermde Uitkoms-produkreeks en Islamic Beleggingsplan van toepassing xxx xxxx nie. Nie van toepassing op Omskakelingsinstruksies nie. Slegs van toepassing op aansoeke vir nuwe besigheid.
Faseer in? | Xx | Xxx | |
Aanvang van infasering: | Dadelik | Volgende maand |
Fondsnaam Totale bedrag wat per maand ingefaseer moet word.
Vanaf | Geldmarkfonds | R |
Na
Fondsnaam | Fondskode | Totale bedrag | Persentasie |
R | % | ||
R | % | ||
R | % | ||
R | % | ||
R | % | ||
R | % |
Debietorder
Neem asseblief kennis dat debietorders nie geld vir ’n PAP-portefeulje, CIT, Lewende Annuïteit, Pensioenbewaringsfonds, Gestruktureerde en Gewaarborgde Produkte nie.
As u nie 'n fondsklas aandui nie, sal ons die gelde in die Premiefondsreeksklas belê.
Herhalende bedrag | R | Xxxxxx asseblief na produkbrosjure vir minimum bedrae |
Debietorder frekwensie:
Maandeliks
Kwartaalliks
Halfjaarliks
Xxxxxxxx Xxxxxxxxxxx debietdatums: 3, 10, 17, 25
Eerste debietorder (dd/mm/eejj) Jaarlikse styging in herhalende belegging % Volgende stygingsdatum (dd/mm/eejj)
Bankbesonderhede vir belegger-/derdepartydebietorder
Let wel: Vul die onderstaande net in as die bankrekeninghouer se besonderhede verskil van die belegger se bankbesonderhede. Sluit asseblief
stawende dokumente in xxxx vereis deur die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum (“FIS-wet”):
• gesertifiseerde FIS-wet-dokumente wat nie ouer as 3 (drie) maande is nie;
• indien die derde party ’n natuurlike persoon is, verskaf die volgende: Kopie van ID met drie proefhandtekeninge en kontakbesonderhede; en
• indien die derde party ’n regsentiteit is, verstrek asseblief die volgende: Dokumente xxxx vereis deur die Kommissie vir Maatskappye en
naam en van | ||||||||||||||||
Rekeningnommer |
Intellektuele Eiendom (“KMIE”), ’n maatskappybesluitbrief en dokumente wat FIS vir ’n gemagtigde individu vereis.
Rekeninghouer se Bank se naam
Takkode Tipe rekening: Lopend Xxxxx Transmissie Kontaktelefoonnommer
Debietorderdatum (dd/mm/eejj) Woonadres
Poskode
Identiteitsnommer
Magtiging vir belegger-/derdepartydebietorder
Ek/Ons stem hiermee in tot die volgende handelinge/stellings:
• Ek/Ons gelas en magtig AIMS, sy opvolgers of regverkrygendes hiermee om uit my/ons rekening by bogenoemde bank (of enige bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas) te onttrek.
• Ek/Ons begryp dat al sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening hanteer xxx word asof dit deur my/ons persoonlik gemagtig is.
• Ek/Ons stem in om enige bankkoste en koste verbonde aan die debietordermagtiging, insluitende debietorderafkeuringsfooie, te betaal.
• Ek/Ons erken dat ek/ons hierdie magtiging kan kanselleer deur AIMS minstens 10 (tien) kalenderdae voor die debietorderdatum skriftelike kennis xx xxx.
• Ek/Ons stem in dat ontvangs van hierdie opdrag deur AIMS beskou xxx word as ontvangs daarvan deur my/ons bank.
• Ek/Ons verstaan dat, om die debietorder te aktiveer, AIMS die aansoekvorm minstens 14 (veertien) dae voor die eerste debietorderdatum moet ontvang.
• Ek/Ons verstaan dat debietorders gekanselleer xxx word indien die debietorder afgekeur word. ’n Nuwe opdrag is nodig om die debietorder
te heraktiveer.
• Waar van toepassing, verstaan ek/ons dat ek/ons as ’n derde party nie magtiging het om namens die belegger op te tree nie tensy ’n Volmagvorm
ingedien is.
