Web Blad Bepalings en Voorwaardes
Web Blad Bepalings en Voorwaardes
Smashpro Web Directories (Edms) Bpk, Reg no 2013/005016/07, handeldrywend as Web Directories
Nuutste opdatering: 16 October 2020
1. Aanvaarding van bepalings en voorwaardes
Die webtuiste xxx.xxxxxxxxxxxxx.xx.xx (hierna “die webtuiste” genoem) word beskikbaar gestel deur Smashpro Web Directories (Edms) Bpk, registrasienommer 2013/005016/07 namens sy filiale, sekondêre maatskappye, beheermaatskappye en vennote (hierna “WebDir” genoem). Die bepalings en voorwaardes wat hieronder uiteengesit word, insluitend enige addisionele dokument wat by wyse van verwysing geïnkorporeer word (hierna “die bepalings en voorwaardes” genoem), is van toepassing op enige persoon wat die webtuiste gebruik, dit besoek, daarna xxxxxx, of dit besigtig (hierna “die besoeker” genoem). Die bepalings en voorwaardes reguleer die terme en voorwaardes waaronder enige besoeker die webtuiste besoek en/of gebruik (hierna “gebruik” genoem) en die inligting, inhoud, produkte of dienste beskikbaar op die webtuiste (hierna “die inhoud” genoem) behoort aan die eienaar, sy filiale, sy sekondêre maatskappye, sy beheermaatskappye, vennote, derdeparty- verskaffers, kliente of enige ander party.
2. WebDir se besigheids inligting:
Die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002 bepaal dat wanneer goedere of dienste gelewer word deur sekere elektroniese transaksies, die verskaffer van hierdie goedere sekere inligting rondom homself aan sy kliënte bekend moet maak op die webtuiste waar die goedere aangebied word. WebDir se inligting is xxxx volg:
Volle name en status: Smashpro Web Directories Edms Bpk, is ’n privaat maatskappy, met registrasie nommer 1962/005157/08. Die besigheid se fisieke adres is: 000 Xxxxxxxx Xxxx, Xxxxxx Xxxx, Xxxxxxxx, Xxxxxxx, Xxxx-Afrika, 0081. Telefoon nommer: 012 4030120. Webtuiste: xxx.xxxxxxxxxxxxxx.xx.xx E-pos adres: xxxx@xxxxxxxxxxxxxx.xx.xx
3. Die transaksie tussen jou as gebruiker, en WebDir:
3.1. Verpligtinge van jou as gebruiker: As gebruiker bevestig jy dat jy ouer as 18 jaar is en ’n natuurlike persoon is. Jy as gebruiker onderneem om die webtuiste alleenlik te gebruik vir die doel waarvoor dit bedoel en geskik is, en aangewend word. Verder onderneem jy om geen inbreuk xx xxxx op die integriteit van die webtuiste, of enige inligting of produkte wat daarop vertoon word nie. Xx aanvaar dat XxxXxx daarop geregtig is om enige redelike stappe te doen om moontlike bedrog te verhoed, insluitend die de-aktivering van enige skakels.
3.2. Intellektuele goedere: Inhoud van die webtuiste, spesifiek data, teks, databasisse en sagteware is onderhewig aan outeursregbeskerming. Outeursreg in al hierdie materiaal op die webtuiste behoort aan WebDir of is aan WebDir
gelisensieer. Behalwe vir beperkte en redelike private gebruik, xxxx bepaal in die Outeursregwet 98 van 1978, mag geen materiaal van die webtuiste sonder WeDir se toestemming gereproduseer, herversprei, of misbruik word nie.
3.3. Handelsmerke wat op die webtuiste verskyn, behoort aan WebDir of die toepaslike besigheids onderneming/s waarmee WebDIr handel dryf of namens hul publiseer.
3.4. Vrywaring: Nie WebDir of enige van sy agente of verteenwoordigers xxx verantwoordelik gehou word vir enige skade, verlies of aanspreeklikheid van enige aard wat mag ontstaan uit die onvermoë om hierdie webtuiste te gebruik nie. WebDir kan op geen stadium waarborg xxxxx, geïmpliseerd of anders, dat hierdie webtuiste vry van foute is nie en dat die diens 100% xxxxxx xxx funksioneer sonder enige onderbrekings of xxxx boodskappe nie.
3.5.Regstelling: Indien jy enige xxxx xxx vind op die webtuiste, kontak WebDir asseblief dadelik by die volgende e-posadres: xxxx@xxxxxxxxxxxxxx.xx.xx. Webdir onderneem om onmiddelike stappe te neem om enige foute reg te stel!
3.6. Advies: Inligting, idees en opinies op hierdie webtuiste moet nie gesien word as professionele advies of die amptelike opinie van WebDir nie. WebDir word voorts gevrywaar van enige eise wat voortspruit uit die gebruik van enige webtuiste, skakel of ander relevante platforms, insluitende derdeparty-skakels en -platforms wat toegangklik is vanaf hierdie webtuiste.
