Vertroulik
Absa Investment Management Services
Die Een Belegging-aansoek – Individu
Vorm vir nuwe besigheid
Vertroulik
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”) is ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer (“FDV”), gemagtig ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (“FAT-wet”) en is voorts gemagtig as ’n administratiewe FDV. Al hierdie besonderhede is beskikbaar op die webwerf van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (“GOFS”) indien nodig.
Alle toepaslike afdelings moet volledig voltooi word. Xxx asseblief alle opsies wat gekies word met ’n regmerkie (✓) aan. Die belegger moet parafeer langs enige wysigings wat op die vorm aangebring word.
Stuur asseblief ‘n volledig voltooide instruksie aan xxxxxx@xxxx.xx.xx
Bestaande Absa Bank-kliënt? | Xx | Xxx |
Ons benodig minstens die volgende dokumente saam met hierdie vorm, na gelang van u profiel:
Gewaarmerkte kopie van identiteitsdokument (“ID”) of paspoort (gewaarmerkte kopie indien die belegger nie ‘n adviseur het nie, d.w.s. ‘n direkte belegger). |
Bewys van u huidige woonadres nie ouer nie as 3 (drie) maande, bv. kopie van gewaarmerkte munisipale ligte-, water- en erfbelastingrekening; telefoonrekening; winkelrekeningstaat. |
Bewys van deposito. |
Verklaring van Dividendbelasting (indien toepaslik). |
Vereiste dokumente van verwante party(e). |
Vereiste bankrekeninghouerdokumente vir derde party(e).
Afdeling 1 – Produk en minimum enkelbedrag
Diskresionêre produkte:
Beskermde Uitkoms-inkomste minimum R150 000 | Gestruktureerde Produk |
Kontraktuele produkte:
Tipe instruksie: | Nuwe besigheid |
Let wel:
• Dit is verpligtend om 'n belastingnommer te verskaf.
• Raadpleeg die tersaaklike brosjure en beleggingskwotasie vir die minimum beleggingsbedrag vir Gestruktureerde Produkte.
Afdeling 2 – Die Belegger
Individuele belegger se besonderhede
Titel Voornaa | Voorletters | Van | |||||||||
m/name | Geboortedatum |
Xxxxxxxx Xxxx-werknemer AIMS-werknemer BRID-nommer van Xxxx-werknemer
ID-/Paspoortnommer
Indien paspoort, verstrek rede: Verlore ID Gesteelde ID Nie-XX xxxxxx Land van oorsprong Land van verblyf
Land van nasionaliteit
(dd/mm/eejj)
Pensioen
Salaris
Taal:
Xxxxxx
Afrikaans Geslag:
Manlik
Vroulik
Huwelikstaat: Xxxx xxx xxxxxx:
Getroud Skenking
Spaargeld/Beleggings
Enkel Toelae Ander
Geskei Erflating
Indien “Ander”, spesifiseer
Ander Indien “Ander”, spesifiseer
1
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd Reg no 1980/002425/07 ’n Gemagtigde FSP – FSP-no 524 Posbus 974, Johannesburg, 2000
Xxx
Xx
Is u binne gemeenskap van goed getroud?
Xxx
Xx
Indien “Ja”, het u xxxx u toestemming, insluitend skriftelike toestemming, waar nodig, gegee om hierdie belegging xx xxxx en/of ’n ander begunstigde as u xxxx aan xx xxx?
Xxxx xxx xxxxxxxx:
Spaargeld Aftreespaargeld
Opbrengs van ‘n polis
Opbrengs van ‘n belegging
Egskeidingskikking f
Verkoopopbrengs
Donasie
Erflating
Ander Indien “Ander”, spesifiseer asseblie
Xxxxxxxx se adresbesonderhede
Poskode | |||||
Woonadres Voorstad Dorp/Stad Land
Posadres dieselfde as woonadres
Indien posadres nie dieselfde as woonadres is nie, posadres:
As u in eie diens is, spesifiseer die besigheidstipe of sektor
Poskode
Xxxxxxxx se kontakbesonderhede
Telefoon (H) (W)
Selfoon E-pos
Kennisgewingvoorkeur: E-pos SMS Kommunikasievoorkeur: E-pos
Belastingbesonderhede
Let wel: In die geval van ‘n buitelandse entiteit, vul asseblief die BTW-selfsertifiserings- en verklaringsvorm in (Absa 6279 AX).
