ENGLISH VERSION ON PAGES 3-4 COMPLETE ONLY AFRIKAANS OR ENGLISHAddendum to Credit/Account Agreement • April 3rd, 2023
Contract Type FiledApril 3rd, 2023[Hierdie ooreenkoms vorm deel van die Partye se bestaande Krediet- / Rekeningooreenkoms (hierna ‘Hoofooreenkoms’). Die Hoofooreenkoms word hierby geïnkorporeer asof woordeliks hierin herhaal en hierdie Addendum sal te alle tye geïnterpreteer en toegepas word behoudens die Hoofooreenkoms.]