DISSIPLINêRE KODEDissiplinêre Reglement • March 2nd, 2012
Contract Type FiledMarch 2nd, 2012Ten einde die belange van sy personeel en die van die instelling te beskerm, strewe die Universiteit daarna om ten alle tye eties, deursigtig, billik en binne die voorskrifte van die Arbeidsreg en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes op te tree.