VENNOOTSKAPSOOREENKOMSPartnership Agreement • July 1st, 2014
Contract Type FiledJuly 1st, 2014‘n Vennootskapsooreenkoms moet uiteraard sorgvuldig opgestel word. ‘n Duidelike, omvattende en billike ooreenkoms beveilig die belange van die partye se afhanklikes, voorkom probleme met inkomstebelasting en verminder die moontlikheid of verhoed selfs dat geskille in die praktyk ontstaan.