Handtekening van bankrekeninghouer | Datum (dd/mm/eejj) |
Uitkerings
Herbelê (dieselfde fonds) – verstek Betaal uit Herbelê (kontantrekening) Herbelê toewysing (kontantrekening)
Xxx asseblief in die tabel hieronder aan na watter fonds(e) die geld in die kontantrekening toegewys moet word:
Fondsnaam | Fondskode | Persentasie |
% | ||
% | ||
% | ||
% | ||
% | ||
% |
Fooi-aftrekkingsprofiel – dui asseblief met ’n regmerkie (✔) aan hoe fooie uit u portefeulje afgetrek moet word.
AIMS-uitkeerfonds Pro rata oor belegging heen
Let wel: Uitkerings wat op Beursverhandelde Fondse (“BVF’e”) verdien word, xxx in die Kliëntkontantbewegingsfonds herbelê word.
Portefeulje met Gereelde Inkomste (indien toepaslik)
• Dit geld net vir die Beleggingsrekening, Lewende Annuïteit, Beskermde Inkomste en Islamic Beleggingsplan.
• Slegs maandelikse of kwartaallikse inkomste word op PAP-fondskeuse(s) toegelaat.
• Slegs maandelikse inkomste word op Beskermde Inkomste toegelaat.
• Slegs maandelikse of kwartaallikse inkomste word op die Absa Protected Accumulated-fondskeuse(s) toegelaat.
• Beleggingsrekening: Waar ’n inkomste van ’n Beursverhandelde Fonds (“BVF”) afgetrek word, xxx die bedrag wat betaal word groter wees as wat gespesifiseer is, omdat heel eenhede teruggekoop word. Die betaling van die inkomste xxx 3 (drie) werksdae na die 25ste van die maand geskied.
Let wel: As u vir ’n Lewende Annuïteit-produk ’n BVF xxxx, xxx ons inkomste en fooibetalings uit die Geldmarkfonds neem, wat dienooreenkomstig herbalanseer xxx word.
Pro rata oor fondskeuses heen (verstekopsie) Spesifieke fondse
Inkomstebedrag per frekwensie
Fondsnaam
Eerste inkomstebetaling (dd/mm/eejj)
Inkomstefrekwensie:
Fondskode
2 | 5 |
Maandeliks Kwartaalliks
of inkomste-%
Halfjaarliks
Totale bedrag
R |
R |
R |
R |
R |
R |
% |
% |
% |
% |
% |
% |
of of of of of of
Jaarliks
2 | 5 |
Jaarlikse verhogingskoers % Jaarlikse verhogingsdatum (dd/mm/eejj)
Die jaarlikse verhoging is slegs van toepassing op die Beleggingsrekening.
Afdeling 3 – Verwante party(e) se inligting
Indien toepaslik, voltooi asseblief alle inligting oor verwante partye vir volmaghouers, skenkers en voogde.
“A” xxxxxx xx die verwante party wat eerste gelys word, gevolg deur “B” as die tweede en so meer.
sienommer | ||||||||||||||||||||||
Poskode | ||||||||||||||||||||||
Individu Ander Indien “Ander”, dui asseblief aan | ||||||||||||||||||||||
Die volgende moet ten opsigte van “A” voltooi word
Voornaam en van Verwantskap Identiteits-/Registra Fisiese adres
Kontaknommer
Tipe verwante party:
Land van oorsprong Land van verblyf
enommer | ||||||||||||||||||||||
Poskode | ||||||||||||||||||||||
Individu Ander Indien “Ander”, dui asseblief aan | ||||||||||||||||||||||
Die volgende moet ten opsigte van “B” voltooi word
Voornaam en van Verwantskap Identiteits-/Registrasi Fisiese adres
Kontaknommer
Tipe verwante party:
Land van oorsprong Land van verblyf
Die volgende moet ten opsigte van “C” voltooi word
Poskode | ||||||||||||||||||||||
Individu Ander Indien “Ander”, dui asseblief aan | ||||||||||||||||||||||
Voornaam en van Verwantskap
Identiteits-/Registrasienommer Fisiese adres
Kontaknommer
Tipe verwante party:
Land van oorsprong Land van verblyf
Afdeling 4 – Beleggingsbesonderhede
Belangrike kennisgewing:
• Indien ’n Saamvatfonds gekies word, maak asseblief seker dat die saamvatkode van die belegging wat gekies word, aangedui word.
• Wanneer in ’n PAP belê word, moet ’n minimum bedrag van die belegging aan ’n Geldmarkfonds toegewys word vir die betaling van inkomste en
fooie.
