VOORWAARDES
BEPALINGS &
VOORWAARDES
INHOUDSOPGAWE
2. Bevoegdheid om ooreenkoms aan te gaan 1
4. Verantwoordlikhede van student na registrasie 2
5. Voorvereistes vir studies 2
7. Xxxxxxx, registrasie en herregistrasie 3
9. Beperking van aanspreeklikheid 4
10. Vermindering of kansellering van dienste deur die student 4
10.1.1 Kansellasie van registrasie en dienste 5
10.1.3 Vermindering van modules 6
1. Die ooreenkoms
Die partye bevestig dat die elektroniese aansoekvorm xxxx xxxx die student voltooi alle skrywes rondom registrasie en hierdie jaarboek gesamentlik die ooreenkoms daarstel en bindend op die partye xxx xxxx.
Hierdie ooreenkoms kom eers amptelik tot stand by Akademia se versending van skriftelike bevestiging dat die student vir die betrokke akademiese tydperk aanvaar en geregistreer is.
2. Bevoegdheid om ooreenkoms aan te gaan
Indien die kontrakterende party ʼn regspersoon is, gee sodanige kontrakterende party hiermee die versekering aan Akademia dat die ondertekenaar aan die nodige wetlike vereistes en bevoegdheid voldoen om ʼn ooreenkoms aan te gaan en onderworpe xx xxxx aan die bepalings en voorwaardes daarvan. Die regspersoon neem volle verantwoordelikheid vir die terugbetaling van die totale skuld en aanvaar al die bepalings en voorwaardes van die ooreenkoms in geheel.
Indien die kontrakterende party ʼn individu is, verklaar sodanige student hiermee dat hulle xxxxxx onderworpe is aan hierdie ooreenkoms en dat, in die geval van beperkte kontraktuele bevoegdheid, die ouer/voog of kurator of medehoofskuldenaar verantwoordelik xxx xxxx vir die terugbetaling van die totale skuld. Al die bepalings en voorwaardes van die ooreenkoms in geheel word sowel gesamentlik met en afsonderlik van die student aanvaar.
3. Dienste deur Akademia
• Die kwalifikasies waarvoor studente by Akademia kan registreer is by die Raad op Hoër Onderwys geakkrediteer en word deur die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid erken.
• Alle roosters xxxx op die Akademia-webblad en -jaarbeplanner is voorlopig en finale roosters xxx na die aanvang van die akademiese jaar op die Spens beskikbaar word.
• Akademia xxxxx ondersteuningsdienste xxxx per die vereistes van die Raad vir Hoër Onderwys en vervat in afdeling 54 van die jaarboek.
• Akademia xxxxx vereiste administratiewe dienste ter ondersteuning van kwalifikasies en finale sertifisering.
• ʼn Kwalifikasiesertifikaat xxx slegs uitgereik word indien:
◊ Akademia ʼn gesertifiseerde afskrif het van die student se identiteitsdokument en NSS xxxx uitgereik deur Xxxxxxx;
◊ studies voltooi en toepaslike assessering suksesvol geslaag is; en
◊ die student se rekening ten volle vereffen is.
• Akademia onderneem xx xxxxx redelike tyd ʼn jaarplan aan die student beskikbaar te stel wat die toepaslike datums en spertye ten opsigte van geskeduleerde klasse, die inhandiging van werkopdragte, en toetse en eksamens bevat.
• In die geval van laat-registrasie deur die student, moet die student voorsiening maak vir die waarskynlike vertraging van dienste gelewer deur Akademia.
4. Verantwoordelikheid van die student na registrasie
DIT WORD VAN DIE STUDENT VERWAG OM:
• Alle verskuldigde aansoek-, registrasie- en studiegelde te betaal.
• Die beleide, reëls, prosedures en gedragskode van Akademia na te kom xxxx gestipuleer in die jaarboek.
• Aan die programvereiste te voldoen xxxx jaarliks in die jaarboek gepubliseer.
• Alle ter sake klasse by xx xxxx.
• Xxxx die indiening van die elektroniese aansoek, bevestig die student dat die reëls, besluite, beleide, regulasies en prosedures van Akademia as bindend aanvaar word vir die duur van studies by Akademia.