*Inkomstebelastingnommer
Rede waarom belastingnommer nie verskaf is nie [merk (✓) asseblief die toepaslike blokkie]: Minderjarige
Verdienste is onder die belasbare drempel
Watter tipe belasting betaal u?
Weerhoubelasting en buitelandse rente Dividendbelasting
Slegs belastinginwoner van Suid-Afrika Buitelandse belastinginwoner
Werksbesonderhede
Beroepstatus: Voltyds Deeltyds/Tydelik Pensioenaris/Afgetree Werkloos Student/Skolier
In eie diens Ander
Indien “Ander”, spesifiseer asseblief
Beroep
As u in eie diens is, spesifiseer die besigheidstipe of sektor
Belegger se bankbesonderhede
Let wel: Bankbesonderhede in hierdie afdeling moet uitsluitlik dié van die belegger wees en nie dié van ’n derde party nie, aangesien geen betalings in derdepartybankrekenings toegelaat word nie.
Rekeningnommer | Takkode |
Rekeninghouer se naam en van Bank se naam
Tipe rekening: Lopend Xxxxx Transmissie
Enkelbedragbeleggingsportefeulje
Indien u in ’n Gestruktureerde Produk belê, mag geen xxxxx xxxxxx gekies word nie. Maak asseblief seker dat alle persentasietoewysings altesaam 100% beloop.
Hoeveel wil u graag belê?
• U moet ’n enkelbedrag van minstens R20 000 belê en/of u verbind tot ’n debietorder van minstens R500 per maand.
Tipe belegging: | Enkelbedrag |
Enkelbedrag | R |
Xxx wil u graag u geld belê?
U moet u enkelbedrag in een of meer fondse aandui. Dui die randbedrag/persentasie per effektetrust in die onderstaande tabel aan:
Fondsnaam | Fondskode | Enkelbedragtoewysing | ||
R | % | |||
R | % | |||
R | % | |||
R | % | |||
R | % | |||
R | % | |||
R | % | |||
R | % |
Xxxx asseblief dat die bedrae of persentasies wat aan effektetrusts toegewys word die totale enkelbedrag of 100% beloop.
Enkelbedragbetaalmetode
Elektroniese fondsoorplasing
Uitkerings
Herbelê (dieselfde fonds) – verstek | Betaal uit | Herbelê (kontantrekening) |
Herbeleggingstoewysing (kontantrekening)
Xxx asseblief in die tabel hieronder aan na watter fonds(e) die geld in die kontantrekening toegewys moet word:
Fondsnaam | Fondskode | Persentasie |
% | ||
% | ||
% | ||
% | ||
% | ||
% | ||
% |
Fooi-aftrekkingsprofiel – dui asseblief met ’n regmerkie (✔) aan hoe fooie uit u portefeulje afgetrek moet word.
AIMS-uitkeerfonds | Pro rata oor belegging heen |
Let wel: Uitkerings wat op BVF’e verdien word, xxx in die AIMS Kliëntkontantbewegingsfonds herbelê word. |
Portefeulje met Gereelde Inkomste (indien toepaslik)
• Dit geld net vir Beskermde Inkomste.
• Slegs maandelikse inkomste word op Beskermde Inkomste toegelaat.
Pro rata oor fondskeuses heen (Verstekopsie) | Spesifieke fondse |
Inkomstebedrag per frekwensie | of inkomste-persentasie |
Fondsnaam Fondskode Totale bedrag
R |
R |
R |
R |
R |
% |
% |
% |
% |
% |
2 | 5 |
of of of of of
Eerste inkomstebetaling (dd/mm/eejj)
Inkomstefrekwensie: Maandeliks
Afdeling 3 – Verwante party(e) se inligting
Indien toepaslik, voltooi asseblief alle inligting oor verwante partye (bv. volmaghouers, skenkers, administrateurs, kurator vir die goedere en voogde).