• Minimums vir PAP-beleggings word deur die PAP-verskaffer bepaal. Xxxxxx asseblief na die PAP-brosjure op xxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx
• Waar ’n PAP gekies word, word die portefeulje binne ons tydstandaarde afgelos. Dit kan tot 60 (sestig) besigheidsdae neem om die opbrengs van die aflossing aan AIMS te betaal, met dien verstande dat die aandele of ander beleggings in die PAP likied is.
Xxx
Xx
R
Beleggingstipe: Beleggingsbedrag
Enkelbedrag
Herhalend
Kombinasie
In geval van my dood, moet my belegging (Aftreeannuïteits- en Bewaringsfondse) na die Geldmarkfonds oorgedra word?
Vir die Aftreeannuïteits- en Bewaringsfondse xxx u belegging na die Geldmarkfonds omgeskakel word sodra kennis van u dood ontvang is.
Afdeling 5 – Besonderhede van Versekerde Lewe en begunstigdes
Versekerde Lewe
Xxx
Xx
Dit geld net vir die Gekoppelde Uitkeerpolis.
Is u ‘n Versekerde Lewe?
Voltooi indien die Versekerde Xxxx en die belegger nie dieselfde is nie Versekerde Lewe 1
Voorletters
Titel Van
Voornaam/name Verwantskap
Identiteits-/Paspoortnommer Nasionaliteit
Geboortedatum (dd/mm/eejj) Geslag: Manlik Vroulik
Versekerde Lewe 2
Voorletters
Titel Van
Voornaam/name Verwantskap
Identiteits-/Paspoortnommer Nasionaliteit
Geboortedatum (dd/mm/eejj) Geslag: Manlik Vroulik
Versekerde Lewe 3
Voorletters
Titel Van
Geslag: |
Voornaam/name Verwantskap
Identiteits-/Paspoortnommer Nasionaliteit
Geboortedatum (dd/mm/eejj)
Benoeming van begunstigde vir eienaarskap
Manlik
Vroulik
Let wel: Indien u nie ’n Versekerde Lewe benoem het nie, sal die begunstigde wat vir eienaarskap benoem word, by verstek die tweede Versekerde Xxxx xxxx. Net een begunstigde vir eienaarskap word toegelaat.
Dit geld net vir die Gekoppelde Uitkeer- en die Beskermde Uitkoms-produkopsies.
Volle name en van Verwantskap Identiteitsnommer
Land van oorsprong |
Land van verblyf |
Benoeming van begunstigde vir opbrengs op Lewende Xxxxxxxxx, Aftreeannuïteitsfonds, Bewaringsfonds, Pensioenfonds en Voorsorgfonds, Gekoppelde Uitkeerpolis en Beskermde Uitkoms
Vir die Beskermde Uitkoms-inkomsteopsie, kan slegs een begunstigde benoem word. Die oorlewende xxxx en/of boedel kan aangewys word.
Dui die betrokke opsie met ’n regmerkie (✔) aan:
Beskermde Uitkoms
Boedel Xxxx
A – Volle voorname en van Identiteitsnommer % aandeel Verwantskap
Land van oorsprong Land van verblyf
B – Volle voorname en van Identiteitsnommer
Land van oorsprong Land van verblyf
C – Volle voorname en van Identiteitsnommer
Land van oorsprong Land van verblyf
D – Volle voorname en van Identiteitsnommer
Land van oorsprong Land van verblyf
E – Volle voorname en van Identiteitsnommer
% aandeel Verwantskap
% aandeel Verwantskap
% aandeel Verwantskap
% aandeel Verwantskap
Land van verblyf |
Land van oorsprong
In geval van u dood voor u aftrede is die trustees van die Aftreeannuïteitsfonds verantwoordelik vir die toewysing van u voordeel ingevolge Artikel 50C van die Wet op Pensioenfondse. U begunstigdebenoemings xxx in ag geneem word wanneer die trustees u voordeel toewys.
Afdeling 6 – Finansiëlediensteverskaffer se fooie en besonderhede
Let wel: Alle fooipersentasies (%) moet sonder BTW vasgelê word.
