ONS KONTRAK: VOORGRAADS
ONS KONTRAK: VOORGRAADS
Jy en jou ouer/voog moet hierdie kontrak onderteken vir die aansoekvorm om volledig xx xxxx. Hierdie aansoekvorm en kontrak is die Universiteit Stellenbosch se ooreenkoms met jou en jou ouer/voog. Alle kommunikasie xxx aan jou (die student) gestuur word. Die kontrak kom tot stand sodra die Universiteit jou aansoek voorwaardelik aanvaar.
1. Jou aansoek
2. Jou inligting Die inligting wat jy verskaf het, moet korrek wees.
Jou inligting is vertroulik.
Dit is slegs ʼn aansoek. Selfs al dien xx x xxxxxx voltooide vorm in en voldoen jy aan die toelatingsvereistes, xxx xx xxx noodwendig vir toelating kwalifiseer nie.
2.1 Jy moet verseker dat die inligting wat jy verskaf het korrek is. Indien die inligting nie korrek is nie, behou die Universiteit hom die reg voor om jou aansoek nie te aanvaar nie of jou registrasie onmiddellik te kanselleer.
2.2 Ons het die reg om die inligting wat jy aan ons gegee het te verifieer.
2.3 Ons stem in om die inligting wat jy in hierdie vorm verskaf het en ook enige inligting wat ons oor jou van derde partye ontvang het, as vertroulik te hanteer.
2.4 Jou inligting xxx slegs openbaar gemaak word indien die Universiteit wetlik verplig word om dit te doen, of indien ons dit moet doen om ons ooreenkoms met jou na te kom, of indien xx xxx toestemming gegee het.
2.5 Ouers/voogde het nie ʼn reg tot ʼn student se inligting (insluitende hulle akademiese uitslae) nie. Die student se instemming moet verkry word.
3. Die Universiteit Stellenbosch se verantwoordelikheid en die perke daarvan
Die volgende bepalings is baie belangrik, want hulle plaas ʼn beperking op jou vermoë om te eis vir enige skade aan jou, jou eiendom of vir die verlies van jou eiendom terwyl jy op Universiteitseiendom is. Indien xx xxx hierdie bepalings verstaan nie, vra asseblief vir ʼn verduideliking.
Hierdie bepalings geld vir xxxx xxxx studente, hulle ouers/voogde, en enige afhanklikes.
Daar is perke op die Universiteit Stellenbosch se
verantwoordelikheid vir skade aan jou of jou eiendom.
3.1 Die Universiteit is verantwoordelik daarvoor om te verseker dat ons eiendom, fasiliteite en toerusting veilig is en dat jy voldoende instruksies of waarskuwings wat betref die gebruik daarvan ontvang het. Indien die Universiteit nie hierdie verantwoordelkiheid nakom nie is ons verantwoordelik vir skade aan jou of jou eiendom, of vir die verlies van jou eiendom.
3.2 In terme van die wet, is die Universiteit slegs aanspreeklik indien jou eis binne artikel 61 van die Verbruikersbeskermingwet, 68 van 2008, val.
3.3 Buiten die eise waarna xxxxxx word in paragraaf 3.1, xxx die Universiteit nie verantwoordelik vir enige skade aan jou of jou eiendom (insluitende enige skade voortvloeiend uit die skade en alle xxxx xxxx afhanklikes) wees nie.
3.4 Hierdie beperking is van toepassing selfs indien jy:
3.4.1 op Universiteitseiendom is;
3.4.2 deelneem aan ʼn aktiwiteit wat verband hou met jou studies of opleiding;
3.4.3 deelneem aan sport of enige ander ontspanningsaktiwiteite;
3.4.4 enige van ons persele, geboue, toerusting, of fasiliteite gebruik; of
3.4.5 in enige van ons koshuise of enige ander van ons huisvesting xxx of dit besoek.
4. Die student se verantwoordelikhede
Xx moet die Universiteit se reëls volg.
Die Universiteit besit enige IE wat jy ontwikkel
4.1 Jy moet die beleide, reëls en regulasies van die Universiteit, van die spesifieke fakulteit waartoe jy toegelaat gaan word en van Universiteitshuisvesting volg. Hierdie reëls is byvoorbeeld beskikbaar in die Universiteitsjaarboek, op die webblad en in jou koshuis.
4.2 Die versuim om die beleide, reëls en regulasies na te volg mag tot dissiplinêre aksie en selfs skorsing lei.
4.3 Die Universiteit xxx enige intellektuele eiendom (IE) wat jy as xxxx van jou studies of navorsing aan die Universiteit ontwikkel, besit. Jou regte en verantwoordelikhede wat IE betref word uiteengesit in ons Beleid oor Intellektuele Eiendom. IE sluit kopiereg, patentregte, ontwerpsregte, planttelersregte en alle verwante kundigheid in.
