Consent Agreement Sample Contracts

GORDONSBAAI MARKTE & POPI WET
Consent Agreement • January 28th, 2024

Ek, (naam en van) gee toestemming dat Gordonsbaai Markte my inligting kan gebruik volgens die POPI wetgewing (Die POPI wet (Nr 4 van 2013). Ek het hierdie inligting deeglik bestudeer, is ten volle bewus van die inhoud daarvan en onderneem om die reëls te gehoorsaam.

TOESTEMMING / CONSENT
Consent Agreement • August 2nd, 2019

Ek, die ondergetekende / I, the undersigned Volle name & van / Full names & surname gee hiermee toestemming vir die volgende / hereby consent to the following: 1. Die uitvoer van enige prosedure soos deur my toestand benodig om dit te behandel of te diagnoseer wat kan insluit: ponsbiopsie / eksisie / kurettasie en kauterisasie / photodinamiese terapie / UVB terapie / krioterapie. Die toestemming geld vir so lank as wat ek ‘n pasiënt van Dr MC Strauss is. 1. The execution of any procedure as required by my condition for treatment or diagnosis which can include: punch biopsy / excision / curettage and cauterization / photodynamic therapy / UVB therapy / criotherapy. This consent applies for as long as I am a patient of Dr MC Strauss. Ek is bewus van wat die prosedure behels soos deur die dokter aan my verduidelik of die inligting wat deur die webblad verskaf is. I am aware of what the procedure entails as explained to me by the doctor or information provided by the website. Ek