% Aanvank | ||
% Aanvank | ||
Beskermde Uitkoms – Inkomste
*Xxxxxxxxx advies-/Artikel 14-aftree-annuïteitsfooi Verteenwoordiger se naam
Verteenwoordiger se kode Finansiëlediensteverskaffer/Makelaar se naam PRI-nommer (slegs vir Absa-gebruik)
like adviesfooi vir enkelbedrag %
like debietorderadviesfooi %
FAT-lisensiekategorie
*Xxxx asseblief kennis dat die fooi ook van toepassing is op Artikel 14-oordragte op aftreeannuïteite. Verklaring deur Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger
• Ek het die bepalings en voorwaardes met betrekking tot die gekose belegging gelees en verstaan dit.
• Ek waarborg dat alle stellings wat in dié vorm gemaak word, in alle opsigte waar en korrek is.
• Xx xxxxx en sertifiseer dat ek persoonlik al die eienskappe en bepalings van die produk aan die belegger verduidelik het.
• Xx xxxxx dat AIMS en/of ’n derdepartydiensverskaffer wat ons aangestel het, die belegger ingevolge ons bepalings en voorwaardes xxx xxxx en ’n
profiel xxx xxxxxxxx.
• Xx xxxxx dat ek persoonlik al die fooie, koste en kommissie wat vir hierdie belegging geld aan die belegger verduidelik het.
• Xx xxx bevestig dat ek behoorlik ingevolge die FAT-wet gelisensieer is en dat die FDV aan my die mandaat gegee het om vir die belegger aanbevelings oor hierdie produk xx xxxx.
• Ek waarborg dat enige elektroniese handtekening wat deur die belegger verskaf is, voldoen aan die GOFS Kommunikasie 12 van 2021 oor die Gebruik van Elektroniese Handtekeninge en Vooraf Ingevulde Dokumente en die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, 2002.
Die Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger verklaar en bevestig voorts ingevolge die FIS-wet dat:
• Ek alle redelike stappe gedoen het om die identiteit van die belegger vas te stel voordat ’n besigheidsverhouding met die belegger aangegaan is
of ’n enkele transaksie met die belegger gesluit is.
• Ek die belegger se inligting nagegaan het in ooreenstemming met die vereistes wat uiteengesit word in Artikel 21 van die FIS-wet.
• Ek kopieë bekom het van die belegger se identiteitsdokument en enige ander verifikasiedokumente xxxx vereis ingevolge Artikel 22 van die FIS-
wet en ’n rekord hou van die vereiste dokumente nadat die oorspronklike dokumente gesien is.
• Ek xxx kopieë van alle verifikasiedokumente wat ingevolge Artikel 22 van die FIS-wet van die belegger verkry is, by indiening van die aansoekvorm aan AIMS verskaf.
Geteken te | op |
Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se handtekening
Verklaring deur Xxxxxxxx(s)
U, of waar toepaslik u gemagtigde ondertekenaar, verklaar hiermee dat:
• Xx xxxxx dat ek bewus is van die fooie, koste en kommissie wat vir hierdie belegging geld en dit verstaan.
• Ek die bepalings en voorwaardes in verband met die gekose belegging, insluitende die regsbepalings, gelees en verstaan het.
• Ek waarborg dat alle verklarings in die aansoekvorm in alle opsigte waar en korrek is.
• Xx xxxxx dat u en/of ’n derdepartydiensverskaffer wat u aangestel het, my ingevolge u bepalings en voorwaardes xxx xxxx en ’n profiel xxx saamstel.
• Ek bevestig dat hierdie vorm deur my persoonlik geteken is, insluitend gevalle waar ek ‘n elektroniese handtekening gebruik het.
• Deur hierdie vorm te teken, vrywaar ek AIMS van enige verlies, skade of koste wat kan voortspruit uit my versuim om hierdie vorm op my eie te teken.
• Ek bevestig dat ek my xxxx xx toestemming, insluitend skriftelike toestemming, waar nodig, in ooreenstemming met Artikel 15 van die Wet op Huweliksgoedere, No 88 van 1984 of enige ander toepaslike wetgewing, gekry het om transaksies op ons gesamentlike xxxxx xx doen en die begunstigdes, xxxx in hierdie vorm uiteengesit, te benoem.
Verklaring ten opsigte van minderjarige (van toepassing op aansoeke deur minderjariges en begunstigdes)
Ek waarborg en stel voor dat xx xxxxx en verstaan dat minderjariges moontlik nie oor die nodige handelingsbevoegdheid mag beskik om self wetlik bindende kontrakte aan te gaan nie en ek bevestig dat ek namens die minderjarige optree in die hoedanigheid as:
Ouer | Wettige xxxx | Xxxxx | (Indien “Ander”, spesifiseer asseblief) |
Xx xxx vrywillig toestemming vir die verwerking van die minderjarige se persoonlike inligting met die doel om die produk of dienste te verskaf wat hierin beskryf word.
