BEPALINGS EN VOORWAARDES
BEPALINGS EN VOORWAARDES
1. Die ooreenkoms
1.1. Die partye bevestig dat die elektroniese aansoekvorm xxxx xxxx die student voltooi alle skrywes rondom registrasie en hierdie bepalings en voorwaardes gesamentlik die ooreenkoms daarstel en bindend op die partye xxx xxxx.
1.2. Desnieteenstaande 1.1 van hierdie bepalings en voor waardes kom hierdie ooreenkoms eers amptelik tot stand by Akademia se versending van skriftelike bevestiging dat die student vir die betrokke akademiese tydperk aanvaar en geregistreer is.
2. Dienste deur Akademia
2.1. Die kwalifikasies waarvoor studente by Akademia kan registreer is by die Raad vir Hoër Onderwys geakkrediteer en word deur die Suid-Afrikaanse Kwalifikasiesowerheid erken.
2.2. Alle roosters xxxx op die Akademiawebblad en
-jaarbeplanner is voorlopig en finale kontaksessietye xxx voor die aanvang van die akademiese jaar beskikbaar gestel word.
2.3. Akademia xxxxx ondersteuningsdienste xxxx per die vereistes van die statutêre akkreditasieliggaam (Raad vir Hoër Onderwys). Hierdie dienste sluit onder andere in:
2.3.1. Gedesentraliseerde kontaksessies aangebied deur
gekwalifiseerde akademiese personeel.
2.3.2. Die daarstelling van ’n aanlyn ondersteuningstelsel wat onder andere toegang bied tot elektroniese studiemateriaal, ’n elektroniese biblioteek en ’n kommunikasiefasiliteit.
2.4. Akademia xxxxx vereiste administratiewe dienste ter
ondersteuning van studieprogram en finale sertifisering.
2.5. ’n Kwalifikasiesertifikaat xxx slegs uitgereik word indien:
2.5.1. Akademia ’n gesertifiseerde afskrif het van die student se identiteitsdokument en nasionale senior sertifikaat, xxxx uitgereik deur Xxxxxxx;
2.5.2. studies voltooi en toepaslike assessering suksesvol
geslaag is; en
2.5.3. die student se rekening ten volle vereffen is.
3. Verantwoordelikhede van die student
Dit word van die student verwag om:
3.1. ’n Volledige aansoek in te dien vir oorweging deur Akademia.
3.2. Alle verskuldigde aansoek, registrasie en studiegelde te betaal.
3.3. Die gedragskode van Akademia na te kom xxxx gestipuleer in die “Studeer by Akademia”dokument.
3.4. Aan die programvereistes te voldoen xxxx jaarliks in die ter sake feiteblaaie gepubliseer.
3.5. Alle ter sake kontaksessies en tutoriale by xx xxxx.
3.6. Vir studies by Akademia is dit belangrik dat studente voor siening maak vir redelike internettoegang en verstaan dat toegang tot internet en rekenaarfasiliteite ’n voorvereiste is om by Akademia te kan studeer.
3.7. Voorsiening xx xxxx vir die waarskynlike vertraging van dienste gelewer indien aansoek om registrasie gedoen word na die sluitingsdatums van registrasies vir die betrokke akademiese jaar.
3.8. Daarop te let dat die Microsoft Projectsagteware wat in die Gevorderde Diploma in Projekbestuur gebruik word nie op Apple Mac beskikbaar is nie.
4. Bevoegdheid om ooreenkoms aan te gaan
4.1. Indien die kontrakterende party ’n regspersoon is, gee sodanige kontrakterende party hiermee die versekering aan Akademia dat die ondertekenaar aan die nodige wetlike vereistes en bevoegdheid voldoen om ’n ooreen koms aan te gaan en onderworpe xx xxxx aan die bepalings en voorwaardes daarvan. Die regspersoon neem volle verantwoordelikheid vir die terugbetaling van die totale skuld en aanvaar al die bepalings en voor waardes van die ooreenkoms in geheel.
