ZONNESTRAAL BOU-OOREENKOMS
ZONNESTRAAL |
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:
XXXXXXX CONSTRUCTION BK (REGISTRASIENOMMER 1996/051149/23)
hierin verteenwoordig deur , behoorlik daartoe gemagtig
NHBRC NR: 31706
(hiernalater xx xxxxxx as die "Kontrakteur") en
(hierinlater xx xxxxxx as die "Werkgewer")
1. EIENDOM
GEDEELTE ZONNESTRAAL, (PORTERVILLE) IN DIE BERGRIVIER MUNISIPALITEIT, AFDELING PIKETBERG, PROVINSIE XXX-KAAP
GROOT ongeveer vierkante meter, xxxx per Aanhangsel "A" hiertoe.
2. OOREENKOMS
Die Werkgewer neem hiermee die Kontrakteur in diens, wie onderneem om 'n woonhuis en buitegeboue (hierna die "Werke" genoem) op die eiendom op te rig in ooreenstemming met die Plan (xxxx per Aanhangsel "B" hiertoe) en Spesifikasieskedule (xxxx per Aanhangsel "C" hiertoe), xxxxx dokument gelyktydig met hierdie Ooreenkoms onderteken is en hierby aangeheg word. Die werke xxx voltooi word volgens die standaadriglyne neergelê deur die Nasionale Huisbou Registrasie Raad.
3. KONTRAKSPRYS & BETALING DAARVAN
3.1 Die kontraksprys (onderhewig aan wysigings waarna xxxxxx word in Klousule 7 hiervan) is die bedrag van R en is betaalbaar deur die Werkgewer aan die Kontrakteur in 3 (drie) paaiemente gedurende die kontrak- periode xxxx volg:
3.1.1 25% (Vyf en Twintig Persent) wanneer die huis vloerhoogte bereik;
3.1.2 45% (Vyf en Veertig Persent) wanneer die dakkonstruksie voltooi is;
3.1.3 Die balans teen besit en okkupasie xxxx beskryf in Klousule 4 hiervan.
3.2 Enige bedrag wat nie op die verskuldigde datum betaal word nie, xxx xxxxx dra volgens die bepalings van Klousule 8 hiervan.
3.3 Indien enige xxxx van die Kontraksprys betaal word uit die opbrengs van 'n Boulening wat verseker word deur 'n Verband, xxx:
3.3.1 die Werkgewer onherroeplik aan die Kontrakteur 'n bedrag gelykstaande aan die uitstaande balans van die Kontraksprys, of die totale opbrengs van die Boulening, wat ookal die mindere bedrag is, sedeer.
3.3.2 betaling van die opbrengs van die Boulening gemaak word in ooreenstemming met die standaard prosedure van die betrokke Verbandhouer.
3.3.3 die Kontrakteur hierdeur gemagtig wees om tussentydse en finale trekkings van die Verbandgewer te ontvang en die Werkgewer onderneem om die Magtiging vir sodanige betalings te teken wanneer hulle deur die Kontrakteur daartoe versoek word.
3.3.4 indien die Verbandhouer per abuis of op enige wyse enige xxxx van die opbrengs van die verbandlening aan die Werkgewer of sy agente uitbetaal voordat die Kontrakteur die volle Kontraksprys tesame met enige bykomende bedrae hierin beskryf, ontvang het, is die Kontrakteur geregtig om betaling van die Werkgewer te eis, tesame met rente daarop teen die xxxxx vasgestel in klousule 8 hiervan, bereken vanaf datum van betaling aan die Werkgewer tot datum van betaling aan die Kontrakteur.
3.3.5 indien die Werkgewer nalaat of xxxxx xx betalings van tussentydse of finale trekkings te magtig, strydig met Klousule 3.3.3, of nalaat of xxxxx xx betalings aan die Kontrakteur xx xxxx strydig met Klousule 3.3.4, is die Kontrakteur geregtig xx xxxxxx benadeling van enige regte wat hy mag hê in terme van hierdie Ooreenkoms, of enige Reg, onmiddellik die Werke xx xxxxx, in xxxxx geval alle skade wat daaruit voortspruit vir die Kontrakteur, insluitende uitgawes en bykomende rente, vir die rekening van die Werkgewer xxx xxxx.