Bladsy 1 van 2
Maak seker dat jou gelde betyds betaal word.
Kry onmiddellike behandeling vir oordraagbare of aansteeklike siekte
Jy moet ook vir mediese behandeling betaal.
4.4 Jy moet jou registrasie-, klas-, koshuis- en ander gelde betyds betaal. Xxxx meer in Xxxx 3 (Studentegelde) van die Universiteitsjaarboek en by xxx.xxxxxx.xxx. Jy is verantwoordelik daarvoor om te verseker dat alle gelde ten volle en betyds betaal word, selfs al word jou gelde deur iemand anders (bv. ʼn ouer/voog of beurs) betaal.
4.5 Indien xx xxx jou gelde betyds betaal nie, sal jy aanspreeklik wees vir rente gehef teen die prima xxxxx vanaf die datum waarop die gelde betaalbaar was.
4.6 Die Universiteit kan jou toegang tot eksamens xxxxx, jou uitslae terughou, xxxxx xx jou vir enige verdere modules of programme te registreer, of jou kwalifikasiesertifikaat terughou, indien jou rekening nie ten volle betaal is nie.
4.7 Indien die Universiteit regsaksie teen jou moet neem, moet jy ook al ons regskoste betaal.
4.8 As jy vermoed dat jy ʼn oordraagbare of aansteeklike siekte het, moet jy onmiddellik mediese hulp kry, jouself onttrek van alle Universiteitsaktiwiteite en -huisvesting, alle ander stappe neem om te verseker dat xx xxx ander studente of personeel aansteek nie. Indien jy versuim om dit te doen, xxx jy verantwoordelik gehou word vir enige eise wat teen die Universiteit ingestel word. In terme van die wet, vrywaar jy die Universiteit teen hierdie eise. Indien regsaksie teen die Universiteit geneem word, moet jy ook al die werklike regskoste betaal.
4.9 Indien jy mediese behandeling benodig, en die Universiteit mediese hulp vir jou ontbied, moet jy alle koste wat verband hou met die behandeling betaal.
5. Die ouer/xxxx xx verantwoordelikhede
Jy stem in tot die ooreenkoms namens die student.
Jy is ʼn borg en medehoofskuldenaar vir die skulde van die student.
5.1 Jy moet verseker dat die inligting wat jy verskaf het, korrek is. Indien die inligting nie korrek is nie, behou die Universiteit hom die reg voor om die student se aansoek nie te aanvaar nie of sy of haar registrasie onmiddellik te kanselleer.
5.2 Indien die student minderjarig is, stem jy hiermee in tot die ooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch en die student.
5.3 Deur hierdie aansoekvorm te teken, word xx x xxxx en medehoofskuldenaar vir al die skulde van die student. Dit beteken dat die Universiteit jou aanspreeklik kan hou vir enige skuld van die student, of die student die skuld aangegaan het met jou instemming of nie.
5.4 Die Universiteit kan die volle bedrag wat deur die student geskuld word van jou eis, sonder om eerstens teen die student te eis (in terme van die wet, beteken dit dat jy gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik is as borg en medehoofskuldenaar).
Die student
D | D | M | M | J | J | J | J |
Naam en van Datum
Studentenommer (as jy reeds een het)
Ouer/Voog A: Naam ID-nr
Handtekening
( ) | |||||||||
een SA ID) | D | D | M | M | J | J | J | J | |
D | D | M | M | J | J | J | J |
Selnommer Geboortedatum (indien g
Verwantskap met student Ouer Voog Datum
Handtekening
Indien ouers/voogde binne gemeenskap van goedere getroud is (julle het dus nie ʼn kontrak onderteken voordat julle getroud is
nie), moet albei ouers/voogde en twee getuies die kontrak onderteken.
Ouer/Voog B: Naam
Selnommer ( )
ID-nr
Geboortedatum (indien geen SA ID) D
Handtekening
Getuie 1: Naam
Handtekening
Getuie 2: Naam
Handtekening
J
J
J
J
M
M
D
Registrateursafdeling/Registrar’s Division Privaatsak/Private Bag X1 • Matieland, 7602 • Suid-Afrika/South Africa
Tel: x00 (0) 00 000 0000 • E-pos/Email: xxxx@xxx.x.xx • xxx.xxx.xx.xx Bladsy 2 van 2