OOREENKOMS AANGAANDE SKOOLFOOIE
OOREENKOMS AANGAANDE SKOOLFOOIE
AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
A Ouers getroud Binne Gemeenskap van Goedere
Xxxxx :
Id Nommer :
en
Xxxxxx :
Id Nommer :
B Ouers getroud Buite Gemeenskap van Goedere (gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik)
Xxxxx :
Id Nommer :
en
Xxxxxx :
Id Nommer :
C Enkel Ouers / Voog
Naam :
Id Nommer :
Posadres
Kind / ers : Gr :
EN
Die Voorsitter van die Opvoedingsraad van CVO MarmerSkool hy / sy synde behoorlik daartoe gemagtig :
Posadres : Posbus 350
Marble Hall 0450
(hierin later die “SKOOL” genoem) SKOOLFOOIE :
1.1 Skoolfondse :
1.1.1 Die skoolfondse beloop die maandelikse bedrag van R per maand vir bogenoemde kinders.
1.1.2 Die ouers onderneem om skoolfondse aan die skool te betaal op ‘n maandelikse basis voor of op die vyfde (5de) xxx xxx xxxx maand beginnende Januarie 2022 tot en met Desember 2022. Sou u nie ‘n rekening ontvang nie, xxx dit nogsteeds u verantwoordelikheid om die skoolfonds te betaal.
1.2 Addisionele kostes :
1.2.1 Addisionele heffings per leerling nl. BCVO heffings @ R160.00 per maand, registrasie (nuwe leerling vanaf Gr. 0 tot Gr. 7) @ R500 en skoonmaakprodukte @ R720.00 word by die maandelikse skoolfonds ingedeel.
1.2.2 Alle addisionele kostes xxxx byvoorbeeld kleredrag, inskrywingsfooi vir sport en kultuur en ander xxxxxx xxx betaalbaar wees deur die ouer voor of op die 5de dag van die maand wat volg op die maand wat die ouer se rekeningstaat die uitgawe aandui.
1.3 Betalings :
Die ouers xxx die skoolfooie betaal by die skool in skoolure, alternatiewelik by wyse van ‘n deposito in die volgende bankrekening :
Eerste Nasionale Bank (Marble Hall) Takkode : 260447
Rekeningnommer : 62014095394
Verwysing : U rekening nr. of oudste kind se naam en van.
INVORDERINGSFOOI :
Indien betalings gemaak moet word aan die skool of die se genomineerdes, onderneem die ouer om ‘n invorderingsfooi bereken teen 10% (TIEN PERSENT) gehef op alle betalings onder hierdie ooreenkoms aan die skool of die se genomineerde te betaal, synde ‘n invorderingsfooi wat die ouerregtens verplig is om aan die skool of die se genomineerde te betaal.
EKSEPSIES :
Die ouer doen hiermee afstand van alle voordele wat voortspruit uit die wetlike eksepsies, non numerataepecuniae, non causedebiti, geenwaardegeniet met die krag en betekenis waarvan die ouer verklaar dat die ouer ten volle bekend is.
DOMICILIUM :
Enige kennisgewing wat deur die skool gegee moet of mag word ingevolge hierdie ooreenkoms, xxx xxxxx word aan die ouer te die posadres hierbo verskaf, xxxxx posadres ook deur die ouer aangewys word as domicilium citandi et executandi vir alle prosesstukke wat gedoen word in enige geding voortspruitende uit hierdie ooreenkoms.
JURISDIKSIE :
Die ouer stem kragtens Artikel 45 van Wet 32 van 1944 (xxxx gewysig) toe dat die skool enige regsgeding wat betrekking het op hierdie ooreenkoms na eie keuse kan instel in die Landdroshof van enige distrik wat kragtens die genoemde Wet ten opsigte van die ouer jurisdiksie het.
NIE-NAKOMING VOORWAARDES :
Ingeval die ouer in gebreke xxx of versuim om enige som of somme verskuldig en betaalbaar onder hierdie ooreenkoms stiptelik te betaal op die respektiewe betaaldae, of om enige van die ander voorwaardes en stipulasies van hierdie ooreenkoms na te kom of ingeval die ouer ’n daad van insolvensie pleeg of xxxxxx xxx van ’n aansoek om vrywillige boedeloorgawe of die oordrag van die ouer se boedel vir die voordeel van hul skuldeisers, of ingeval van ’n xxxxxx xxx xxxx Hof teen die ouer, sal die hoofsom verskuldig met rente en alle xxxxx xxxxxx hieronder verskuldig, onmiddellik opeisbaar en betaalbaar wees sonder enige kennisgewing (nieteenstaande enige voorwaarde hierin vervat wat met dit in stryd is).
ALGEMEEN :
8.1 Die ouer stem toe omregskoste op ’n prokureur- en eiekliëntskaal te betaal indien enige geregtelikestappe ingevolge hierdie ooreenkoms deur die skool gedoen word;
8.2 Alle betalings hieronder gemaak geld eers ter delging xxx xxxxx en xxx xxx xxxxx en daarna van kapitaal; en
8.3 Die skool mag xx xxxxxxx hieronder sedeer, verbind, daarmee handel dryf en dit op enige wyse vervreem sonder toestemming van die ouer.
INLIGTING AANGAANDE KUIERMAAT:
Kuiermaats se bywoning is slegs 12 dae of minder per maand. Sou u kind(ers) meer dae kom per maand xxx u skoolfonds verskuif na die permanente glyskaal.
Enige kind wat as ‘n kuiermaat ingeskryf word xxx xxxx die loop van die jaar verander na ‘n permanente leerling, maar ‘n kind wat as ‘n permanente leerling ingeskryf word kan nie skuif na ‘n kuiermaat nie.
GETEKEN te MARBLE HALL op hede die dag van 20 .
XXXXX VOLLE NAME EN VAN Handtekening
XXXXXX XXXXX NAME EN VAN Handtekening
GETEKEN te MARBLE HALL op hede die dag van 20 .
VOORSITTER OPVOEDINGSRAAD Handtekening
pp CVO Xxxxxx Skool
AS GETUIE Handtekening