KONTRAK MET OUERS VIR 2022
KONTRAK MET OUERS VIR 2022
KWARTAAL 1 (01 Januarie 2022 – 31 Maart 2022)
BEPALINGS EN VOORWAARDES:
U KIND XXX SLEGS TOEGELAAT WORD OM VAN HIERDIE VERVOER GEBRUIK XX XXXX INDIEN HIERDIE VORM VOLLEDIG INGEVUL EN GETEKEN TERUG GESTUUR WORD SKOOL TOE (vir aandag ME. L. XXX XXX XXXXX).
Ons, mnr. ________________________________________ en me , die
ouers / voogde van die leerder/s (1) en
(2)_________________________________________ op busroete CV of DK of ELR of WDL of GH (omkring) neem kennis van die bepalings en voorwaardes en onderneem die volgende:
• Let wel: Hoërskool Fochville tree slegs as ‘n middelman tussen Du Plessis Busdiens en die ouers op.
• Hierdie busdiens is ‘n vergunning en nie ‘n reg nie.
• Alle leerders en die bestuurder word in terme van polisnr. PSGTC0000093096 passasiersaanspreeklikheid gedek.
• Betalings:
o Ouers / voogde is aanspreeklik vir alle gelde en onderneem hiermee om stiptelik te betaal (aan Hoërskool Fochville) xxxx vereis hieronder. Indien daar wanbetaling plaasvind, xxx die leerders ongelukkig nie meer gebruik kan maak van die busdiens nie.
o Busgelde is vooruitbetaalbaar voor of op die 5de van die maand, xxxx volg, per leerder:
▪ 05 Januarie 2022 CV/DK/ELR/WDL R770 GH R820
▪ 05 Februarie 2022 CV/DK/ELR/WDL R770 GH R820
▪ 05 Maart 2022 CV/DK/ELR/WDL R770 GH R820
o Busgelde moet betaal word xxxx volg:
▪ Kontant by die kantoor betaalbaar by me. Van der Merwe.
▪ Elektronies aan Hoërskool Fochville (apart van die leerder se skoolgelde) in die volgende bankrekening:
• Hoërskool Fochville
• ABSA
• Takkode 632005
• Rekeningnommer 1610320127
• Verwysing: Xxxxx Xxxx BUS
▪ Indien ouers elektronies die busgelde betaal, e-pos asb. dadelik ‘n bewys van hierdie betaling xx xxxxxxx.xxxxxxx@xxxxx.xxx
• Buspas:
o Dit is baie belangrik dat me. Van der Merwe betyds die bewys van betaling per e-pos ontvang.
o Buspasse word maandeliks gedruk en is vir 1 maand geldig. Buspasse xxx uitgedeel word teen die 10de
van elke maand. Indien u kind nie ‘n buspas ontvang nie, kontak dadelik me. Van der Merwe.
o Buspasse moet geteken wees deur me. Xxx xxx Xxxxx vir geldigheid.
o Buspasse word daagliks gekontroleer. Indien die leerder nie sy/haar buspas toon nie, sal die leerder nie op die bus toegelaat word nie.
o Graag wil ons ons kinders die verleentheid xxxxx. Ouers, maak asb. dus seker dat busgelde op datum xxx. Dit xxx u as ouer / xxxx xx verantwoordelikheid.
• Baie belangrik:
o Ons poog om die busgelde so laag as moontlik vir u as ouer / xxxx xx hou en maak staat op u kind se teenwoordigheid op die bus, asook u maandelikse vooruitbetaling. Daar kan geen uitsonderings gemaak word nie. U xxx vol moet betaal al sou u kind slegs in die oggend of in die middag van hierdie vervoer gebruik maak. Net xxxx skoolgeld is die busgeld in 11 gelyke paaiemente betaalbaar, ongeag of dit vakansie is of xxx xxx.
x Xxxx bespreek en goedgekeur deur die ouers, tydens ons vergadering op 17 Augustus 2021 by NG Xxxx Xxxxxxxxxx te Carletonville is daar besluit dat; sou u kind nie meer die busvervoer gebruik nie, xx
xxxxx rede ook al, moet die ouer die kantoor skriftelik in xxxxxx xxxx. Die ouer xxx verantwoordelik vir
die volle betaling van busgelde vir die kwartaal (CV/DK/ELR/WDL = R2 310) en (GH = R2 460).
Ons bepaal die busgelde op die getal leerders wat onderneem om te ry, dus onderneem u om vir die volle kwartaal te betaal en die leerder om vir die volle kwartaal bus te ry.
o Neem kennis dat geen afbetalingsreëlings oorweeg xxx word nie. Skoolgeld mag nie gebruik word om die bus te befonds nie.
o As die ouer per geleentheid hulp nodig het, kontak gerus die kantoor. Ons verstaan dat daar soms onvoorsiene omstandighede opduik. Die BL xxx ‘n besluit maak gebaseer op meriete indien daar stawwende dokumentasie ingehandig word.
• Optelpunte en tye:
o Leerders moet betyds by optelpunte wees, aangesien daar nie vir leerders gewag kan word nie.
o Die skool het geen verpligting t.o.v. addisionele vervoer vir leerders wat xx xxxxx rede ook al, nie op die normale tye van die diens gebruik maak nie.
o Die skool is nie buite hierdie diens vir die veiligheid van leerders aanspreeklik nie (bv. op pad na die optelpunte, tydens wagperiode, ens.).
o Die bus xxx gerespekteer word en met xxxx gebruik word. Opsetlike beskadiging is vir die rekening van die ouer/voog.
o Geen wangedrag van leerders xxx toegelaat word nie, skoolreëls geld en busleiers moet gehoorsaam word.
o Vertrektye:
▪ CV by die 007 06:50vm (06:25vm-groep xxx bevestig word)
▪ DK by die 1ste Stopstraat waar huise begin 06:00vm
▪ ELR by die 2de ingang langs die hoofpad 06:15vm
▪ WDL by die bushalte net verby “boom-gate” 06:35vm
▪ GH by die Shell Garage by die Laerskool 06:00vm
▪ Wees asb. 10 minute vroeër by die bustop aangesien die bus nie gaan wag vir leerders nie.
▪ Tydens eksamentyd (en xxxxx xxxxx situasies) xxx die xxx met leerders gekommunikeer word.
Ons, die ouers / voogde verstaan en aanvaar al die bepalings en woorwaardes xxxx hierbo uiteengesit en onderneem om daarby xx xxx:
Mnr. Me.
Teken Datum ID TEL E-POS
Teken Datum ID TEL E-POS
Leerder/s teken (1) en (2)
Mediese gegewens:
Fonds Fondsnommer Hooflid
Huisdokter
Tel
Allergieë
Kontakpersoon in geval van nood:
Naam
Tel
Verwantskap