ALGEMENE VERKOOPVOORWAARDES
ALGEMENE VERKOOPVOORWAARDES
Voorwaardes vir die verlening van kredietfasiliteite
1. Alle goedere verkoop aan kliënt is kontant betaalbaar met aflewering, xxxxx xxxxx kredietfasiliteite skriftelik ooreengekom word tussen die kliënt en die Maatskappy.
2. Terugneem van goedere vir krediet is op voorwaarde dat die goedere binne 10 dae na aflewering in dieselfde toestand as met verkoop is en in elke geval voorwaardelik dat alle vervoerkoste op rekening van die kliënt xxx xxxx. Xxxxxxx xxx slegs teruggeneem word na 10 dae indien vooraf skriftelik so ooreengekom. n Hanteringsfooi van 7.5% is betaalbaar op alle goedere teruggeneem vir krediet.
3. Dit is ‘n voorwaarde van lewering dat die kliënt se aanspreeklikheid vir die betaling van die goedere by die ondertekening van die Maatskappy se afleweringsnota tot stand kom. Enige werknemer of persoon wat homself voordoen as gevolmagtigde van die kliënt, se handtekening op die afleweringsnota xxx as verteenwoordigheid aanvaar word. Indien betaling nie volgens ooreenkoms geskied xxx xxx die kliënt aanspreeklik wees xx xxxxx ten aansien van sodanige uitstaande xxxxxx xx betaal, vanaf datum betaalbaar, teen 2% per maand. Addisioneel tot laasgenoemde kan administrasie kostes, prokureurs kostes en ander toepaslike kostes gehef word.
4. Die kliënt xxx xxx geregtig wees om betaling van Novon Retail Company (PTY) LTD se rekening om enige rede ook al te weerhou nie en xxx xxx geregtig wees om enige teeneis wat die kliënt teen Novon Retail Company (PTY) LTD mag hê in verrekening te bring teen Novon Retail Company (PTY) LTD se rekening nie.
5. Indien die kliënt nie binne 14(veertien) dae vanaf datum van n rekeningstaat beswaar maak teen die korrektheid daarvan nie, sal dit geag word dat die kliënt die korrektheid van die staat aanvaar.
6. Die handtekening van die kliënt of sy gevolmagtigde op die afleweringsnota, xxx as bewys dien dat die produk wat afgelaai is in goeie toestand ontvang is, aan die spesifikasies voldoen en dat dit die korrekte hoeveelheid is, asook die spesifieke produk is wat die kliënt bestel het en dat die prys korrek is.
7. Die kliënt aanvaar dat Novon Retail Company (PTY) LTD die verspreider is van die produk wat aan die kliënt gelewer word en as sulks nie die inhoud of spesifikasie daarvan of gebruiksaanwysings xxxx op die aangehegte etiket kan waarborg nie, en xxx dus nie aanspreeklik wees vir enige vermeende skade wat deur die kliënt gely word nie.
8. Die kliënt onderneem om die etiket en pamflet van die Maatskappy se produk te bestudeer en homself vergewis van die voorwaardes en bepalings van die produk VOOR die produk gebruik word en dit xxxxxx nakom. Die kliënt xxx verantwoordelik vir die korrekte en verantwoordelike toediening van die produk ooreenkomstig die spesifikasies deur die registrasiehouer voorgeskryf.
Alle produk gelewer xxx die eiendom van Novon Retail Company (PTY) LTD tot volle betaling ontvang is.