xxx.xxxxxxxx.xx.xx / 0861 222 888
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienr: 2005/024616/08) is by die Departement xxx Xxxx Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997, Registrasienommer: 2011/HE08/005
v3
BEPALINGS EN VOORWAARDES
5. Besonderhede van die student
Die student waarborg dat die inligting verskaf in hulle aansoekvorm in elke opsig waar en korrek is, en dat indien hierdie inligting of ’n gedeelte daarvan as bedrieglik, onwaar of vals bevind word kontrakbreuk van ’n wesenlike xxxx van die betrokke ooreenkoms daargestel word. In so geval xxx Akademia geregtig wees om die student se registrasie te kanselleer. Die student onderneem om Akademia binne sewe dae skriftelik in xxxxxx xx stel van enige wesenlike veranderinge ten opsigte van die student se kontakbesonderhede, insluitende, maar nie beperk tot besigheids, pos of straatadresse, huis, werk of selfoonnommers en eposadresse nie.
5.1. Bereikbare adres
Die student kies die xxxxx xxxx verskaf as domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes wat mag voorts xxxxx uit hierdie ooreenkoms.
5.2. Ander
Die student stem toe daartoe dat Akademia die reg voor
behou om:
5.2.2. Die student se inligting te gebruik om die student in xxxxxx xx stel van Akademia se ander programme, produkte of dienste wat vir die student van belang mag wees.
5.2.3. Die student se inligting xx xxxx met maatskappye in die Solidariteit Beweging, ten einde hulle in staat te stel om die student in te lig van ander produkte wat vir die student van belang mag wees.
5.2.4. Die student se inligting xx xxxx met Akademia se studenteraadverteenwoordigers en ander belanghebbende partye in Akademia, om die student in xxxxxx xx stel van aktiwiteite van die studenteraad en sentrums.
5.3. Indien enige van die dokumente vereis in die aansoekvorm, insluitende, maar nie beperk tot identiteitsdokumente nie,
xxxxxxx ten opsigte van kontaksessies, die inhandiging van werkopdragte, en toetse en eksamens bevat.
4.2. Indien die kontrakterende party ’n individu is, verklaar uitgereik is in die nooiensvan van ’n getroude aansoeker, sodanige student hiermee dat hulle xxxxxx onderworpe is moet ’n gewaarmerkte afskrif van die huweliksertifikaat aan hierdie ooreenkoms en dat, in die geval van beperkte hierdie aansoek vergesel.
kontraktuele bevoegdheid, die ouer/voog of kurator of 5.4. Akademia mag navraag doen oor die geldigheid van ’n medehoofskuldenaar verantwoordelik xxx xxxx vir die student se verworwe kwalifikasies.
terugbetaling van die totale skuld. Al die bepalings en
voorwaardes van die ooreenkoms in geheel word sowel 5.5. Akademia onderneem xx xxxxx redelike tyd ’n jaarplan aan
gesamentlik met en afsonderlik van die student aanvaar. die student beskikbaar te stel wat die toepaslike datums en
6. Xxxxxxx, registrasie en herregistrasie
6.1. Registrasie is onderworpe aan die volgende voorwaardes:
6.1.1. Die volledige voltooiing van ’n aansoekvorm;
6.1.2. die student se voldoening aan die minimum
toelatingsvereistes;
6.1.3. indiening van al die vereiste dokumente as bewys; en
6.1.4. betaling van die vereiste aansoek en registrasiegelde.
6.2. Onvolledige aansoekvorms en dokumentasie word nie as ’n geldige aansoek geag nie en xxx xxx verwerk word nie.
6.3. Nadat ’n aansoek volledig ingedien en die toepaslike aansoekgeld betaal is, xxx die aansoek oorweeg word aan die hand van die minimum toelatingsvereistes xxxx gepubliseer in die onderskeie programfeiteblaaie.
6.4. Suksesvolle aansoekers xxx skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxx word. Sodra hierdie kennisgewing uitgestuur is, ontstaan ’n amptelike ooreenkoms tussen die student en Akademia.