3.4 Die Werkgewer onderneem om die volle Kontraksprys en alle bedrae wat verskuldig is in terme van hierdie Ooreenkoms, voor okkupasie en/of besit van die Werke, uit te betaal of te laat uitbetaal.
3.5 Die Werkgewer xxx xxx geregtig wees om besit en/of okkupasie van die Werke te neem alvorens die volle bedrag verskuldig aan die Kontrakteur, betaal is nie.
3.6 Betaling van alle bedrae wat deur die Werkgewer aan die Kontrakteur verskuldig is, xxx aan die Kontrakteur betaal word sonder enige aftrekkings hoegenaamd.
3.7 Die Werkgewer xxx xxxxx 7 (sewe) dae vanaf die datum hiervan, 'n Bank Waarborg aan die Kontrakteur xxxxx vir betaling van die volle Kontraksprys.
4. AANVANG EN VOLTOOIING
4.1 Die Kontrakteur xxx so spoedig moontlik met die Werke begin nadat die Werkgewer die Kontrakteur in xxxxxx xxxxxx het dat oordrag van die eiendom plaasgevind het, onderhewig daaraan dat die Kontrakteur nie met die Werke xxx begin alvorens:
4.1.1 die Werkgewer voldoende waarborge tot die Kontrakteur se bevrediging gelewer het vir betaling van die volle Kontraksprys nie; en
4.1.2 alle toestemmings, goedkeurings, registrasie en ander Magtigings verkry is nie.
4.2 Indien die aanvang van die Werke vertraag word vir xxxxxx as 60 (sestig) dae vanaf die datum van ondertekening hiervan, as gevolg van die nie-nakoming van Klousules
4.1.1 en 4.1.2 hiervan nie, en dit nie vertraag word as gevolg van 'n xxxx aan die xxxx van die Kontrakteur nie, sal die Kontrakteur geregtig wees om volgens sy oordeel hierdie Ooreenkoms te kanselleer of 'n wysiging te vereis aan die Kontraksprys in
ooreenstemming met die tydperk tot wanneer die die Kontrakteur in "n posisie geplaas word om met die Werke te begin.
4.3 Die Kontrakteur xxx die Werke voltooi binne 6 (ses) maande na die bepalings van Klousule 4.1 nagekom is, onderhewig aan enige verlengings wat toegestaan mag word in terme van Klousule 4.4 hiervan.
4.4 Indien die aanvang of voltooiing van die Werke vertraag word vir enige rede buite die beheer van die Kontrakteur (byvoorbeeld, maar nie noodwendig beperk tot gure weer, gewysigde instruksies deur die Werkgewer aan die Kontrakteur, of vis major), of as gevolg van enige Bou Industrie Verlof, hetsy Statutêr of erken as gebruiklik in die Industrie, wat in die Kontrakperiode mag val, xxx die Kontrakteur geregtig wees op 'n billike en redelike uitstel vir voltooiing van die Werke en die Werkgewer xxx xxx as gevolg daarvan enige eise teen die Kontrakteur hê vir skade of andersins nie.
4.5 Behalwe indien anders bepaal in Klousule 4.6, xxx die voorkoms van een of meer van die omstandighede genoem in Klousule 4.6, aanvaar word as bewys van bevredigende voltooiing van die Werke deur die Kontrakteur en xxx dit ook die datum van voltooiing bepaal, en die Kontrakteur xxx onthef word van alle verpligtinge, uitdruklik of stilswyend, kragtens hierdie ooreenkoms en enige wysiging daarvan of toevoeging daartoe, en die Werkgewer xxx xxx enige xxxxxxx xxxx teen die Kontrakteur hê nie.
4.6 Vir voormelde doeleindes, xxx die gebeurtenis van enige van die volgende, die datum van voltooiing daarstel:-
4.6.1 die datum van formele oorhandiging van die sleutels van die Werke aan die Werkgewer en ondertekening van die oorhandiging-sertifikaat as ontvangserkenning daarvan;
4.6.2 die datum waarop okkupasie van die Werke geneem word deur die Werkgewer of sy Agent;
4.6.3 na Kennisgewing deur die Kontrakteur aan die Werkgewer dat die derde en finale xxxx van die Werke voltooi is en dat alle inspeksies uitgevoer is;
4.7 Die risiko van die Werke gaan volledig en algeheel oor op die Werkgewer op die voltooiingsdatum.
5. ONDERNEMING DEUR DIE WERKGEWER
Die Werkgewer onderneem hiermee om die geregistreerde Xxxxxxx van die eiendom te word en om alle koste met betrekking daartoe te betaal en ook om die geregistreerde Eienaar xx xxx tot tyd en wyl die volle Kontraksprys aan die Kontrakteur betaal is en totdat die risiko oorgaan op die Werkgewer.
