ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
LET WEL: Hierdie dokument vorm xxxx van die amptelike dokumentasie t.o.v. die aansoek om en toekenning van xxxxxxx en moet as sodanig beskou en gelees word.
1. Xxxxxxx is slegs beskikbaar aan studente wat:
⮚in Xxx-, Oos-, Noord- en Suid-Kaap en KwaZulu-Natal gematrikuleer het;
⮚voltyds by ‘n instansie studeer wat by die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid geakkrediteer is (SAQA);
⮚aan die keuringsvereistes van die Direksie voldoen, o.a. akademiese prestasie.
2. Xxxxxxx is slegs bedoel vir klasgeld, losies en xxxxx en xxx xxx noodwendig voldoende wees om die totale studiekoste te dek nie. Aansoekers moet dus deeglik begroot t.o.v. bydraes vir studie uit eie bronne.
3. Leninguitbetalings word by maksimum vier geleenthede slegs na ontvangs van 'n opvraging
gemaak: (LET WEL: Opvragingstrokies moet deur die student self geteken word.
LET WEL: LAAT VYF WERKSDAE VIR UITBETALINGS TOE NA ONTVANGS VAN DIE OPVRAGING.
EERSTE BETALING: Registrasiegeld en deposito aan die instansie ná ontvangs van
die Desember-uitslae.
TWEEDE BETALING: Die restant van 50% van die leningsbedrag vir die jaar (indien
xxxxxxx) aan die student/ouer ná ontvangs van bewys van registrasie.
DERDE BETALING: Die eerste bedrag xxxx xxxx die instansie vereis aan die
instansie ná ontvangs van instansie-rekening.
VIERDE UITBETALING: Die restant van die totale leningsbedrag aan die student/ouer ná
ontvangs van die Junie-uitslae. Die student is xxx self vir betaling van die finale instansie-rekening verantwoordelik.
4. Studente moet gedurende hulle studiejare aan die einde van elke semester ‘n amptelike studieverslag indien, ongeag of xxxxxxx xxxxxx onttrek (gaan) word.
5. Indien 'n student, sonder dat 'n aanneemlike rede daarvoor verskaf word, nie sy eksamens slaag nie, of nie die voorwaardes van die lening nakom nie, kan sy/xxxx xxxxxx opgeroep en moet die skuld terugbetaal word op ‘n wyse xxxx xxxx die Helpmekaar-Studiefonds (hierna die HSF genoem) bepaal xxx word.
6. Die rentekoers op lenings tydens studie is gelykstaande aan die ABSA Groep Bpk. se prima- xxxxx minus 1% xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar, maar die HSF behou die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoerse in die loop van die jaar aan te pas indien die prima-xxxxx byvoorbeeld op of af aangepas word.
7. Terwyl die student studeer, moet die rente wat op die leningsbedrag gehef word, maandeliks per debietorder betaal word, xxxx xxxx die HSF bepaal. Indien die betaling van die rentepaaiement in enige stadium agterstallig is, xxx xxxx leningsfondse uitbetaal word nie.
8. Na voltooiing van studie, word die rente verskuldig, bereken op die totale uitstaande balans teen die prima-xxxxx van die ABSA Groep Bpk. xxxx op 1 Xxxxxxxx xxx xxxx jaar, maar die HSF behou die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoerse in die loop van die jaar aan te pas indien die prima-xxxxx byvoorbeeld op of af aangepas word.
9. Na afloop van studie, word die lening (kapitaal en rente) xxxx volg terugbetaal met gelyke paaiemente versprei oor die terugbetalingstermyn:
⮚ 1 – 3-jaarkursusse:
2 x die studietermyn.
⮚ 4 − 6-jaarkursusse:
‘n maksimum terugbetalingstermyn van 7 jaar.
10. Lenings moet deur (‘n) borgskap(pe) gedek word asook addisionele sekuriteit indien vereis.
OPSIES VIR SEKURITEIT
Die HSF xxx xxxxx xxxxxxx toe xxxxxx dat die borg bykomende sekuriteit gee. Die borgskap en/of bykomende sekuriteit raak egter net van toepassing as iemand (die student uiteindelik of die borg) nie betaal nie.
