We use cookies on our site to analyze traffic, enhance your experience, and provide you with tailored content.

For more information visit our privacy policy.

Competition Participation Terms Sample Contracts

Standard Contracts

VOORWAARDES VIR DEELNAME
Competition Participation Terms • September 3rd, 2020

Burgers en permanente inwoners van Suid-Afrika en Namibië, en self burgers van beide lande wat tans oorsee woon, kom in aanmerking vir deelname. Enige deelnemer wat nog minderjarig is in sy/haar provinsie of land van verblyf, benodig die toestemming van ‘n ouer of voog om aan die wedstryd deel te neem.

VOORWAARDES VIR DEELNAME
Competition Participation Terms • August 11th, 2019

Burgers van Suid-Afrika, hetsy ‘n inwoner van Suid-Afrika, of ‘n ander land, asook burgers van Namibië, kom in aanmerking vir deelname. Enige deelnemer wat nog minderjarig is in sy/haar provinsie of land van verblyf, benodig die toestemming van ‘n ouer of voog om aan die wedstryd deel te neem.