Les 18 : Die HuweliksverbondHuweliksverbond • June 22nd, 2015
Contract Type FiledJune 22nd, 2015Yah Yahweh en Yahshua Yahweh is 'n familie, daarom vorm die huweliksverbond die kern van die ordelike struktuur vir die gesinslewe van die mensdom. Die huweliksverbond is volgens rekord die oudste ritualistiese seremonie en dateer terug na die skepping van die mens (6000 jaar) en vorm die ruggraat van die beskawing. Geen ander verbond met sy uitvoerbare seremonie word nogsteeds deur alle mense uitgevoer, ongeag van geloofsoortuiging of land van herkoms nie. Definitief is daar 'n rede hiervoor.