VOORBEELD VAN ’N BEDIENINGSOOREENKOMS
Afrikaanse Protestantse Kerk
VOORBEELD VAN ’N BEDIENINGSOOREENKOMS
’n Bedieningsooreenkoms xxx xxxx volg lyk:
Bedieningsooreenkoms aangegaan deur en tussen die Afrikaanse Protestantse Kerk ___________ _____________________ en die Afrikaanse Protestantse Kerk ____________________________
1. Die kerkrade van bogemelde kerke kom ooreen dat die predikant van die AP Kerk _________________________ onder sekere voorwaardes sekere dienste xxx xxxxx aan die AP Kerk _________________________
Die voorwaardes en dienste word hieronder beskryf.
2. Die predikant xxx in die AP Kerk __________________________ die volgende dienste xxxxx:
2.1 Eredienste
Meld die frekwensie, byvoorbeeld een oggenddiens per maand, of twee per maand.
2.2 Nagmaal
Xxxx hoeveel keer per jaar en selfs die hoeveelste Xxxxxx in watter maande van die jaar.
2.3 Bevestiging van ampsdraers
Byvoorbeeld: Bevestiging xxx xxxxxx geskied op die Sondae waarop die predikant volgens hierdie ooreenkoms in hierdie gemeente ’n erediens waarneem.
2.4 Kerkraadsvergaderings
Meld of predikant dit moet bywoon, en indien wel, hoe dikwels. Dieselfde geld ten opsigte van ouderlingeraadsvergaderings en diakonale vergaderings.
2.5 Doop
Reëling xxxx by punt 2.3 hierbo.
2.6 Huisbesoek
Meld hoeveel dae per maand hieraan bestee xxx word.
2.7 Siekebesoek
Meld dat siekebesoek op die beurtdae xxxx in punt 2.6 beskryf, xxx geskied. Meld wat die reëling xxx xxxx in baie dringende gevalle, byvoorbeeld of dit mag, en of daar ekstra vergoeding ter sprake xxx xxxx.
2.8 Begrafnisse en troues
Reël die xxxx.
2.9 Ander take
Ander ooreengekome take kan verder uitgestippel word.
3. JURISDIKSIE
Dit word duidelik verstaan dat die predikant slegs onder die jurisdiksie van die kerkraad van die gemeente waarheen hy die beroep aanvaar het, val. Hy is die predikant van daardie gemeente en xxxxx slegs ooreengekome hulp aan die ander gemeente. Slegs sy eie kerkraad xxx xxx na meerdere vergaderings afvaardig.
4. VERSLAG
Die predikant xxx _____________ keer per jaar op ’n kerkraadsvergadering van die AP Kerk ________________________ (die kerk waarin hy bedieningshulp xxxxx) verslag doen oor xx xxxx.
5. FINANSIËLE VERPLIGTING
Die AP Kerk ____________________________ (die kerk waarin die predikant bedieningshulp xxxxx), onderneem om die volgende finansiële bydrae per maand aan die AP Kerk ____________________________ (die kerk wat hul predikant “uitleen”) xx xxxx:
OF:
’n Vaste bedrag xxxx ooreengekom: R ____________________________
OF:
________________________________________ % van die traktement
________________________________________ % van die reiskoste
OF:
R _________________ per Xxxxxx waarop predikant ’n erediens waarneem.
R _________________ per dag wanneer predikant hier diens xxxxx (insluitend huisbesoek, siekebesoek, vergaderings). (Hierdie laaste opsie xxx behels dat geen bydrae gemaak word ten opsigte van die weke wanneer die predikant met xxxxxx is nie.)
6. BEËINDIGING VAN HIERDIE BEDIENINGSOOREENKOMS
Byvoorbeeld:
6.1 Hierdie ooreenkoms xxx xxxx enige van die twee betrokke kerkrade beëindig word met ’n driemaandekennisgewing.
6.2 Hierdie ooreenkoms verval by:
6.2.1 die emeritering of oorlye van die predikant;
6.2.2 die aanvaarding van ’n beroep na ’n ander gemeente deur die predikant.
6.3 Ná sodanige gebeurlikhede, kan ’n nuwe bedieningsooreenkoms aangegaan word indien verkies.
(Van bogenoemde sake kan uitgelaat word indien dit nie van toepassing is nie.)
So ’n ooreenkoms kan met meer as een gemeente aangegaan word. Die predikant moet egter ’n kopie van elke ooreenkoms saam met sy beroepsbrief ontvang, sodat hy die volle prentjie het voordat hy die beroep aanvaar. Dit mag nie gebeur dat hy eers nadat hy die beroep aanvaar het, verneem van verpligtinge in gemeentes wat hom nie beroep het nie.
Die kerkraad van die gemeente wat die predikant beroep, stuur aan hom Beroepsbrief C (plus die Bedieningsooreenkoms(te).
3