“A” xxxxxx xx die verwante party wat eerste gelys word, gevolg deur “B” as die tweede, ens.
sienommer | ||||||||||||||||||||||
Poskode | ||||||||||||||||||||||
Individu Ander Indien “Ander”, dui asseblief aan | ||||||||||||||||||||||
Die volgende moet ten opsigte van “A” voltooi word:
Voornaam en van Verwantskap Identiteits-/Registra Fisiese adres
Kontaknommer
Tipe verwante party:
Land van oorsprong Land van verblyf
Die volgende moet ten opsigte van “B” voltooi word:
Voornaam en van Verwantskap
Poskode | |||||
Individu Ander Indien “Ander”, dui asseblief aan | |||||
Identiteits-/Registrasienommer Fisiese adres
Kontaknommer
Tipe verwante party:
Land van oorsprong Land van verblyf
Die volgende moet ten opsigte van “C” voltooi word:
enommer | ||||||||||||||||||||||
Poskode | ||||||||||||||||||||||
Individu Ander Indien “Ander”, dui asseblief aan | ||||||||||||||||||||||
Voornaam en van Verwantskap Identiteits-/Registrasi Fisiese adres
Kontaknommer
Tipe verwante party:
Land van oorsprong Land van verblyf
Afdeling 4 – Besonderhede van Versekerde Lewe en begunstigdes
Versekerde Lewe
Xxx
Xx
Dit geld net vir die Gekoppelde Uitkeerpolis.
Is u ‘n Versekerde Lewe?
Van | |||||||||||||||||
Voorletters | |||||||||||||||||
Nasionaliteit | |||||||||||||||||
Geslag: Manlik Vroulik |
Voltooi indien die Versekerde Xxxx en die belegger nie dieselfde is nie Versekerde Lewe 1
Titel Voornaam/name Verwantskap
Identiteits-/Paspoortnommer Geboortedatum (dd/mm/eejj)
Van | |||||||||||||||||
Voorletters | |||||||||||||||||
ortnommer | Nasionaliteit | ||||||||||||||||
d/mm/eejj) | Geslag: | Xxxxxx | Xxxxxxx |
Versekerde Lewe 2
Titel Voornaam/name Verwantskap Identiteits-/Paspo Geboortedatum (d
Van | |||||||||||||||||
Voorletters | |||||||||||||||||
ortnommer | Nasionaliteit | ||||||||||||||||
d/mm/eejj) | Geslag: | Xxxxxx | Xxxxxxx |
Versekerde Lewe 3
Titel Voornaam/name Verwantskap Identiteits-/Paspo Geboortedatum (d
Benoeming van begunstigde vir eienaarskap
Let wel: Indien u nie ’n Versekerde Lewe benoem het nie, sal die begunstigde wat vir eienaarskap benoem word, by verstek die tweede Versekerde Xxxx xxxx. Net een begunstigde vir eienaarskap word toegelaat.
Dit geld net vir die Gekoppelde Uitkeer- en die Beskermde Uitkoms-produkopsies.
Volle name en van Verwantskap Identiteitsnommer
Land van oorsprong |
Land van verblyf |
Benoeming van begunstigde vir opbrengs op Gekoppelde Uitkeerpolis (binne die Gestruktureerde Produk) en Beskermde Uitkoms − Inkomste
Vir die Beskermde Uitkoms – Inkomste-opsie, kan slegs een begunstigde benoem word. Die oorlewende xxxx en/of boedel kan aangewys word.
Dui die betrokke opsie met ’n regmerkie (✔) aan: Beskermde Uitkoms − Inkomste Boedel Xxxx
Land van oorsprong Land van verblyf
A – Volle voorname en van Identiteitsnommer % aandeel Verwantskap
B – Volle voorname en van Identiteitsnommer % aandeel Verwantskap
Land van oorsprong Land van verblyf
C – Volle voorname en van Identiteitsnommer
Land van oorsprong Land van verblyf
D – Volle voorname en van Identiteitsnommer
Land van oorsprong Land van verblyf
Land van oorsprong
E – Volle voorname en van Identiteitsnommer
Land van verblyf
% aandeel Verwantskap
% aandeel Verwantskap
% aandeel Verwantskap
Afdeling 5 – Finansiëlediensteverskaffer se fooie en besonderhede
Let wel: Alle fooipersentasies (%) moet sonder BTW vasgelê word.