6. VOORLOPIGE BEDRAE EN TOEGELATE BEDRAE
Enige voorlopige bedrae xx xxxxxx in die Spesifikasieskedule xxx xxxx volg hanteer word: Teen betaling van die finale rekening, xxx die bedrag werklik deur die Werkgewer aan die Kontrakteur verskuldig ten opsigte van enige item verreken word teen die bedrag daarvoor toegelaat en enige oorskot of tekort xxx tussen die Werkgewer en Kontrakteur verreken word. Indien 'n tekort betaalbaar is aan die Kontrakteur, onderneem die Werkgewer om hierdie bedrag binne 7 (sewe) dae aan die Kontrakteur te betaal.
7. WYSIGINGS, BYVOEGINGS EN WEGLATINGS
7.1 'n Afwykingsooreenkoms xxx beteken 'n skriftelike ooreenkoms, behoorlik onderteken deur beide partye, wat die wysigings wat aangebring moet word, uiteensit, die koste daarvan en die wyse van betaling van sodanige koste.
7.2 Indien die Verbandhouer of betrokke Owerheid enige veranderinge, wysigings, regstellings of toevoegings tot die Plan of Spesifikasieskedule vereis, xxx dit in ooreenstemming met die Werkgewer gemaak word, en vervat word in 'n
Afwykingsooreenkoms wat duidelik die betalingsprosedure xxx uiteensit, ten opsigte van enige addisionele koste wat daardeur veroorsaak word.
7.3 Geen wysigings, byvoegings of weglatings xxx hierdie Ooreenkoms ongeldig maak nie. Die koste en aard van sodanige wysigings, byvoegings of weglatings xxx eers xxxx die partye ooreengekom word, en daarna xxx dit skriftelik aangeteken en onderteken word vir identifikasiedoeleindes, of skriftelik bevestig word deur 'n brief of 'n faktuur wat deur die Kontrakteur aan die Werkgewer gelewer word waarin die toepaslike byvoegings, weglatings of wysigings, wat ookal die geval mag wees, uiteengesit word. Indien daar nagelaat word om sodanige byvoeging aan te teken, sal dit nie die Kontrakteur se eis om betaling daarvan, beinvloed nie.
7.4 Die Werkgewer xxx die Kontrakteur betaal vir sodanige byvoegings en wysigings, sodra die partye ooreenstemming bereik het met betrekking tot die byvoegings en/of wysigings wat deur die Kontrakteur uitgevoer moet word. Bewys van betaling xxx aan die Kontrakteur gelewer word.
7.5 Nieteenstaande enige teenstrydigheid hierin vervat, word dit hiermee aangeteken dat die Kontrakteur nie op enige xxxxxx verplig is om byvoegings, weglatings of wysigings aan die Werke aan te bring nie.
8. RENTE
Enige bedrag wat deur die Werkgewer aan die Kontrakteur verskuldig is en nie op aanvraag betaal is nie, xxx xxxxx dra teen 'n xxxxx van 3% (drie persent) bo die minumum uitleenkoers van Absa Bank Beperk, bereken vanaf die datum waarop sodanige bedrag betaalbaar is tot die datum van betaling.
9. BESIT
Die Kontrakteur xxx geregtig wees om:
9.1 teen registrasie van die eiendom in naam van die Werkgewer, xxxxx xxxxx van die eiendom te neem;
9.2 besit van die Werke te behou totdat alle bedrae wat aan hom verskuldig is kragtens hierdie ooreenkoms en enige ander ooreenkoms of reëling tussen die Kontrakteur en die Werkgewer met betrekking tot die Werke, betaal is en alle verpligtinge van die Werkgewer in terme van hierdie Ooreenkoms nagekom is.
