Common Contracts

2 similar Gedragskode Vir Leerders contracts

DEEL 1 INLEIDING TOT GEDRAGSKODE VIR LEERDERS
Gedragskode Vir Leerders • September 30th, 2021

geleentheid om ’n bydrae te lewer wat skoolbestuur kan verbeter, soos in sportspanne, as skoolleiers, as werkers, as spankaptein en so meer. In watter hoedanigheid ’n leerder ook al dien, moet hy steeds die belange van die skool vooropstel en nie persoonlike begunstiging of bevoordeling soek nie. Die leerders onderskryf hierdie beginsel en sal te alle tye deur hul optrede, ook buite formele organisasie verband, daarna streef om die skool se etos te bewaar en te versterk.

DEEL I
Gedragskode Vir Leerders • February 9th, 2018

Die skep van ‘n bevorderlike en veilige leeromgewing waar binne leerders en onderwysers tot hulle volle potensiaal kan ontwikkel binne ‘n Christelike raamwerk.