Toestemming vir bemarking
Om Absa Groep Beperk (“AGB”) in staat te stel om u ’n volledige reeks dienste en produkte xx xxxx wat by u behoeftes pas, het ons u toestemming nodig om u persoonlike inligting binne AGB te gebruik en om deurlopend met u te kommunikeer. Ek stem in om Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”), ’n entiteit van AGB, onmiddellik in xxxxxx xx stel indien die inligting op hierdie aansoekvorm verander.
Dui asseblief met ‘n regmerkie (✓) die toepaslike blokkies aan:
Ek stem hiermee tot bogenoemde in. | Ek wil nie inligting oor verwante produkte en dienste deur AGB elektronies ontvang nie, insluitend promosies en spesiale aanbiedinge en xxx AGB nie aanspreeklik hou vir enige geleenthede wat ek potensieel kan misloop as gevolg van my besluit nie. |
Kies asseblief u kommunikasievoorkeur:
SMS | Pos | Telefoon | E-pos |
Die FDV/Verteenwoordiger word deur die belegger aangestel met: | *Diskresionêre mandaat |
*Indien toepaslik, is die beperkings op die FDV/Verteenwoordiger se diskresie xxxx uiteengesit in die goedgekeurde mandaat wat by hierdie aansoekvorm aangeheg en deur die belegger geteken is.
• Ek stem in dat, indien ek ook verantwoordelik is vir betalings op hierdie belegging, u vir hierdie belegging geld uit my rekening(s) kan invorder en dat ek tekenregte vir die bankrekening(s) het.
• Ek weet my Finansiële Adviseur moet behoorlik by die “GOFS” gelisensieer wees. Indien enige inligting verander, moet u ons laat weet.
Geteken te | op |
Xxxxxxxx se handtekening (of behoorlik gemagtigde persoon/persone waar toepaslik) | Handtekening van wettige voog (indien toepaslik) |
Dien voltooide en getekende instruksies in by xxxxxx@xxxx.xx.xx Privaatheidskennisgewing
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”), ’n entiteit van Absa Groep Beperk (“AGB”), in ons hoedanigheid as ’n
Kategorie III-finansiëlediensteverskaffer en Artikel 13B-administrateur, tesame met die versekeraar namens wie ons voorlopige kontrak- en uitkontrakteringsfunksies verskaf, xxxxx net u persoonlike inligting in, verwerk dit en xxxx dit sodat ons die beleggingsdiens of beleggingsproduk waarvoor u aansoek doen, aan u kan verskaf. Ons xxx u toestemming verkry vir enige ander verwerking wat nie met hierdie doel verband hou nie. Raadpleeg asseblief die bepalings en voorwaardes om ons gedetailleerde Privaatheidskennisgewing xx xxxx.
Afdeling 7 – Inligting oor AIMS
Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer FDV-no 524. Registrasienommer: 1980/002425/07
Hoofkantoor | Posadres | Webwerf | Kliëntediens | E-posadres |
4de Verdieping Toringblok Noord Commissionerstraat 2001 | Posbus 974 Johannesburg 2000 | xxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx | 0860 000 005 | Nuwe instruksies: xxxxxx@xxxx.xx.xx Navrae: xxxxxxxxxxxxx@xxxx.xx.xx |
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”) is ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer (“FDV”) wat ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (“FAT-wet”) gemagtig is en is voorts ook as ’n administratiewe en diskresionêre FDV gemagtig. Al hierdie besonderhede is op die webwerf van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (“GOFS”) beskikbaar indien nodig.
Klagteproses
1 Dien asseblief ’n klagte skriftelik of telefonies in by AIMS, xxxxx aan ons Kliëntediensdepartement, by die kontakbesonderhede wat hieronder aangegee word.
2 Die klagte moet die kliënt se besonderhede, besonderhede oor die klagte en enige dokumentêre bewys, waar toepaslik, insluit.
3 Sodra AIMS die bogenoemde inligting ontvang, xxx u klagte erken word deur die AIMS-werknemer wat xxx help om u klagte op te los.
