SWELLENDAM MUNISIPALITEIT KENNISGEWING
SWELLENDAM MUNISIPALITEIT
KENNISGEWING
Kennis geskied hiermee in terme van Artikel 116(3) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiele Bestuur , (Wet 56 van 2003) dat die Munisipaliteit van voorneme is om die diensvlakooreenkoms met Corrogo Workforce Solutions (Pty) Ltd uit xx xxxx vir die verskaffing en installering van web-gebaseerde aanlyn grootmaat sms diens vir die periode 01 Maart 2018 tot 28 Febraurie 2021.
Die redes vir die uibreiding van hierdie diensvlakooreenkoms is as volg:
• Dit xxx xxx xxxxx effektief wees om ‘n nuwe tenderproses te volg nie, gemeet teen die administratiewe kostes vs die kontrakwaarde.
Die publiek word hiermee uitgenooi om skriftelike voorleggings / besware oor die voorgestelde uitbreiding van die ooreenkoms in te dien by die kantoor van die Bestuurder: Voorsieningskanaal Bestuur, Xxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxxx voor of op Vrydag, 24 November 2017 om 12:00.
Koeverte deeglik gemerk: “Beswaar teen verlenging van ooreenkoms” moet voor of op bogenoemde datum en tyd by bogemelde adres ingedien word.
Persone wat nie xxx xxxx en skryf nie kan by enige van die administratiewe kantore van die Swellendam Munisipaliteit versoek dat personeel behulpsaam moet wees met die skryf van die voorlegging.
AM GROENEWALD MUNISIPALE BESTUURDER
Kennisgewingno. A47 /2017