10. ARBITRASIE
10.1 Enige dispuut wat te eniger tyd mag ontstaan tussen die Werkgewer en die Kontrakteur met betrekking tot enige aangeleentheid wat voorspruit uit die vertolking of beeindiging of kansellasie van hierdie Ooreenkoms, xxx in terme hiervan xxxxxx word vir die arbitrasie en finale beslissing van 'n Arbiter xxxx aangestel deur beide Partye, of in die geval waar daar nie ooreenkoms bereik kan word oor sodanige Arbiter xxx, xxx 'n xxxxxxx aangestel deur die Voorsitter van die Kaapse Vereniging van Huisbouers.
10.2 Die arbitrasie xxx gehou word in terme van die Arbitrasie Wet 42 van 1965, op voorwaarde dat die Arbiter uitdruklik gemagtig is om die wyse en prosedure van die arbitrasie te bepaal en om sodoende, en meer spesifiek met betrekking tot pleite, blootleggings en ander toepaslike sake, volgens sy eie diskresie die prosedure te bepaal waarkragtens die ondersoek sonder vertraging en so goedkoop moontlik en ook met die minste formaliteite af xx xxxxxx.
11. KONTRAKBREUK
11.1 Indien die Werkgewer se boedel gesekwestreer, voorlopig gesekwestreer of gelikwideer word of onder Geregtelike Bestuur geplaas word, of indien die Werkgewer op enige xxxxxx kontrakbreuk mag pleeg ten opsigte van hierdie Ooreenkoms, xxxxx handelings almal as materiële kontrakbreuk geag word, en sou nalaat om sodanige kontrakbreuk binne 7 (sewe) dae nadat hy skriftelik deur die Kontrakteur xxxxxx xxxxx is, te remedieer, of indien die Werkgewer nalaat om enige betaling op die betaaldatum te xxxx, xxx die Kontrakteur geregtig wees om die Werkgewer of sy Trustee kennis xx xxx van beeindiging van hierdie Ooreenkoms, sonder benadeling van enige ander regte wat die Kontrakteur in terme van hierdie Ooreenkoms of enige ander Regte, mag hê.
11.2 'n Sertifikaat wat deur 'n Ouditeur onderteken is, en wat die bedrag spesifiseer wat deur die Werkgewer aan die Kontrakteur verskuldig is, xxx voldoende bewys wees van enige bedrag wat aan die Kontrakteur verskuldig is in terme van hierdie Ooreenkoms en mag deur die Kontrakteur gebruik word vir doeleindes van verkryging van vonnis of voorlopige vonnis teen die Werkgewer.
11.3 Indien die Kontrakteur op enige van die volgende maniere sou kontrakbreuk pleeg:
11.3.1 sonder enige geldige rede die voltooiing van die Werke xxx xxxxx;
11.3.2 sonder rede xxxxx xx spoedig voort te gaan met die Werke;
11.3.3 indien die Kontrakteur se boedel gesekwestreer of voorlopig gesekwestreer of gelikwideer of onder geregtelike bestuur geplaas sou word, mag die Werkgewer, sonder benadeling van enige ander regte wat hy in terme van hierdie Ooreenkoms mag hê of enige ander Regte, die Kontrakteur se dienste kragtens hierdie Ooreenkoms beëindig deur skriftelike kennisgewing.
12. KANSELLASIE
Indien enigeen van die partye hierdie Ooreenkoms sou kanselleer, vir xxxxx rede ookal, xxx die Werkgewer aanspreeklik wees vir betaling van alle koste wat deur die Kontrakteur tot datum van kansellasie aangegaan is en aanvaar die Werkgewer hiermee aanspreeklikheid vir sodanige koste xxxx volg:
12.1 ‘n Bedrag van R5 000,00 (Vyfduisend Rand) waar kansellasie plaasvind na goedkeuring van die verband xxxxxx xx in Klousule 18.2 en voordat enige planne of dokumentasie voorberei is, sodanige bedrag xxx xxxx vir dienste gelewer, wat die prosessering van die Boukontrak en voorbereiding van werksterrein xxx insluit.