Beskermde Uitkoms – Inkomste % Aanvanklike adviesfooi vir enkelbedrag % Verteenwoordiger se naam
Verteenwoordiger se kode Finansiëlediensteverskaffer/Makelaar se naam PRI-nommer (slegs vir Absa-gebruik)
FAT-lisensiekategorie
Verklaring deur Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger
• Ek het die bepalings en voorwaardes met betrekking tot die gekose belegging gelees en verstaan dit.
• Ek waarborg dat alle stellings wat in dié vorm gemaak word, in alle opsigte waar en korrek is.
• Xx xxxxx en sertifiseer dat ek persoonlik al die eienskappe en bepalings van die produk aan die belegger verduidelik het.
• Xx xxxxx dat AIMS en/of ’n derdepartydiensverskaffer wat ons aangestel het, die belegger ingevolge ons bepalings en voorwaardes xxx xxxx
en ’n profiel xxx xxxxxxxx.
• Xx xxxxx dat ek persoonlik al die fooie, koste en kommissie wat vir hierdie belegging geld aan die belegger verduidelik het.
• Xx xxx bevestig dat ek behoorlik ingevolge die FAT-wet gelisensieer is en dat die FDV aan my die mandaat gegee het om vir die belegger advies oor hierdie produk xx xxx.
• Ek waarborg dat enige elektroniese handtekening wat deur die belegger verskaf is, voldoen aan die GOFS Kommunikasie 12 van 2021 oor die Gebruik van Elektroniese Handtekeninge en Vooraf Gepopuleerde Dokumente en die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, 2002.
Die Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger verklaar en bevestig voorts ingevolge die FIS-wet dat:
• Ek alle redelike stappe gedoen het om die identiteit van die belegger vas te stel voordat ’n besigheidsverhouding met die belegger
aangegaan is of ’n enkele transaksie met die belegger gesluit is.
• Ek die belegger se inligting nagegaan het in ooreenstemming met die vereistes wat uiteengesit word in Artikel 21 van die FIS-wet.
• Ek kopieë bekom het van die belegger se identiteitsdokument en enige ander verifikasiedokumente xxxx vereis ingevolge Artikel 22 van die FIS-wet en ’n rekord hou van die vereiste dokumente nadat die oorspronklike dokumente gesien is.
• Ek xxx kopieë van alle verifikasiedokumente wat ingevolge Artikel 22 van die FIS-wet van die belegger verkry is, by indiening van die aansoekvorm aan AIMS verskaf.
Geteken te | op |
Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se handtekening
Verklaring deur belegger(s)
U, of waar toepaslik u gemagtigde ondertekenaar, verklaar hiermee dat:
• Xx xxxxx dat ek bewus is van die fooie, koste en kommissie wat vir hierdie belegging geld en dit verstaan.
• Ek die bepalings en voorwaardes in verband met die gekose belegging, insluitende die regsbepalings, gelees en verstaan het.
• Ek waarborg dat alle verklarings in die aansoekvorm in alle opsigte waar en korrek is.
• Xx xxxxx dat u en/of ’n derdepartydiensverskaffer wat u aangestel het, my ingevolge u bepalings en voorwaardes xxx xxxx en ’n profiel xxx saamstel.
• Ek bevestig dat hierdie vorm deur my persoonlik geteken is, insluitend gevalle waar ek ‘n elektroniese handtekening gebruik het.
• Deur hierdie vorm te teken, vrywaar ek AIMS van enige verlies, skade of koste wat kan voortspruit uit my versuim om hierdie vorm op my eie te teken.
• Ek bevestig dat ek my xxxx xx toestemming, insluitend skriftelike toestemming, waar nodig, in ooreenstemming met Artikel 15 van die Wet op Huweliksgoedere, No 88 van 1984 of enige ander toepaslike wetgewing, gekry het om transaksies op ons gesamentlike xxxxx xx doen en die begunstigdes, xxxx in hierdie vorm uiteengesit, te benoem.
