AANHANGSEL D – ONDERHEWIGE VERKOOP
AANHANGSEL D – ONDERHEWIGE VERKOOP
Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die opskortende voorwaarde dat die koper hierin se eiendom geleë te
suksesvol xxx verkoop en registreer.
Die oordragprokureur in die verwyderde transaksie xxx op aanvraag aan die oordragprokureur of sy genomineerde waarborge xxxxx. Derhalwe kom die partye xxxx volg ooreen:
Opsie 1*
Aangesien die eiendom in die verwyderde transaksie nog nie bemark is nie, kom die partye ooreen dat sodanige eiendom suksesvol verkoop moet word binne werksdae vanaf datum hiervan.
Dit xxx geag word dat die eiendom in die verwyderde transaksie suksesvol verkoop is wanneer daar aan die opskortende voorwaardes daarin voldoen is.
OF
Opsie 2*
Aangesien die eiendom in die verwyderde transaksie reeds verkoop is, maar daar nog nie aan die opskortende voorwaardes daarin voldoen is nie, kom die partye ooreen dat die opskortende voorwaardes daarin teen nie later as vervul moet wees nie.
OF
Opsie 3*
Aangesien die eiendom in die verwyderde transaksie reeds verkoop is en daar reeds aan die opskortende voorwaardes daarin voldoen is kom die partye ooreen dat registrasie binne in redelike tyd moet plaasvind.
*Skrap nie van toepassing
Die verkoper xxx geregtig wees om voort te gaan om die eiendom te bemark totdat daar skriftelik aan xxx xxxxxx gegee is dat daar aan al die opskortende voorwaardes in die verwyderde transaksie voldoen is.
Indien die verkoper ‘n ander kompeterende aanbod ontvang, xxxxx aanbod nie onderhewig is aan ‘n verwyderde transaksie nie, kan die verkoper skriftelike xxxxxx xxx aan die koper of agent van die ontvangs van sodanige aanbod. Sodanige kennisgewing moet van ‘n afskrif van die kompeterende aanbod vergesel wees.
Die koper moet xxx:
1. Binne 7 (sewe) dae vanaf ontvangs van sodanige skriftelike kennisgewing, skriftelik afstand doen van die voorwaarde dat sy eiendom verkoop moet word. Dit xxx slegs geag word dat daar afstand gedoen is van dié voorwaarde, indien die finansiële instelling wat aan die koper finansiering verskaf (indien van toepassing) binne die gemelde 7 (sewe) dae enige voorwaardes in die verbandinstruksie wat die transportering van die eiendom xxx belemmer verwyder, of indien die lening nog nie toegestaan is nie skriftelik bevestig dat die xxxxx xxx kwalifiseer vir die verband xxxx vermeld in klousule 2.1 ten spyte van die xxxx dat sy eiendom nie verkoop is nie.
2. Binne 7 (sewe) dae na ontvangs van die skriftelike kennisgewing toesien dat die oordragprokureur in die verwyderde transaksie skriftelik bevestig dat daar aan alle opskortende voorwaardes in sodanige transaksie voldoen is.
Indien die koper nie aan een van die bogemelde twee vereistes kan voldoen nie, sal dit geag word dat daar nie aan die opskortende voorwaardes voldoen is nie en hierdie transaksie gekanselleer is, alternatiewelik dat dit nie moontlik is vir die xxxxx xx aan die opskortende voorwaarde te voldoen nie, en staan dit die verkoper vry om die kompeterende aanbod te aanvaar.
Die oordragprokureurs in die verwyderde transaksie is:
Tel:
Koper 1 Verkoper 1
Koper 2 Verkoper 2