12.2 ‘n Bedrag van R10 000,00 (Tienduisend Rand) waar kansellasie plaasvind na goedkeuring van die verband xxxxxx xx in Klousule 18.2 en nadat met die opstel van die planne begin is, en voordat begin is met die Werke, sodanige bedrag xxx xxxx vir dienste gelewer en uitgawes aangegaan.
12.3 Indien die Werkgewer kanselleer nadat die Werke in aanvang geneem het, xxx hy aan die Kontrakteur alle koste betaal wat aangegaan is tot die datum van kansellasie, plus boeteheffings van 100% (eenhonderd persent) byvoeging tot die koste.
12.4 Tot tyd en wyl die bepalings vervat in hierdie klousule aan voldoen is, kan die Werkgewer nie afstand doen van sy verpligtinge en die Ooreenkoms kanselleer nie.
13. LANDDROSKANTOOR JURISDIKSIE
Die partye hiertoe kom hiermee ooreen in terme van Artikel 45 van Wet 32 van 1944, dat enige van hulle wat wetlike stappe neem om enige regte van hierdie Ooreenkoms af te xxxxx, xxx geskied in die Landdroskantoor van enige distrik wat jurisdiksie het kragtens Artikel 28 van genoemde Wet.
14. WAARBORG
14.1 Die Kontrakteur onderneem hiermee om:
14.1.1 enige materiële latente gebreke of defekte wat binne 3 (drie) maande na die voltooiingsdatum mag ontstaan, te herstel;
14.1.2 lekplekke in die dak of skade aan die Werke, wat daardeur veroorsaak word, en wat binne 12 (twaalf) maande na die voltooingsdatum mag ontstaan, te herstel;
14.1.3 wesenlike strukturele gebreke in betonfondamente, struktuurmure en strukturele timmerwerk, wat binne 5(vyf) jaar na die voltooingsdatum mag ontstaan, te herstel.
14.2 Die Kontrakteur xxx van bogemelde verpligtinge onthef word indien die Werkgewer nalaat om aan die Kontrakteur skriftelik kennis xx xxx binne 7 (sewe) dae voor die verstryking van genoemde periodes, tot dien effekte dat die Kontrakteur sodanige ondernemings moet nakom.
14.3 Die Kontrakteur xxx slegs in terme van Klousule 14 aanspreeklik wees vir tekort- kominge wat ontstaan as gevolg van minderwaardige vakmanskap en/of materiale en xxx xxxxx geen omstandighede aanspreeklik gehou word vir skade of verlies as gevolg van slytasie, skending, nalate, nalatigheid, misbruik, ongeluk of ten opsigte van of voortspruitend uit enige versekerde risiko, in terme van die Huiseienaars Versekeringspolisse wat normaalweg uitgereik word deur die Suid Afrikaanse Versekeraars Maatskappye ten opsigte van woondoeleindes, en die Kontrakteur xxx xxxxx geen omstandighede aanspreeklik wees vir enige voortvloeiende verlies of skade nie.
15. SESSIE VAN WAARBORGE
Sodanige waarborge wat deur die Kontrakteur ontvang word ten opsigte van einge item wat aangewend is ten opsigte van die Werke, tot die mate wat die Kontrakteur gemagtig is om dit te doen, xxx oorgaan op die Werkgewer.
16. OPENBARE AANSPREEKLIKHEID VERSEKERING
Die Kontrakteur xxx geredelik versekering uitneem teen openbare aanspreeklikheid op of rondom die Werke vanaf die aanvang van die bouwerk tot voltooiing daarvan in terme van hierdie Ooreenkoms en tot die risiko met betrekking tot die Werke oorgaan op die Werkgewer in terme van Klousule 4.7.
17. VRYWARING VAN AANSPREEKLIKHEID
Waar die eiendom deur die Werkgewer verskaf is, xxx die Kontrakteur vrygestel wees van aanspreeklikheid ten opsigte van skade veroorsaak deur oppervlakwater, storms of reënwater, grond wat klei of ander onstabiele materiaal bevat, xxxxx veroorsaak deur oppervlakstabilisasie, aardbewings, geologiese versteurings, die aard van die onderlaag of terrein en die voggraad van die ondergrond, en die Kontrakteur xxx xxxxx geen omstandighede verantwoordelik wees vir enige gevolgskade as gevolg hiervan nie.