4 Waar moontlik, poog AIMS om u klagte binne 10 (tien) besigheidsdae na ontvangs van u klagte op te los met inagneming van die aard van die klagte en die tipe produk. U xxx gekontak word indien ons gedurende die loop van die ondersoek agterkom dat verdere inligting of dokumente nodig is. In so ’n geval mag dit ietwat xxxxxx neem om die xxxx xx besleg. Indien u nie tevrede is met die antwoord nie, kan u die xxxx xx AIMS se Voldoeningsbeampte xxxxxx. Indien ons binne ’n tydperk van 6 (ses) weke nie die klagte tot u tevredenheid kan oplos nie, kan u die xxxx xxxxx ’n verdere tydperk van 6 (ses) maande na Die Kantoor van die Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers xxxxxx. Indien die klagte met ’n produk verband hou, kan u die xxxx xxxxx ’n verdere tydperk van 6 (ses) maande na Die Ombud vir Langtermynversekeraars xxxxxx.
5 AIMS xxx vir sodanige tydperke as wat tersaaklike wetgewing voorskryf, ’n volledige rekord hou van elke klagte wat ontvang word en van alle daaropvolgende korrespondensie.
6 AIMS moet altyd die geleentheid gegun word om die klagte op te los. Indien u egter ontevrede is met AIMS se antwoord, kan u die klagte xxxxxx xx die Ombudsman of Beregter, na gelang van die klagte, xxxx hieronder in meer besonderhede uiteengesit word.
7 Klagtes wat verband hou met tussengangerdienste wat AIMS verskaf
Slegs klagtes wat verband hou met tussengangerdienste wat AIMS as ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer lewer, kan aan die Ombud vir Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (“FAT-wet-ombud”) xxxxx word. Die FAT-wet-ombud tree onafhanklik en objektief op. Let asseblief daarop dat AIMS nie advies gee nie en enige klagtes wat met advies verband hou, is nie op AIMS van toepassing nie. In klagtes wat aan die FAT- wet-ombud voorgelê word, word van die xxxxx en enige ander party tot die klagte verwag om xxx xxxxx samewerking te verleen om die klagte binne ’n redelike tyd af xx xxxxxx. Vir hierdie doel sluit ’n xxxxx xxx regsopvolger in titel in, of ’n persoon wat as begunstigde benoem is ingevolge die finansiële produk wat aan die betrokke eis onderworpe is.
Die Ombudsman vir Langtermynversekering xxx xxxxxxx word vir klagtes wat verband hou met Lewende Annuïteite en Uitkeerpolisse. Die Ombudsman se rol is xx xxxxx xx xxxx dat die kliënt se regte beskerm word en om ’n geskil te bemiddel indien nodig.
8 Klagtes in verband met AIMS/Absa Aftreeannuïteits-, Pensioenbewarings- en Voorsorgbewaringsfondse (“Aftreefondse”). Die Pensioenfondsberegter xxx xxxxxxx word vir klagtes oor aftreefondse. Die rol van die Pensioenfondsberegter is om toe xx xxxx dat die regte van lede beskerm word en te bemiddel in ’n geskil indien nodig.
9 Waar die produk deur ’n lewensversekeringsmaatskappy onderskryf word, kan die xxxx xx die Versekeraar xxxxxx word. Besonderhede van die versekeraar verskyn in die polisbepalings en -voorwaardes en xxx verskaf word wanneer ’n eis hanteer word.
Ons verskaf toepaslike kontakbesonderhede hier onder:
Hoofkantoor | Pos-/Fisiese adres | Kliëntediens | E-posadres | Faksnommer |
Kliëntediens/ Voldoeningsbeampte | Posbus 974 Johannesburg 2000 | 0860 000 005 | 0861 339 265 | |
Die Kantoor van die Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers | Posbus 74571 Lynnwoodrif 0040 | 0860 FAISOM (0860 324 766) | x00 00 000 0000 | |
Die Ombud vir Langtermynversekering | Privaatsak X45 Claremont Kaapstad 7735 | x00 00 000 0000/ 0000 000 000 | x00 00 000 0000 | |
Die Pensioenfondsberegter | 4de Verdieping, Blok A Riverwalk Kantoorpark, Xxxxxxxxxxxxxx 00 Xxxxxx Xxxxxxx 0181 | x00 00 000 0000 | 086 693 7472 |