Verklaring ten opsigte van minderjarige (van toepassing op aansoeke deur minderjariges en begunstigdes)
Ek waarborg en stel voor dat xx xxxxx en verstaan dat minderjariges moontlik nie oor die nodige handelingsbevoegdheid mag beskik om self wetlik bindende kontrakte aan te gaan nie en ek bevestig dat ek namens die minderjarige optree in die hoedanigheid as:
Ouer | Wettige xxxx | Xxxxx | (Indien “Ander”, spesifiseer asseblief) |
Xx xxx vrywillig toestemming vir die verwerking van die minderjarige se persoonlike inligting met die doel om die produk of dienste te verskaf wat hierin beskryf word.
Toestemming vir bemarking
Om Absa Groep Beperk (“AGB”) in staat te stel om aan u ’n volledige reeks dienste en produkte xx xxxx wat by u behoeftes pas, het ons u toestemming nodig om u persoonlike inligting binne AGB te gebruik en om deurlopend met u te kommunikeer. Ek stem in om Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”), ’n entiteit van AGB, onmiddellik in xxxxxx xx stel indien die inligting op hierdie aansoekvorm verander.
Dui asseblief met ‘n regmerkie (✓) die toepaslike blokkies aan:
Ek stem hiermee tot bogenoemde in. | Ek wil nie inligting oor verwante produkte en dienste wat AGB verskaf elektronies ontvang nie, insluitend promosies en spesiale aanbiedinge en xxx AGB nie aanspreeklik hou vir enige geleenthede wat ek potensieel kan misloop as gevolg van my besluit nie. |
Kies asseblief u kommunikasievoorkeur:
SMS | Telefoon | E-pos |
Die FDV/Verteenwoordiger word deur die belegger aangestel met: | *Diskresionêre mandaat |
*Indien toepaslik, is die beperkings op die FDV/Verteenwoordiger se diskresie xxxx uiteengesit in die goedgekeurde mandaat wat by hierdie aansoekvorm aangeheg en deur die belegger geteken is.
• Ek stem in dat, indien ek ook verantwoordelik is vir betalings op hierdie belegging, u vir hierdie belegging geld uit my rekening(s) kan invorder en dat ek tekenregte vir die bankrekening(s) het.
• Ek weet my Finansiële Adviseur moet behoorlik by die “GOFS” gelisensieer wees.
Geteken te | op |
Xxxxxxxx se handtekening (of behoorlik gemagtigde persoon/persone waar toepaslik) | Handtekening van wettige voog (indien toepaslik) |
Dien voltooide en getekende instruksies in by xxxxxx@xxxx.xx.xx Privaatheidskennisgewing
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”), ’n entiteit van Absa Groep Beperk (“AGB”), in ons hoedanigheid as ’n
Kategorie III-finansiëlediensteverskaffer en Artikel 13B-administrateur, tesame met die versekeraar namens wie ons voorlopige kontrak- en uitkontrakteringsfunksies verskaf, xxxxx net u persoonlike inligting in, verwerk dit en xxxx dit sodat ons die beleggingsdiens of beleggingsproduk waarvoor u aansoek doen, aan u kan verskaf. Ons xxx u toestemming verkry vir enige ander verwerking wat nie met hierdie doel verband hou nie. Raadpleeg asseblief die bepalings en voorwaardes om ons gedetailleerde Privaatheidskennisgewing xx xxxx.
Afdeling 6 – Inligting oor AIMS
Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer FSP 524 Registrasienommer: 1980/002425/07
Hoofkantoor | Posadres | Webwerf | Kliëntediens | E-posadres |
4de Verdieping Toringblok Noord Xxxxxxxxxxxxxxxxxx 000 0000 | Posbus 974 Johannesburg 2000 | xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx | 0860 000 005 | Nuwe instruksies: xxxxxx@xxxx.xx.xx Navrae: xxxxxxxxxxxxx@xxxx.xx.xx |
Absa Investment Management Services (Pty) Ltd (“AIMS”) is ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer (“FDV”) wat ingevolge die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (“FAT-wet”) gemagtig is en is voorts ook as ’n administratiewe en diskresionêre FDV gemagtig. Al hierdie besonderhede is op die webwerf van die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (“GOFS”) beskikbaar indien nodig.
Klagteproses
1 Dien asseblief ’n klagte skriftelik of telefonies in by AIMS, xxxxx aan ons Kliëntediensafdeling, by die kontakbesonderhede wat hieronder aangegee word.