• Die korrekte inligting te verskaf tydens die aansoek, en dat indien hierdie inligting of ʼn gedeelte daarvan as bedrieglik, onwaar of vals bevind word kontrakbreuk van ʼn wesenlike xxxx van die betrokke ooreenkoms daargestel word. In so geval xxx Akademia geregtig wees om die student se registrasie te kanselleer. Akademia mag navraag doen oor die geldigheid van ʼn student se verworwe kwalifikasie. Die student onderneem om Akademia binne sewe dae na aansoek skriftelik in xxxxxx xx stel van enige wesenlike verandering ten opsigte van die student se kontakbesonderhede, insluitende besigheid-, pos- of straatadresse, huis-, werk- of selfoonnommers en e-posadresse.
• Die student kies die xxxxx xxxx verskaf in die aansoekproses as domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes wat mag voortspruit uit hierdie ooreenkoms.
• Indien enige van die dokumente vereis in die aansoekvorm, insluitende, maar nie beperk tot identiteitsdokumente nie, uitgereik is in die nooiensvan van ʼn getroude aansoeker, moet ʼn gewaarmerkte afskrif van die huweliksertifikaat hierdie aansoek vergesel.
5. Voorvereistes vir studies
Vir studies by Akademia is dit verpligtend dat studente toegang tot redelike internet- en skootrekenaarfasiliteite moet hê. Let op die volgende minimum vereistes ten opsigte van die tegniese spesifikasies van ʼn skootrekenaar:
• ʼn Core i3, i5 of i7 verwerker
• 4GB RAM of meer (8GB RAM word aanbeveel)
• 20GB beskikbare hardeskyfspasie
• Werkende webkamera
• Werkende mikrofoon
• Nuutste weergawe van Google Chrome, wat ook op datum gehou moet word
Let op die volgende minimum vereistes ten opsigte van die internettoegang:
Internetspoed van ten minste 1,5 Mbps aflaaispoed en 1 Mbps vir oplaaispoed
Ander tegnologievereistes:
• Student moet toegang tot ʼn drukker hê. • Student moet toegang tot ʼn skandeerder hê.
6. Toestemming deur student
Deur die registrasieproses te voltooi, stem die student in dat Akademia die reg voor-behou om:
• Die student se inligting te gebruik om die student te voorsien van materiaal xxxx ooreengekom, om Akademia se verpligtinge na te kom en Akademia se regte uit te oefen binne hierdie ooreenkoms.
• Die student se inligting te gebruik om die student in xxxxxx xx stel van Akademia se ander programme, produkte of dienste wat vir die student van belang mag wees.
• Die student se inligting xx xxxx met maatskappye in die Solidariteit Beweging, ten einde hulle in staat te stel om die student in te lig van ander produkte wat vir die student van belang mag wees.
• Die student se inligting xx xxxx met Akademia se studenteraadverteenwoordigers en ander belanghebbende partye in Akademia, ten einde die student in xxxxxx xx stel van aktiwiteite van die studenteraad en studiesentrums.
7. Xxxxxxx, registrasie en herregistrasie
• Registrasie is onderworpe aan die volgende voorwaardes:
◊ die volledige voltooiing van ʼn aansoekvorm;
◊ die student se voldoening aan die minimum toelatingsvereistes
◊ indiening van al die vereiste dokumente as bewys; en
◊ betaling van die vereiste aansoek- en registrasiegelde.
• Onvolledige aansoekvorms en -dokumentasie word nie as ʼn geldige aansoek geag nie en xxx xxx verwerk word nie.
• Nadat ʼn aansoek volledig ingedien en die toepaslike aansoekgeld betaal is, xxx die aan¬soek oorweeg word aan die hand van die minimum toelatingsvereistes xxxx gepubliseer in die jaarboek.
• Suksesvolle aansoekers xxx skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxx word. Sodra hierdie kennis¬gewing uitgestuur is, ontstaan ʼn amptelike ooreenkoms tussen die student en Akademia.
• Akademia behou die reg voor om enige registrasieaansoek xx xxxxx.
• Studiegelde betaalbaar voor aanvang van studies xxx aan die student gekommunikeer word sodra die student geregistreer is.
• Indien ʼn student laat herregistreer (vir dieselfde of nuwe program) xxx ʼn laat-registrasiefooi gehef word.
8. Betaling
• Alle bedrae betaalbaar moet op die tydstip en wyse betaal word xxxx gekommunikeer via die webwerf en faktuur.
• Geen vergunning of toegewing wat Akademia aan die student mag xxxxxxx xxx geïnterpreteer word as ʼn afstanddoening van Akademia se regte ingevolge hierdie ooreenkoms nie.
• Alle aanspreeklikheid of verpligtinge wat xx xxxx mag kom uit hierdie ooreenkoms xxx afdwingbaar wees op die student, selfs na afloop van die ooreenkoms.
