Hoe antwoord ek iemand van 'n kulte?
Xxx antwoord ek iemand van 'n kulte?
1 AGTERGROND
1.1 OOREENKOMSTE
Ons moet onthou dat daar sekere ooreenkomste is tussen die Xxxx xxxx en die kulte. Xxxxx xxx hierdie ooreenkomste en xxx daarby aansluiting soek om xxxxx xxxxx te probeer oorhaal na hulle geloof.
• die eerste Christelike kerk is aanvanklik deur die Jode as 'n kulte gesien omdat hulle een Man volg; hulle is ook gesien as 'n "geheimsinnige" kerk as gevolg van die xxxx dat hulle weggekruip het vir die vervolging.
• Verder is die Christelike geskrifte nie as kanon gesien nie. Die Nuwe Testament word immers nou nog nie as xxxx van die Joodse kanon erken nie
• Die Christene, xxxx lede van kultes, was ook baie toegewyd en het eendragtig in groepe vergader met gebed.
• Die eerste kerk is ook fel vervolg en as “ketters” uitgekryt. Die kultes ervaar dieselfde teëkanting. Dit laat die volgende vrae ontstaan:
• Wie sê hierdie kulte is nie weer die begin van die xxxx xxxx nie? Het die “ou” kerke nie ook xxxxxx xxxx die Joodse kerke verval het nie?
• Hoekom kan ons sê dat die Kulte verkeerd is? Waar kry ‘n mens die reg om iemand xxxxxx xx veroordeel?
• Behoort mens iemand teë te gaan wat ook werk vir die Here? Ons gee die volgende antwoord:
• Geen mens kan die plek van Xxxxx Xxxxxxxx inneem nie. Hy is God, die mensgeworde Woord wat die volkome versoening vir al ons sonde gedoen het. Nêrens is daar enige aanduiding dat Hy xxxx xxx verskyn voor die wederkoms nie. Inteendeel, die Xxxxx xxxx ons juis dat die Antichris xxx opstaan en homself xxx voordoen as Christus.
• In die xxxx xxxx gaan dit oor die suiwer bediening van Gods woord. Sola scriptura. Geen enkeling, kerk of organisasie kan nie enigste interpretasie van die Skrif hê nie. Die Skrifgesag lê in Skrif. Hele Skrif. Sakramente moet suiwer bedien word. Tug moet suiwer bedien word.
• Daar mag nie toegelaat word dat die mens die werk van die Antichris bevorder nie.
1.2 WAT LEER ONS VAN DIE KULTE?
• Hulle toegewydheid is seker een van hulle sterkste punte. Hulle ontsien geen moeite, tyd, energie om dit wat hulle glo, uit te dra nie. Ons wat volle genade van God het, moet dieselfde doen. Bestudeer die dogma en dra dit uit!
• Hulle onderlinge liefde, koinonia, is iets waarvan ons meer kan hê. Hoewel hulle motiewe ten opsigte van hierdie onderlinge gemeenskap nie altyd ewe duidelik is nie, is dit tot een van die aspekte wat hulle gebruik om hulleself meer aantreklik xx xxxx vir lidmate van die "dooie" kerke. Ons verdra mekaar dalk - maar het ons mekaar werklik so lief dat ons met almal dal (wil) saamleef?
• Ons moet nie twyfel oor ons eie dogma nie. Ons moet wel 'n deeglike studie maak van ons eie dogma, sodat ons nie net weer WAT ons leer nie, maar ook WAAROM ons dit leer en wat die Skrifgronde vir die dogma is. Ons moet ook weet presies wat die plek van die dogma in die kerk is om hulle wanopvatting van die kerk te kan antwoord.
• Dit noop ons tot beter Skrifkennis. Die meeste xxxxx xxxx dat die kultes 'n baie goeie Skrifkennis het. Tog moet mens uit die Skrif die xxxxx xxxx en al die aspekte van die verlossingswerk van God xxx om 'n antwoord xx xxx.
• Xxxxx xxxx met evangelisasie maak dat ons in skadu van kultes staan. Ons xxxx xxxxx ywer, maar is self nie bereid om iets soortgelyks te doen nie. Die gevolg is dat al meer mense na hulle prediking luister en die xxxx xxxx in die skande gesteek word omdat sy nie haar werk doen nie.
1.3 HOUDING TEENOOR KULTE
1 Petrus 3:15: Wees altyd gereed om 'n antwoord xx xxx aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in xxxxx xxxx.
Xxxxxx xxx xxxxx het die sekerheid van die Bybelse hoop. As hulle afdwaal, is hulle verlore. Ons weet ons Verlosser leef. Ons moet in die lig van Heidelbergse Kategismus Xxxxxx 33 altyd wegvlug van die sonde en Satan, reguit in die arms van ons hemelse Vader.
1.3.1 MOENIES
• Moenie vyandig wees nie. Xxxxxx die deur in hulle gesig toeslaan nie. Hulle leer dat as hulle teëstand kry dit juis die teken is dat Satan in hierdie huis werk. Dit is juis vir hulle 'n bevestiging van die "waarheid" wat hulle leer.
• Moenie hatig met hulle argumenteer nie. Hulle sien hierdie weerstand dieselfde as hierbo en maak hulle net meer oortuig dat hulle reg is. Xxxxxx xxx xx xxx ver vorder met logiese argumente nie, omdat hulle juis met soveel emosie hulle godsdiens beleef.
• Xxxxxx sê dat hulle verkeerd is nie. Hulle is geleer dat hulle eie dogma die waarheid is wat op die Woord van God rus. Stel aan hulle die werklike boodskap van die Xxxxx - dit is wat hulle moet hoor.
• Xxxxxx angstig wees nie. Xxx is jy die maklikste prooi denkbaar. Xxxxx xxx xxx xx xxxxx energie op jou toespits, totdat jy uiteindelik ingee. Jy het die waarheid van God se woord. Bid om die xxxxxxx van die Heilige Gees. Xx xxx hulle xxx xxxxxx aanpak nie. Vra intelligente vrae en gee intelligente antwoorde.
1.3.2 MOETS
• Openbaar die gawe van geduld: Xx xxxx hulle redenasies geen sin nie en xx xxxxx hulle argumente hoe onnosel - hulle is oortuig van hulle saak. Jy is mos ook oortuig van jou xxxx. Ongeduld hoort nie in die gesprek nie, omdat dit jou eie onvermoë beklemtoon.
• Toon begrip vir hulle siening van die Skrif. Hulle besef nie werklik wat hulle xxxx is nie, en moet heel subtiel benader word om wel die xxxx xxxx xx xxxx.
• Onthou dat hulle leerstelling vir hulle net so belangrik is as wat ons belydenisskrifte vir ons is. Xxxx ons voel as hulle dit afkraak, so is die gevoel ook as ons sê dat hulle belydenisse verkeerd is.
• Deur aan hulle die ware liefde van Xxxxxxxx te verkondig en só op te tree, trek mens hulle eerder as met baie woorde.
• Die liefde van die kulte bind, die liefde van Xxxxxxxx maak vry. As die liefde so aan hulle voorgehou kan word sonder dat hulle daardeur bedreig voel, xxx dit vir hulle meer aantreklik word en kan hulle so hulle eie foute raaksien.