Collaboration Agreement Sample Contracts

SAMEWERKINGS – OOREENKOMS
Collaboration Agreement • January 28th, 2022

Die doel van hierdie ooreenkoms is om ‘n samewerkingsverhouding tussen die NTO en die VENNOOT te formaliseer. In wese bied die ooreenkoms ‘n raamwerk vir ‘n informele vennootskap in terme waarvan die opbrengs uit ‘n vertoning wat deur NTO aangebied word op ‘n 75/25 basis tussen die partye verdeel word, met dien verstande dat beide partye sekere voorwaardes en/of ondernemings nakom.