2 Die klagte moet die kliënt se besonderhede, besonderhede oor die klagte en enige dokumentêre bewys, waar toepaslik, insluit.
3 Sodra AIMS die bogenoemde inligting ontvang, xxx u klagte erken word deur die AIMS-werknemer wat xxx help om u klagte op te los.
4 Waar moontlik, poog AIMS om u klagte binne 10 (tien) sakedae na ontvangs van u klagte op te los met inagneming van die aard van die klagte en die tipe produk. U xxx gekontak word indien ons gedurende die loop van die ondersoek agterkom dat verdere inligting of dokumente nodig is. In so ’n geval mag dit ietwat xxxxxx neem om die xxxx xx besleg. Indien u nie tevrede is met die antwoord nie, kan u die xxxx xx AIMS se Voldoeningsbeampte xxxxxx. Indien ons binne ’n tydperk van 6 (ses) weke nie die klagte tot u tevredenheid kan oplos nie, kan u die xxxx xxxxx ’n verdere tydperk van 6 (ses) maande na die Kantoor van die Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers xxxxxx. Indien die klagte met ’n produk verband hou, kan u die xxxx xxxxx ’n verdere tydperk van 6 (ses) maande na die Ombud vir Langtermynversekeraars xxxxxx.
5 AIMS xxx vir sodanige tydperke as wat tersaaklike wetgewing voorskryf, ’n volledige rekord hou van elke klagte wat ontvang word en van alle daaropvolgende korrespondensie.
6 AIMS moet altyd die geleentheid gegun word om die klagte op te los. Indien u egter ontevrede is met AIMS se antwoord, kan u die klagte xxxxxx xx die Ombudsman of Beregter, na gelang van die klagte, xxxx hieronder in meer besonderhede uiteengesit word.
7 Klagtes wat verband hou met tussengangerdienste wat AIMS verskaf
Slegs klagtes wat verband hou met tussengangerdienste wat AIMS as ’n Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer lewer, kan aan die Ombud vir Finansiële Advies- en Tussengangerdienste (“FAT-wet-ombud”) xxxxx word. Die FAT-wet-ombud tree onafhanklik en objektief op. Let asseblief daarop dat AIMS nie advies gee nie en enige klagtes wat met advies verband hou, is nie op AIMS van toepassing nie. In klagtes wat aan die FAT-wet-ombud voorgelê word, word van die xxxxx en enige ander party tot die klagte verwag om xxx xxxxx samewerking te verleen om die klagte binne ’n redelike tyd af xx xxxxxx. Vir hierdie doel sluit ’n xxxxx xxx regsopvolger in titel in, of ’n persoon wat as begunstigde benoem is ingevolge die finansiële produk wat aan die betrokke eis onderworpe is.
Die Ombudsman vir Langtermynversekering xxx xxxxxxx word vir klagtes wat verband hou met Lewende Annuïteite en Uitkeerpolisse. Die
Ombudsman se rol is xx xxxxx xx xxxx dat die kliënt se regte beskerm word en om ’n geskil te bemiddel indien nodig.
8 Waar die produk deur ’n lewensversekeringsmaatskappy onderskryf word, kan die xxxx xx die Versekeraar xxxxxx word. Besonderhede van die versekeraar verskyn in die polisbepalings en -voorwaardes en xxx verskaf word wanneer ’n eis hanteer word.
Ons verskaf toepaslike kontakbesonderhede hier onder:
Hoofkantoor | Pos-/Fisiese adres | Kliëntediens | E-posadres | Faksnommer |
Kliëntediens/ Voldoeningsbeampte | Posbus 974 Johannesburg 2000 | 0860 000 005 | 0861 339 265 | |
Die Kantoor van die Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers | Posbus 74571 Lynnwoodrif 0040 | 0860 FAISOM (0860 324 766) | x00 00 000 0000 | |
Die Ombud vir Langtermynversekering | Privaatsak X45 Claremont Kaapstad 7735 | x00 00 000 0000/ 0000 000 000 | x00 00 000 0000 | |
Die Pensioenfondsberegter | 4de Verdieping, Blok A Riverwalk Kantoorpark Xxxxxxxxxxxxxx 00 Xxxxxx Xxxxxxx 0181 | x00 00 000 0000 | 086 693 7472 |