General Liability Insurance Agreement Sample Contracts

Omskrewe gebeurtenisse
General Liability Insurance Agreement • February 6th, 2007

Skadevergoeding wat die versekerde regtens aanspreeklik word om te betaal as gevolg van die toevallige dood, liggaamlike besering of siekte van enige persoon (hierna besering genoem) of die toevallige verlies van of fisieke skade aan tasbare eiendom (hierna skade genoem) wat op of ná die terugwerkende datum wat in die bylae vermeld word in die loop van of in verband met die besigheid plaasvind binne die gebiedsperke en wat aanleiding gee tot ’n eis of eise wat aanvanklik gedurende die versekeringstydperk skriftelik teen die versekerde ingestel word.