4. Privaatheid: Dit is die voorneme van WebDir om te alle tye ons verpligtinge met betrekking tot die beskerming van persoonlike inligting uit te voer en na te kom. As gebruiker, onderneem jy om te all e tye die korrekte inligting en besonderhede aan WebDir te voorsien wanneer benodig word om ‘n diens xx xxxxx of opinie te publiseer WebDIr mag gedurende jou gebruik van die webtuiste en die dienste wat daarop beskikbaar is, jou persoonlike inligting verkry, gebruik en bewaar. WebDir xxx alle moontlike stappe doen om jou persoonlike inligting te beskerm. Vir die doel van hierdie klousule word “persoonlike inligting” gedefinieer volgens die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000 en die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013. Hierdie wette kan afgelaai word by xxx.xxxxxxx.xxx.xx. WeDir kan die inligting vir die volgende doeleindes gebruik:
i. om jou xx xxxxx wanneer jy op die webtuiste aanland;
ii. onderhewig aan jou toestemming daartoe, om jou in te lig rondom sake met betrekking tot die toegang en gebruik van WebDir se verskillende webtuistes,
iii. onderhewig aan jou toestemming daartoe, om spesiale aanbiedings en kompetisies van WebDir en/of sy vennote aan jou te stuur,
iv. om nie-persoonlike statistieke rondom soekgewoontes, kliekpatrone en toegang tot die webtuiste xxxx xx stel,
v. om jou identiteit te verifieer wanneer jy transaksies op WebDir se webtuistes uitvoer; en
vi. om te verseker dat die goedere of dienste ontvang is deur die geadresseerde, wanneer en xxxx van toepassing.
vii. Bogenoemde inligting word óf elektronies ingesamel deur die gebruik van “cookies” óf word vrywilliglik deur jou aangebied. Xx xxx die gebruik van
“cookies” onafhanklik deur die verstellings op jou eie internetleser stel. Xx xxx ook die opsie uitvoer om geen kommunikasie van WebDir en sy vennote te ontvang nie.
viii. WebDir mag inligting oor jou versamel, bewaar, saamstel, beheer en xxxx onderhewig daaraan dat WebDir nie jou persoonlike inligting bekend xxx xxxx xxx xxxxx jy daartoe instem; of WebDir deur wetlike prosesse of reëls daartoe verplig word.
ix. Jy is geregtig om op enige stadium jou toestemming vir die gebruik en bewaring van die persoonlike inligting terug te trek of beswaar xx xxxx teen die gebruik en bewaring van jou persoonlike inligting.
x. WebDir besit en behou alle regte op nie-persoonlike statistieke wat ingewin en saamgestel word deur WebDir. Xx is geregtig daarop om ’n xxxx xx lê by die Inligtingreguleerder in verband met enige inmenging met die beskerming van die jou persoonlike inligting. Xx is ook geregtig daarop om siviele aksie in te stel rakende die inmenging met die beskerming van jou persoonlike inligting. Ons versoek dat jy te alle tye ons eers direk xxx xxxxxx om die xxxx intern op te los
5. Toepaslike reg, wetgewing en regulasies:
WebDir is onderworpe aan die volgende regulasies en wetgewing:
i. die Wet op Verbruikers beskerming 68 van 2008
ii. die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002
iii. die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, 4 van 2013 met betrekking tot persoonlike inligting wat bekom is deur die gebruik van die webtuiste; en
iv. die Wet op Outeursreg 98 van 1978
v. die Grondwet 108 van 1996 met betrekking in die algemeen.
6. Jurisdiksie
Hierdie webtuiste word geberg, gekontroleer en bedryf vanuit die Republiek van Suid-Afrika en is daarom onderworpe aan die Suid-Afrikaanse wetgewing. Die Suid- Afrikaanse Reg xxx van toepassing wees op enige moontlike geskil, transaksie, of interpretasies van hierdie Bepalings en Voorwaardes. Partye stem verder toe tot die eksklusiewe jurisduksie van die Landdroshof in Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika, nieteenstaande waar ’n geskil of transaksie ontstaan, of die webtuiste geberg word.
7. Wysigings:
i. WebDir behou die reg voor, om van tyd tot tyd, sonder kennisgewing aan jou, die inhoud van hierdie webtuiste, insluitende inligting, produkte en pryse daarop, asook die inhoud van hierdie Bepalings en Voorwaardes, te wysig.
ii. Die partye aanvaar verder dat e-pos-kommunikasie genoegsaam is om te voldoen aan die regsvereiste om “skriftelik” xx xxxx, waar skriftelike kennisgewings van wysigings van jou verskaf moet word ingevolge hierdie Bepalings en Voorwaardes, mits die integriteit van jou e-posadres nie onder verdenking is nie, en nie outomaties geblok word deur WebDir se diensverskaffers nie.
8. Google “Compulsory Policies” (direk as Google se voorwaardes oorgeplaas, sonder vertaling om akuraatheid van interprestasie te verseker):
In accordance with some of Google’s recent compulsory policies, we herewith inform you that we might be tracking your cookies as our web site/company is currently undertaking Google AdWords remarketing of any other Google AdWords feature that tracks such cookies.
By visiting this site, you agree that certain of our Google AdWords remarketing and or other advertisements can follow you as you visit other web sites that form part of Google’s Display Network (GDN).
Note that we shall under no circumstances be utilizing any personally identifiable information as obtained through our Google AdWords remarketing campaign in any other related marketing endeavours – online or otherwise. (Such restricted utilization of information includes the sharing of such with third parties.) The Company shall under no circumstances be using any sensitive information of any nature on any of our remarketing tags.
The Company shall duly endeavour to adhere to all of the current in-effect policies of Google related to remarketing or any other form of Google advertising in all of its Google AdWords marketing campaigns. (In instances of possible non-conformity to such, the Company shall endeavour to rectify such in a prompt manner.)
You may opt-out of seeing advertisements for the web site, by simply clicking here: – xxxx://xxx.xxxxxx.xxx/xxxxxxxx/xxxxxxxxxxxx/xxx/.
We have implemented certain Google Analytics features for the primary purpose of attempting to ascertain the success of our online marketing endeavours via the Google AdWords platform.