Bykomende sekuriteit kan behels:
⮚ Die xxxxxx xxx xxxxxxx / beleggings
Hierdie opsie het geen koste-implikasies nie. Die afkoop- of kontantwaardes xxx xxxxxxx (nie die fondswaardes nie) en/of die waardes van die beleggings, moet by die aansoek aangeheg word (kyk punt 3 en 4 op p. 6 van die aansoekvorm).
LET WEL: DIE VOLGENDE WORD NIE AS SEKURITEIT AANVAAR NIE:
• Uittree-annuïteite;
• Lewenspolisse sonder kontantwaarde;
• Aandele; en
• Pensioenfondse in enige belegging.
⮚ Die registrasie van ‘n borgverband op eiendom
Indien bostaande opsie nie beskikbaar is nie en die borg wel oor eiendom beskik, is hierdie ‘n moontlikheid, maar ongelukkig die een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van u eie of van “ons” regsadviseurs gebruik maak. Die koste van die registrasie van die borgverband sowel as die kansellasie daarvan (uiteindelik), is vir die rekening van die borg.
⮚ 'n Tweede borg
Indien die eerste borg (ouer), nie voldoende sekuriteit kan verskaf nie, kan van ‘n tweede borg gebruik gemaak word.
Die eerste borg (ouer) sowel as die tweede borg moet 'n aansoekvorm voltooi en aan ons stuur: Die tweede borg voltooi Afdeling A, net die naam en van van die student, Afdeling B en xxx vanaf Afdeling D verder volledig.
LET WEL: Dieselfde vereistes ten opsigte van sekuriteit xxxx hierbo en hieronder gestel, kan ook van ‘n tweede borg vereis word.
LET WEL: Indien die student om die een of ander rede nie sy/xxxx xxxxxx volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terug betaal nie, sal die borg(e) daarvoor moet instaan.
11. Alle lenings word outomaties deur ‘n groeplewensversekeringskema wat deur Sanlam onderskryf word, gedek teen 13.2 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag. Die uitstaande balans van die lening en gevolglik ook die borgverpligting word gedek in geval van dood of ongeskiktheid van die xxxxx. Wanneer die leningskuld vereffen is, verval die versekering outomaties. Die xxxxx xx rekening word maandeliks met die bedrag van die premie gedebiteer.
12. Die maksimum leningsbedrae wat vir die normale duur van ‘n kursus toegeken word, is: Medies/Veeartsenykunde R80 000 x.x.
Ingenieurswese (universiteite) R80 000 x.x.
Tandheelkunde R80 000 x.x.
Xxxxx universiteitskursusse R75 000 x.x.
Xxxxx tersiêre instellings R55 000 x.x. Ingenieurswese (univ. v. tegnologie) R60 000 x.x.
13. Xxxxxxx word nie vir ekstra/herhaaljare van studie toegeken nie. Vir nagraadse studie vir spesifieke beroepsgerigte kursusse, bv. BRek Hon., LLB, B. Psig Hon., NOS, ens., kan vir ‘n addisionele lening aansoek gedoen word na voltooiing van voorgraadse studie. Sluitingsdatum vir addisionele lenings is 30 November 2018.
14. Aansoeke om xxxxxxx vir ‘n eerste kwalifikasie geniet voorkeur.
Meer inligting oor enige van die bostaande kan van ons kantoor bekom word. Telefoon: 021 930 8155 / 930 3195
E-pos: xxxx@xxxxxxxxxxxxxxx.xxx Webblad: xxx.xxxxxxxxxxxxxxx.xxx
Die Helpmekaar-Studiefonds xx xxxxxx is oor die jare met groot toewyding opgebou. Daar is geen aandeelhouers of persone met privaatbelange nie. Die enigste mense wat voordeel trek uit die Fonds, is studente en van hulle word verwag om hulle verpligtinge getrou na te kom sodat diegene wat ná hulle kom, ook uit hierdie bron gehelp kan word.