18. OPSKORTENDE VOORWAARDES
Hierdie Xxxxxxxxxx is onderhewig:
18.1 daaraan dat die Werkgewer die geregistreerde eienaar van die eiendom moet wees;
18.2 aan die verkryging van ‘n verband dat die Werkgewer ten bedrae van R
binne 30 (dertig) dae na ondertekening hiervan;
18.3 aan die gelyktydige sluit van 'n Koopooreenkoms deur en tussen Clear Bridge Trade (Pty) Ltd en die Werkgewer vir die aankoop van die eiendom, en die vervulling van alle opskortende voorwaardes daarin vervat.
19. KENNISGEWING
Enige kennisgewing wat gegee word in terme van hierdie Ooreenkoms, xxx per hand afgelewer word of per geregistreerde pos gestuur word (in xxxxx geval dit geag xxx word om ontvang xx xxxx binne 5 (vyf) besigheidsdae nadat dit gepos is).
20. DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI
Die partye hiertoe kies hulle onderskeie domicilia citandi et executandi vir doeleindes van hierdie Xxxxxxxxxx, by die adresse hierin vervat.
21. ONHERROEPLIKE AANBOD
Hierdie Xxxxxxxxxx stel 'n onherroeplike aanbod daar, deur die Werkgewer aan die Kontrakteur en xxx xxx xxxx die Werkgewer teruggetrek mag word nie.
22. ALGEHELE OOREENKOMS
Hierdie ooreenkoms stel die algehele Xxxxxxxxxx tussen die partye daar, en beide partye erken dat geen wanvoorstellings gemaak is deur enige party aan die ander nie. Geen wysiging van die terme van hierdie ooreenkoms xxx geldig wees indien dit nie skriftelik deur beide partye aanvaar word nie.
23. ALGEHELE BEPALINGS
23.1 Geen uitstel of verlenging van tyd wat deur die Kontrakteur aan die Werkgewer toegestaan mag word ten opsigte van enige betaling waarvoor hierin voorsiening gemaak word, of wat betrekking het op enige handeling waartoe die Werkgewer verbind is of enige handeling waaroor die Werkgewer in terme hiervan beheer moet uitoefen, xxx enigsins geag word om 'n afstanddoening van die Kontrakteur se regte te eniger tyd xx xxxx nie, en die Kontrakteur xxx geregtig wees xx xxxxxx en stiptelike voldoening aan al die voorwaardes hiervan, af te dwing.
23.2 Indien daar vir enige rede nie met die Ooreenkoms tussen die Kontrakteur en die Werkgewer voortgegaan word nie, bv. onder andere nie-voldoening aan die opskortende voorwaardes, xxx alle koste wat hoe ookal ontstaan en wat deur die Kontrateur aangegaan is ter uitvoering van hierdie Xxxxxxxxxx, vir die rekening van die Werkgewer wees, onderhewig egter daaraan dat die kansellasie van die Ooreenkoms nie veroorsaak is deur kontrakbreuk aan die xxxx van die Kontrakteur nie.
23.3 Die Werkgewer xxx xxxxx geen omstandighede geregtig wees om enige betaling te weerhou van die Kontrakteur ten opsigte van enige bedrag hoegenaamd verskuldig vir mindere Werke wat nog deur die Kontrakteur voltooi moet word, en die Werkgewer xxx ook nie geregtig wees om die finale, of enige betaling deur die Finansiële Instansie ten opsigte van enige byvoegings en/of wysigings van hierdie ooreenkoms, te verhoed nie.
23.4 In hierdie Ooreenkoms sluit 'n verwysing na die manlike die vroulike in, na die enkelvoud die meervoud, en vice versa.
24. AGENTEKOMMISSIE
24.1 Die partye bevestig hiermee dat (die "agent") instrumenteel was in die sluit van hierdie ooreenkoms.
24.2 Die Kontrakteur is aanspreeklik vir die betaling van Agentekommissie aan die agent, betaalbaar teen ontvangs (deur die Kontrakteur) van die laaste vorderingstrekking (sien Klousule 3).
25. SPESIALE VOORWAARDE/S
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op die dag van 2014.
AS GETUIES:
1.
KONTRAKTEUR
2.
ALDUS GEDOEN en GETEKEN te op die dag van 2014.