6.5. Akademia behou die reg voor om enige registrasieaansoek xx xxxxx.
6.6. Studiegelde betaalbaar voor aanvang van studies xxx aan student gekommunikeer word sodra die student geregistreer is.
6.7. Indien ’n student laat herregistreer vir dieselfde program xxx ’n laatregistrasiefooi van R500 gehef word.
7. Betaling
7.1. Alle bedrae betaalbaar moet op die tydstip en wyse betaal word xxxx gekommunikeer via die webwerf en studiekosteinligtingstuk.
7.2. Geen vergunning of toegewing wat Akademia aan die student mag xxxxxxx xxx geïnterpreteer word as ’n afstanddoening van Akademia se regte ingevolge hierdie ooreenkoms nie.
2
word vir skade, aanspreeklikheid of verliese wat spruit uit die verskafte studiemateriaal en inligting, of enige xxxxx xxxx of optrede xxxx bepaal deur die ooreenkoms nie.
8.1. Akademia aanvaar geen verantwoordelikheid indien die student datums en spertye nie nakom nie. Dit is die student se verantwoordelikheid om behoorlike beplanning en tyds bestuur te doen rondom die datums en spertye xxxx xxxx Akademia bepaal.
8.2. Akademia behou die reg voor om wysigings tot die jaarplan en roosters xx xxxx.
8.3. Indien ’n student vir addisionele vakke buite die betrokke program wil registreer, is dit die student se verantwoordelikheid om voor registrasie te bevestig dat geen roosterbotsings voorkom nie.
8.4. Alhoewel Akademia daartoe verbind is om, sover dit redelikerwys moontlik is, opleidingsdienste deurlopend en betyds te verskaf, stem die student spesifiek in dat onderrig deur die gebruik van elektroniese mediums geskied en gevolglik afhanklik is van die verskaffing van toegang tot inligtingsdienste (telefonies en data) deur derde partye. Gevolglik bevestig die student dat Akademia nie verantwoordelik gehou kan word vir verlies of skade weens enige onvermoë van Akademia om opleidings dienste te verskaf in omstandighede wat buite die beheer van Akademia is nie.
9. Vermindering of kansellering van dienste deur die student
In die geval waar die student versoek om vakke te kanselleer, waardeur die student in wese versoek om die bepalings van die ooreenkoms te verander, geld die volgende:
9.1. Kansellasie van registrasie en dienste
9.1.1. Alle versoeke om kansellasie of vermindering moet skriftelik via xxxxxx@xxxxxxxx.xx.xx aan die registrateur xxxxx word.
9.1.2. Met inagname van die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008, bevestig die student dat, deur registrasie as student,
redelik, xxxxxx en afdwingbaar is:
7.3. Alle aanspreeklikheid of verpligtinge wat xx xxxx mag daar verskeie kosteimplikasies xx xxxx tree. Dit kom uit hierdie ooreenkoms xxx afdwingbaar wees op die bring mee dat Akademia geregtig xxx xxxx om, student, selfs na afloop van die ooreenkoms. ooreenkomstig die verdere bepalings van hierdie
7.4. Geen student xxx toegang tot die aanlyn ondersteuning– klousule, verhalings vanaf die student te doen xxxxx xxxxxxx kry in die geval van agterstallige fooie nie. verhalings as redelike kansellasiegelde geag word.
8. Beperking van aanspreeklikheid 9.1.3. Bepalings
Die student bevestig dat die bepalings hiernaas
Akademia xxx geensins op enige xxxxxx aanspreeklik gehou
9.1.3.1. Aansoekgelde is betaalbaar alvorens die aansoek oorweeg xxx word. Aansoek gelde is na die betaling daarvan nie terug betaalbaar nie en word verbeur indien die student die aansoek kanselleer of nie voortgaan met die registrasieproses nie.
9.1.3.2. Registrasiegelde xxxx gekommunikeer in die registrasiebevestigingsbrief is betaal baar teen die einde van Januarie van die betrokke akademiese jaar.