INLIGTINGSTUK (2018)
AANSOEKVORM: STUDIELENING
(SLEGS PER HAND OF PER POS – NIE PER FAKS OF E-POS NIE)
Sluitingsdatum: 30 September 2017 (LET WEL: LAAT AANSOEKE WORD SLEGS BY UITSONDERING
OORWEEG.)
AFDELING A: PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT)
Vul asseblief alle velde in waar van toepassing
Volle naam
Van
ID-nommer
E-posadres Selfoonnommer
AFDELING B: GESINSBESONDERHEDE
Voorletters Van Beroep Netto inkomste p.m.
R , | |||
R , |
Vader Xxxxxx
Huwelikstatus van broodwinner
Ongetroud Wewenaar/Weduwee
Getroud Geskei
* Indien getroud, xxx verder asseblief alle xxxx-inligting op die vorm in.
Xxxxxxx asseblief die onderstaande inligting ten opsigte van die gesinslede wat afhanklik is van die netto inkomste van die xxxxx. (Tel student vir wie aansoek gedoen word as “Tersiêr”)
AANTAL | |
VOLWASSENES | |
VOORSKOOL | |
SKOOLGAANDE | |
TERSIêR |
2.
Verskaf asseblief volledige besonderhede (voorletters & van) van u kind/kinders wat tans lenings by die Helpmekaar het, of gehad het.
Is daar enige spesiale omstandighede (finansieel of andersins) wat u graag onder ons aandag wil bring? (Hierdie inligting xxx as xxxxxx vertroulik hanteer word.)
AFDELING C: STUDIE-INLIGTING
Skool bygewoon Wanneer gematrikuleer?
Xxxxx in ‘n beroep – gee besonderhede
Waar gaan u studeer? (instansie) Studentenommer (indien reeds ontvang) Beoogde kursus? (naam)
Lengte van kursus
Hoogste kwalifikasie tot dusver behaal
Xxxxxxx studiejaar indien reeds besig om te studeer
Totale bedrag waarvoor aansoek gedoen word vir VOLLE DUUR VAN KURSUS (Kyk inligtingstuk vir maksimum bedrag x.x. beskikbaar)
AFDELING D: BORGBESONDERHEDE EN VERKLARING
Volle naam Van
ID-nommer
binne of
Getroud
Enkelouer
buite gemeenskap van goedere
Huisadres
Poskode
Posadres
Poskode
E-posadres
Telefoonnommer by huis (kode) 000 0000 Selfoonnommer
Werksadres
Poskode Telefoonnommer by werk (kode) 000 0000 Werkgewer
Huidige betrekking/pos
Verwantskap aan xxxxx (bv. ouer/voog)
4.
BESONDERHEDE VAN XXXX
Xxxxx naam Van
ID-nommer Selfoonnommer E-posadres Werksadres
Telefoonnommer by werk (kode) 000 0000 Werkgewer
Huidige betrekking/pos
Poskode
Nie van toepassing nie (indien ongetroud of enkelouer)
STAAT VAN INKOMSTE EN UITGAWES
(Die Finansiële State van uself/BK/onderneming/boerdery word nie aanvaar nie.)
