INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
LET WEL: Hierdie dokument vorm xxxx van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van xxxxxxx en moet as sodanig beskou en gelees word.
1. Xxxxxxx is slegs beskikbaar aan studente wat:
! in Xxx-, Oos-, Noord- en Suid-Kaap en KwaZulu-Natal gematrikuleer het;
! voltyds by ‘n instansie studeer wat by die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid geakkrediteer is;
! aan die keuringsvereistes van die Direksie voldoen, o.a. akademiese prestasies en sekuriteit.
2. Xxxxxxx is bedoel vir klasgeld, losies en xxxxx en xxx xxx noodwendig voldoende wees om die totale studiekoste te dek nie. Aansoekers moet dus deeglik begroot tov bydraes vir studie uit eie bronne.
3. Leninguitbetalings word by vier geleenthede slegs na ontvangs van 'n opvraging gemaak: (LET WEL: Opvragingstrokies moet deur die student self geteken word, OF die student moet skriftelike volmag aan die borg xxx xx opvragings te teken. Die volmag moet deur die student sowel as die borg onderteken word.)
(LET WEL: LAAT VYF WERKSDAE VIR UITBETALINGS TOE NA ONTVANGS VAN DIE OPVRAGING.)
EERSTE BETALING: Registrasiegeld en deposito aan die instansie ná ontvangs van die Desember- uitslae.
TWEEDE BETALING: Die restant van 50% van die leningsbedrag vir die jaar aan die student/ouer ná ontvangs van bewys van registrasie.
DERDE BETALING: Die eerste bedrag xxxx xxxx die instansie vereis aan die instansie ná ontvangs van instansie-rekening.
VIERDE UITBETALING: Die restant van die totale leningsbedrag aan die student/ouer ná ontvangs van die Junie-uitslae. Die student is xxx self vir betaling van die finale instansie- rekening verantwoordelik.
4. Studente moet gedurende hulle studiejare aan die einde van elke semester ‘n amptelike studieverslag indien, ongeag of xxxxxxx xxxxxx onttrek (gaan) word.
5. Indien 'n student, sonder dat 'n aanneemlike rede daarvoor verskaf word, nie sy eksamens slaag nie, of nie die voorwaardes van die lening nakom nie, kan sy/xxxx xxxxxx opgeroep en moet die skuld terugbetaal word op ‘n wyse xxxx xxxx die Helpmekaar-Studiefonds bepaal xxx word.
6. Die rentekoers op lenings tydens studie is tans gelykstaande aan 75% van die ABSA Groep Bpk. se basisverbandkoers op woonhuise xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar, afgerond tot die volgende 0,5%.
7. Terwyl die student studeer, moet slegs die rente wat op die leningsbedrag gehef word, maandeliks per debietorder in gelyke paaiemente betaal word, xxxx xxxx die Helpmekaar-Studiefonds bepaal word.
8. Wanneer die student sy/haar studie voltooi, word die rente verskuldig, bereken op die totale uitstaande balans teen 90% van die ABSA Groep Bpk. se basisverbandkoers op woonhuise xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar, afgerond tot die volgende 0,5%.
9. Na afloop van studie, word xxxxxxx in gelyke maandelikse paaiemente gedelg, xxxx xxxx Helpmekaar bepaal, oor ‘n termyn nie xxxxxx as dubbel die leningstermyn nie, of xxxx xxxx die Helpmekaar bepaal.
10. Lenings moet deur (‘n) borgskap(pe) gedek word asook addisionele sekuriteit. Kyk "OPSIES VIR SEKURITEIT" hieronder.
LET WEL: Indien die student om die een of ander rede nie sy/xxxx xxxxxx volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terug betaal nie, sal die borg daarvoor moet instaan.
11. Alle lenings word outomaties deur ‘n groepversekeringskema gedek. Die uitstaande balans van die lening en gevolglik ook die borgverpligting word gedek in geval van dood of ongeskiktheid van die xxxxx. Wanneer die leningskuld vereffen is, verval die versekering outomaties. Die xxxxx xx rekening word maandeliks met die bedrag van die premie gedebiteer.
BAIE BELANGRIK: OPSIES VIR SEKURITEIT:
Om die afhandeling van die aansoek te bespoedig moet die aansoeker reeds in die aansoek aandui watter een van die onderstaande opsies hy/sy gaan uitoefen.
Merk dus asseblief die blokkie by die opsie wat u gaan gebruik hieronder en stuur/faks hierdie bladsy saam met u aansoek.
! Die xxxxxx xxx xxxxxxx / beleggings
Dit is die maklikste opsie. Hierdie proses het geen koste-implikasies nie en raak net ter sprake as iemand (die borg of die student uiteindelik) nie betaal nie. Indien hierdie opsie oorweeg word, moet die bewys van die afkoop- of kontantwaardes xxx xxxxxxx (nie die fondswaardes nie) en/of die waardes van die beleggings by die aansoek aangeheg word (kyk punt 3 en 4 op p. 5 van die aansoekvorm).
! 'n Tweede borg
Hierdie opsie is dikwels teen beginsels of is nie bekombaar/beskikbaar nie. Indien dit wel oorweeg word, moet die eerste (ouer) sowel as die tweede borg 'n aansoekvorm voltooi en aan ons stuur: Die tweede borg voltooi Afdeling A, net die naam en van van die student, Afdeling B en xxx vanaf Afdeling D en verder volledig.
LET WEL: Dieselfde vereistes ten opsigte van sekuriteit xxxx hierbo en hieronder gestel, kan ook van ‘n tweede borg vereis word.
! Die registrasie van ‘n borgverband op eiendom
Indien nie een van die bostaande opsies beskikbaar is / uitgeoefen kan of wil word nie, is hierdie die laaste opsie en ongelukkig die een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van u eie of van ons regsadviseurs gebruik gemaak indien so verkies. Die koste van die registrasie van die borgverband sowel as die kansellasie daarvan (uiteindelik) is vir die rekening van die borg.
Let Wel: ‘n Xxxxxx xxx eers finaal goedgekeur word sodra enige van die bostaande vorm van sekuriteit verskaf is (indien vereis).
Meer inligting oor enige van die bostaande kan van ons kantoor bekom word. Telefoon: 021 930 8155 / 930 3195
Epos: xxxx@xxxxxxxxxxxxxxx.xxx Webblad: xxx.xxxxxxxxxxxxxxx.xxx
Die Helpmekaar-Studiefonds xx xxxxxx is oor die jare met groot toewyding opgebou. Daar is geen aandeelhouers of persone met privaatbelange nie. Die enigste mense wat voordeel trek uit die fonds, is studente en van hulle word verwag om hulle verpligtinge getrou na te kom sodat diegene wat ná hulle kom, ook uit hierdie bron gehelp kan word.
30/06/2011