VOOR-OOREENKOMS STAAT & KWOTASIE VIR KLEIN KREDIETOOREENKOMSTE
NKR Vorm 20
VOOR-OOREENKOMS STAAT & KWOTASIE VIR XXXXX KREDIETOOREENKOMSTE
in terme van artikel 92 van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 NKR nommer:
Naam van kredietverskaffer:
Fisiese adres:
Naam van verbruiker:
Fisiese adres:
Kontaknommer van kredietverskaffer:
Datum:
Kontaknommer van verbruiker:
Id No/CIPRO/registrasienommer:
Krediet voorgeskiet/ waarde van goedere of dienste op krediet voorsien
OPSOMMING
R
R
%
R
R
R
R
R
Paaiement, insluitend rente, fooie & vereiste versekering, opsionele versekering uitgesluit
Deposito betaalbaar en aftrekbaar Paaiemente betaalbaar
spesifiseer: maandeliks, weekliks, ander Aanvangsfooi, vooruitbetaalbaar
Maandelikse diensfooi, by paaiement ingesluit
Aantal paaiemente
Totaal: Alle paaiemente insluitend rente, fooie & vereiste versekering, opsionele versekering uitgesluit
Jaarlikse rentekoers
Vereiste versekering, by paaiement ingeluit
BYKOMENDE INLIGTING
XXXX A: Bykomende koste, in terme van artikel 102 (b) – (f)
Totale bykomende koste wat by die rekening ingesluit xxx word, en wat by die berekening van die paaiement ingesluit is:
Bykomende koste, ingevolge artikel 102 (b) tot (f)
R
R
R
X
X
XXXX B: Opsionele items
OPSIONELE ITEMS WAT BY DIE PAAIEMENT GEVOEG XXX WORD
Addisionele maandelikse premie vir opsionele versekering Beskrywing van opsionele versekering:
ANDER OPSIONELE ITEMS
R
XXXX C: Sekuriteit voorsien
{Beskrywing van sekuriteit verlang en voorwaardes waarop besit xxx plaasvind}
XXXX D: Terugbetalings-reëlings
{Inligting aangaande betaling, insluitende die betaalmetode, datum van eerste betaling en datum van laaste betaling}
XXXX E: Bykomende inligting aangaande regte en verpligtinge
Bykomende inligting aangaande beduidende regte of verpligtinge op die verbruiker opgelê
Handtekening:
Kredietverskaffer Verteenwoordiger [HIERDIE KWOTASIE IS VIR 5 DAE GELDIG
Verbruiker