IN DIE HOOGGEREGSHO F VAN SUID-AFRIKA [TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING]Contractual Dispute • November 25th, 2008
Contract Type FiledNovember 25th, 2008Skadevergoeding - kontrakbreuk deur prokureur - ontneming van geleentheid om te litigeer het ingetree as gevolg van die kontrakbreuk - skadebereking gebaseer op die "beste " wat die hof kan doen. Prokureur as eerlike getuie bevind deur Ilof.