• Geen student xxx toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel kry in die geval van agterstallige fooie nie. Vroegtydige reëlings moet met Finansies getref word sodat die student nie ʼn assessering mis nie. Indien ʼn assesseringsgeleentheid gemis word as gevolg van agterstallige betalings en voorafreëlings wat nie getref is ten opsigte van die rekening nie, xxx xxxx opvolggeleentheid vir die student beskikbaar gestel word nie. Dit neem 48 uur vanaf die vereffening van die rekening voordat die student se toegang tot die aanlyn ondersteuningstelsel weer heraktiveer word.
9. Beperking van aanspreeklikheid
• Akademia xxx geensins op enige xxxxxx aanspreeklik gehou word vir skade, aanspreeklikheid of verlies wat spruit uit die verskafte studiemateriaal en -inligting, of enige xxxxx xxxx of optrede xxxx bepaal deur die ooreenkoms nie.
• Akademia aanvaar geen verantwoordelikheid indien die student datums en spertye nie nakom nie. Dit is die student se verantwoordelikheid om behoorlike beplanning en tydsbestuur te doen rondom die datums en spertye xxxx xxxx Akademia bepaal.
• Akademia behou die reg voor om wysigings tot die jaarplan en roosters xx xxxx.
• Indien ʼn student vir addisionele vakke buite die betrokke program wil registreer, is dit die student se verantwoordelikheid om voor registrasie te bevestig dat geen roosterbotsings voorkom nie.
• Alhoewel Akademia daartoe verbind is om, sover dit redelikerwys moontlik is, opleidingsdienste deurlopend en betyds te verskaf, stem die student spesifiek in dat onderrig deur die gebruik van elektroniese mediums geskied en gevolglik afhanklik is van die verskaffing van toegang tot inligtingsdienste (telefonies en data) deur derde partye. Gevolglik bevestig die student dat Akademia nie verantwoordelik gehou kan word vir verlies of skade weens enige onvermoë van Akademia om opleidingsdienste te verskaf in omstandighede wat buite die beheer van Akademia is nie.
10. Vermindering of kansellering van dienste deur die student
In die geval waar die student versoek om die registrasie te wysig, waardeur die student in wese versoek om die bepalings van die ooreenkoms te verander, geld die volgende bepalings:
10.1.1 KANSELLASIE VAN REGISTRASIE EN DIENSTE
10.1.2 BEPALINGS
Die student bevestig dat die bepalings hiernaas redelik, xxxxxx en afdwingbaar is:
10.1.3 VERMINDERING VAN MODULES
51.3.1 Vermindering tot en met 28 Januarie (senior studente) / 18 Februarie
• Student moet steeds die program in die maksimum toegelate tyd voltooi.
51.3.2 Vermindering na 28 Januarie (senior studente) / 18 Februarie (alle ander studente):
• Student moet nie minder as drie modules neem vir die oorblywende xxxx van die betrokke akademiese jaar nie.
• Student moet steeds die program in die maksimum toegelate tyd voltooi.
• Student xxx verantwoordelik gehou word vir die balans pro rata bereken as ʼn persentasie van die reeds afgelope kontaksessies van die modules wat gekanselleer word. Die oorblywende balans word op krediet geplaas vir die daar¬op¬volgende akademiese jaar.
• Student moet die volgende akademiese jaar herregistreer vir die program en die gekanselleerde modules.
• Enige verskil in die studiegelde wat op krediet geplaas is en die her¬registrasie en studiegelde vir die betrokke akademiese jaar is deur die student betaalbaar.
• Indien die student nie herregistreer vir die volgende akademiese jaar nie, verbeur die student die gelde wat op krediet geplaas is.
11. Kontrakbreuk
Met inagname van afdelings 47 en 48 bevestig die student dat, indien hulle kontrakbreuk ingevolge hierdie ooreenkoms pleeg deur na te laat om enige paaiement teen die sperdatum te betaal, die volle uitstaande bedrag onmiddellik betaalbaar xxx xxxx, en Akademia gemagtig xxx xxxx xx xxxxxx verdere kennisgewing voort te gaan om skulde vanaf die student xx xxxxxxx. Die student xxx ook verantwoordelik wees vir die regskostes, asook die kostes van alle briewe, telefoonoproepe, opsporingsgelde, en ander verhalingsgelde en onkostes wat aangegaan moet word as gevolg van die student se kontrakbreuk.