Maandelikse inkomste (BORG & XXXX) | Bedrag (R) |
Netto xxxxxxx - xxxx | |
Rente-/dividende-opbrengs uit beleggings | |
Annuïteite | |
Huurinkomste | |
Netto xxxxxxx - xxxx | |
Ander inkomste xxx xxxx (spesifiseer) | |
Enige ander inkomste nie hierbo gevra (spesifiseer) |
TOTALE NETTO INKOMSTE |
Maandelikse uitgawes (BORG & XXXX) gesamentlik | Bedrag (R) |
Mediese fonds (bydrae uit eie sak) | |
Huur/Verband | |
Paaiemente vir huurkoopooreenkomste (voertuie, meubels) | |
Persoonlike lenings/Kredietkaart | |
Korttermynversekering | |
Lewensversekering | |
Munisipale rekening (water, elektrisiteit, belasting ingesluit) | |
Telefoon – tuis en selfoon | |
Klere | |
Opvoeding (skoolgeld, tersiêre inrigting(s) xx xxxxx, ens. uit eie sak) | |
Kruideniersware | |
Dokter/Apteek (uit eie sak) | |
Huishulp/Tuinier | |
Vervoer (brandstof, bus-/treingeld, parkering, ens.) | |
Vermaak | |
Huurgeld vir TV-diens | |
Ander (spesifiseer – bv. Onderhoud indien geskei) | |
TOTALE UITGAWES |
SURPLUS/TEKORT (maandelikse netto inkomste MINUS uitgawes) |
XXXXX ( xxx xxxx én xxxx indien van toepassing)
1. VASTE EIENDOM
(a) Stad-/dorpseiendomme
Erfnommer | Stad/Dorp | Koopprys (R) | Datum aangekoop | Huidige waarde (R) |
In wie se naam is eiendom geregistreer? |
(b) Plaas-/ploteiendomme
Plaasnaam | Distrik | Hektaar | Koopprys (R) | Huidige waarde (R) |
In wie se naam is eiendom geregistreer? |
2. EFFEKTETRUSTS (Bewys van instansie t.o.v. waarde(s) MOET aangeheg word.
FINANSIËLE INSTANSIE | Huidige waarde (R) |
3. BELEGGINGS (Bewys van instansie t.o.v. waarde(s) MOET aangeheg word)
FINANSIËLE INSTANSIE | Huidige waarde (R) |
4. VERSEKERINGSPOLISSE (Bewys van instansie t.o.v. afkoopwaarde(s) MOET aangeheg word)
Versekerde bedrag | Versekeringsmaatskappy | Aan wie gesedeer | Afkoopwaarde (R) |
TOTALE XXXXX |
LASTE
Laste xxx Xxxx | |
Beskrywing | TOTALE uitstaande skuld (R) |
Oortrokke rekening | |
Kredietkaart | |
Persoonlike lening | |
Voertuigfinansiering | |
Huisverband – MELD INSTANSIE | |
Huisverband rekeningnommer | |
Ander (spesifiseer) |
TOTAAL
Laste xxx Xxxx | NVT | ||
Beskrywing | TOTALE uitstaande skuld (R) | ||
Oortrokke rekening | |||
Kredietkaart | |||
Persoonlike lening | |||
Voertuigfinansiering | |||
Huisverband - MELD INSTANSIE | |||
Huisverband rekeningnommer | |||
Ander (spesifiseer) |
TOTAAL
TOTALE LASTE (BORG EN XXXX)
AFDELING E: BAIE BELANGRIK: OPSIES VIR SEKURITEIT
Die HSF xxx baie selde xxxxxxx toe sonder dat die borg bykomende sekuriteit gee. Die borgskap en/of bykomende sekuriteit raak egter net van toepassing as iemand (die student uiteindelik of die borg) nie betaal nie.
Xxxx asseblief een van die volgende drie opsies wat u as sekuriteit gaan gebruik:
⮚ Die xxxxxx xxx xxxxxxx / beleggings
Hierdie opsie het geen koste-implikasies nie. Die afkoop- of kontantwaardes xxx xxxxxxx (nie die fondswaardes nie) en/of die waardes van die beleggings, moet by die aansoek aangeheg word (kyk punt 3 en 4 op p. 6 van die aansoekvorm).
LET WEL: DIE VOLGENDE WORD NIE AS SEKURITEIT AANVAAR NIE:
• Uittree-annuïteite;
• Lewenspolisse sonder kontantwaarde;
• Aandele; en
• Pensioenfondse in enige belegging.