9.1.3.3. Waar die student studies kanselleer ná betaling van registrasiegelde geld die volgende:
a) Indien die student skriftelik kanselleer voor aanvang van die eerste xxxxxxx xxxxxx verbeur die aansoeker die betaalde registrasiefooi en is daar nie xxxxx xxxxxx xxxx die aansoeker aan Akademia verskuldig nie.
b) Indien die student skriftelik kanselleer voor die eerste klastoets, verbeur die student studiegelde pro rata bereken as ’n persentasie van die reeds afgelope kontaksessies, ongeag of hierdie kontak sessies bygewoon is.
c) Indien die student skriftelik kanselleer na afloop van die eerste klastoets verbeur die student die registrasiegelde en xxx xxxxx verantwoordelik gehou word vir 50% van die totale studiegelde plus die gedeelte van die balans pro rata bereken as ’n persentasie van die reeds afgelope kontaksessies, ongeag of hierdie kontak sessies bygewoon is.
9.2. Vermindering van vakke
Met betrekking tot skriftelike versoeke om vakke te verminder, en dus uit te stel na die daaropvolgende jaar,
3
bevestig die student dat die bepalings hiernaas redelik, xxxxxx en afdwingbaar is:
9.2.1. Vermindering tot en met afloop van die tweede kontaksessie van die betrokke akademiese jaar:
9.2.1.1. Studente ’n minimum van drie vakke neem vir die oorblywende xxxx van die betrokke akademiese jaar.
9.2.1.2. Student moet steeds die program in die maksimum toegelate tyd voltooi.
9.2.1.3. Betaalde studiegelde vir die gekanselleerde vakke word op krediet geplaas vir die daaropvolgende akademiese jaar.
9.2.1.4. Student moet die volgende akademiese jaar herregistreer vir die program asook die gekanselleerde vakke.
9.2.1.5. Enige verskil in die studiegelde wat op krediet geplaas is en die herregistrasie en studiegelde vir die betrokke akademiese jaar is betaalbaar deur die student.
9.2.2. Vermindering na eerste klastoets van die betrokke akademiese jaar:
9.2.2.1. Student moet nie minder as drie vakke neem vir die oorblywende xxxx van die betrokke akademiese jaar nie.
9.2.2.2. Student moet steeds die program in die maksimum toegelate tyd voltooi.
9.2.2.3. Die student xxx verantwoordelik gehou word vir die balans pro rata bereken as ’n persentasie van die reeds afgelope kontaksessies van die vakke wat uitgestel word. Die oorblywende balans word op krediet geplaas vir die daaropvolgende akademiese jaar.
9.2.2.4. Student moet die volgende akademiese jaar herregistreer vir die program asook die gekanselleerde vakke.
9.2.2.5. Enige verskil in die studiegelde wat op krediet geplaas is en die herregistrasie en studiegelde vir die betrokke akademiese jaar is betaalbaar deur die student.
10. Kontrakbreuk
Met inagname van klousules 8 en 9 bevestig die student dat, indien hulle kontrakbreuk ingevolge hierdie ooreenkoms pleeg deur na te laat om enige paaiement teen die betaaldatum te betaal, die volle uitstaande bedrag onmiddellik betaalbaar xxx xxxx, en Akademia gemagtig xxx xxxx xx xxxxxx verdere kennisgewing voort te gaan om skulde vanaf die student xx xxxxxxx. Die student xxx ook verantwoordelik wees vir die regskostes, asook die kostes van alle briewe, telefoonoproepe, opsporingsgelde, en ander verhalingsgelde en onkostes wat aangegaan moet word as gevolg van die student se kontrakbreuk.
11. Verklaring
Die student verklaar hiermee dat:
11.1. al die inligting in hierdie dokument korrek is;
11.2. die student vertroud is met die reëls en regulasies van
Akademia;
11.3. die student verbind is tot die nakoming van al die reëls
en regulasies van Akademia;
11.4. hulle deur aansoek tot registrasie kennis neem van en verbind is tot die nakoming van die bepalings en voor waardes xxxx in hierdie dokument vervat; en
11.5. die student slegs by een hoëronderwysinstelling geregistreer is vir ’n program wat tot ’n geakkrediteerde hoëronderwyskwalifikasie lei.
4