⮚ Die registrasie van ‘n borgverband op eiendom
Indien bostaande opsie nie beskikbaar is nie en die borg wel oor eiendom beskik, is hierdie ‘n moontlikheid, maar ongelukkig die een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van u eie of van “ons” regsadviseurs gebruik maak. Die koste van die registrasie van die borgverband sowel as die kansellasie daarvan (uiteindelik), is vir die rekening van die borg.
⮚ 'n Tweede borg
Indien die eerste borg (ouer), nie voldoende sekuriteit kan verskaf nie, kan van ‘n tweede borg gebruik gemaak word.
Die eerste borg (ouer) sowel as die tweede borg moet 'n aansoekvorm voltooi en aan ons stuur: Die tweede borg voltooi Afdeling A, net die naam en van van die student, Afdeling B en xxx vanaf Afdeling D verder volledig.
LET WEL: Dieselfde vereistes ten opsigte van sekuriteit xxxx hierbo en hieronder gestel, kan ook van ‘n tweede borg vereis word.
AFDELING F: VEREISTE DOKUMENTASIE
X.X. XXXXXX DIE ONDERSTAANDE DOKUMENTE XXX U AANSOEK NIE OORWEEG WORD NIE.
Merk die blokkie by elke dokument wat u by die aansoekvorm aanheg of merk die blokkie by "NVT" xxxx van toepassing.
Fotostaat van die ID van: Die student Die xxxx Xx/xxxx xxxx
Die jongste eksamenuitslae van:
Leerder se Graad 12-uitslae van Junie-eksamen
Student se Junie-uitslae van die instansie waar hy studeer
Die jongste belastingaanslag (ITA34), (NIE FINANSIëLE STATE NIE), waarop die belasbare inkomste aangedui word, van:
Die borg NVT
Sy/haar gade NVT
Die jongste salarisstrokies van:
Die borg NVT
Sy/haar gade NVT
Bewys van enige ander maandelikse inkomste, bv. onderhoud, rente-inkomste, pensioen, ens.
Die borg NVT
Sy/haar gade NVT
Indien werkloos, ’n beëdigde verklaring wat dit bevestig:
Ek neem kennis van die dokumentasie wat benodig word en xxx dit saam met die aansoek pos aan:
Posbus 1223, Parow 7499
AFDELING G: DIE NASIONALE KREDIETWET, NR 39 VAN 2005, XXXXXX:
Die Nasionale Kredietwet, nr 39 van 2005, vereis dat die volgende inligting verskaf word:
XXX
XX
1. Is u al voorheen deur ‘n hofbevel as sielkundig onbevoeg verklaar?
XXX
XX
2. Is u tans onder administratiewe bestuur of skuldberading geplaas?
Indien u op enige van die vrae hierbo “Ja” geantwoord het, kwalifiseer u, in terme van die Kredietwet, nr 39 van 2005, ongelukkig nie vir ‘n lening nie.
AFDELING I: VERKLARING DEUR AANSOEKER EN BORG(E)
1. Ek/ons bevestig dat die inligting wat ek/ons verskaf het, die grondslag vorm waarop my/ons aansoek oorweeg xxx word en dat alle sodanige inligting van wesenlike belang is en regstreeks betrekking het op die oorweging van my/ons aansoek.
2. Ek/ons waarborg dat al die inligting wat ek/ons verskaf het, na my/ons beste wete in elke opsig waar en korrek is en ek/ons nie bewus is van enige ander inligting wat, indien die Helpmekaar Studiefonds (hierna genoem "die Fonds") daarvan te wete sou kom, die oorweging van my/ons aansoek enigsins xxx beïnvloed nie.
3. Ek/ons stem in dat die Fonds navrae mag doen om enige inligting te bevestig wat ek/ons verskaf en dat die Fonds enige inligting van enige kredietburo kan bekom wanneer my/ons aansoek beoordeel word of te eniger tyd tydens die bestaan van ons rekening.
Handtekening van Xxxxxxxxx (Student)
Handtekening xxx Xxxx Handtekening xxx Xxxx
Datum
AANSOEKVORM (2018)